ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
|
|
|
- Christian Timmermans
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van lenings en moet as sodanig beskou en gelees word. 1. Lenings is slegs beskikbaar aan studente wat: in Wes-, Oos-, Noord- en Suid-Kaap en KwaZulu-Natal gematrikuleer het; voltyds by n instansie studeer wat by die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid geakkrediteer is; aan die keuringsvereistes van die Direksie voldoen, o.a. akademiese prestasies en sekuriteit. 2. Lenings is slegs bedoel vir klasgeld, losies en boeke en sal nie noodwendig voldoende wees om die totale studiekoste te dek nie. Aansoekers moet dus deeglik begroot tov bydraes vir studie uit eie bronne. 3. Leninguitbetalings word by vier geleenthede slegs na ontvangs van 'n opvraging gemaak: (LET WEL: Opvragingstrokies moet deur die student self geteken word. LET WEL: LAAT VYF WERKSDAE VIR UITBETALINGS TOE NA ONTVANGS VAN DIE OPVRAGING. EERSTE BETALING: TWEEDE BETALING: DERDE BETALING: VIERDE UITBETALING: Registrasiegeld en deposito aan die instansie ná ontvangs van die Desember-uitslae. Die restant van 50% van die leningsbedrag vir die jaar aan die student/ouer ná ontvangs van bewys van registrasie. Die eerste bedrag soos deur die instansie vereis aan die instansie ná ontvangs van instansie-rekening. Die restant van die totale leningsbedrag aan die student/ouer ná ontvangs van die Junie-uitslae. Die student is dan self vir betaling van die finale instansierekening verantwoordelik. 4. Studente moet gedurende hulle studiejare aan die einde van elke semester n amptelike studieverslag indien, ongeag of verdere fondse onttrek (gaan) word.
2 5. Indien 'n student, sonder dat 'n aanneemlike rede daarvoor verskaf word, nie sy eksamens slaag nie, of nie die voorwaardes van die lening nakom nie, kan sy/haar lening opgeroep en moet die skuld terugbetaal word op n wyse soos deur die Helpmekaar- Studiefonds (hierna die HSF genoem) bepaal sal word. 6. Die rentekoers op lenings tydens studie is gelykstaande aan die ABSA Groep Bpk. se prima-koers minus 1% soos op 1 Januarie van elke jaar, maar die HSF behou die reg voor om van tyd tot tyd die rentekoerse in die loop van die jaar aan te pas. 7. Terwyl die student studeer, moet die rente wat op die leningsbedrag gehef word, maandeliks per debietorder in gelyke paaiemente betaal word, soos deur die HSF bepaal. Indien die betaling van die rentepaaiement in enige stadium agterstallig is, sal geen leningsfondse uitbetaal word nie. 8. Wanneer die student sy/haar studie voltooi, word die rente verskuldig, bereken op die totale uitstaande balans teen die prima-koers van die ABSA Groep Bpk. soos op 1 Januarie van elke jaar, maar die HSF behou die reg voor om van tyd tot tyd die rentekoerse in die loop van die jaar aan te pas, asook om die terugbetalingstermyne soos hieronder uiteengesit, te wysig. 9. Na afloop van studie, word die lening (kapitaal en rente) soos volg terugbetaal: 1 4-jaarkursusse: 2 x die studietermyn onderhewig aan 'n maksimum terugbetalingstermyn van 7 jaar met gelyke paaiemente versprei oor die terugbetalingstermyn. 5 6-jaarkursusse: n maksimum terugbetalingstermyn van 7 jaar met n verlaagde aanvangspaaiement en n trapsgewyse jaarlikse verhoging van 5% sodat die lening steeds binne die kontraktermyn terugbetaal word.
