AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

Vergelijkbare documenten
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK

Foto-redigering vir sun.ac.za

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Installerings instruksies vir Winkerk 7

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Installerings instruksies vir Winkerk 7

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

FAKTORE EN VEELVOUDE

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Plantstruktuur en Plant Voedsel

AFSTAND HER-BEREKENING WEDVLUG IDENTIFIKASIE BENZING ELEKTRONIESE KLOKKE TIPES ELEKTRONIESE KLOKKE BRICON ELEKTRONIESE KLOKKE

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

FAKTURERING. Alle inkomstes binne die US wat teen ʼn kostepunt ontvang (uitgesluit inkomstes teen R-kostepunte ten opsigte van kursusse) word moet:

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

Egskeidingskontrolelys vir Lede

Studente ITSI. Handleiding.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

LAB-ON-LINE LEES HANDLEIDING JOU GIDS VIR BETER LEESVAARDIGHEDE!

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

ARBEIDSREG ABR214. T:

Alle inkomstes binne die US wat teen ʼn kostepunt (KP) ontvang word (uitgesluit inkomstes teen R-KP s wat kursusse betref), moet:

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gids vir Byvoordele eise

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKORD- EN EINDEKSAMEN

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

VOERTUIGPOEL Handleiding vir besprekingstelsel. Mei 2013

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Elektriese Stroombane

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

DEBITEURE REKONSILIASIES

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Transcriptie:

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n werker in die stelsel hanteer moet word. Die oorspronklike dienskontrak wat tussen die werkgewer en die werker onderteken is, asook die riglyne soos vervat in die Basiese Wet op Diensvoorwaardes moet te alle tye gevolg word, en die hele afleggingsproses moet steeds deurloop word, waarskynlik met die hulp van u arbeidskonsultant. Wanneer 'n werker uit diens ontslaan word, moet alle verlofgeld, sowel as enige ander gelde verskuldig, op sy/haar laaste betaalstokie uitbetaal word, ALVORENS diensbeëindiging kan plaasvind. n Werker wat ontslaan word, moet vergoed word volgens die finale ooreenkoms wat bereik is tussen die werkgewer en die werker. Die werkgewer is wel verplig om n Skeidingspakket aan die werker uit te betaal welke bedrag gelykstaande sal wees aan een week se salaris vir elke jaar in diens. Volg die volgende stappe: 1. Skep die betaalstrokie vir die korrekte periode:

2. Ten einde die Skeidingspakket-geld by te voeg, kliek onder op die opsie: Voeg by: 3. 'n Skerm verskyn waar n betaling of aftrekking gekies kan word. Om n betaalstrokie-item vir die Skeidingspakket by te voeg, kliek op: Ondersoek/verander itembeskrywings op betaalstrokies:

4. n Lys van bestaande betaalstrokie-itembeskrywings word vertoon: 5. Om n transaksie vir die Skeidingspakket te maak, kliek aan die onderkant van die skerm op: Voeg by:

6. n Skerm word vertoon waar die opsie vir Loon gekies moet word: 7. Sodra die opsie vir Loon gekies is, sal daar alternatiewe opsies beskikbaar wees uit die Lys van items. Kies: Enkelbedrag betalings: 8. Aan die onderkant van die skerm word daaropvolgende opsies vertoon waaruit die keuse gemaak kan word. Waar daar vooraf n Belastingaanwysing vanaf die Ontvanger van Inkomste ontvang is waarteen n werker se skeidingspakket belas moet word, word die opsie gekies vir Skeidingspakket: afdanking/aflegging.

In geval waar daar GEEN Belastingaanwysing verkry is nie, kies die opsie: Enkelbedrag: normale bedanking, en kliek dan op: Kies: 9. Die volgende skerm word vertoon. Die opsie vir Herhalend sal nie gekies word nie, aangesien hierdie nie n herhalende transaksie is nie. Kliek onder op: OK (voeg item by):

Die item sal nou in die lys van itembeskrywings vertoon word. Indien u die naam van die beskrywing wil verander, en u kliek op Wysig, sal u versoek word om n Kenwoord in te lees. Hierdie Kenwoord kan slegs bekom word deur AfriKlok te skakel. Lees die Kenwoord in en verander die itembeskrywing na byvoorbeeld: Enkelbedrag: Skeidingspakket, en kliek op: OK (Skryf): 10. Die item met die gewysigde naam sal nou so in die lys van itembeskrywings vertoon word.

11. Kliek dan op Eindig om terug te keer na die vorige skerm. Kliek op die swart af-pyltjie om die item vir Enkelbedrag: Skeidingspakket te kies. Voltooi die bedrag en kliek dan op OK (Skryf data): 12. Die item sal dienooreenkomstig op die strokie gevoeg word:

13. Om dan die werker se verskuldigde verlofdae uit te betaal, kies aan die regterkant van die skerm die opsie: Betaal verlof uit (sien voorbeeld hieronder): 14. Op die volgende skerm kan u aandui of die werker se dienste dienooreenkomstig beëindig moet word. Kies: Ja:

15. Sodra u Ja gekies het, sal die hoeveelheid dae wat beskikbaar is, op die skerm vertoon word. 16. Indien u tevrede is met die berekening, kliek aan die onderkant van die skerm op: " Voeg by betaalstrokie": 17. Die Rand-waarde van die verlof wat uitbetaal word, word op die betaalstrokie aangebring:

18. Druk die betaalstrokie en betaal die werker uit. 19. Sodra die betaalstrokie toegemaak word, maak n skerm oop waar die werker se dienste beëindig kan word. 20. Voltooi die velde soos benodig (rede vir uitdienstreding, asook datum). 21. Kliek op: OK: 22. Die werker sal nou uit diens gestel wees maar sy/haar rekords sal steeds beskikbaar bly vir verwysingsdoeleindes.