GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL
|
|
- Dries de Ruiter
- 5 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 MCP PROSPEKTUS 1
2 GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL :45 13: :45 13:45 PERIODES MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL REGISTERPERIODE 07:45 08: :00 08: :30 09: :00 09: :30 10:00 POUSE 10:00 10: :15 10: :45 11: :15 11: :45 12:15 POUSE 12:15 12: :45 13: :15 13:45 Die gedrag en optrede van elke leerder van Midstream College Primêre Skool moet die volgende beginsels weerspieël: Hoflikheid gegrond op respek teenoor alle persone, ongeag ouderdom of status. Selfrespek en trots ten opsigte van sy/haar voorkoms en bydrae, asook verbintenis met Midstream College Primêre Skool. Bewustheid van sy/haar rol in die skool en die gemeenskap, asook sy/haar verantwoordelikhede. As ambassadeurs van Midstream College Primêre Skool word daar van leerders verwag om altyd hul skooldrag met trots te dra. Leerders se persoonlike voorkoms moet te alle tye onberispelik wees en tot eer van die skool, die individu en die ouerhuis strek. o Midstream College Primêre Skool teal-gekleurde pinafore met skoolwapen o Kortmou wit hemp MCP PROSPEKTUS 2
3 o Burgundy gekleurde baadjie moet met formele geleenthede gedra word, bv. Saalopeninge o Wit kort kousies (omgevou) o Swart skoene o Van die dogters word verwag om die voorgeskrewe skoolbroekie te dra. o Midstream College Primêre Skool teal-gekleurde pinafore met skoolwapen o Langmou wit hemp met gestreepte skooldas o Burgundy gekleurde baadjie, wat dan ook met alle formele geleenthede gedra word, bv. Saalopeninge o Opsionele ekstra: Burgundy gekleurde wintersbaadjie, slegs indien dit baie koud is en burgundy Dri-Mac met skoolwapen wanneer dit reën o Grys broekiekouse (Gr. 1 6: wolsoort / Graad 7: sykoustipe of wolsoort) of kniehoogte kouse met strepies. o Swart skoene Swem: Atletiek: Hokkie: Netbal: Tennis: Muurbal: Landloop: Gholf: Burgundy en teal-gestreepte swemkostuum Burgundy gekleurde atletiekbroekie en burgundy, teal en wit gestreepte atletiekhemp Wit gholfhemp met sakwapen en burgundy rompie. Kniehoogte wit kouse met burgundy streep en hokkiestewels Wit gholfhemp met sakwapen en burgundy rompie, kort wit sokkies en tekkies Wit gholfhemp met sakwapen en burgundy rompie, kort wit sokkies en tekkies Wit gholfhemp met sakwapen en burgundy rompie, kort wit sokkies en tekkies Soos vir atletiek Wit gholfhemp met sakwapen en stone kniebroek/romp, kort wit sokkies en gholfskoene. Spelers dra skoolbaadjie na wedstryde. Kort hare moet netjies gesny wees en mag nie oor die laagste vou van die kraag hang nie. So nie, moet die hare vasgemaak word. Kuiwe moet bokant die wenkbroue wees. Hare moet te alle tye skoon wees en mag nie gekleur of permanent gekartel wees nie. Buitensporige haarstyle sal nie toegelaat word nie. Vra as jy nie seker is nie. Alle skoolreëls geld as jy jou skooldrag aanhet. Slegs burgundy, wit, teal of bruin haarlinte, haarbande en knippies mag gedra word. Rekkies moet ook dieselfde kleur as die hare wees. Naels mag nie verby vingerpunte steek as hande regop gehou word nie. Geen naellak mag gedra word nie. Geen grimering mag gedra word nie. MCP PROSPEKTUS 3
4 Polshorlosies, medic alert armbande mag gedra word. Geen kettings, armbande, ringe (behalwe seëlringe) en borsspelde mag gedra word nie. Slegs een paar ringetjies of studs van standaard-grootte in goud of silwer, mag in die oorlelle gedra word (geen steentjies nie). o Midstream College Primêre Skool: Grys kortbroeke en kortmou wit hemp met skoolwapen o Burgundy gekleurde baadjie moet by formele geleenthede gedra word, bv. Saalopeninge o Kniehoogte, grys kouse met strepies (skoolkleure) o Swart skoene met veters o Midstream College Primêre Skool: Grys langbroeke en langmou wit hemde met gestreepte skooldas o Burgundy gekleurde baadjie moet by formele geleenthede gedra word, bv. Saal openinge, met die skooldas in die winter. o Opsionele