MODULE 1 ALGEMEEN EN HUISINHOUD. Toepaslike Eenheidstandaarde

Vergelijkbare documenten
MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Toepaslike Eenheidstandaarde

MULTIPLEX AANSOEKVORM

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

MODULE 4: VOERTUIE. Ja. Dit ís n motor. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 4 VOERTUIE. Toepaslike Eenheidstandaarde

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEKVORM VIR PERSOONLIKE VERSEKERING

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

VERSEKERINGSADVISEUR / MAKELAAR: KLIëNT BESONDERHEDE: Titel: Mnr / Mev / Me / Prof / Dr / Sy edele. Posadres: Epos Adres:... Beroep: Huwelikstatus:

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Huishoudelike GoedereAfdeling

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Ebbul Makelaars t/a Intfin Authorized Financial Service Provider Reg. no: 2004/119605/23 FSP: 43602

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand) indien in die bylae as ingesluit vermeld.

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

2015 AKADEMIESE JAAR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Gids vir Byvoordele eise

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

Persoonlike alle Risiko

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

KOMMERSIëLE AANSOEK VIR VERSEKERING ONDERHEWIG AAN DIE TERME EN VOORWAARDES VAN DIE MULITMARK III BEWOORDING

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

HYBRID AANSOEK ONDERHEWIG AAN DIE TERME EN VOORWAARDES VAN DIE HYBRID BEWOORDING

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

POLIS- BEWOORDING. Ja. Dit ís n sambreel. En hierdie is jou persoonlike versekeringspolis. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Stuur die aansoekvorm aan:

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

FAKTORE EN VEELVOUDE

Bankstate LPF Systems BK

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

Geboue Omvattend en Kantoorinhoud Module 3. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 3

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Voorafbeplanning: Begrafnis

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Vereiste tov van aansoeke

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Transcriptie:

MODULE 1 Werksopdrag.indd 11 ALGEMEEN EN HUISINHOUD Toepaslike Eenheidstandaarde 10006 Apply knowledge insurance of household contents 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and understanding of the cover provided under a Short-term Multi-Peril Insurance policy 01/03/013 09:53:57 AM

1 GEVALLESTUDIE AFDELINGS ALGEMEEN EN HUISINHOUD MODULE INLEIDING Mnr. X nader jou om sy huisinhoud te verseker. Hy beskik tans oor dekking vir die inhoud by n ander versekeraar. Aangesien dit die eerste keer is dat hy versekering by Santam uitneem, wil hy eers meer weet oor die onderskrywingsmaatreëls van die Santam se persoonlike polis. Daar gaan ook van jou verwag word om n inspeksie/oorsig van die huis te doen, die nodige aantekeninge te maak oor jou waarneming en dit te lys op n bylae wat aan jou voorsien gaan word. Laastens sal daar van jou verwag word om die aansoekvorm te voltooi na aanleiding van die gegewens tot jou beskikking. Die blootstelling wat jy kry as jy deur hierdie gevallestudie werk, sal aan jou die nodige kennis en selfvertroue gee vir wanneer jy in die toekoms soortgelyke versoeke ontvang. MODULE DOELWIT Die doel van hierdie module is om jou kennis oor die volgende aspekte ten opsigte van Afdelings Algemeen en Huisinhoud van die Santam se persoonlike polis te evalueer: Die beantwoording van algemene onderskrywingsvrae ten opsigte van die Santam se persoonlike polis; Risiko-evaluasie met nodige aanbevelings; Die beantwoording van algemene vrae ten opsigte van die risiko s/versekerde items; en Die voltooiing van die aansoekvorm ten opsigte van Afdelings Algemeen en Huisinhoud van die Santam se persoonlike polis. Werksopdrag.indd 1 01/03/013 09:53:57 AM

