ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP

Vergelijkbare documenten
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP

INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP

ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS

ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Stuur die aansoekvorm aan:

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

2015 AKADEMIESE JAAR

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Vereiste tov van aansoeke

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Stuur die aansoekvorm aan:

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Naskool Tel:

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996)

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

Pre-Graad R / Graad R

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Wher e l ittle is gre at

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

Aansoekvorm: Lening. Belasting Registrasienommer / BTW Registrasienommer (waar van toepassing) Werkstelefoon: Faksnommer: Vonkpos adres:

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK Kloofstraat 129, Tuine, Kaapstad, 8001

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

Gids vir Byvoordele eise

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Transcriptie:

ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van lenings en moet as sodanig beskou en gelees word. 1. Lenings is slegs beskikbaar aan studente wat: in Wes-, Oos-, Noord- en Suid-Kaap en KwaZulu-Natal gematrikuleer het; voltyds by n instansie studeer wat by die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid geakkrediteer is; aan die keuringsvereistes van die Direksie voldoen, o.a. akademiese prestasies en sekuriteit. 2. Lenings is slegs bedoel vir klasgeld, losies en boeke en sal nie noodwendig voldoende wees om die totale studiekoste te dek nie. Aansoekers moet dus deeglik begroot tov bydraes vir studie uit eie bronne. 3. Leninguitbetalings word by vier geleenthede slegs na ontvangs van 'n opvraging gemaak: (LET WEL: Opvragingstrokies moet deur die student self geteken word, OF die student moet skriftelike volmag aan die borg gee om opvragings te teken. Die volmag moet deur die student sowel as die borg onderteken word.) LET WEL: LAAT VYF WERKSDAE VIR UITBETALINGS TOE NA ONTVANGS VAN DIE OPVRAGING. EERSTE BETALING: TWEEDE BETALING: DERDE BETALING: VIERDE UITBETALING: Registrasiegeld en deposito aan die instansie ná ontvangs van die Desember-uitslae. Die restant van 50% van die leningsbedrag vir die jaar aan die student/ouer ná ontvangs van bewys van registrasie. Die eerste bedrag soos deur die instansie vereis aan die instansie ná ontvangs van instansie-rekening. Die restant van die totale leningsbedrag aan die student/ouer ná ontvangs van die Junie-uitslae. Die student is dan self vir betaling van die finale instansierekening verantwoordelik.

4. Studente moet gedurende hulle studiejare aan die einde van elke semester n amptelike studieverslag indien, ongeag of verdere fondse onttrek (gaan) word. 5. Indien 'n student, sonder dat 'n aanneemlike rede daarvoor verskaf word, nie sy eksamens slaag nie, of nie die voorwaardes van die lening nakom nie, kan sy/haar lening opgeroep en moet die skuld terugbetaal word op n wyse soos deur die Helpmekaar- Studiefonds (hierna die HSF genoem) bepaal sal word. 6. Die rentekoers op lenings tydens studie is gelykstaande aan die ABSA Groep Bpk. se prima-koers minus 1% soos op 1 Januarie van elke jaar, maar die HSF behou die reg voor om van tyd tot tyd die rentekoerse in die loop van die jaar aan te pas. 7. Terwyl die student studeer, moet die rente wat op die leningsbedrag gehef word, maandeliks per debietorder in gelyke paaiemente betaal word, soos deur die HSF bepaal. Indien betaling van die rentepaaiement in enige stadium agterstallig is, sal geen leningsfondse uitbetaal word nie. 8. Wanneer die student sy/haar studie voltooi, word die rente verskuldig, bereken op die totale uitstaande balans teen die prima-koers van die ABSA Groep Bpk. soos op 1 Januarie van elke jaar, maar die HSF behou die reg voor om van tyd tot tyd die rentekoerse in die loop van die jaar aan te pas, asook om die terugbetalingstermyne soos hieronder uiteengesit, te wysig. 9. Na afloop van studie, word die lening (kapitaal en rente) soos volg terugbetaal: 1 4-jaarkursusse: 2 x die studietermyn onderhewig aan 'n maksimum terugbetalingstermyn van 7 jaar met gelyke paaiemente versprei oor die terugbetalingstermyn. 5 6-jaarkursusse: n maksimum terugbetalingstermyn van 7 jaar met n verlaagde aanvangspaaiement en n trapsgewyse jaarlikse verhoging van 5% sodat die lening steeds binne die kontraktermyn terugbetaal word. 10. Lenings moet deur ( n) borgskap(pe) gedek word asook addisionele sekuriteit. Kyk "OPSIES VIR SEKURITEIT" hieronder. LET WEL: Indien die student om die een of ander rede nie sy/haar lening volgens ooreenkoms na afloop van studie kan begin terug betaal nie, sal die borg(e) daarvoor moet instaan.