ekstra: Burgundy gekleurde wintersbaadjie slegs indien dit baie koud is o Kniehoogte grys kouse o Swart skoene Swem: Atletiek: Hokkie: Rugby: Tennis: Muurbal: Landloop: Gholf: Burgundy en teal gestreepte swemkostuum Burgundy gekleurde atletiekbroekie en burgundy, teal en wit gestreepte atletiekhemp Wit gholfhemp met sakwapen en burgundy broek. Lang wit skoolkouse met burgundy streep en hokkiestewels Wit broek en burgundy, teal en wit gestreepte rugbytrui Wit gholfhemp met sakwapen en wit broek, kort wit sokkies en tekkies Wit gholfhemp met sakwapen en wit broek, kort wit sokkies en tekkies Soos vir atletiek Wit gholfhemp met sakwapen en stone kniebroek, kort wit sokkies en gholfskoene. Spelers dra skoolbaadjie na wedstryde. MCP PROSPEKTUS 4
5 Krieket: Wit Admiral kriekethemp met die skoolwapen op. Wit Admiral krieketbroek. Burgundy Pet met die skoolwapen op. Wit Thermal langmou hemp Skool se burgundy oortrektrui 1ste span (o.13a) se krieketdrag Wit Admiral kriekethemp, burgundy koord aan die kante met die skoolwapen op Wit Admiral krieketbroek, met burgundy koord aan die kante. Burgundy Baggy pet met die skoolwapen op. Wit Thermal langmou hemp Dag-aand klere Burgundy Admiral kriekethemp Burgundy Admiral krieketbroek Die doel van die onderstaande reëls is ter versekering dat seuns te ALLE tye netjies vertoon. Haarstyle mag nie die skool in n verleentheid stel nie. Hare moet te alle tye netjies gekam wees. Hare moet aanvaarbaar kort wees bo, langs die kante, bo die ore en agter. Kuiwe mag nie oor die wenkbroue hang nie. Geen gel mag gebruik word nie, veral nie om lang kuiwe weg te steek nie. Hare mag nie gekleur of gebleik word nie. Bogenoemde reëls dien slegs as riglyne en die finale besluit oor aanvaarbare haarstyle berus by die skool se bestuur. Indien u enigsins onseker voel ten opsigte van reëls rondom ons seuns se hare, is u meer as welkom om die kantoor te kontak. Juweliersware Seuns mag geen juweliersware dra nie, buiten polshorlosies en medic-alert armbande. Dokters- en tandartsafsprake moet verkieslik na skoolure plaasvind. Indien n leerder egter gedurende skoolure afgehaal moet word, moet hul ouers hulle by die administratiewe kantoor ontmoet, waar leerders deur hul ouers uitgeteken moet word. Ouers moet dan ook aandui of die leerder weer gedurende die dag sou terugkeer. n Strokie sal aan die ouer(s) oorhandig word, waarmee die nodige toestemming verleen word om sodanige leerder uit die skoolterrein te neem. Indien n leerder afwesig sou wees as gevolg van siekte, moet ouers asseblief vroegtydig die nodige reëlings met die betrokke registeronderwysers tref. Die Skoolhoof is nie by magte om die nodige toestemming te verleen om leerders vir vakansiedoeleindes uit die skool te haal nie. Dit is teen die skool se beleid om leerders vir sodanige doeleindes van skool te verskoon. MCP PROSPEKTUS 5
6 Indien n leerder op n geskeduleerde kwartaaltoetsdag afwesig is, word die toets wat gemis is op die eerste Maandag tydens saalperiode ingehaal. Alvorens n leerling n toets op Maandag kan inhaal, moet n doktersertifikaat vooraf by die registeronderwyser/es ingehandig word. Onthou om almal te groet, dit wys jy is opgevoed! Om te boelie is uit, ONS wil boelies stuit! Kuns is n avontuur, maar beslis nie op n bank of muur! Verteenwoordig jou skool, lig op jou voetsole! Verleen n helpende hand, bring altyd jou kant! Toon aan ander respek, anders lyk jy soos n gek. Neem ander in ag, moenie laat hul vir jou wag! Trek jouself deur n ring en betree die Midstream-kring! Los ander se goed, anders sal jy moet boet! Hou die skool altyd skoon, so word ons almal beloon! Doen jou plig en staan in die lig! Wees hoflik Moenie treiter nie Geen graffiti Neem deel Wees hulpvaardig Toon respek Wees stiptelik Wees korrek geklee Hande af Rommelstrooi is uit Wees pligsgetrou MCP PROSPEKTUS 6
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok
Nadere informatieSKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.