3 10. Lenings moet deur ( n) borgskap(pe) gedek word asook addisionele sekuriteit. OPSIES VIR SEKURITEIT Die HSF ken baie selde lenings sonder bykomende sekuriteit toe. Laasgenoemde raak egter net van toepassing as iemand (student uiteindelik of borg) nie betaal nie. Merk asseblief die blokkie by die opsie wat u gaan gebruik hieronder. Die sessie van polisse / beleggings Hierdie opsie het geen koste-implikasies nie. Die afkoop- of kontantwaardes van polisse (nie die fondswaardes nie) en/of die waardes van die beleggings, moet by die aansoek aangeheg word (kyk punt 3 en 4 op p. 6 van die aansoekvorm). LET WEL: DIE VOLGENDE WORD NIE AS SEKURITEIT AANVAAR NIE: Uittree-annuïteite; Lewenspolisse sonder kontantwaarde; Aandele; en Pensioenfondse in enige belegging. 'n Tweede borg Die eerste (ouer) sowel as die tweede borg moet 'n aansoekvorm voltooi en aan ons stuur: Die tweede borg voltooi Afdeling A, net die naam en van van die student, Afdeling B en dan vanaf Afdeling D en verder volledig. LET WEL: Dieselfde vereistes ten opsigte van sekuriteit soos hierbo en hieronder gestel, kan ook van n tweede borg vereis word. Die registrasie van n borgverband op eiendom Indien nie een van die bostaande opsies beskikbaar is / uitgeoefen kan of wil word nie, is hierdie die laaste opsie en ongelukkig die een waaraan koste verbonde is. Vir die registrasie van die borgverband kan u van u eie of van ons regsadviseurs gebruik maak, indien so verkies. Die koste van die registrasie van die borgverband sowel as die kansellasie daarvan (uiteindelik), is vir die rekening van die borg. LET WEL: Indien die student om die een of ander rede nie sy/haar lening volgens ooreenkoms na afloop van studie kan begin terug betaal nie, sal die borg(e) daarvoor moet instaan. 11. Alle lenings word outomaties deur n groeplewensversekeringskema wat deur Sanlam onderskryf word, gedek teen 18 sent per R1 000 van die uitstaande balans van die leningsbedrag. Die uitstaande balans van die lening en gevolglik ook die borgverpligting word gedek in geval van dood of ongeskiktheid van die lener. Wanneer die leningskuld vereffen is, verval die versekering outomaties. Die lener se rekening word maandeliks met die bedrag van die premie gedebiteer.
4 12. Die maksimum leningsbedrae wat vir die normale duur van n kursus toegeken word, is: Medies R p.j. Ingenieurswese (universiteite) R p.j. Tandheelkunde R p.j. Ander universiteitskursusse R p.j. Ander tersiêre instellings R p.j. Ingenieurswese (univ. v. tegnologie) R p.j. 13. Lenings word nie vir ekstra/herhaaljare van studie toegeken nie en vir nagraadse studie slegs vir spesifieke beroepsgerigte kursusse, bv. BRek Hon., LLB, B. Psig Hon., NOS, ens. 14. Aansoeke om lenings vir n eerste kwalifikasie geniet voorkeur. Meer inligting oor enige van die bostaande kan van ons kantoor bekom word. Telefoon: / Epos: [email protected] Webblad: Die se fondse is oor die jare met groot toewyding opgebou. Daar is geen aandeelhouers of persone met privaatbelange nie. Die enigste mense wat voordeel trek uit die Fonds, is studente en van hulle word verwag om hulle verpligtinge getrou na te kom sodat diegene wat ná hulle kom, ook uit hierdie bron gehelp kan word. INLIGTINGSTUK (2016)