11. Alle lenings word outomaties deur n groeplewensversekeringskema wat deur Sanlam onderskryf word, gedek teen 18 sent per R1 000 van die uitstaande balans van die leningsbedrag. Die uitstaande balans van die lening en gevolglik ook die borgverpligting word gedek in geval van dood of ongeskiktheid van die lener. Wanneer die leningskuld vereffen is, verval die versekering outomaties. Die lener se rekening word maandeliks met die bedrag van die premie gedebiteer. 12. Die maksimum leningsbedrae wat vir die normale duur van n kursus toegeken word, is: Medies R65 000 p.j. Ingenieurswese (universiteite) R65 000 p.j. Tandheelkunde R65 000 p.j. Ander universiteitskursusse R60 000 p.j. Ander tersiêre instellings R45 000 p.j. Ingenieurswese (univ. v. tegnologie) R50 000 p.j. 13. Lenings word nie vir ekstra/herhaaljare van studie toegeken nie en vir nagraadse studie slegs vir spesifieke beroepsgerigte kursusse, bv. BRek Hon., LLB, B. Psig Hon., NOS, ens. Meer inligting oor enige van die bostaande kan van ons kantoor bekom word. Telefoon: 021 930 8155 / 930 3195 Epos: info@helpmekaarfonds.org Webblad: www.helpmekaarfonds.org Die se fondse is oor die jare met groot toewyding opgebou. Daar is geen aandeelhouers of persone met privaatbelange nie. Die enigste mense wat voordeel trek uit die Fonds, is studente en van hulle word verwag om hulle verpligtinge getrou na te kom sodat diegene wat ná hulle kom, ook uit hierdie bron gehelp kan word. INLIGTINGSTUK (2015)

AANSOEKVORM: STUDIELENING (SLEGS PER HAND OF PER POS NIE PER FAKS OF EPOS NIE) Sluitingsdatum: 30 September 2014 (LET WEL: GEEN LAAT AANSOEKE SAL OORWEEG WORD NIE.) AFDELING A: PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief alle velde in waar van toepassing Volle naam Van ID-nommer E-posadres Selfoonnommer AFDELING B: GESINSBESONDERHEDE Voorletters Van Beroep Bruto inkomste p.m. Vader R, Moeder R, Huwelikstatus van broodwinner Ongetroud Getroud Wewenaar/Weduwee Geskei * Indien getroud, vul verder asseblief alle gade-informasie op die vorm in. Verskaf asseblief die onderstaande inligting ten opsigte van die gesinslede wat afhanklik is van die bruto inkomste van die gesin. (Tel student vir wie aansoek gedoen word as Tersiêr ) AANTAL VOLWASSENES VOORSKOOL SKOOLGAANDE TERSIêR

2. Verskaf asseblief volledige besonderhede (voorletters & van) van u kind/kinders wat tans lenings by die Helpmekaar het, of gehad het. Is daar enige spesiale omstandighede (finansieel of andersins) wat u graag onder ons aandag wil bring? (Hierdie inligting sal as streng vertroulik hanteer word.) AFDELING C: STUDIE-INLIGTING Skool bygewoon Wanneer gematrikuleer? Reeds in n beroep gee besonderhede Hoogste kwalifikasie sover behaal Waar gaan u studeer? (instansie) Studentenommer (indien reeds ontvang) Beoogde kursus? (naam) Lengte van kursus Huidige studiejaar Totale bedrag waarvoor aansoek gedoen word vir volle duur van kursus (Kyk inligtingstuk vir maksimum bedrag beskikbaar)

3. AFDELING D: BORGBESONDERHEDE EN VERKLARING Volle naam Van ID-nommer Getroud binne of buite gemeenskap van goedere Enkelouer Huisadres Poskode Posadres Poskode E-posadres Telefoonnommer by huis (kode) 000 0000 Selfoonnommer Werksadres Poskode Telefoonnommer by werk (kode) 000 0000 Werkgewer Huidige betrekking/pos Verwantskap aan lener