1 SKOOL UNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie. 2. Swart skoolskoene met kort wit sokkies. Kouse
Nadere informatieSKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.
1 SKOOLUNIFORM PRIMÊRE AFDELING ~ GRAAD 1 TOT 7 DOGTERS 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie. 2. Swart skoolskoene met kort
Nadere informatieLaerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016
Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.
Nadere informatieLAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)
LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG (Soos op 19 November 2014) Hierdie inligting verwys na alle skool- en sportdrag. Hierdie skool- en sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar.
Nadere informatieHOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS
HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS Die skooldrag is die trots van Hoërskool Roodepoort en daarom moet leerders altyd netjies tydens skoolgeleenthede, sport- en kultuurbyeenkomste, op busse en OP STRAAT
Nadere informatieMIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL PROSPEKTUS
MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL PROSPEKTUS I N H O U D 1. AKADEMIESE STRUKTUUR KURRIKULUM GRONDSLAGFASE KURRIKULUM INTERSENFASE LEERAREAS 1.1 Grondslagfase 1.2 Intersenfase 2. SKOOLROETINE 2.1 Skooldag
Nadere informatieLAERSKOOL GARSFONTEIN
LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2016 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou
Nadere informatieLAERSKOOL GARSFONTEIN
LAERSKOOL GARSFONTEIN GARSIEBEELD 2017 MEISIES SOMERSDRAG Grys rompie / broekrompie Wit kortmouhemp Groen moulose skooltruitjie (opsioneel) Koeler dae: Donkergroen drimacbaadjie met skoolwapen Langmou
Nadere informatiePOSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017
POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike
Nadere informatieMIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL PROSPEKTUS
MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL PROSPEKTUS I N H O U D 1. AKADEMIESE STRUKTUUR KURRIKULUM GRONDSLAGFASE KURRIKULUM INTERSENFASE GRONDSLAGFASE INTERSENFASE LEERAREAS GRONDSLAGFASE INTERSENFASE 2. SKOOL ROETINE
Nadere informatiePOSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019
POSBUS 22 TEL: (022) 931 2174 PORTERVILLE FAKS: (022) 931 3321 6810 E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019 Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike
Nadere informatieBET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE
BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE Skoolreëls & Strafprosedure SKOOLREëLS 1. ALGEMEEN EN TOEPASSING 1.1 Die doel van die skoolreëls en gedragskode is die neerlegging van reëls en prosedures om n gedissiplineerde
Nadere informatieVOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY
VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag 1 2 Skooldrag vir Seuns 3 Somer 3 Winter 3 4 Matriekdrag (Seuns en Dogters) 4 Skooldrag vir Dogters 5 Somer 5 Winter
Nadere informatieKLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite
LAERSKOOL GEORGE-SUID KLEREDRAGBELEID Saamgestel deur die Klerekomitee Goedgekeur deur die Beheerliggaam Personeel en leerders van Laerskool George-Suid is trots op hul skool, asook hul skoolen sportdrag.