5 AANSOEKVORM: STUDIELENING (SLEGS PER HAND OF PER POS NIE PER FAKS OF EPOS NIE) Sluitingsdatum: 30 September 2015 (LET WEL: GEEN LAAT AANSOEKE SAL OORWEEG WORD NIE.) AFDELING A: PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief alle velde in waar van toepassing Volle naam Van ID-nommer E-posadres Selfoonnommer AFDELING B: GESINSBESONDERHEDE Voorletters Van Beroep Bruto inkomste p.m. Vader R, Moeder R, Huwelikstatus van broodwinner Ongetroud Getroud Wewenaar/Weduwee Geskei * Indien getroud, vul verder asseblief alle gade-informasie op die vorm in. Verskaf asseblief die onderstaande inligting ten opsigte van die gesinslede wat afhanklik is van die bruto inkomste van die gesin. (Tel student vir wie aansoek gedoen word as Tersiêr ) AANTAL VOLWASSENES VOORSKOOL SKOOLGAANDE TERSIêR
6 2. Verskaf asseblief volledige besonderhede (voorletters & van) van u kind/kinders wat tans lenings by die Helpmekaar het, of gehad het. Is daar enige spesiale omstandighede (finansieel of andersins) wat u graag onder ons aandag wil bring? (Hierdie inligting sal as streng vertroulik hanteer word.) AFDELING C: STUDIE-INLIGTING Skool bygewoon Wanneer gematrikuleer? Reeds in n beroep gee besonderhede Hoogste kwalifikasie sover behaal Waar gaan u studeer? (instansie) Studentenommer (indien reeds ontvang) Beoogde kursus? (naam) Lengte van kursus Huidige studiejaar indien reeds besig om te studeer Totale bedrag waarvoor aansoek gedoen word vir VOLLE DUUR VAN KURSUS (Kyk inligtingstuk vir maksimum bedrag p.j. beskikbaar)
7 3. AFDELING D: BORGBESONDERHEDE EN VERKLARING Volle naam Van ID-nommer Getroud binne of buite gemeenskap van goedere Enkelouer Huisadres Poskode Posadres Poskode E-posadres Telefoonnommer by huis (kode) Selfoonnommer Werksadres Poskode Telefoonnommer by werk (kode) Werkgewer Huidige betrekking/pos Verwantskap aan lener (bv. ouer/voog)
8 4. BESONDERHEDE VAN GADE Nie van toepassing nie (indien ongetroud of enkelouer) Volle naam Van ID-nommer Selfoonnommer E-posadres Werksadres Poskode Telefoonnommer by werk (kode) Werkgewer Huidige betrekking/pos
9 5. STAAT VAN INKOMSTE EN UITGAWES (Die Finansiële State van uself/bk/onderneming/boerdery sal nie aanvaar word nie.) Maandelikse inkomste (BORG & GADE) Bruto salaris - self Motortoelaag Behuisingsubsidie Mediese Fondssubsidie Gemiddelde kommissie Rente-/dividende-opbrengs uit beleggings Annuïteite Huurinkomste Bruto salaris - gade Ander inkomste van gade (gee slegs totaal) Enige ander inkomste nie hierbo gevra (spesifiseer) Bedrag (R) TOTALE BRUTO INKOMSTE Maandelikse uitgawes (BORG & GADE) Belasting - LBS Pensioen Werkloosheidsversekering Mediese fonds (bydrae uit eie sak) Huur/Verband Paaiemente vir huurkoopooreenkomste (voertuie, meubels) Persoonlike lenings/kredietkaart Korttermynversekering Lewensversekering Munisipale rekening (water, elektrisiteit, belasting ingesluit) Telefoon tuis en selfoon Klere Opvoeding (skoolgeld, tersiêre inrigting(s) se koste, ens. uit eie sak) Kruideniersware Dokter/Apteek (uit eie sak) Huishulp/Tuinier Vervoer (brandstof, bus-/treingeld, parkering, ens.) Vermaak Huurgeld vir TV-diens Ander (spesifiseer bv. Onderhoud indien geskei) Bedrag (R) TOTALE UITGAWES SURPLUS/TEKORT (maandelikse bruto inkomste MINUS uitgawes)
10 6. BATES ( van borg én gade indien van toepassing) 1. VASTE EIENDOM (a) Stad-/dorpseiendomme Erfnommer Stad/Dorp Koopprys (R) Datum aangekoop Huidige waarde (R) In wie se naam is eiendom geregistreer? (b) Plaas-/ploteiendomme Plaasnaam Distrik Hektaar Koopprys (R) Huidige waarde (R) In wie se naam is eiendom geregistreer? 2. GENOTEERDE AANDELE / EFFEKTETRUSTS (Bewys van instansie tov waarde(s) MOET aangeheg word. FINANSIËLE INSTANSIE Huidige waarde (R) 3. BELEGGINGS (Bewys van instansie tov waarde(s) MOET aangeheg word) FINANSIËLE INSTANSIE Huidige waarde (R) 4. VERSEKERINGSPOLISSE (Bewys van instansie tov afkoopwaarde(s) MOET aangeheg word) Versekerde bedrag Versekeringsmaatskappy Aan wie gesedeer Afkoopwaarde (R) TOTALE BATES
