Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Vergelijkbare documenten
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

MEMORANDUM KWARTAAL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Wiskunde Graad 4. November 2016

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

FAKTORE EN VEELVOUDE

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

1.1 Los die onderstaande korrek op tot TWEE desimale plekke waar nodig: 1.1.1

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE MODELVRAE

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Les Plan Twee. Habitats

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

DEBITEURE REKONSILIASIES

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Inleiding Tot Die Jagluiperd

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae. Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken:

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Watter getal is 200 minder as ?

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

n Tempel Leier besoek Jesus

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 GRAAD 9 WISKUNDE MODELVRAE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Transcriptie:

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een onderwerp van die sillabus toets en dit is hoe dit hoort, Wiskunde bou gedurig voort op vorige vaardighede. Uit die perspektief van hierdie eboek, egter, kan die leerder n vraag verkeerd hê die eerste keer as dit teëgekom word, en wanneer dit later weer voorkom is dit n geleentheid om te toets of die vaardigheid intussen wel aangeleer is, en ook om te sien of die leerders wel die moeite doen om uit hulle foute te leer ( FAIL First Attempt In Learning en People who don t make any mistakes don t make anything ) Spelfoute en tikfoute Daar is heelwat spel- en tikfoute in die dokumente wat beskikbaar gestel is, en hierdie groepering van vrae gee ons ook die geleentheid om hierdie foute reg te stel Gemak Indien daar by die leerder(s) n behoefte is om meer vaardig te word in n spesifieke onderwerp bied hierdie kategorisering die ideale geleentheid om dit te doen.

Finansiële Wiskunde 1) n Sak lemoene bevat 22 lemoene en kos R20,00. Hoeveel wins kan ek maak as ek elke lemoen vir R1,50 verkoop? 2) Die volgende tabel toon die belasting aan wat n persoon moet betaal per jaar. BELASBARE INKOMSTE BELASTINGKOERS R0 R80 000 18% R80 000 - R120 000 R12 000 + 20% van die bedrag bo R80 000 R120 000 R160 000 R20 000 + 25% van die bedrag bo R120 000 R160 000 R220 000 R30 000 + 30% van die bedrag bo R160 000 R220 000 en meer R42 000 + 35% van die bedrag bo R220 000 a) Hoeveel belasting moet n persoon betaal as sy belasbare inkomste per jaar die volgende is: i) R75 000 ii) R97 500 iii) R150 000 iv) R300 000 b) Gebruik die tabel om die onderstaande te voltooi. Belasbare R140 000 R230 000 Inkomste Belasting R16 000 3) Die prys van n selfoon het vermeerder van R1500,00 na R1740,00. Wat is die persentasie vermeerdering?

4) Temoso belê R1 500,00 vir twee jaar teen 11% p.j. enkelvoudige rente (ER) Wat is haar belegging werd aan die einde van die tweede jaar? 5) R2 750 word belê vir 7 jaar teen 11,5% p.j. saamgestelde rente. a) Bereken hoeveel die belegging werd is na hierdie periode. b) Bereken die bedrag rente wat verdien is op hierdie belegging. 6) Bereken die finale bedrag en rente verdien as R9500 belê word vir 8 jaar teen n rentekoers van... a) 12% per jaar kwartaalliks saamgestel b) 8% per jaar halfjaarliks saamgestel c) 6,5% per jaar maandeliks saamgestel d) 7,25% per jaar jaarliks saamgestel 7) Die selfoontariewe gedurende spitstyd word in die onderstaande tabel gegee. Voltooi die tabel. Aantal Minute 2 4 6 8 x Koste R1,60 R3,20 R16,00 8) As 3kg aartappels R24 kos, wat sal 7 kg aartappels kos?

9) As 15 appelkose R5,60 kos, hoeveel appelkose sal R10,08 kos? 10) Sipho betaal R605,50 vir 70l brandstof. Wat het die brandstof per liter gekos? 11) Hoeveel sal een kilogram ham kos as 0,35kgham R25,10 kos? 12) As 12,5 kg suiker R90 kos, hoeveel sal 7,2 kg suiker kos? 13) 6 seuns dra elkeen R155,50 by om n tent te koop. Bereken hoeveel elkeen moet bydra indien daar 10 seuns in die groep is. 14) Hoe lank sal dit neem vir n belegging van R3000 teen 8% enkelvoudige rente per jaar om R960 rente te verdien? 15) Bereken wat R10 000 sal werd wees as dit belê word teen 10% saamgestelde rente per jaar vir 3 jaar. 16) Bongiwe belê R12 000 in n spaarrekening teen 6,5% per jaar saamgestelde rente. Bereken hoeveel daar na 5 jaar in die rekening sal wees. 17) Philani het n motorfiets vir R15 000 gekoop. Hy het 15% van die bedrag in kontant betaal en n huurkoop-ooreenkoms onderteken om die balans in 24 gelyke maandelikse paaiemente te betaal. Die rentekoers is 10% per jaar. a) Hoeveel het hy in kontant betaal? b) Bereken die totale bedrag wat hy nog moet betaal. c) Bereken die maandelikse paaiement.

18) Bereken die rente op n belegging van R6 500 as dit vir 3 jaar belê word teen 7,5% saamgestelde rente per jaar. 19) Nomsi se pa wil n nuwe motor te koop. Hy kan bekostig om R35 000 te betaal as n deposito. a) As al die motors verkoop word met 20% deposito, wat is die prys van n motor wat hy kan bekostig om te koop? b) Bereken die totale bedrag wat hy nog moet betaal nadat hy die 20% deposito betaal het. c) As die rentekoers 10% per jaar enkelvoudige rente is, bereken die maandelikse paaiement indien hy n huurkoop-ooreenkoms teken om die balans in 48 gelyke maandelikse paaiemente te betaal.