Nadere informatieGestig 1870 PROSPEKTUS 2013
BASSONSTRAAT 8 TEL: (022) 931 2174 POSBUS 22 FAKS: (022) 931 3321 PORTERVILLE E-MAIL: sekretaresse@porterhs.co.za 6810 WEBTUISTE: www.hsporterville.wcape.school.za Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013 Ons streef
Nadere informatieMIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL PROSPEKTUS
MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL PROSPEKTUS I N H O U D 1. AKADEMIESE STRUKTUUR KURRIKULUM GRONDSLAGFASE KURRIKULUM INTERSENFASE GRONDSLAGFASE INTERSENFASE LEERAREAS GRONDSLAGFASE INTERSENFASE 2. SKOOL ROETINE
Nadere informatiePRO-ED AKADEMIE SKOOLREËLS
PRO-ED AKADEMIE SKOOLREËLS Pro-Ed Akademie se skoolreëls is die uitvloeisel van samesprekings tussen personeel, leerders en Bestuursraad. Reëls van menige ander skole is in ag geneem met die opstel van
Nadere informatieBeleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite
Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite 2013 1. Inleiding 2. Wetlike Raamwerk 3. Skooldrag 4. Liggaamlike Voorkoms 5. Gewone Klere 6. Dispute en Sanksies INHOUD
Nadere informatieLaerskool Olifantsvallei
Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie
Nadere informatieSKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE. A. Aantree 2. B. Gange 2. C. Klaskamers 2. D. Speelterrein 3. E. Snoepwinkel 4. F. Afwesigheid 4. G.
A.5 SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE A. Aantree 2 B. Gange 2 C. Klaskamers 2 D. Speelterrein 3 E. Snoepwinkel 4 F. Afwesigheid 4 G. Selfone 4 H. Kleredragreëls : Gewone Klere Dag 4 I. Algemeen 5 J. Toilette/Kleedkamers
Nadere informatieVOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul
VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul veiligheid. 2 Leerders mag nie buite die skoolterrein
Nadere informatieLAERSKOOL TUINRAND. SKOOLREëLS
LAERSKOOL TUINRAND SKOOLREëLS INLEIDING: Die beeld van Tuinrand moet met trots na buite gedra word. Elke leerder moet trots wees om n Tuinrander te wees. n Leerder van ons skool se taalgebruik en gedrag
Nadere informatieBASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
Nadere informatieOOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Nadere informatieHoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer
Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,
Nadere informatieHOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
Nadere informatieHOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID
HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. KLEREDRAG 3. BESLUITNEMING 4. VERSKAFFERS 5. KLEREBANK 6. BORGE 7. PRESTASIE TOEKENNINGS Datum: 8/2015 1 1. INLEIDING Die kleredrag van Hoërskool
Nadere informatieGEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL. (Graad 1-12)
GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL (Graad 1-12) 2017 1 SKOOLREëLS EN ORDEREëLS Die volgende Skoolreëls en Ordereëls is van toepassing op alle leerders van Gelofte Skool. Leerders ontvang hierdie reëls
Nadere informatieGEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR
GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR AANHEF Die Hoërskool Charlie Hofmeyr streef daarna om aan leerders n stabiele en aangename leeromgewing en skoolgemeenskap te bied, waarin leerders, ouers
Nadere informatieDISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:
JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte
Nadere informatieRESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
Nadere informatieTema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3
Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan
Nadere informatie1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3
(Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies
Nadere informatieDNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
Nadere informatieHierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.
Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike
Nadere informatieREKORD- EN EINDEKSAMEN
HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde
Nadere informatieSê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?
VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar
Nadere informatieTygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!
Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE INHOUD BL.
INHOUDSOPGAWE INHOUD BL. 1. Verwelkoming 3 2. Toelatingsbeleid 3 2.1 Kriteria en Riglyne. 3 2.2 Ander Vereistes.. 3 3. Waarom Hoërskool Labori vir jou belangrik is! 4 4. Kontakbesonderhede. 5 4.1 Skool
Nadere informatieIndien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.
16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens
Nadere informatieLAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.
