20. Groei en bedreiging

Vergelijkbare documenten
Die Kerk se Geboorte

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

2. Die skepping van die mens

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Jesaja sien die Toekoms

7. Van Noag tot die toring van Babel

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Welkom by Die Storie God se storie

n Tempel Leier besoek Jesus

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

23. Die evangelie versprei na die heidene

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Goeie Konings, Slegte Konings

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

12. God se verbond met Abram

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

n Dubbele kruis-belydenis

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Petrus en die Krag van Gebed

21. Die wel en wee van die vroeë kerk

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Van Vervolger tot Prediker

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Geroep vir Gemeenskap

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Baie welkom by vanoggend se erediens

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

DOOP: Deel 2 INLYDING:

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Van Vervolger tot Prediker

Die Groot Gebod dennis de wet

Les 2 vir 13 Oktober 2018

God eer Josef die slaaf

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Toe God alles gemaak het

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

15. Die geboorte van Isak

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

'n Man gestuur deur God

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Toe God alles gemaak het

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Jona en die Groot Vis

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

GEARRESTEER IN JERUSALEM. Les 11 vir 15 September 2018

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Die duiwel versoek Jesus

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd.

25. Paulus getuig onder die heidene

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Pretoria- 27 Mei 2012 (Nabetragting)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Handelinge 3: En Petrus en Johannes het saam na die tempel opgegaan op die uur van die gebed, die negende uur. 2 En daar is ʼn sekere man

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Transcriptie:

20. Groei en bedreiging Handelinge 3 tot Handelinge 5 Christus bewaar sy kerk te midde van aanvegtinge van Satan Die eerste gemeente is kerk van Christus te midde van teenkanting van die wêreld. Die Here sorg dat juis deur moeilike omstandighede groei en uitbreiding plaasvind. Hierdie hoofstuk fokus op die volgende: Deur die wonders roep God die mens tot bekering. Die Heilige Gees skenk aan die mens die vrymoedigheid om die evangelie te verkondig. Die eerste apostoliese wonder Van al die wonders en tekens wat plaasgevind het, vertel Lukas van net een in besonderhede. Op die uur van die aandoffer, drie uur die middag, gaan bedelaar. Die man was vanaf sy geboorte kreupel en is deur vriende of familie na die poort gedra sodat hy van die verbygangers kon bedel. Toe Petrus en Johannes by die poort wil ingaan, vra die kreupel man hulle vir sê vir hom: Kyk na ons. Die bedelaar het vol verwagting sy oë op hulle gerig gehou. Toe sê Petrus: Silwer en goud het ek nie; maar wat ek het, dit gee ek vir jou: In die Naam van Jesus Christus, die Nasarener, staan op en loop! Petrus gryp hom toe aan sy regterhand en trek hom op. Onmiddelik het sy enkels en voete sterk geword en hy het opgespring en rondgeloop. Hy gaan saam met Petrus en Johannes die tempel in, terwyl hy God dank en prys. Petrus se toespraak Almal daar het die kreupel man geken en hulle was vol verwondering oor wat met hom gebeur het. Dit gee Petrus die geleentheid om die evangelie aan die skare te verkondig. Hy wys hulle daarop dat dit die werk is van 156

die Almagtige God wat sy Seun Jesus Christus deur hierdie wonder wil verheerlik. Dit is nie hy, Petrus, wat die wonder in eie krag gedoen het nie, maar hy het dit gedoen in die Naam van Jesus Christus. Hulle het Jesus doodgemaak, maar God toon nou dat Hy lewe, want dit is deur sy Naam dat die kreupel man genees is. dat hulle dit geweet het hierdie dinge gedoen het en juis só die profesie aangaande die lyding van Christus vervul het. Maar nou is daar geleentheid vir bekering. Die beloftes wat God aan Abraham en sy nageslag gegee het, word in Jesus vervul 149. Die afstammelinge van Abraham, die Jode, ontvang eerste die geleentheid om die seën deelagtig te word deur hulle te bekeer van hul sonde. Petrus en Johannes voor die Sanhedrin Die priesters en die hoofman van die tempelwag en die Sadduseërs was ontevrede oor die groot toeloop van mense ná die genesing van die kreupel man. Veral die Sadduseërs het hulle vererg daaroor dat Petrus die opstanding uit die dode verkondig het. Hulle het nie aan die opstanding geglo nie. Hulle was oortuig dat hulle nooit weer die naam Jesus sou hoor nie, en nou moet hulle hoor dat die wonderwerk in sy Naam geskied het! Hulle wil dadelik teen die apostels opgetree. Hulle arresteer die apostels en aangesien dit al laat is, sit hulle Petrus en Johannes in die gevangenis tot die volgende dag. Daardie aand, terwyl die apostels in die tronk sit het, word die vrug van Petrus se prediking in die pilaargang van die tempel duidelik. Baie mense luister na die woord en kom tot geloof en woon die byeenkomste van die gelowiges daardie aand by. Die gemeentes se getal lidmate vermeerder tot ongeveer 5 000. Die apostels voor die Joodse Raad Die volgende dag is hulle voor die Joodse Raad gebring. Die Raad het bestaan uit owerpriesters, ouderlinge en skrifgeleerdes. Selfs die hoëpriester indruk op die twee apostels uit die gewone volk en ook op die skare. 149 Gen. 18: 18 nasies van die aarde in hom geseën sal word? 157