13 OPDRAG 1 Met jou besoek aan mnr. X verlang hy duidelikheid oor die volgende aspekte: Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van punte soos aangetoon per vraag. Vraag 1 Mnr. X wil die premie van sy Santam se persoonlike polis maandeliks betaal en wil daarom weet of die premie vooruit of terugwerkend betaalbaar is. Vraag Die maatskappy wat hom tans verseker, staan korting van 15% op sy premie aan hom toe aangesien hy die afgelope vyf jaar nog geen eise gehad het nie. Gaan hy ook by Santam vir korting kwalifiseer? 1 Vraag 3 Mnr. X wil weet of sy premie met elke eis wat hy sou indien, gaan verhoog. Vraag 4 Indien hy dalk sy polis sou wou kanselleer, hoe lank voor die tyd moet hy Santam daarvan verwittig? 1 Werksopdrag.indd 13 01/03/013 09:53:57 AM

14 Vraag 5 Mnr. X wil weet of alle eise by die polisie aangemeld moet word. Vraag 6 Mnr. X stoor sy tuingereedskap in n houthuisie in sy agterplaas. Indien daar by hierdie houthuisie ingebreek word, sal daar dekking vir die gereedskap wees ingevolge sy polis of moet die houthuisie spesiaal in sy poliskontrak gemeld word? (Houthuisie nie op die foto s sigbaar nie.) Vraag 7 Mnr. X meld dat sy oudste seun wat in George woon twee jaar terug by n bank begin werk het en dat hy in hierdie stadium slegs n motor, klere en n baie duur gholfstel besit. Sy seun verlang slegs beperkte dekking vir sy motor en allerisiko dekking vir sy klere en gholfstel. Kan mnr. X sy seun se besittings ingevolge sy polis verseker? Verduidelik breedvoerig aan mnr. X wanneer daar aan so n versoek voldoen kan word. Vraag 8 Mnr. X wil ook weet of die versekerde bedrae ingevolge Afdeling Huisinhoud en Afdeling Geboue van sy polis outomaties deur Santam aangepas word om voorsiening te maak vir inflasie en of dit sy verantwoordelikheid is om dit te doen. 3 Werksopdrag.indd 14 01/03/013 09:53:57 AM

15 Vraag 9 Van die juweliersware wat hy vir sy vrou op huurkoop gekoop het, word ingevolge die juwelier se ooreenkoms met hulle afsonderlik by XYZ Versekeraars verseker totdat dit afbetaal is. Mnr. X is baie skepties oor die dekking wat XYZ Versekeraars bied en is van plan om die juweliersware ook ingevolge die Santam se persoonlike polis te verseker. Hy wil graag weet wat gaan gebeur in geval van n eis. Hoe gaan skadeloosstelling plaasvind? 1 Vraag 10 Mnr. X wil uiteraard maksimum korting op sy polispremie verdien. Hy wil graag weet ingevolge watter afdelings hy die voordeel kan geniet van Santam se geeneisbonus-stelsel? AFDELING GEENEISBONUS Huisinhoud Allerisiko s Geboue Voertuie Watervaartuie Persoonlike Regsaanspreeklikheid Vraag 11 a. Beskryf wat jy sal doen indien mnr. X op sy aansoekvorm invul dat hy geen eise vir n sekere periode by sy huidige en/of vorige versekeraars gehad het nie. 6 1 Werksopdrag.indd 15 01/03/013 09:53:57 AM

16 b. Beskryf wat jy sal doen indien mnr. X vir jou n bylaag van sy huidige versekeraar gee om as bewys te dien van sy eisvrye status. Die skedule dateer een maand terug. 1 Die skedule dateer nege maande terug. 1 c. Beskryf wat jy sal doen indien mnr. X jou van n beëdigde verklaring voorsien om as bewys te dien van sy eisvrye status. 1 TOTAAL 6 Werksopdrag.indd 16 01/03/013 09:53:57 AM

17 OPDRAG Bestudeer nou foto s 17, tot 34, 44, 45 en 47 op die kompakskyf asook die grondplan. Lys jou waarnemings en aanbevelings. (Jou waarnemings moet objektief wees en so gestel word dat die assessor met evaluering kan aflei of jy sekere aspekte rakende die risiko kon identifiseer en die nodige aanbevelings kon maak.) Waarnemings Aanbevelings Werksopdrag.indd 17 01/03/013 09:53:57 AM