LAERSKOOL LORRAINE Omsendskrywe 1/2015 -Die skool wat omgee. Geagte Ouers / Voogde Ons verwelkom graag almal in die nuwe akademiese jaar. Voorspoed en seëninge word elke leerling, ouer en leerkrag toegebid
Nadere informatieP R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK
LAERSKOOL BELLPARK TEL: (021) 919-0002 / (021) 919-0111 Sandfordstraat FAKS: (021) 919-0411 BELLVILLE E-POS: admin@bellpark.co.za 7530 WEBBLAD www.bellpark.co.za P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR Skoolhoof
Nadere informatieGEDRAGSKODE VAN HOËRSKOOL WESVALIA
GEDRAGSKODE VAN HOËRSKOOL WESVALIA 1 GEDRAGSKODE VIR HOËRSKOOL WESVALIA LEERDERS INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING... 3 2. DOEL... 4 3. GEDRAGSKODE... 5 4. KLASREËLS... 8 5. REËLS MET BETREKKING TOT VOORKOMS
Nadere informatieONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:
ODRMIG GDRAGSKOD aam van leerder: Graad 2019: Gedragskode k aanvaar die skoolreëls, gedragskode van die skool en voorskrifte ten opsigte van dissipline, skooldrag en persoonlike voorkoms van leerders en
Nadere informatieINHOUDSOPGAWE. 8.3 Kleredrag vir Sportwedstryde Rugby.. 11
INHOUDSOPGAWE INHOUD BL. 1. Verwelkoming 3 2. Toelatingsbeleid 3 2.1 Kriteria en Riglyne. 3 2.2 Ander Vereistes.. 4 3. Waarom Hoërskool Labori vir jou belangrik is! 4 4. Kontakbesonderhede. 5 4.1 Skool
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
Nadere informatiePragtige Koningin Ester
Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible
Nadere informatieMaak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13
1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind
Nadere informatieTYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Nadere informatieWatter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Nadere informatieIs jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.
Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieRESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees
L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese
Nadere informatieFoto-redigering vir sun.ac.za
Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf
Nadere informatieKAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig
Nadere informatieBELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege
BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel
Nadere informatieBELEID EN PROSEDURES: DISSIPLINE 1. ALGEMENE BEGINSELS
BELEID EN PROSEDURES: DISSIPLINE 1. ALGEMENE BEGINSELS Dissipline by n skool, en meer spesifiek in die klaskamer, bly die belangrikste hoeksteen van effektiewe onderrig. Om dissipline by n skool en in
Nadere informatieSoos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).
Memo: 15 September 2011 Aan: Alle Ouers Van: Annalie en personeel Wintersportdag GLB het gereël dat ons die sportgronde van Bellville Hoërskool (BHS) gaan gebruik vir Saterdag se Wintersportdag. Hulle
Nadere informatieMorsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls
Morsjorsie Reëls Die Doel van Skool Reëls Die Doel van Skool Reëls En hoekom Jy as Ouer daarby moet hou... 1. Skool Reëls is ontwerp om 'n skool meer effektief en doeltreffend te maak. 2. Skoolreëls word
Nadere informatieMemorandum Vraebank min
Memorandum Vraebank 2016. 1. 30min 2. Jeug/Youth 9-15 Kadette / Cadets 16-17 (15) Juniors / Juniors 18-20 (17) Seniors / Seniors 20 ouer 3. Vals 4. Waar 5. Vals 6. Vals 7. Voltooi greep suksesvol verdien
Nadere informatieAANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
Nadere informatiePRIMêRE SKOOL GERT MARITZ Om deur middel van ouer-en onderwyserbetrokkenheid optimale ontwikkeling van gelukkige leerders op alle terreine te verseker
PRIMêRE SKOOL GERT MARITZ Om deur middel van ouer-en onderwyserbetrokkenheid optimale ontwikkeling van gelukkige leerders op alle terreine te verseker 1. ALGEMENE KOMMENTAAR GEDRAGSKODE EN DISSIPLINÊREBELEID
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieGRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES
Nadere informatieIndien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.
LAERSKOOL CALVINIA Posbus 268, CALVINIA 8190 Tel: (027)3411029 Faks: 0866335035 Selfoonnommer: 0824319308 E- posadres: lscadmin@hantam.co.za web-adres: www.laerskoolcalvinia.co.za Skoolbestuurder: L. J.
