My siel, Pa. Marie van Rensburg

Vergelijkbare documenten
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Welkom by Die Storie God se storie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Antonieme en sinonieme

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Jona en die Groot Vis

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

16. Die Israeliete soek ʼn koning 1 Samuel 8:1-22

n Tempel Leier besoek Jesus

Jona en die Groot Vis

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

1 Waar ek vandaan kom

Goeie Konings, Slegte Konings

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

As jy weer skryf (Vir Jack)

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

Die brief aan die Filippense

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

BARRETT SE TAKSONOMIE

Les 1 vir 7 Oktober 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

1 Johannes 5: /03/2014

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

God eer Josef die slaaf

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Lees Genesis 22 Hoe laat dit wat jy sopas gehoor het jou voel? Hoe laat dit jou voel oor Abraham se situasie en hoe voel jy oor God?

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

SKRIFLESING: Jesaja 55. TEKS: Jesaja 55: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Psalm 19 : 4. Psalm 33 : 5.

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Transcriptie:

My siel, verwys na die spreker se eie identiteit. Die titel word n refrein wat aan die einde van elke strofe herhaal word. My siel, Pa Marie van Rensburg Uit: Verskuns vir Huistaal, Graad 10 Riens Vosloo, p. 135

PR-LS 1. Leerders ervaar dikwels dat hulle deur hul ouers gedruk word om akademies en in sport te presteer. Kan hierdie stellings uit die gedig gestaaf word? Motiveer. 2. Hierdie gedig gaan oor so n leerder wat voel dat hy die hele tyd beter moet presteer om sy pa te plesier en sodat sy pa kan goed voel en lyk.

Strofe 1 Fokus van strofe 1: AKADMI r. 1: Apostroof: die tegniek om iemand in die gedig direk aan te spreek S S 1. Hoeveel ekstra vakke Pa? 2. Dux-leerling? Is dit wat Pa vra? 3. Die prestasies, Pa, al is dit top, 4. galgtou oor my kop. 5. n my siel, Pa... 6. Kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra? r. 6: klein-klein : hy vra net n deeltjie van sy siel terug, want dit voel of sy pa reeds sy hele siel ingepalm het r. 1: Retoriese vraag r. 2: Dux-leerling : die top akademiese presteerder in n klas of skool r. 3: Inversie: om prestasies te beklemtoon; dit is vir die pa die belangrikste r. 4: Metafoor: galgtou oor my kop : die spreker ervaar die druk as n bedreiging. Pa word vier keer herhaal om die aanklag teen die pa te beklemtoon Al doen die spreker hoe goed, verwag sy pa altyd meer en sal hy nooit tevrede wees nie.

S S Strofe 2 7. Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal, 8. rekords moet ek nog behaal? 9. Hoeveel keer op die rostrum, Pa, 10. met 'n Achilleshiel wat pla? 11. Maar my siel, Pa... Fokus van strofe 2: ALIK 12. kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra? Hoeveel keer verwag die pa dat hy n eerste plek moet behaal en op die rostrum moet staan, selfs al het hy n besering (r. 10). Die woord Pa word 3 keer herhaal. Achilleshiel uit Griekse mitologie = iemand se kwesbare plek; hier verwys dit na n besering. r. 9: rostrum

Achilleshiel Voetnota Uitdrukking: Iemand se Achilleshiel/Agilleshiel Betekenis: Iemand se kwesbare (swak)plek Waar kom dit vandaan? Achilles, die seun van hetis en Peleus, was die dapperste held van die rojaanse Oorlog. oe hy gebore is, wou sy moeder, hetis, hom onsterflik maak deur hom te doop in die Styx, die rivier waaroor die veerman Charon oorledenes na die onderwêreld sou roei. Peleus het Achilles aan die hak vasgehou en hom in die water gedompel, maar vergeet om dit ʼn tweede keer te doen sodat sy ander hakskeen ook kon nat word. Omdat die hak of hiel waaraan sy hom vasgehou het nie met die betowerde water in aanraking was nie, het hierdie klein plekkie aan sy lyf swak en kwesbaar gebly en is hy uiteindelik dood toe ʼn pyl hom daar getref het. [Bron: http://maroelamedia.co.za/afrikaans/taaltoffie/achilleshiel/]

S S Strofe 3 13. Pa, S.A.-skolespan speel ek al twee jaar, 14. Pa se Cravenweek is geëwenaar. 15. Hoe hoog moet die turksvy-kind in die lynstaan spring 16. om Pa eer te bring? 17. Maar my siel, Pa... Fokus van strofe 3: RUGBY 18. kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra? r. 15: Hy het dus vir sy pa n netelige kwessie geword omdat hy nie goed genoeg presteer om sy pa te laat goed lyk en voel nie. r. 13: Hy het die SAskolespan 2 keer gehaal (dus: beter gevaar as sy pa) en in die Cravenweek gespeel. r. 15: Steeds voel die spreker dat dit nie vir sy pa goed genoeg is nie, want hy verwys na himself metafories as die turksvykind r. 17: Die beskuldiging in die vorm van n refrein word herhaal.

Voetnota urksvy (r. 15): n Vetplant wat in veral droë/dorre gebiede groei dit kan oorleef met min water. Dit het baie fyn, amper onsigbare dorings. As jy daaraan vat, sit die dorings in jou vlees vas en elke keer wat jy aan iets vat, voel jy die dorings al kan jy dit nie sien nie. Jy is dus deurgaans bewus daarvan.

S S Strofe 4 19. Pa, is Pa ooit tevrede met die ewebeeld, 20. wat oor my vou soos 'n donker kleed? 21. Pa is mos my proto, 22. ek maar Pa se foto! 23. Maar my siel, Pa... Fokus van strofe 4: PA/SUN VRHOUDING 24. kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra? r. 23-24: Die spreker wil net graag n eie identiteit hê, n klein-klein stukkie van sy eie siel hê, sy eie wil, sy eie gedagtes, sy eie doelstellings, sy eie mylpale / wenpaal bereik. r. 19: Hy het sy pa se ewebeeld geword, maar steeds is dit nie goed genoeg nie r. 20: Vergelyking - Die hele kwessie het vir die spreker soos n donker kleed geword, m.a.w. dit maak hom depressief r. 21: proto : n prototipe is die oorspronklike voorbeeld / model r. 21-22 beklemtoon dat hy so gestreef het om sy pa tevrede te stel dat hy n foto (afbeelding) van sy pa geword het. IRONI: Die seun het in n replika van sy pa verander.

IRONI IRONI: Net mooi die teenoorgestelde van wat bedoel word, word spottend gesê. Die spreker doen niks van die prestasies vir himself nie; hy doen dit vir sy pa.

MA Hoe belangrik is prestasie? / wanneer is genoeg genoeg? / Laat kinders toe om hulleself te wees.

Literêre opstel Bespreek die dinge waarvan die seun in hierdie gedig praat en die eise wat die pa stel. Verduidelik die beelde wat die spreker gebruik om die verhouding tussen die seun en sy pa te verwoord. (150-200 woorde)

Bronne 1. Riens Vosloo: Verskuns vir Huistaal, Graad 10 2. Bestbooks Studiewerkgids: Verskuns vir Graad 10 Huistaal