4. BESONDERHEDE VAN GADE Nie van toepassing nie (indien ongetroud of enkelouer) Volle naam Van ID-nommer Selfoonnommer E-posadres Werksadres Poskode Telefoonnommer by werk (kode) 000 0000 Werkgewer Huidige betrekking/pos

5. STAAT VAN INKOMSTE EN UITGAWES (Die Finansiële State van uself/bk/onderneming/boerdery sal nie aanvaar word nie.) Maandelikse inkomste Bruto salaris - self Motortoelaag Behuisingsubsidie Mediese Fondssubsidie Gemiddelde kommissie Rente-/dividende-opbrengs uit beleggings Annuïteite Huurinkomste Bruto salaris - gade Ander inkomste van gade (gee slegs totaal) Enige ander inkomste nie hierbo gevra (spesifiseer) Bedrag (R) TOTALE BRUTO INKOMSTE Maandelikse uitgawes Belasting - LBS/SIBW Pensioen Werkloosheidsversekering Mediese fonds (bydrae uit eie sak) Huur/Verband Paaiemente vir huurkoopooreenkomste (voertuie, meubels) Persoonlike lenings/kredietkaart Korttermynversekering Lewensversekering Munisipale rekening (water, elektrisiteit, belasting ingesluit) Telefoon tuis en selfoon Klere Opvoeding (skoolgeld, tersiêre inrigting(s) se koste, ens. uit eie sak) Kruideniersware Dokter/Apteek (uit eie sak) Huishulp/Tuinier Vervoer (brandstof, bus-/treingeld, parkering, ens.) Vermaak Huurgeld vir TV-diens Ander (spesifiseer bv. Onderhoud indien geskei) Ander (spesifiseer) Bedrag (R) TOTALE UITGAWES SURPLUS/TEKORT (maandelikse bruto inkomste minus uitgawes)

6. BATES ( van borg én gade indien van toepassing) 1. VASTE EIENDOM (a) Stad-/dorpseiendomme Erfnommer Stad/Dorp Koopprys (R) Datum aangekoop Huidige waarde (R) In wie se naam is eiendom geregistreer? (b) Plaas-/ploteiendomme Plaasnaam Distrik Hektaar Koopprys (R) Huidige waarde (R) In wie se naam is eiendom geregistreer? 2. GENOTEERDE AANDELE / EFFEKTETRUSTS (Bewys van instansie tov waarde(s) MOET aangeheg word. FINANSIËLE INSTANSIE Huidige waarde (R) 3. BELEGGINGS (Bewys van instansie tov waarde(s) van belegging(s) MOET aangeheg word) FINANSIËLE INSTANSIE Huidige waarde (R) 4. VERSEKERINGSPOLISSE (Bewys van instansie tov afkoopwaarde(s) MOET aangeheg word) Versekerde bedrag Versekeringsmaatskappy Aan wie gesedeer Afkoopwaarde (R) TOTALE BATES

7. LASTE Laste van Borg Beskrywing Oortrokke rekening Kredietkaart Persoonlike lening Voertuigfinansiering Huisverband - meld instansie Ander (spesifiseer) Totale uitstaande balans (R) TOTAAL Laste van Gade Beskrywing Oortrokke rekening Kredietkaart Persoonlike lening Voertuigfinansiering Huisverband - meld instansie Ander (spesifiseer) Totale uitstaande balans (R) TOTAAL TOTALE LASTE (BORG EN GADE)

