BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

Vergelijkbare documenten
WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Welkom by Die Storie God se storie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

n Tempel Leier besoek Jesus

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

God eer Josef die slaaf

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Antonieme en sinonieme

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Toe God alles gemaak het

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Toe God alles gemaak het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Van Vervolger tot Prediker

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Pragtige Koningin Ester

Die Groot Muur van Nehemia

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Abu Ali tel sy donkies

Die brief aan die Filippense

Jakkals lê eendag heerlik en

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Jona en die Groot Vis

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Goeie Konings, Slegte Konings

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

FAKTORE EN VEELVOUDE

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

DIE TERUGTREK VAN N VERKRAGTINGSAAK

Die Groot Gebod dennis de wet

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Les 14: Entrepreneurskap

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

WAT OM TE DOEN AS JY VERKRAG IS

Wedergeboorte Johannes 2:23-3:8

Jona en die Groot Vis

Transcriptie:

HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene bly, en Karen sal by tannie Monica en oom Jeff gaan bly. Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Emily se ouers almal in die motorongeluk dood is. Jy sal by my en oom Jeff bly en Emily sal by tannie Irene en haar kêrel oom Markus bly.

BY EMILY SE HUIS Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop. Maar ek is besig met my huiswerk en ek moet nog die huis skoonmaak voordat tannie Irene van die werk af kom. Goed, goed, ek sal gaan. Moet my asseblief net nie weer slaan nie. Probeer jy vir my sê wat om te doen? Dink jy ons gee vir jou kos en n dak oor jou kop vir niks? Jy sal doen wat ek sê, NOU!! Geen kos vir jou vanaand nie. En so gaan dit aan. Emily word daagliks mishandel. Markus, haar tannie se kêrel, slaan haar elke dag. Hy laat haar ook baie in en om die huis werk. Daar is niks mee verkeerd om kinders te vra om met huishoudelike takies te help nie, maar Markus gee vir Emily soveel werk dat sy soms nie kan skool toe gaan nie en nie tyd het om te rus of te speel nie. Dis nie aanvaarbaar nie. Markus behandel Emily ook baie anders as sy eie kinders. n Seker teken van kindermishandeling is as een kind anders as die ander kinders in n huishouding behandel word. Emily is baie ongelukkig. In die aande wanneer sy vir haarself n bed op die vloer regmaak, wonder sy dikwels hoe dit met haar niggie by hulle ander tannie gaan.

BY KAREN SE HUIS Karen, waar is jou oom? Ek dink hy is winkel toe. Hy het vir my gesê hy het nie geld nie. Ek moes geld by Rita leen om kasino toe te gaan gisteraand. Hy sal jammer wees oor hy vir my gejok het. Ag nee! Ek moet vir oom Jeff sê sy is kwaad. Miskien kan hy die kos wegsteek wat hy vir ons gekoop het en voorgee dat hy nie geld gehad het nie. Liefie, ek is by die huis. Jy het vir my gejok. Ek wou geld gehad het om kasino toe te gaan. Daar was brood in die huis. Dit was genoeg vir jou en Karen. Ek eet vanaand uit saam met vriende. Julle het nie ander kos nodig nie. En so sien Karen nog n argument wat uitloop op n bakleiery. Monica het nog nooit aan Karen geslaan nie. Maar dit is n vorm van kindermishandeling as jy jou skuldig maak aan fisieke, seksuele of sielkundige geweld teenoor iemand anders waar n kind dit kan sien of beleef. Karen is so bang vir haar tannie dat sy haarself amper elke nag in haar kamer toesluit. Sy huil en wens haar ouers het nog gelewe. In die aande wonder sy dikwels hoe dit met haar niggie by hulle ander tannie gaan.

Oom Jeff, ek is lief vir Oom en vir tannie Monica, maar dit is vir my baie sleg as sy vir Oom slaan. Sal Oom nie asseblief met ons pastoor praat oor wat gebeur nie? Miskien kan hy ons help. Nee, jy mag dit nooit vir iemand vertel nie. Jou tannie is lief vir ons altwee. Dit maak nie saak nie. Dit was my skuld, want ek het vir haar gejok. Maar ek leer van huishoudelike geweld by die skool. Mans sowel as vrouens kan slagoffers van huishoudelike geweld wees. Wat in ons huis gebeur, is huishoudelike geweld. Ons moet hulp kry. Nee, ons mag dit nooit vir enigiemand vertel nie. Dit kan moeilik wees vir kinders om hulp te vra as hulle hulle in situasies van mishandeling bevind, omdat dit nie vir hulle maklik is om met n volwassene daaroor te praat nie. As die kind wel hulp vra en die volwassene wil nie na hom luister nie, kan hy dalk nie die moed hê om op ander plekke te gaan aanklop om hulp nie. Jeff ondervind ook huishoudelike geweld, en dit kan vir n slagoffer baie moeilik wees om openlik daaroor te praat. Maar dit is sy plig om vir Karen te sorg. Hy moet hulp kry vir homself en vir sy susterskind.