Met groot waardigheid word aan die apostels gevra: Deur watter naam het julle dit gedoen? Indien hulle antwoord uit onsself, sou hulle vrygelaat word. Dit sou die maklikste uitweg wees. Maar Petrus getuig dat hy die wonder in die naam van Jesus verrig het. Hy was bewus van die feit dat die naam van Jesus hulle met afsku vervul het. Hy sê dat Jesus wat uit die dode opgewek is, die kreupel man gesond gemaak het. Hy wys daarop dat die dit in die Psalms voorspel is 150. Die Joodse Raad kom met dreigemente dat Petrus en Johannes met soveel vrymoedigheid sal optree nie, omdat hulle maar ongeleerde en eenvoudige mense is. Dit is die werk van die Heilige Gees. Die Raad moet iets doen om te keer dat sy gesag en aansien ondermyn word. Petrus word gelas om die raadsaal te verlaat sodat hulle eers met mekaar kan beraadslaag. Dit sal te gevaarlik wees om drastiese stappe teen die apostels te doen, want hulle is in die guns by die hele volk. Nou moet slim en diplomaties opgetree word! Die apostels word teruggeroep en verbied om in die Naam van Jesus iets te onderrig. Petrus en Johannes keer terug na hulle eie mense en vertel hulle alles wat die owerpriesters en ouderlinge gesê en beveel het. Soos Aäron en Hur eenmaal Moses se arms ondersteun het, ondersteun die skare die twee diensknegte van die Here. Hulle smeek die Here om aan hulle die vrymoedigheid te gee om die evangelie te verkondig. treffende bewys dat die Here nie alleen vir sy volk sorg nie, maar ook verhoed dat die uitbreiding van sy koninkryk gestuit word. Die dreigement teenoor Petrus en Johannes het sekerlik die gemeente nog nader aanmekaar gebring. Die woorde wat Jesus in Mattheus 10 uitgespreek het, moes in vervulling gaan. Hy het nie gekom om vrede op aarde te bring nie, maar die swaard 151. Vrywillige gemeenskap van goedere 150 Ps. 118: 22 151 Matt. 10: 34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard. 158

Die eerste lidmate van die Christelike Kerk het soos n groot familie in liefde saamgewerk. Onder hulle was vermoëndes maar ook behoeftiges 152. Hierdie wees. Hierdie eerste Christene beskou gemeentlike samelewing as baie van die grond agtergehou het. Dit was tog sy eiendom en daarom kon hy met die geld maak wat hy wou? Ananias sê niks, maar gee voor dat die bedrag geld wat hy offer die hele opbrengs is. Petrus sê dat hy vir God, die Heilige Gees gelieg het. By die aanhoor van hierdie woorde val Ananias dood neer. volle bedrag wat aan die apostels oorhandig is. Ook sy sterf aan die voete van die apostels. vooraf die saak bespreek. Ananias het niks gesê nie, maar die feit dat hy voorgee dat al die geld aan die apostels oorhandig is, laat dit lyk of hulle deur Christelike liefde wat beskryf word in Handelinge 4: 32-37 besit het nie. die kerk nie, maar teen die Heilige Gees. Die ontsettende straf wat hierdie twee mense tref, mag vir ons buitengewoon streng lyk, maar God wil aan die jong gemeente wys hoe gevaarlik die sonde is. Hulle het nie na die leiding die Heilige Gees nagemaak en moedswillig die apostels probeer verlei. Dit 153. sien. Die straf het mense egter nie afgeskrik nie en nuwe gelowiges sluit 152 Joh. 12: 8 Want die armes het julle altyd by julle, maar My het julle nie altyd nie. 153 Matt. 12: 32 vergewe word; maar elkeen wat spreek teen die Heilige Gees, dit sal hom nie vergewe word nie, in hierdie eeu nie en ook in die toekomende nie. 159

gedurig by die gemeente aan. Die inwoners van die stede in die omtrek en in Jerusalem het ook hulle siekes gebring sodat die apostels hulle kan gesond maak. God is streng maar ook genadig. Hy het geen behae in die dood van die sondaar nie, maar wil dat die sondaar sal lewe 154 na hierdie gebeurtenis moet die apostels na buite optree om die kerk teen die vervolging van die Joodse Raad te lei. Daarom moes die gemeente van binne gesuiwer wees van geveinsdheid en oneerlikheid. Aanbevole leesstukke: DE GRAAF, S.G. 1935. Verbondsgeschiedenis: Schetsen voor de vertelling van de Bijbelse Geschiedenis. Het Nieuwe Testament deel II. Kampen: J.H.Kok. 403-414 p. GROENEWALD, E.P. 2008. Handboek Bybelse geskiedenis: Die Nuwe Testament. Pretoria: DBU. 421-428 p. INGWERSEN, G. 2008. Die Bybel oorvertel vir oud en jonk. Pretoria: DBU. 706-713 p. TEN HAVE, P. 1935. Bij de Bron: Nieuwe Testament deel II. Neerbosch. Neerbosch Drukkerij. 617-635 p. VAN DER WAAL, C. 1998. Sola Scriptura. Gids vir Bybelstudie. Deel 4: Mattheus - Openbaring. Pretoria: Sola Scriptura Instituut. 96-98 p. 154 Ester 18: 23 HERE. Nie liewer daarin dat hy hom bekeer van sy weë en lewe nie? 160