Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

Vergelijkbare documenten
Elektriese Stroombane

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Hoofstuk 7 Wisselstroom

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

Waarvoor staan EM straling? Noem n paar alledaagse gebruike van elektromagnetiese straling.

snelheid versnelling resultante krag A opwaarts afwaarts nul B geen afwaarts afwaarts C geen geen geen D geen opwaarts afwaarts

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Meganiese stelsels en beheer:

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE

FISIESE WETENSKAPPE: VRAESTEL I

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Hoofstuk 15 - Die Kragbron

EKURHULENI NOORD DISTRIK

FAKTORE EN VEELVOUDE

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

JUNIE-EKSAMEN 2014 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE 1/1 MEMORANDUM GRAAD 12

21. Soogdiere: karnivore Week 21

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

Les Plan Twee. Habitats

Sentraalbeplande stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 FISIESE WETENSKAPPE V1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

KAAPSE WYNLAND ONDERWYS DISTRIK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Die planeet aarde beweeg

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid Momentum Verandering in momentum Impuls Die wet van behoud van momentum 46

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

INHOUDSOPGAWE. Opsomming van Eenheid 1 40 Breinkaarte van Eenheid Momentum Verandering in momentum

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

BARRETT SE TAKSONOMIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

GRAAD 11 NOVEMBER 2011 FISIESE WETENSKAPPE V1 MEMORANDUM

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 FISIESE WETENSKAPPE V1

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

WISKUNDE VRAESTEL 2/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Paulus kritiseer sy tyd se manier

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

1JJ.\j~~oe(\ Pct1cte( \)0'\ ~'fl-~.~ education [GRAAD 12] _ - ~ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Transcriptie:

ir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek: Δϕ Δϕ Let op dat Ɛ Δt sodat as ϕ n maksimum is, is Δt n minimum. magnetise vloed (Wb) 4 2 3 4 rotasie Die potensiaalverskil is n maksimum wanneer die spoel by die horisontale posisie in die diagram hierbo verbybeweeg. Rede: Die tempo van vloedverandering is dan n maksimum (hoewel die vloedkoppeling dan n minimum is). Wanneer die spoel by die vertikale posisie verbybeweeg, is die tempo van vloedverandering vir n breukdeel van n sekonde nul, dus is die potensiaalverskil nul, voor dit van polariteit verander en weer tot n maksimum groei. Die potensiaalverskil en die stroom verander elke halwe siklus van rigting, d.w.s. wisselstroom word opgewek. Interessanthede In die praktyk word meer as een spoel om dieselfde rotasie-as gedraai, maar teen verskillende hoeke ten opsigte van mekaar. Die grafiek toon dan herhaalde identiese vorms wat nie presies oor mekaar pas nie, en dus n meer gelykmatige gelykstroom produseer. 2.8 Transformators Transformators word daagliks gebruik om wisselstroom met n sekere potensiaalverskil en frekwensie te verander in wisselstroom met n ander potensiaalverskil groter of kleiner maar met dieselfde frekwensie. Die wisselstroom word opgewek deur n wisselstroom generator. Dit is dan nodig om die elektriese energie te vervoer na die punt waar dit gebruik/verkoop word. Transformators vermeerder eers die potensiaalverskil sodat daar min energieverlies as gevolg van hitteveranderings tydens die vervoer van die elektriese energie is. Sodra die elektriese energie die bestemming bereik, word die potensiaalverskil weer verminder sodat dit met veiligheid gebruik kan word. Doc Scientia IEB SENIOR FISIK hand- en werkboek 443