Intussen raak die lewe vir Emily ondraaglik. Sy kon vir twee weke nie skool toe gaan nie, omdat haar tannie se kêrel haar herhaaldelik geslaan het. Die wiskunde-onderwyser, mnr. Klaazen, is baie bekommerd oor Emily. Hy kan nie verstaan hoekom sy nie skool toe kom nie. Hy besluit om na Emily se huis toe te gaan om te sien hoe dit met die gesin gaan. Goeie middag, ek is een van Emily se onderwysers. Ek het net kom kyk of alles in die haak is. Emily was vir twee weke nie in die skool nie. Goeie middag, Mnr. Klaazen. Gaan asseblief weg. Jy is nie welkom hier nie. Hier is groot fout. Ek moet n maatskaplike werker hiervan gaan vertel.

LATER DIE DAG BESOEK N MAATSKAPLIKE WERKER DIE GESIN. SY VRA OM ALLEEN MET EMILY TE PRAAT. Ek wil jou graag help. Sê vir my wie dit aan jou gedoen het. Oom Markus. Hy soek altyd redes om my te slaan. Tannie Irene is by die werk as hy my slaan. Sy werk lang ure en kom eers laat in die aand by die huis. Oom Markus is altyd kwaad vir my en slaan my of weier om vir my kos te gee. Ek is bly ons weet nou hiervan. Ons sal n einde maak aan die geweld. Ons sal vir jou n ander blyplek kry terwyl ons die saak ondersoek. Kan ek asseblief by my niggie Karen gaan bly? Sy bly by tannie Monica. Ek mis haar baie. Ons het mekaar maande laas gesien al woon ons in dieselfde dorp.

DIE MAATSKAPLIKE WERKER BESOEK KAREN BY MONICA EN JEFF SE HUIS. Ek is n maatskaplike werker van die Vroue- en Kinderbeskermingseenheid. n Onderwyser by Emily se skool het vir ons kom sê dat Emily mishandel word. Ek hoor haar niggie Karen bly by jou en jou man. Karen is n pragtige kind. Ons het geen probleme met haar nie. Ons is n baie gelukkige gesin. Mag ek asseblief met Karen praat? Help my asseblief. My tannie slaan my oom. Sy doen niks aan my nie, maar ek is bang sy gaan my dalk ook eendag slaan. Dit is n vorm van kindermishandeling as jy jou skuldig maak aan fisieke, seksuele of sielkundige geweld teenoor iemand anders waar n kind dit kan sien of beleef. Ek is bly jy het my hiervan vertel. Ek sal jou kan help.

Ek is bly Meneer het my kom besoek. Ek het nie geweet waar om hulp te kry nie. Uiteindelik voel ek veilig. Onderwysers sien kinders elke dag. Onderwysers is dikwels die eerste persone wat agterkom dat daar n probleem by die huis is. Dit help baie as onderwysers enige gedrag kan opvolg wat hulle dink verbind kan word met kindermishandeling. Ek is bly dat hierdie probleem onder my aandag gekom het. Ek kan Emily en Karen na hulle ouma in die nedersetting bring sodat hulle by haar kan bly. Sy sal vir hulle al die aandag en liefde gee wat hulle nodig het. WAT IS KINDERMISHANDELING? 1. Kindermishandeling is die verontregting van n kind. Kinders kan mishandel word deur mense wat hulle ken soos gesinslede of mense in die gemeenskap, of deur vreemdelinge. 2. Daar is baie verskillende soorte mishandeling. Dit sluit fisieke, seksuele, ekonomiese en sielkundige dade van geweld in. 3. As n kind deur gesinslede mishandel word, praat ons van huishoudelike geweld. Dit is ook huishoudelike geweld as n kind sien hoe n gesinslid fisiek, seksueel of sielkundig mishandel word. WAT KAN JY AS KIND DOEN AS JY MISHANDEL WORD? 1. Praat met n volwassene of n vriend wat jy kan vertrou. Dit kan n gesinslid, n onderwyser of n pastoor wees. 2. Vra die volwassene of vriend om jou te help om met n maatskaplike werker, n Vroue- en Kinderbeskermingseenheid of die polisie in aanraking te kom. Jy kan ook n maatskaplike werker of polisiebeampte self kontak. 3. As jy niemand kan kry om jou te help nie of jy weet nie wat om te doen nie, skakel Lifeline/Childline gratis by 116. Hulle kan vir jou raad gee. WAT OM TE DOEN AS JY WEET N KIND WORD MISHANDEL Rapporteer die saak by n maatskaplike werker, n Vroue- en Kinderbeskermingseenheid of die polisie. As jy n opmerking of n vraag oor hierdie strokiesprent het, kontak die Legal Assistance Centre: SMS: 081-6000098 E-pos: info@lac.org.na Faks: 088-613693 Posadres: Posbus 604 Windhoek Ons wil graag weet wat jy van hierdie strokiesprent dink. Konsep: YOLANDE ENGELBRECHT Vertaling: LOCHNA MEESER Illustrasies, ontwerp en uitleg: DUDLEY VIALL en PERRI CAPLAN Projektoesig: RACHEL COOMER en DIANNE HUBBARD Finansiering: NEDERLANDSE MINISTERIE VAN BUITELANDSE SAKE, MDG3-FONDS Drukwerk: JOHN MEINERT PRINTING (EDMS) BPK Uitgewer: GENDER RESEARCH & ADVOCACY PROJECT, LEGAL ASSISTANCE CENTRE, 2011 Hierdie strokiesprent mag vryelik gekopieer word vir opvoedkundige doeleindes op voorwaarde dat erkenning aan die bron gegee word. n Elektroniese weergawe van hierdie publikasie is beskikbaar op die LAC-webwerf: www.lac.org.na