18 GRONDPLAN VAN WOONHUIS SWAAIE SWEMBAD WOONHUIS BRAAI-AREA AFDAK MOTORHUIS WOONHUIS Werksopdrag.indd 18 01/03/013 09:53:57 AM

19 OPDRAG 3 Daar volg vrae ná die inventaris. Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van punte soos aangetoon per vraag. Jy word versoek om alle totale op die inventaris te voltooi. INVENTARIS Volle naam:.... Posadres:............ Polisnommer: Gebruik hierdie inventaris om bestaande en nuwe versekering te evalueer. Merk asseblief die toepaslike blokkie met n X Stel asseblief my versekering reg ooreenkomstig ooreenkomstig hierdie vervangingsswaardes. Die Huisinhoud en Alle Risiko s afdeling van die Persoonlike polis stel u skadeloos teen vervangingswaarde mits u bedrag verseker volgens vervangingswaarde bepaal is. Gebruik hierdie inventaris om die waarde in geheel vas te stel. U huishoudelike goedere en persoonlike besittings is teen vandag se pryse n fortuin werd. Dit is werklik in u eie belang om langs hierdie weg seker te maak dat u teen huidige nuwe pryse verseker is, anders is dit nie moontlik om artikels ten tyde van n eis teen nuut vir oud pryse te vervang nie. Ek het die evaluasie gemaak, maar verlang nogtans geen regstelling nie. Deel (A) ALLE RISIKO S VERSEKERING: Waardevolle artikels Spesifiseer asseblief waardevolle artikels, soos bevoorbeeld televisiestelle, juweliersware, skilderye, kameras, projektors, vuurwapens, ensovoorts (met uitsluiting van huishoudelike ameublement, waarvan die waarde meer as R1 000 is. Heg asseblief hersiene waardasiesertifikate, of aankoopbewyse, ensovoorts ten opsigte van hierdie artikels aan, n Lid van die Juweliersraad van Suid-Afrika se waardasie word aanbeveel ten opsigte van juweliersware. Belangrik: Artikels hieronder gespesifiseer, moet nie onder Deel (B) [Inhoudsversekering (Huisbewoners)] in berekening gebring word nie. Michel Herbalin-dameshorlosie R 8 000,00 Rolex-manshorlosie R 5 000,00 Diamanthangertjie R 30 000,00 5 Goue armbande R 5 000,00 Tissot-dameshorlosie R 6 000,00 Wilson gholfstel R 0 000,00 Bogenoemde juweliersware word slegs hier gelys as gevolg van die hoë waarde daarvan. Die versekerde besit ook ander goedkoper juweliersware wat ingesluit is in die bedrae soos aangetoon op die inventaris. Raadpleeg die opdragte om te bepaal waar/hoe dit verseker moet word. TOTAAL Werksopdrag.indd 19 01/03/013 09:53:57 AM