2.8. Die samestelling van n transformator n Transformator bestaan uit n ferromagnetiese kern met ten minste twee stelle elektries geleidende draadwindinge/-spoele wat daarom gedraai is. Die spoel wat aan die wisselstroombron gekoppel is, staan as die primêre spoel bekend. Die spoel wat wisselstroom aan die stroombaan lewer staan as die sekondêre spoel bekend. Die tipe transformator word deur die verhouding tussen die aantal windings van die primêre spoel en die van die sekondêre spoel bepaal. n erhogingstransformator het meer windings op die sekondêre spoel as op die primêre spoel. n erlagingstransformator het meer windings op die primêre spoel as op die sekondêre spoel. n Isoleringstransformator het dieselfde aantal windings vir beide spoele. So n transformator word gebruik om energie tussen stroombane oor te dra sonder dat daar enige elektriese kontak is. Bote wat in die hawe gedok is moet nie aan die bron van elektrisiteit raak nie, aangesien enige elektriese fout dan n persoon wat aan die metaalromp van die boot raak, sal doodskok. primêre spoel sekondêre spoel WS magnetiese vloed WS N S ysterkern belading/weerstand isoleringstransformator verhogingstransformator verlagingstransformator 2.8.2 Werking van n transformator Die wisselstroom wat deur die primêre spoel vloei, veroorsaak n veranderende magneetveld wat weer n veranderende potensiaalverskil in die sekondêre spoel induseer. Die basiese stappe vir die werking van n transformator is soos volg:. Die primêre spoel word aan n wisselstroombron gekoppel wat wisselstroom deur die primêre spoel laat vloei. 2. Wisselstroom veroorsaak n veranderende magneetveld wat n verandering in magnetiese vloed tot gevolg het. 444 IEB SENIOR FISIK hand- en werkboek Doc Scientia

3. Die verandering in vloed word in die ysterkern gedra en induseer dan n veranderende potensiaalverskil in die sekondêre spoel. Hierdie potensiaalverskil verander teen dieselfde frekwensie as die van die primêre spoel. Daar ontstaan dus n geïnduseerde wisselstroom in die sekondêre spoel. Dit is belangrik om op die volgende te let: Transformators werk slegs as die primêre spoel aan n wisselstroombron gekoppel is. n gelykstroombron sal n momentele stroom in die sekondêre spoel induseer op die oomblik wanneer die bron aan-of afgeskakel word. Die primêre en sekondêre spoele het geen elektriese konneksie tussen hulle nie. olgens Faraday se wet is: -NΔϕ ε = () = Δt manipulasie van die formule lewer: -Δϕ Δϕ N = Δt waar Δt vir beide spoele dieselfde is. Daarom is die transformator vergelyking soos volg: primêre spoel potensiaalverskil = N S sekondêre spoel potensiaalverskil primêre spoel se aantal windings oorbeelde sekondêre spoel se aantal windings n Transformator het n primêre potensiaalverskil van 55. Die sekondêre spoel het 5 000 windings en die primêre spoel het 20 windings. Bereken die potensiaalverskil vir die sekondêre spoel. Oplossing: = N S 55 20 = 5 000 = 3 750 2.8.3 Drywing W angesien energie altyd behoue bly, moet die drywing (P = Δt) vir die primêre spoel gelyk wees aan die drywing vir die sekondêre spoel. P P = P S = Doc Scientia IEB SENIOR FISIK hand- en werkboek 445

oorbeelde n Stroombaan bevat n verhogingstransformator. Daar is n wisselstroom van 0 in die primêre spoel wat aan n wisselstroombron met potensiaalverskil van 20 gekoppel is. Die geïnduseerde potensiaalverskil in die sekondêre spoel is 240. Bereken die stroom in die sekondêre spoel. 0 Oplossing: = (20)(0) = 240 = 5 20 240 oorbeelde Bestudeer die volgende stroombaan en beantwoord die daaropvolgende vrae: B 0 400 windings 3 60 windings 3,9 kω. Waar is die primêre spoel? of B? Gee n rede vir jou antwoord. 2. Watter tipe transformator word voorgestel? 3. Bereken die spanning van spoel B. 4. Bereken die stroom van spoel B. 5. Bereken die stroom van spoel. Oplossings:. Die bron van elektriese wisselstroom is by gekoppel. 446 IEB SENIOR FISIK hand- en werkboek Doc Scientia

2. erhogingstransformator 3. N = P N S 0 = S 400 3 60 = 283,64 4. I = R I = 283,64 3 900 I = 7,27 0-2 5. = (0) = 283,64(7,27 0-2 ) = 0,9 Oefening 29 Datum: Bestudeer die diagram en beantwoord die daaropvolgende vrae: 350 540 0 windings windings 06 kω. Bereken die spanning in die sekondêre spoel..2 Bereken die stroom wat deur die resistor vloei. Doc Scientia IEB SENIOR FISIK hand- en werkboek 447