Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Vergelijkbare documenten
Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

FAKTORE EN VEELVOUDE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Wiskunde Graad 4. November 2016

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Meganiese stelsels en beheer:

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Gr 9 Wiskunde: Inhoudsarea 2 Patrone, Algebra & Grafieke

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram VOORGRAAD 1 Deur S. J. Cloete INHOUDSOPGAWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Abu Ali tel sy donkies

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Wiskunde Gids Graad 2

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Die Verskil van Vierkante

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Les Plan Twee. Habitats

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Transcriptie:

n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin n getallesin met n plekhouer m.a.w. daar is nog n getal of syfer wat ingevul kan word; bv. 2. Geslote getallesin n getallesin waar daar nie n plekhouer voorkom nie; bv. Produk: Die produk van 3 en n sekere getal is gelyk aan 15. Hierdie woordsom kan op drie verskillende maniere as n getallesin geskryf word. i) ii) iii) Kwosiënt: Die kwosiënt van n sekere getal en 3 is gelyk aan 8. Hierdie woordsom kan op twee verskillende maniere as n getallesin geskryf word. i) ii) Ons doen: Toets: Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: WISKUNDE BEWERKINGSTEKEN (TERMINOLOGIE) + Som van ; totaal ; vermeerder ; tel op ; plus ; groter as Verskil tussen ; minus ; trek af ; minder as ; kleiner as Produk ; vermenigvuldig ; maal ; keer ; verdubbel ( 2) Kwosiënt ; deel ; groepeer ; verdeel ; halveer ( 2) ; n derde ( 3) ; n kwart ( 4) ; ens.

Skryf getallesinne vir die volgende: Woordsom 1. Dertien meer as n bepaalde getal is 27. 2. Ek dink aan n getal. As ek die getal by 24 tel, kry ek 40. 3. Ek het n bedrag sakgeld. As ek R4 bestee, het ek nog R11 oor. 4. Jou ouderdom met nege vermeerder is 21. 5. Vyf keer n sekere getal is gelyk aan twintig. 6. Die kwosiënt van 28 en n getal is 7. 7. Die som van 100 en 56 is 156. 8. Die verskil tussen n sekere getal en 15 is 42. 9. Die helfte van n sekere getal is 11. 10. n Sekere getal verdubbel is gelyk aan 424. 11. Drie meer as vyf keer n sekere getal is 22. 12. Die verskil tussen drie keer n getal en twee is twee-en-twintig, 13. Die kwosiënt van n sekere getal en twee, vermeerder met drie is agt. 14. n Sekere getal verminder met sewe en dan deur twee gedeel, is drie. 15. Twee keer n getal gedeel deur drie en dan met een verminder is gelyk aan drie. 16. Vyf keer n getal is dieselfde as vier keer die getal vermeerder met 17. 17. Die verskil tussen 18 en twee keer n getal is nul. 18. Die verskil tussen vyf keer n getal en elf is gelyk aan die som van vier en twee keer die getal. 19. n Kwart van twintig is gelyk aan vyf. 20. Die helfte van n getal plus n derde van die getal gee 5. Getallesin Probleemoplossingstrategieë 1. Maak getalle kleiner Daar is 89 graad 7-leerders in die skool. Elke leerder kry 12 kaartjies om vir n geldinsamelingsveldtog te verkoop teen R2,50 per kaartjie. Hoeveel geld sal al die graad 7-leerders saam insamel? 2. Tabelle Jan stap 3 km in een uur. Hoe ver sal hy stap in 4 ure? Ure Afstand Jy en jou maat besluit om te gaan oefen. Jy gaan stap en jou maat gaan draf. Jy stap teen n konstante spoed van 4 km per uur terwyl jou maat begin draf teen 8 km per uur, maar sy draf spoed verminder elke uur met die helfte. In die hoeveelste uur sal jy jou maat verbysteek? Ure Jy Jou maat