11 7. LASTE Laste van Borg Beskrywing Oortrokke rekening Kredietkaart Persoonlike lening Voertuigfinansiering Huisverband MELD INSTANSIE Ander (spesifiseer) TOTALE uitstaande balans (R) TOTAAL Laste van Gade NVT Beskrywing Oortrokke rekening Kredietkaart Persoonlike lening Voertuigfinansiering Huisverband - MELD INSTANSIE Ander (spesifiseer) TOTALE uitstaande balans (R) TOTAAL TOTALE LASTE (BORG EN GADE)
12 8. AFDELING E: BAIE BELANGRIK: OPSIES VIR SEKURITEIT Die HSF ken baie selde lenings sonder bykomende sekuriteit toe. Laasgenoemde raak egter net van toepassing as iemand (student uiteindelik of borg) nie betaal nie. Merk asseblief die blokkie by die opsie wat u gaan gebruik hieronder. Die sessie van polisse / beleggings Hierdie opsie het geen koste-implikasies nie. Die afkoop- of kontantwaardes van polisse (nie die fondswaardes nie) en/of die waardes van die beleggings, moet by die aansoek aangeheg word (kyk punt 3 en 4 op p. 6 van die aansoekvorm). LET WEL: DIE VOLGENDE WORD NIE AS SEKURITEIT AANVAAR NIE: Uittree-annuïteite; Lewenspolisse sonder kontantwaarde; Aandele; en Pensioenfondse in enige belegging. 'n Tweede borg Die eerste (ouer) sowel as die tweede borg moet 'n aansoekvorm voltooi en aan ons stuur: Die tweede borg voltooi Afdeling A, net die naam en van van die student, Afdeling B en dan vanaf Afdeling D en verder volledig. LET WEL: Dieselfde vereistes ten opsigte van sekuriteit soos hierbo en hieronder gestel, kan ook van n tweede borg vereis word. Die registrasie van n borgverband op eiendom Indien nie een van die bostaande opsies beskikbaar is / uitgeoefen kan of wil word nie, is hierdie die laaste opsie en ongelukkig die een waaraan koste verbonde is. Vir die registrasie van die borgverband kan u van u eie of van ons regsadviseurs gebruik maak, indien so verkies. Die koste van die registrasie van die borgverband sowel as die kansellasie daarvan (uiteindelik), is vir die rekening van die borg.
13 9. AFDELING F: VEREISTE DOKUMENTASIE L.W. SONDER DIE ONDERSTAANDE DOKUMENTE SAL U AANSOEK NIE OORWEEG WORD NIE. Merk die blokkie by elke dokument wat u by die aansoekvorm aanheg of merk die blokkie by "NVT" soos van toepassing. Fotostaat van die ID van: Die student Die borg Sy/haar gade Die jongste eksamenuitslae van: Leerder se Graad 12-uitslae van Junie-eksamen Student se Junie-uitslae van die instansie waar hy studeer Die jongste belastingaanslag (ITA34), (NIE FINANSIëLE STATE NIE), waarop die belasbare inkomste aangedui word, van: Die borg Sy/haar gade NVT NVT Die jongste salarisstrokies van: Die borg Sy/haar gade NVT NVT Bewys van enige ander maandelikse inkomste, bv. onderhoud, rente-inkomste, pensioen, ens. Die borg Sy/haar gade NVT NVT Indien werkloos, n beëdigde verklaring wat dit bevestig: Ek neem kennis van die dokumentasie wat benodig word en sal dit saam met die aansoek pos aan: Posbus 1223, Parow 7499 AFDELING G: DIE NASIONALE KREDIETWET, NR 39 VAN 2005, VERWYS: Die Nasionale Kredietwet, nr 39 van 2005, vereis dat die volgende inligting verskaf word: 1. Is u al voorheen deur n hofbevel as sielkundig onbevoeg verklaar? JA NEE 2. Is u tans onder administratiewe bestuur geplaas? JA NEE Indien u op enige van die vrae hierbo Ja geantwoord het, kwalifiseer u, in terme van die Kredietwet, nr 39 van 2005, ongelukkig nie vir n lening nie.