0 Deel (B) INHOUDSVERSEKERING Inhoud van die private woonhuis/woonstel en huishoudelike buitegeboue wat geleë is te..... Belangrik: Items wat onder Deel A Allerisiko s gespesifiseer moet onder Deel B buite rekening gelaat word. 1. SLAAPKAMERS Hoofslaapkamer de Slaapkamer 3 de Slaapkamer 4 de Slaapkamer Totals Gordyne R400 R500 R500 R R Los matte R600 R R500 R R Skilderye en ornamente R1 000 R400 R500 R R Bed en matras R3 400 R1 500 R1 500 R R Spieëltafel R1 400 R400 R R R Bedkassies R R400 R R R Los hangkaste R R R400 R R Stoele R500 R300 R300 R R Linnegoed, komberse end beddegoed R 000 R600 R600 R R Mansklerasie en - skoeisel R5 000 R R R R Damesklerasie en - skoeisel R8 000 R R R R Seunsklerasie en - skoeisel R R R3 000 R R Dogtersklerasie en - skoeisel R R4 000 R R R Haardroërs R00 R400 R R R Elektriese haarrollers R R R R R Elektriese krultang /warmborsel R400 R R R R Grimeermiddels R500 R400 R R R Elektriese skeermes R R R500 R R Kinderwaentjie R R R R R Prams/push-carts R R R R R Babaklere -en skoeisel R R R R R Speelgoed R R R R R Totaal (1) R R R R R. JUWELIERSWARE/PELSE 4. PORTAAL, GANGE EN LINNEKASTE 5. SITKAMER EN GESINSKAMER Diamantringe R Gordyne R 000 Gordyne R600 Sierringe R500 Los matte R1 000 Los matte R Armbande R40 R600 000 Skilderye en ornamente R1 000 Skilderye en ornamente R800 Halssnoere R R60 000 Telefoontafel R Leeslampe R400 Oorkrabbetjies R400 Spieëls R1 000 TV stel (nie-draagbaar) R6 000 Horlosies R Muurhorlosie R TV stel (draagbaar) R Silwer/goue kettings R40 000 Tafels en stoele R4 000 Videomasjien en toerusting R4 000 Pelse R60 000 Dekens R TV kabinet R8 400 Totaal () R Lakens R600 Vertoonkabinet R Kussings R00 Sitkamerstel(le) R4 000 3. BADKAMERS EN TOILETTE Kussingslope R400 Koffie/teetafels R1 000 Gordyne R400 Komberse R600 Ander meubels R1 000 Los matte R400 Donskomberse R400 Klavier R Toiletstelle R400 Elektriese komberse R Orrel R Toiletware R500 Totaal (4) Ander musiekinstrumente R400 Handdoeke R 500 Hoëtroustel R3 000 Badkamerskaal R600 Plate R Totaal (3) R Kassette R CD s R 500 Totaal (5) R Werksopdrag.indd 0 01/03/013 09:53:57 AM

1 Deel (B) (Vervolg) 6. EETKAMER 9. BUITEKAMER/BEDIENDEKAMER 1. DIVERSE (Artikels nie in die voorafgaande 1 to 11 genoem nie) Gordyne R800 Gordyne R00 R Los matte R400 Los matte R300 R Skilderye en ornamente R500 Bed & matras R1 000 R Tafels en stoele R4 000 Linnegoed, komberse end R1 500 R beddegoed Buffet en kas R Klerekas en inhoud R1 400 R Warmskinbord(e) R Spieëltafel en inhoud R400 R Messegoed R400 Tafels en stoele R600 R Silwerware R400 Totaal (9) R R Eetservies R400 R Glasware R400 10. MOTORHUIS/WERKKAMER R Totaal (6) Kraggereedskap R4 000 R Handgereedskap R800 R 7.STUDEERKAMER Draaibank R R Gordyne R Werkbank en skroef R500 R Los matte R Sweismasjien R R Skilderye en ornamente R Grassnyer R 400 R Leeslampe R Randsnyer R700 R Lessenaar en stoele R Ander tuinmaakwerktuie R400 R Boekrak R800 Tuinmaakgereedsskap R400 R Boeke R 000 Tuinmeubels R 000 R Sakrekenaar(s) R Braaitoerusting R1 000 R Tikmasjien R Trapfietse R30 000 R Sporttoerusting R400 Kampeertoerusting R500 R Kameras en projektors R1 400 Totaal (10) R R Verkykers R400 R Vuurwapens R 11. ANDER INHOUD R Ammunisie R Kroegtoonbank en stoele R R Totaal (7) Wyn en spiritualieë R1 00 R Naaimasjien R R 8. KOMBUIS EN WASKAMER Breimasjien R Totaal (1) R Gordyne R400 Draagbare radio s/ R4 000 OPSOMMING VAN TOTALE kassetspelers Stoof R3 000 Reis en aktetasse R 000 Alle slaapkamers (1) R Mikrogolfoond R1 400 Potplante R500 Juweliersware /pelse () R Yskas(te) R 400 Rekenaar R44 000 Alle badkamers en toilette (3) R Inhoud van yskas(te) R500 Faksmasjien R Portaal, gange en linnekaste (4) R Vrieskas(te) R1 600 Videokamera R4 000 Sit-en gesinskamer (5) R Inhoud van Vrieskas(te) R1 000 Telefoon-antwoordmasjien R Eetkamer (6) R Skottelgoedwasser R4 000 Versamelings van enige Studeermaker (7) R aard behalwe seël en muntversamelings wat nie ingevolge Afdeling 1 versekerbaar is nie. Wasmasjien R 000 (Beskryf asb. Hieronder) Kombuis en waskamer (8) R Tumeldroër R800 Selfone R8 000 Buite-/bediendekamer (9) R Stofsuier R400 R Motorhuis /werkkamer (10) R Poleerder R R Ander inhoud (11) R Matsjampoeër R R Diverse (1) Strykyster en plank R300 R Subtotaal R Ander elektriese toestelle R 000 R Tel by n bedrag vir moontlike R toekomstige aankope Tafels en stoele R R Tel by n bedrag vir verwagte R inflasie Ornamente R400 R Tee en koffiestelle R1 000 R Messegoed en breekware R1 000 R Kruideniersware R 000 R Wasgoed R500 R Totaal (8) R Totaal (11) R GROOTTOTAAL R Werksopdrag.indd 1 01/03/013 09:53:58 AM