3. Tekeninge Gebruik tekeninge en n tabel om die volgende probleem op te los. Hoeveel handdrukke sal daar wees as twee vriende mekaar raakloop? Hoeveel handdrukke sal daar wees as drie vriende mekaar raakloop? c) Werk nou sonder sketse uit, hoeveel handdrukke daar sal wees as agt vriende mekaar gelyktydig raakloop. Vriende Handdrukke 4. Rangskik Sistematies Jy verdeel R99 tussen drie maats A ; B en C op so n manier dat B drie maal soveel as A kry en C vyf maal soveel as A kry. Hoeveel geld kry elkeen? 5. Raai en Kontroleer Bepaal die getal as een derde van die getal 12 minder as die helfte van die getal is. Willie en Christine is albei tieners. Een sesde van Willie se ouderdom is een meer as een sewende van Christine se ouderdom. Hoe oud is elkeen? Algebraïese Vergelykings 1. Bereken se waarde in die volgende Algebraïse Vergelykings. Vervang ook met jou antwoord om te kontroleer/toets of jou antwoord reg is. Algebraïese Vergelykings: Kontrole/Toets: c) d) 2. Bereken die waarde van die plekhouer in elk van die volgende Algebraïese Vergelykings. c) d) e) f) g) h) i)

3. Bereken die waarde van die plekhouer in elk van die volgende Algebraïese Vergelykings. c) d) e) f) g) h) i) j)

Memorandum Skryf van Getallesinne: Probleemoplossing Woordsom 1. Dertien meer as n bepaalde getal is 27. 2. Ek dink aan n getal. As ek die getal by 24 tel, kry ek 40. 3. Ek het n bedrag sakgeld. As ek R4 bestee, het ek nog R11 oor. 4. Jou ouderdom met nege vermeerder is 21. 5. Vyf keer n sekere getal is gelyk aan twintig. 6. Die kwosiënt van 28 en n getal is 7. 7. Die som van 100 en 56 is 156. 8. Die verskil tussen n sekere getal en 15 is 42. 9. Die helfte van n sekere getal is 11. Getallesin 10. n Sekere getal verdubbel is gelyk aan 424. 11. Drie meer as vyf keer n sekere getal is 22. 12. Die verskil tussen drie keer n getal en twee is twee-en-twintig, 13. Die kwosiënt van n sekere getal en twee, vermeerder met drie is agt. 14. n Sekere getal verminder met sewe en dan deur twee gedeel, is drie. 15. Twee keer n getal gedeel deur drie en dan met een verminder is gelyk aan drie. 16. Vyf keer n getal is dieselfde as vier keer die getal vermeerder met 17. 17. Die verskil tussen 18 en twee keer n getal is nul. 18. Die verskil tussen vyf keer n getal en elf is gelyk aan die som van vier en twee keer die getal. 19. n Kwart van twintig is gelyk aan vyf. 20. Die helfte van n getal plus n derde van die getal gee 5. 1. Probleemoplossingstrategieë 2. Tabelle Ure 1 2 3 4 Afstand 3 km 6 km 9 km 12 km Ure 1 2 3 4 5 Jy 4 km 8 km 12 km 16 km 20 km Jou maat 8 km 12 km 14 km 15 km 3. Tekeninge Gebruik tekeninge en n tabel om die volgende probleem op te los. d) Hoeveel handdrukke sal daar wees as twee vriende mekaar raakloop? e) Hoeveel handdrukke sal daar wees as drie vriende mekaar raakloop? f) Werk nou sonder sketse uit, hoeveel handdrukke daar sal wees as agt vriende mekaar gelyktydig raakloop.

Vriende 2 3 4 5 6 7 8 Handdrukke 1 3 6 4. Rangskik Sistematies 5. Raai en Kontroleer Raai 6: Raai 36: Raai 72: Die getal is 72. Willie: Christine: Willie Willie is 18 jaar oud en Christine is 14 jaar oud. 1. Algebraïese Vergelykings: Algebraïese Vergelykings Kontrole/Toets: c) d) 2. c) d) e) f) g) h) i)

3. 3x=12 c) d) e) f) 3d=12 g) h) i) j)