Nadere informatieLaerskool Darling GEDRAGSKODE DISSIPLINESTELSEL VIR LEERDERS. Beleid hersien: Januarie 2018
Laerskool Darling GEDRAGSKODE EN DISSIPLINESTELSEL VIR LEERDERS Beleid hersien: Januarie 2018 1 DEEL I INLEIDING TOT GEDRAGSKODE VIR LEERDERS 1. AGTERGROND 1.1 Laerskool Darling, (hierna genoem "die skool")
Nadere informatieHOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID
HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieRESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind
L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Nadere informatieHuisinglaan MONTE VISTA Telefoon : (021) / Faks : (021) e-pos adres :
Huisinglaan MONTE VISTA 7460 Telefoon : (021) 558-4637 / 558-1112 Faks : (021) 558-7155 e-pos adres : info@monte-vista.co.za web-adres : www.monte-vista.co.za SAAM IS ONS STERK! ALTIOR L T Y D HOëR S E
Nadere informatieMIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS
MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS TARIEWE VIR 2018 PERSONEEL: R750 per kwartaal per kind Gr 1: Alta van Heyningen 073 170 5974 Gr 1: Elana Schoeman 072 204 6779 Gr 2: Lynette Pretorius 072 099 7887 Gr 2 & 3
Nadere informatieHierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.
Dissiplinêre stelsel - Beleid Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag. Alle leerders is geregtig
Nadere informatieKom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle
Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir
Nadere informatieGRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1
GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Graad 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
Nadere informatieBESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:
KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE
Nadere informatieAFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE
Nadere informatieLaerskool Horison Graad
Laerskool Horison Graad 1 2017 Laerskool Horison Tel: (011) 763-5630/17 Fax: (011) 763-6355 Webwef: www.horison.co.za E-posadres: hoof@horison.co.za Geagte Ouers Baie welkom aan u en u kind(ers) in graad
Nadere informatieJOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Nadere informatieDie horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
Nadere informatieLAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.
LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal
Nadere informatieWiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
Nadere informatieKingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2
Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2½ UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller September 2014
Nadere informatieHUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR
HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en
Nadere informatieGRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.
Nadere informatieDATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program.
26 MAART 2014 PUK REEKS SEMI FINAAL SA. 12 APRIL 2014 Wie dit mag aangaan Vind ingeslote hiermee die voorlopige program sowel as enkele reëlings in verband met die uitspele. Maak seker u bring die inligting
Nadere informatie1. Ek en my nuwe skool
1. Ek en my nuwe skool Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Skoolgebou en skoolterreinreëls Verken die skoolterrein en geboue: stap saam met leerders om die skoolterrein en geboue bekend
Nadere informatieHOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde
HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG Posbus 215, Heidelberg, Gauteng, 1438 Tel: (016) 341 3165/6 Faks: (016) 341 3987 Epos: hvhadmin@lantic.net NUUSBRIEF 7 VAN 2017 Geagte Ouer/Voogde 13 Oktober 2017 1. UIT DIE HOOF
Nadere informatieLAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
Nadere informatieGeagte Ouer en Leerder
Geagte Ouer en Leerder Ons vertrou dat hierdie inligtingstuk vir u heelwat inligting oor ons skool en sy verskeie aktiwiteite sal bied. Ek is oortuig daarvan dat die skool se organisasie en administrasie
Nadere informatieTOELATINGSKRITERIA. As opvoedkundige instelling is ons baie trots op ons akademiese
BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Laer Volkskool is in 1922 gestig as die eerste Afrikaansmedium skool in die ou Kaapland en die tweede oudste in die land. C.J. Langenhoven het die skool se leuse ONS SAL HANDHAAF
Nadere informatieGRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1
GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK
Nadere informatieIN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD
DIE IN AFRIKAANS Net soos in Engels is daar 3 TYE (tenses) : VERLEDE TYD (past tense) TEENWOORDIGE TYD (present tense) TOEKOMENDE TYD (future tense) DIE VERLEDE TYD Die volgende reëls sal jou help om n
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
Nadere informatieSPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen
BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale
Nadere informatiePreek 1 oor gesag (vyfde gebod)
1 Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 6 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied
Nadere informatie