Vraag 1 a. Mnr. X wil graag weet watter van die items op die inventaris jy voorstel hy afsonderlik moet spesifiseer. 7 b. Is daar n perk wat geld wat betref juweliersware en indien wel, hoeveel is dit ingevolge die Afdeling Huisinhoud indien dit nie gespesifiseer is nie? Vraag Die bedrae op die inventaris dui die vervangingswaarde van die verskillende items aan. Hy gaan die inhoud van sy huis by Santam verseker. Watter persentasie vir waardevermindering moet hy van die volgende items se waarde aftrek? Elke antwoord tel 0,5 punte Elektriese toerusting Klerasie Meublement Matte % % % % Werksopdrag.indd 01/03/013 09:53:58 AM

3 Vraag 3 Van die glasornamente is in verskillende lande in Afrika aangekoop. Kan hierdie items spesiaal gedek word teen brekasie en indien wel, verduidelik ook of daar enige uitsonderings geld? Vraag 4 Mnr. X is baie bang dat sy items onderverseker is en dat awery in die geval van n eis ingevolge Afdeling Huisinhoud toegepas sal word. Verduidelik die werking van awery aan hom (ingesluit die berekening om persentasie onderversekering te bepaal) en deel hom mee wat hy kan doen om enige awery te verhoed. 3 Vraag 5 Soos aangedui op die foto s, het hy n alarmstelsel in sy huis laat installeer. Is die soort alarmstelsel aanvaarbaar en indien wel, sal hy vir korting kwalifiseer indien die alarmstelsel nie n vereiste is nie? Vraag 6 Mnr. X se vrou verkoop Persiese matte en ornamente. Hierdie besigheid word vanaf die huis bedryf. Mnr. X het sy dubbelmotorhuis spesifiek ingerig vir die stoor van die matte. Geen matte word vanaf die huis verkoop nie. Sy vrou neem voorbeelde daarvan na haar moontlike kopers. As hulle belangstel, lewer sy die aankope persoonlik af. Die gemiddelde voorraad wat aangehou word beloop sowat R30 000. Mnr. X wil graag weet of hierdie voorraad matte en ornamente ingevolge die Santam se persoonlike polis gedek sal wees en indien wel, of daar n perk in so n geval is Werksopdrag.indd 3 01/03/013 09:53:58 AM