14 10. AFDELING H: VERKLARING DEUR AANSOEKER EN BORG(E) 1. Ek/ons bevestig dat die inligting wat ek/ons verskaf het, die grondslag vorm waarop my/ons aansoek oorweeg sal word en dat alle sodanige inligting van wesenlike belang is en regstreeks betrekking het op die oorweging van my/ons aansoek. 2. Ek/ons waarborg dat al die inligting wat ek/ons verskaf het, na my/ons beste wete in elke opsig waar en korrek is en ek/ons nie bewus is van enige ander inligting wat, indien die (hierna genoem "die Fonds") daarvan te wete sou kom, die oorweging van my/ons aansoek enigsins sal beïnvloed nie. 3. Ek/ons stem in dat die Fonds navrae mag doen om enige inligting te bevestig wat ek/ons verskaf en dat die Fonds enige inligting van enige kredietburo kan bekom wanneer my/ons aansoek beoordeel word of te eniger tyd tydens die bestaan van ons rekening. Handtekening van Aansoeker (Student) Handtekening van Borg Handtekening van Gade Datum AANSOEKVORM (2016)
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van lenings en moet as sodanig beskou en gelees word. 1. Lenings
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van lenings en moet as sodanig beskou en gelees word. 1. Lenings
INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP
INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van lenings en moet as sodanig beskou en gelees word. 1. Lenings is slegs
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS
ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie t.o.v. die aansoek om en toekenning van die Helpmekaar Studiefonds (voortaan HSF) lenings en
AANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
Stuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke
HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling
Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse
AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)
AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) n Afskrif van u ID en geldige rybewys ( vergroot en verlig) moet asb. aangeheg word. (ID en rybewys kan op een bladsy gekopieer word.) n
DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE
AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: [email protected] LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende
P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word
DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL
GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM
RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM Lees asseblief noukeuring deur die inligting en veral die vereistes om te kwalifiseer (op die aangehegte vorm bladsy 4). Aansoeke open op 1 Mei en sluit op 30 September
Stuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net
Vereiste tov van aansoeke
Vereiste tov van aansoeke ( LW. slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) 'n Afskrif van u ID en geldige rybewys moet asb. aangeheg word. ( ID en Rybewys kan op bladsy gekopieer word. ) 'n Afskrif van
AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: [email protected] Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog
Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE
Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE
NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:
KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME
SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME FONDSINSAMELINGSNOMMER 02 200032 115 2 Na voltooiing stuur asseblief terug aan: afspraak of kontak Sr. Hannelie De Jager vir evaluasie POSBUS 11157
BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:
KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: [email protected] WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING
PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: [email protected] AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds
Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede
Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende
1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING
1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996)
AANSOEK OM VYSTELLING VI SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996) Geagte Mnr/Me 2017 VYSTELLING VI SKOOLGELD - 2017 In ooreenstemming met Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 ( die wet
Naskool Tel:
Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: [email protected] Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader
LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam
1 LAESKOOL EVESDAL AANSOEKVOM KWYTSKELDING VAN VEPLIGTE SKOOLGELDE Moet voltooi word deur die ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van die rekening. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes
AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS
AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
Pre-Graad R / Graad R
PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 [email protected] www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:
WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019
E-pos: [email protected] WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige
Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake
Aansoek om toelating Hoër Sertifikaat in Landbou Hoof Studentesake Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut Posbus 54 ELSENBURG 7607 Tel 021 808 5451 Faks 021 884 4319 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Studente nommer
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : [email protected] www.eversdal.org.za Leerder se van Volle
Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds
Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.
Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum
OUERAAND BEROEPSLEIDING:
OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017 www.nelliesh.co.za Wat bepaal beroepskeuse? Kind se profiel (vermoë, persoonlikheid en belangstelling) Toelatingsvereistes vir opleiding Keuringvereistes vir opleiding Finansiële
1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:
HOëRSKOOL NICO MALAN AANSOEK OM TOELATING Telefoon 042 2951130 Faks 086 6975661 E-pos: [email protected] 'n Toelatingsvorm moet ingevul word wanneer aansoek gedoen word om die toelating van u kind tot
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n
Aansoekvorm: Lening. Belasting Registrasienommer / BTW Registrasienommer (waar van toepassing) Werkstelefoon: Faksnommer: Vonkpos adres:
Oranjekas Spaar en Krediet 2009/003378/24 Collinslaan 1241, Môregloed, 0186 Posbus 32585, Waverley, 0135 012 754 5454 086 536 9953 [email protected] Aansoekvorm: Lening MOET DEUR ALLE APPLIKANTE VOLTOOI
Wher e l ittle is gre at
Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..
Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing
Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-
DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018
DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018 VOLTOOI MET N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS / VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van ander leerders(s) : ID FOTO Voltooi asseblief hierdie
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :
VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM
KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida
Aansoek om toelating Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA 1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat. 2. Twee
HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie
HOëSKOOL TYGEBEG AANSOEKVOM VYSTELLING VAN VEPLIGTE SKOOLFONDS Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie Moet voltooi word deur ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van
HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK Kloofstraat 129, Tuine, Kaapstad, 8001
Kloofstraat 129, Tuine, Kaapstad, 8001 KONTROLELYS BY AANSOEK OM VRYSTELLING VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD - JAAR INDIEN VAN AANSOEKE: AANSOEKE WORD EERS VANAF 1 FEBRUARIE ELKE JAAR AANVAAR, AANGESIEN
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS
AFDELING A VOLTYDSE STUDENTE Indien u koshuis aansoek onsuksesvol is, wil u steeds voortgaan as dagstudent? Aansoek datum JA NEE LEERDERBESONDERHEDE VAN VOLLE VOORNAME NOEMNAAM ID NOMMER GESLAG M / V HUISTAAL
DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch
1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer
TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER
TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER Posbus 128 Piet Retief 2380 BELANGRIKE INLIGTING 1 TWK Landbou se akte van oprigting bepaal die vereistes
Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6
Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK
LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede
MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...
Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:
is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,
Voorafbeplanning: Begrafnis
24/7 Noodnommer: 079 895 4414 [email protected] www.sonjasmith-funerals.co.za HOOFKANTOOR & CENTURIONTAK: Lytteltonweg 85, Clubview, Tel: 012 654 9902, Sel: 079 895 4414 MEYERSPARK: Watermeyerstraat 153,
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag
HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid
HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die
AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015
AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:
Hoe om die geboorte van jou kind te registreer
Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE
D I E S U I D A F R I K A A N S E A K A D E M I E V I R W E T E N S K A P E N K U N S Privaat sak X11, Arcadia 0007 Tel. (012) 328-5082 Faks (012) 328-5091 E-pos: [email protected] Webwerf: www.akademie.co.za
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...
TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING
Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: [email protected] TOEGEWINGSPROTOKOL
Gids vir Byvoordele eise
Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL
AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015
Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;
AANSOEK OM TOEKENNING VAN SKOOLKORTING 2014
LET WEL: AANSOEK OM TOEKENNING VAN SKOOLKOTING 2014 a. Hierdie vorm moet deur die leerling(e) se ouers of wettige voog ingevul word. Alle besonderhede moet volledig verstrek word - strepies is nie aanvaarbaar
LIDMAATSKAP AANSOEKVORM
LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: [email protected] VOLTOOI
AANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING SLUITINGSDATUM 15 OKTOBER 2014 Die toestaan van 'n studielening is na die uitsluitlike goeddunke van die ATKV en die voltooiing van hierdie aansoek verleen geensins die reg op aanspraak
Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid
FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties
Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING
Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade
????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax
Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle
AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan [email protected] Of Faks aan
Hoe om Jou Kind se Van te Verander
Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word
Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:
Premieverpligtinge a. Jou Opknapper-plan bied vir jou maandelikse versekering en jy moet daarom die premie maandeliks vooruit betaal, op die aftrekdatum soos wat dit op die skedule verskyn. Jou premieverpligtinge
