AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Vergelijkbare documenten
AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

n Multi Purpose Cleaner wat werklik ALLE huishoudelike skoonmaakmiddels vervang.

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Plantstruktuur en Plant Voedsel

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Datum: 17/07/2012 Inisieerder: GHS Voorligters Nommer:17/004 Hersiening: 4 Bladsy 1 van 5

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

Lees en Leesgereedheid

Foto-redigering vir sun.ac.za

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Sentraalbeplande stelsel

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Bankstate LPF Systems BK

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

SO 2 in wine Back to basics

Sitrus Aanplanting Bestuur

Oorsig. Module 3.1 Netwerke. Wat is n netwerk? Redes vir netwerke. Redes vir netwerke. Redes vir netwerke

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

21. Soogdiere: karnivore Week 21

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Energie en verandering

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

GRAAD: 6 VAK:LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Elektriese Stroombane

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Kuilvoer foelie Produk inligting

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

2 nd Chances... Wiskunde

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

DRIEHOEK VAN LIG. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Click to edit Master subtitle style

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Die spons proses vir sinchronisasie van skape.

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Hoe kies n mens n troeteldier?

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Transcriptie:

INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water aan stede toegedeel word. Dit raak ook al hoe vuiler en daarmee saam raak grondwater al hoe meer besmet met chemiese middels, kunsmis en bakterieë. Al hoe meer klem word dus gelê op die skoonmaak van water voor of tydens die besproeiingsproses omdat besproeiingstoerusting tegnologies baie verbeter het teenoor 20 jaar terug. Al hoe meer boere maak gebruik van drup besproeiing om water tot hul beskikking presies daar te kry waar dit benodig word. Omdat korrekte watertoediening deur besproeiingstelsel (veral drup) so belangrik is vir die boer, gebruik al hoe meer boere produkte om hul stelsel skoon te maak. Tradisionele skoonmaak produkte soos die sure, chloor en peroksiede word nou aan seker internasionale standaarde gemeet t.o.v n klomp scenarios en data word al hoe meer besef dat hierdie produkte a.g.v een of ander tekortkominge nie aan die standaarde voldoen nie. Die produk is ook uniek in die sin dat dit van n natuurlike oorsprong is en dat die aktief Potas-Bromied uit die Dooie See kom. AGRITREAT werk met n kontakaksie en alle patogene wat binne in die water voorkom sal deur die produk beheer word sodra die produk daarmee in aanraking kom, so die regte manier van toediening is baie belangrik. Indien dit gebeur sal die boer net voordele uit AGRITREAT teen n bekostigbare prys kry.

AGRI-TREAT n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

INLIGTING Die produk se aktief, hiperbromus suur is afkomstig uit die Dooie see. By die fabriek op Groblersdal word dit vermeng met ander middels om AGRITREAT te vorm. Hoe werk AGRITREAT 300? Die aktiewe bestandeel van die produk vernietig alge en bakterieë met kontak wat opbou en aanpak binne in pype, lyne, spitters en druppers. Gebruik vir die skoonmaak van: Besproeiing sisteme Drupper lyne Spitters Sand filters Pype Reservoirs

AGRITREAT IS OOK EFFEKTIEF OP Virusse Bakterieë Parasiete Alge Swamme Yster bakterieë Protozoa Sists Cholera Cryptosporidium Giardia Legionella E-coli Coliphange Polio

VOORDELE VAN AGRITREAT Veilig en omgewingsvriendelik: Skadeloos vir plantwortels, grondorganismes, diere en mense Vinnige mikro-organisme vernietigings aksie Los meer tipes bakterieë en alge in water op as enige ander chemiese produk Wye spektrum van toedieningsmetodes Koste effektief en maklik aanwendbaar Mengbaar met chemikalieë: Jy kan dit toedien terwyl jy besproei en dit kan ook saam met kunsmis toegedien word. Jy hoef nie besproeiing te stop nie. Stabiel en effektief oor n wye ph spektrum

VOORDELE,.. Maklik en veilig om te vervoer Gepatenteer in meer as 120 lande Globalgap Akkreditasie Sensitief vir UV strale en suurstof Uitstekende resultate op Polio, E-coli, Cholera, Bilharzia, Giardia, Cryptosporidium, Legionella ens Minder korrosie op sisteme Geen lang termynse gesondheidsrisikos n Produk vir die 21ste eeu

VERGELYKING

EUREPGAP

ONTWIKKELING VAN BAKTERIEë

TOEDIENING VAN AGRITREAT(druppers) Drupper lyne: Korrektiewe Toediening: Aanbeveel vir erg geblokkeerde pype en druppers. Stap 1: Stop besproeiing Stap 2: Spoel eers die lyne skoon Stap 3: Dien 500ml AGRITREAT per 10m3 water per uur vir een uur toe.(sien bepaling van vloei per hektaar) Stap 4: Meng AGRITREAT volume per hektaar in 200 liter water en dien vir een uur toe. Vir beste resultate dien toe by die blok of land. n Spuitkar kan gebruik word of n inspuiter pompie. Stap 5: Los AGRITREAT in die stelsel vir 24 uur. Stap 6: Spoel lyne baie goed na toediening. Stap 7: Indien ontwerpvloei nog nie verkry is nie, herhaal.

Onderhouds Toediening: Aanbeveel vir drupperlyne wat slegs gedeeltelik geblokkeer is. Stap 1: Dien toe tydens besproeiingssiklus. Stap 2: Dien 500ml AGRITREAT per 10m3 water per uur vir een uur toe. (Sien Bepaling van vloei per hektaar) Stap 3: Meng AGRITREAT volume per hektaar in 200 liter water en dien vir een uur toe. Stap 4: Herhaal indien nodig. Deurlopende toediening: Aanbeveel waar bakterieë en swamdruk hoog is, veral by kwekerye en kweekhuise waar besproeiing deurlopend gedoen word. Stap 1: Dien 150ml AGRITREAT per 10m3 water deurlopend toe met pulsepompie tydens besproeiingsiklusse vanaf pompkamer voor filters.

TOEDIENING VAN AGRITREAT (mikro s) Stap 1: Dien 500ml AGRITREAT per Ha toe. Stap 2: Meng die AGRITREAT volume in 100 liter water en dien toe vir die laaste 20 minute van die laaste besproeiingsiklus. Stap 3: Sit stelsel af. Los in die lyne vir 12 tot 24 uur. Stap 4: Spoel goed skoon en gaan voort met besproeiing.

TOEDIENING VAN AGRITREAT(filters) Die skoonmaak van filters is baie belangrik tydens die hele skoonmaak proses. Sandfilters Stap 1: Die sandfilter word op die normale manier teruggespoel Stap 2: Skakel die filter af en maak die filterdeksel oop Stap 3: Dien 2 liter AGRITREAT toe (per 48 eenheid) Stap 4: Wag 24 uur en doen weer n terugspoel aksie Stap 5: Herhaal wanneer nodig

Berekening van AGITREAT (slegs vir druppers)

% Werking teenoor ph ph % HOCL Chlorine % HOBr AGRITREAT 6.0 97 100 7.0 76 98 7.5 50 94 8.0 24 83 8.5 9 60 9.0 3 33

RESULTAAT

RESULTAAT..