4 Vraag 7 Mnr. X se huis is teen n skuinste geleë. Hy is bang, in die lig van die weersveranderinge, dat hewige reën die grond rondom sy huis kan wegspoel wat daartoe kan lei dat sy huis insak/skuif en die inhoud ook in die proses beskadig word. Word hierdie soort voorval outomaties ingevolge Afdeling Huisinhoud gedek en indien nie, hoe sal hy te werk moet gaan om hierdie soort dekking te kan kry? Vraag 8 Mnr. X se jongste seun is op kollege en bly in die koshuis. (Sien aangehegte foto van die koshuis. Bestudeer foto s 60, 6, 63 en 64 op die kompakskyf vir meer inligting.) Sy klerasie en persoonlike besittings wat normaalweg by die koshuis gehou word, beloop R15 000. Beantwoord die volgende vrae: a. Sal sy besittings ingevolge mnr. X se Santam se persoonlike polis gedek wees? b. Moet die koshuis as n tweede adres op die polis genoem word? c. Watter veiligheidsmaatreëls is op hierdie adres van toepassing? 6 Werksopdrag.indd 4 01/03/013 09:53:58 AM

5 Vraag 9 Mnr. X reis gereeld en verkies om in gastehuise te oornag. Hy wil graag weet of sy klerasie en persoonlike besittings ingevolge Afdeling Huisinhoud gedek sal wees: a. Indien daar by die gastehuis ingebreek word. b. Indien sy besittings deur van die personeel van die gastehuis gesteel word. c. En/of hy sy polis spesifiek moet uitbrei om dekking in hierdie gevalle te kan geniet. 3 Werksopdrag.indd 5 01/03/013 09:53:58 AM

6 Vraag 10 Mnr. X huur ook n woonstel in Johannesburg. Hy gebruik dit twee keer n maand wanneer hy die Goudstad vir besigheid besoek. Die woonstel wat hy huur is op die sewende verdieping van die woonstelblok geleë. Hy onderneem om na n groter woonstel wat op die eerste verdieping van die woonstelblok geleë is, te verhuis. Hy wil graag weet watter invloed dit op die dekking gaan hê indien die inhoud van die woonstel ook onder Afdeling Huisinhoud verseker sou word? Bestudeer die volgende foto s wat ook op die kompakskyf beskikbaar is en beskryf die onderskrywingsmaatreëls wat jy reken van toepassing is op die nuwe risiko. Tans word slegs vereis dat die ingangsdeur na die woonstel deur n veiligheidshek beskerm moet word. Werksopdrag.indd 6 TOTAAL 33 01/03/013 09:53:58 AM

7 OPDRAG 4 Die versekerde voorsien jou van die volgende inligting: Voltooide inventaris ten opsigte van die inhoud van sy permanente woonhuis. Bankbesonderhede: XYZ Bank Rekeninghouer: Mnr. X Rekeningnommer: 00010001 (Tjekrekening) Takkode: 11 33 Debietordervordering: Laaste werksdag voor die 30ste van elke maand. Voltooi nou Afdeling Algemeen en Afdeling Huisinhoud op die aansoekvorm na aanleiding van bogenoemde gegewens. Ván die inligting is reeds op die aansoekvorm voltooi. Onthou om ook enige vereistes wat jy mag versoek na aanleiding van jou inspeksie wat jy gedoen het, duidelik op die aansoekvorm aan te dui. Die versekerde verlang die volgende dekking: Dekking vir die inhoud van sy huis (sien inventaris) Dekking vir die inhoud van sy woonstel in Johannesburg: R50 000 Park Woonstelle 70, Parkstraat, Johannesburg Toevallige skade aan die inhoud van sy huis R 5 000 Handelsvoorraad (Persiese matte en ornamente) R10 000 Die versekerde het geen behoefte daaraan om enige vrywillige bybetaling bo en behalwe die gewone bybetaling te betaal nie. Die versekerde stel ook as gevolg van die hoë premie, nie in die dekking vir Insakking en grondverskuiwing belang nie. Die versekerde vra vir dekking vir elektroniese en meganiese onklaarraking vir die volgende rekenaars: Acer-rekenaar Hardeskyf Veriton 300 (reeksnommer: 1000000) R 6 000 Skerm AC713 (reeksnommer: 1000999) R 000 Sleutelbord 6511 (reeksnommer: 33344455) R 1 000 Acer-rekenaar Hardeskyf Veriton 3600 (reeksnommer: 000000) R 7 000 Skerm AC713 (reeksnommer: 1000998) R 000 Sleutelbord 6511 (reeksnommer: 33344456) R 1 000 Acer Travelmate 180-skootrekenaar (reeksnommer: 445566) R10 000 Acer Travelmate 80-skootrekenaar (reeksnommer: 445566) R15 000 Werksopdrag.indd 7 01/03/013 09:53:58 AM