8. AFDELING E: BAIE BELANGRIK: OPSIES VIR SEKURITEIT Om die afhandeling van die aansoek te bespoedig moet die aansoeker reeds in die aansoek aandui watter een van die onderstaande opsies hy/sy gaan uitoefen. Merk dus asseblief die blokkie by die opsie wat u gaan gebruik hieronder en stuur hierdie bladsy saam met u aansoek. Die sessie van polisse / beleggings Dit is die maklikste opsie. Hierdie proses het geen koste-implikasies nie en raak net ter sprake as iemand (die borg of die student uiteindelik) nie betaal nie. Indien hierdie opsie oorweeg word, moet die bewys van die afkoop- of kontantwaardes van polisse (nie die fondswaardes nie) en/of die waardes van die beleggings by die aansoek aangeheg word (kyk punt 3 en 4 op p. 6 van die aansoekvorm). LET WEL: DIE VOLGENDE WORD NIE AS SEKURITEIT AANVAAR NIE: Uittree-annuïteite; Lewenspolisse sonder kontantwaarde; Aandele; Effektetrust-beleggings; en Pensioenfondse in enige belegging. 'n Tweede borg Hierdie opsie is dikwels teen beginsels of is nie bekombaar/beskikbaar nie. Indien dit wel oorweeg word, moet die eerste (ouer) sowel as die tweede borg 'n aansoekvorm voltooi en aan ons stuur: Die tweede borg voltooi Afdeling A, net die naam en van van die student, Afdeling B en dan vanaf Afdeling D en verder volledig. LET WEL: Dieselfde vereistes ten opsigte van sekuriteit soos hierbo en hieronder gestel, kan ook van n tweede borg vereis word. Die registrasie van n borgverband op eiendom Indien nie een van die bostaande opsies beskikbaar is / uitgeoefen kan of wil word nie, is hierdie die laaste opsie en ongelukkig die een waaraan koste verbonde is. Vir die registrasie van die borgverband kan u van u eie of van ons regsadviseurs gebruik gemaak indien so verkies. Die koste van die registrasie van die borgverband sowel as die kansellasie daarvan (uiteindelik) is vir die rekening van die borg. LET WEL: n Lening sal eers finaal goedgekeur word sodra enige van die bostaande vorm van sekuriteit verskaf is (indien vereis).

9. AFDELING F: VEREISTE DOKUMENTASIE L.W. SONDER DIE ONDERSTAANDE DOKUMENTE SAL U AANSOEK NIE OORWEEG WORD NIE. Merk die blokkie by elke dokument wat u by die aansoekvorm aanheg of merk die blokkie by "" soos van toepassing. Fotostaat van die ID van: Die student Die borg Sy/haar gade Die jongste eksamenuitslae van: Leerder se Graad 12-uitslae van Junie-eksamen Student se Junie-uitslae van die instansie waar hy studeer Die jongste belastingaanslag (ITA34), (NIE FINANSIëLE STATE NIE), waarop die belasbare inkomste aangedui word, van: Die borg Sy/haar gade Die jongste salarisstrokies van: Die borg Sy/haar gade Bewys van enige ander maandelikse inkomste, bv. onderhoud, rente-inkomste, pensioen, ens. Die borg Sy/haar gade Indien werkloos, n beëdigde verklaring wat dit bevestig: Ek neem kennis van die dokumentasie wat benodig word en sal dit saam met die aansoek pos aan: Posbus 1223, Parow 7499 AFDELING G: DIE NASIONALE KREDIETWET, NR 39 VAN 2005, VERWYS: Die Nasionale Kredietwet, nr 39 van 2005, vereis dat die volgende inligting verskaf word: 1. Is u al voorheen deur n hofbevel as sielkundig onbevoeg verklaar? JA NEE 2. Is u tans onder administratiewe bestuur geplaas? JA NEE Indien u op enige van die vrae hierbo Ja geantwoord het, kwalifiseer u, in terme van die Kredietwet, nr 39 van 2005, ongelukkig nie vir n lening nie.

10. AFDELING H: VERKLARING DEUR AANSOEKER 1. Ek/ons bevestig dat die inligting wat ek/ons verskaf het, die grondslag vorm waarop my/ons aansoek oorweeg sal word en dat alle sodanige inligting van wesenlike belang is en regstreeks betrekking het op die oorweging van my/ons aansoek. 2. Ek/ons waarborg dat al die inligting wat ek/ons verskaf het, na my/ons beste wete in elke opsig waar en korrek is en ek/ons nie bewus is van enige ander inligting wat, indien die (hierna genoem "die Fonds") daarvan te wete sou kom, die oorweging van my/ons aansoek enigsins sal beïnvloed nie. 3. Ek/ons stem in dat die Fonds navrae mag doen om enige inligting te bevestig wat ek/ons verskaf en dat die Fonds enige inligting van enige kredietburo kan bekom wanneer my/ons aansoek beoordeel word of te eniger tyd tydens die bestaan van ons rekening. Handtekening van Aansoeker (Student) Handtekening van Borg Handtekening van Gade Datum AANSOEKVORM (2015)