GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GRAAD 12 JUNIE 2017 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDE V1

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

1.1 Los die onderstaande korrek op tot TWEE desimale plekke waar nodig: 1.1.1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 WISKUNDE V1

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

MEMORANDUM VRAESTEL 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

CAMI EDUCATION. Graad 12 Vraestel II Rekord eksamen Punte. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan. 3. ʼn Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik word, tensy anders aangedui. 4. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie. 5. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders aangedui. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 7. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Skryf netjies en leesbaar. 9. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE V1 3 VRAAG 1 1.1 Los op vir x. 1.1.1 (x + 2) 2 = 1 (3) 1.1.2 2x 2 11x 4 = 0 (4) 1.1.3 x 2 > 1 en x < 0 4 (4) 1.1.4 x + 5 = (3 3x) (4) 1.2 1.2.1 Faktoriseer: y 2 9x 2 (1) VRAAG 2 1.2.2 Vervolgens of andersins los die volgende vergelykings gelyktydig op: 2.1 Vereenvoudig: y + 3x = 2 en y 2 9x 2 = 16 (5) [21] 2.1.1 ( a3 2 2 ) (1) 2.1.2 2 x 3 3. 2 x 1 2 x 2 (4) 2.2 Bepaal die waarde van: 10 x+3 as 10 x = 1,5 (2) 2.3 Los op vir x: 2.3.1 2 x = 0,125 (2) VRAAG 3 2.3.2 0,5 x. 1 + 9 16 = 10 (5) 3.1 Vir watter waarde(s) van m sal die vergelyking 2x(x + 1) + m = x nie-reële wortels hê? (5) 3.2 As: f(x) = x + 2 5 x 2 Vir watter waarde(s) van x is f(x) nie-gedefinieerd? (5) [10] [14]

4 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 4 4.1 Gegee die patroon: 7 ; 12 ; 17 ; 4.1.1 Skryf die volgende twee terme van die patroon neer. (2) 4.1.2 Bepaal die algemene term van die patroon in die vorm van T n = an + b. (2) 4.1.3 Bepaal of 12 5 ʼn term in die patroon sal wees. (3) 4.1.4 Verduidelik waarom enige positiewe getal wat in ʼn 2 eindig deel van die patroon sal wees. (2) 4.2 Gegee die ry: 3 ; 9 ; 17 ; 27 ; 4.2.1 Skryf die volgende term van die ry neer. (1) 4.2.2 Bepaal ʼn uitdrukking vir die n de van die ry. (5) 4.2.3 Bepaal die waarde van die eerste term wat groter as 269 sal wees. (4) 4.3 ʼn Kwadratiese patroon het ʼn tweede term gelyk aan 6, ʼn derde term gelyk aan 2 en ʼn vyfde term gelyk aan -18. 4.3.1 Bereken die tweede verskil van die patroon. (4) 4.3.2 Bereken die eerste term. (3) [26] VRAAG 5 Gegee: f(x) = 8 x 8 + 4 5.1 Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer. (2) 5.2 Skryf die gebied en terrein van f neer. (2) 5.3 Teken die grafiek van f en dui alle afsnitte met die asse asook die asimptote aan. (4) 5.4 Gebruik jou grafiek en los op vir x as: (2) 5.4.1 8 x 8 4 (3) 5.4.2 f(x) 3 (3) 5.5 Bepaal die vergelyking van die positiewe simmetriese as van f. (2) 5.6 Bepaal die vergelyking van g as g(x) = f(x 2) 2. (2) [18]

(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDE V1 5 VRAAG 6 Geteken hieronder is die grafieke van f(x) = ax 2 + bx + c en g(x) = k. m x. Die parabool het afsnitte ( 5; 0) ; ( 1; 0) en (0; 2). Die eksponensiële grafiek gaan deur die punte (0; 2) en (1; 6). 6.1 Bepaal die vergelyking van die parabool in die vorm van y = ax 2 + bx + c. (4) 6.2 Bepaal die waardes van m en k. (3) 6.3 Skryf neer die vergelyking van die asimptoot van die eksponensiële kurwe. (1) 6.4 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor: 6.4.1 f(x) daal (2) 6.4.2 2 g(x) 6 (2) 6.4.3 g(x) 2 (2) 6.4.4 f(x). g(x) < 0 (2) 6.5 Bepaal die gemiddelde gradiënt tussen die punte ( 5; 0) en die y-afsnit van g. (3) [19] VRAAG 7 Die grafiek van y = b x word geskuif 2 eenhede regs en 4 eenhede opwaarts. Die geskuifde grafiek gaan deur die punt (4 ; 8). 7.1 Bereken die waarde van b. (4) 7.2 Skryf, vervolgens, die vergelyking van die geskuifde grafiek neer. (1) [5]

6 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 8 8.1 ʼn Nuwe selfoon was vir R 7 200 gekoop. Bereken die verminderde waarde na 3 jaar as die selfoon verminder met 25% per jaar op die verminderde saldo basis. (3) 8.2 ʼn Bedrag van R 500 word teen x % per jaar half jaarliks saamgestel belê. Na 6 jaar groei dit tot R 1 126,10. Bereken die waarde van x, korrek tot twee desimale plekke. (4) 8.3 John belê R 120 000. Hy word ʼn nominale rentekoers van 7,2 % per jaar maandeliks saamgestel gekwoteer. VRAAG 9 8.3.1 Bereken die effektiewe rentekoers p.j. korrek tot drie desimale plekke. (3) 8.3.2 Gebruik die effektiewe rentekoers om die waarde van John se belegging te bereken as hy sy geld vir 3 jaar belê het. (3) 8.3.3 Veronderstel John belê sy geld vir ʼn totaal van 4 jaar, maar onttrek R20 000 na 18 maande. Hoeveel sal hy aan die einde van 4 jaar ontvang? (4) [17] ʼn Pakkie lekkers bevat 3 pienk, 2 groen en 5 blou lekkers. Twee lekkers word uitgeneem na mekaar en word nie terug geplaas nie. 9.1 Teken ʼn boomdiagram om alle moontlike uitkomste te bepaal. (6) 9.2 Bepaal die waarskynlikheid dat (Rond jou antwoord af tot drie desimale plekke): 9.2.1 Beide lekkers blou sal wees (2) 9.2.2 ʼn Groen en pienk lekker uitgehaal sal word (5) 9.3 ʼn Opname was gedoen onder 60 seuns en 60 meisies in graad 8 betreffende hulle deelname aan sport. 20 meisies neem nie aan sport deel nie en 50 seuns neem aan sport deel. 9.3.1 Voltooi ʼn tweerigting gebeurlikheidstabel vir die opname. (5) 9.3.2 Wat is die waarskynlikheid dat as ʼn persoon ewekansig uit die graad gekies word dat: (a) Dit ʼn meisie is en aan sport deelneem? (1) (b) Die persoon nie aan sport deelneem nie en nie ʼn meisie is nie? (1) [20] TOTAAL: 150