8 SANTAM SE PERSOONLIKE POLIS AANSOEKVORM Dankie dat u Santam oorweeg as u versekeraar. Voltooi en onderteken asseblief die aansoek. Maak seker dat u alle vrae volledig beantwoord. Dekking ingevolge die polis sal slegs n aanvang neem na geodkeurimg van u aansoek deur Santam Beperk. BEANTWOORD ASSEBLIEF ALLE VRAE IN DRUKSKRIF OF MERK TOEPASLIKE BLOK HIERDIE GEDEELTES IS SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK Besonderhede van aansoeker en ander versekerdes Aansoeker Ander versekerde 1 Ander Versekerde Van: Mnr... Voorletters:... Geboortedatum: 15 Januarie 1953..... Geslag: Manlik Vroulik Manlik Vroulik Manlik Vroulik ID Nommer: Korrespondensietaal: English Afrikaans English Afrikaans English Afrikaans Titel (eg. Mnr of Dr):.. Huweliksstatus: Getroud.. (eg. getroud of weduwee) Beroep: Eiendomsagent & Ontwikkelaar.. Verdere besonderhede van aansoeker Telefoon nr. Werk: Kode Huis: Kode Faksnommer: Kode Selfoonnr no: Posadres: Posbus 1 E-pos adres: jan@xyz.co.za Kaapstad Poskode: 8001 Straatadres: Eerste laan 1, La Rochelle, Kaapstad (indien anders as posadres) Poskode: Polisbesonderhede Polissoort: Makelaar/agent gebruik Agentnommer: 0 Aaanvangsdatum: Agentskapnaam:.. Betaalwyse verlang: Debietorder Kontant Benodig u SASRIA (oproer) versekering? Ja Nee Maandlikse ebietordervorderingsdag Op, of laaste werksdag voor. 9 ste 30 ste 31 ste 1 ste.. Hanteeringsfooi: R Telefoonnommer:..... Faksnommer:.. Op, of eerste werksdag na... Twee werksdae na. 5 st e 6 st e 7 ste 8 ste 15 de Vir hierdie opsie, sal invordering geskied op die laaste werksdag voor die datum as die datum op n naweek of openbare vakansiedag val. Werksopdrag.indd 8 01/03/013 09:53:58 AM

9 Bankbesonderhede Banktakkode/ Rekeningnommer:...... Rekeninghouer: Instansie/Bank: Soort rekening: Tjek Transmissie Kredietkaart Magtiging deur rekeninghouer Santam Beperk (Santam) mag die bedrag van die premie teen my rekening by die bogenoemde instansie trek op enige wyse waarop Santam met die instansie ooreegekom het. Santam mag enige bedrae wat aan my veskuldig is in dieselfde rekening inbetaal. Die ontrekkings uit my rekening deur Santam sal geag word asof dit deur my onderteken is. Santam mag nie sy regte ingevolge hierdie magtiging aan n derde party sedeer sonder my skriftelike teostemming nie... HANDTEKENING VAN REKENINGHOUER Algemeen Het n versekeraar ooit enige aansoek van u van die hand gewys, enige polis (of gedeelte darvan) gekanseleer, geweier om enige polis (of gedeelte daarvan) te hernu of enige spesiale voorwaardes opgelê? Trek a kruis oor die blok van toepassing. Ja Nee Indien Ja verskaf asseblief volle besonderhede Is u tans verseker teen die risiko s waarvoor u nou aansoek doen? Trek a kruis oor die blok van toepassing. Ja Nee Indien Ja verskaf asseblief volle besonderhede ABC Versekeraars. Indien u tans nie versekering het nie, maar wel voorheen gehad het, verskaf asseblief die volgende: Laaste datum van versekering:.. Naam van versekeraar : Verskaf asseblief volle besonderhede van alle verliese wat u gedurende die afgelope 3 jaat gely het, insluitende eise wat betaal is of nie betaal is nie. Soort Verlies Jaar Bedrag Versekeraar Inbraak - Hoofwoning.. 1990... R10 000,00 ABC Verskeraars.. Waterskade - Hoofwoning.. 1993... R50 000,00. ABC Versekeraars.. Inbraak - Woonstel.. 001... R1 000,00 ABC Versekeraars........ Merk die afdelings waaronder u wil verseker: Deel 1 Deel Deel 3 Huisinhoud Persoonlike regsaanspreeklikheid Persoonlike ongevalle Allerisiko s Sterftevoordeelplan Geboue Hospitaalvoordeelplan Voertuie Uitgebreide persoonlike regsaanspreeklikheid Watervaartuie Werksopdrag.indd 9 01/03/013 09:53:58 AM

30 DEEL 1 EIENDOMSVERSEKERING HUISINHOUD Besonderhede van inhoud Huisinhoud 1 Huisinhoud Soort woning Hoofwoning Vakansiewoning Ander woning Hoofwoning Vakansiewoning Ander woning Staatadres van eiendom........ Poskode. Woonstel bo grondvloer? Inbraak en diefstaldekking opgeskot? Onbeboude gebied in onmiddelike omgewinng? Antal inbrake by woning (afgelope 3 jaar) Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Meer as 4 Meer as 4 Geeneisbonus (in jare) Vrywillige bybetalling Ja Nee Bedrag: R Ja Nee Bedrag: R Dakkonstruksie Standard Nie-standard Gras met thatchsy Standard Nie-standard Gras met thatchsy Muurkonstruksie Soort perseel Standard Nie-standard Standard Nie-standard Kleinhoewe Plaas Ander Kleinhoewe Plaas Ander Woning gebruik Soort woning (b.v. woonstel op Gronvloer, meenthuis or dubbleverdieping).. Versekerde bedrag van inhoud Standard Kommune Hotel Standard Kommune Hotel Losieshuis Gastehuis Ouetehuis Losieshuis Gastehuis Outehuis Insakking/grondverskuiwing Onbevallige skade - Algemeen Ja Nee Ja Nee Ja Nee Bedrag: R Ja Nee Bedrag: R Meganiese/elektriese/Elektroniese onklaarraking) Ja Nee Ja Nee Handelsvoorraad Ja Nee Bedrag: R Ja Nee Bedrag: R Soort tuisnywerheid(b.v. bakkery). Is the woning voorsien van die volgende? Diefwering voor alle oopmaak-vensters (insl. Hortjiesvensters) Ja Nee Ja Nee Veiligheids hekke voor alle buite-deure (insl, skuifdeure) Ja Nee Ja Nee Alarm indien gekoppel aan n 4hr beheerkamer van n sekuriteitsfirma Sekuriteits area Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee Buurtkode Endossmente Werksopdrag.indd 30 01/03/013 09:53:59 AM

31 Opsomming Na aanleiding van die gegewens tot jou beskikking ten opsigte van hierdie afdeling(s): Beskryf in jou eie woorde hoe jy die versekerde en risiko s sal klassifiseer. Kategoriseer die versekerde en risiko deur n kruisie in een van die volgende blokkies te trek: Lae frekwensie/hoë risiko Lae risiko/hoë frekwensie Geen moontlike risiko Werksopdrag.indd 31 01/03/013 09:53:59 AM