5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

Vergelijkbare documenten
7. Lengte en breedtelyne

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

FAKTORE EN VEELVOUDE

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die klimaat van SA: Temperatuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die Wêreld en Suid-Afrika

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Inleiding Tot Die Jagluiperd

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Plantstruktuur en Plant Voedsel

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Die planeet aarde beweeg

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Wiskunde Graad 4. November 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

10 Die bou van n plant

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

As julle enige vrae het, iets

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Week 21: Soogdiere: Karnivore

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Persoonlike inligting

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Meganiese stelsels en beheer:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Almal verstaan Sosiale Wetenskappe Graad 6 Leerderboek P Ranby, A Zimmerman

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Transcriptie:

SW Aardrykskunde 5. Kaartskale Aktiwiteite 1. Wat beteken dit as daar op n bottel van aanmaakkoeldrank staan 1:8 of 1:3? 2. Het jy al in speelgoedwinkels gesien n mens kry skaalmodel vliegtuie, bote, motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel? 3. Hoe dink jy kan n mens op n kaart uitwerk hoe ver plekke van mekaar af is? 4. Kyk na die vier kaarte van Durban in KwaZulu-Natal hieronder. Kan julle n verskil Kyk na die vier kaarte van Durban in KwaZulu-Natal hieronder. Kan julle n verskil opmerk tussen die kaarte? Probeer jul waarneming verduidelik. 16

Leerinhoud Die lees van kaartskale Kaartskale vergelyk die grootte van die kaart met die werklike grootte van n plek. As jy deur n atlas blaai, sal jy kaarte van Suid-Afrika, Suider-Afrika, Afrika en ander vastelande sien. Let op dat elke bladsy in die atlas ewe groot is, maar dat die kaarte verskillende groottes oppervlaktes voorstel omdat dit op verskillende skale geteken is. Om die skaal van n kaart uit te vind, moet ons weet hoe om die inligting in die skaalverklaring en op die skaalstaaf te lees. Skaalverklaring n Skaalverklaring vertel jou hoeveel kilometer op die aarde 1 op die kaart voorstel. As 1 op n kaart byvoorbeeld 8 op die grond voorstel, sal hierdie inligting in sentimeter geskryf word as 1:800 000. Daar is in 1 en daarom is 8 dus 800 000. Soorte skale n Woordskaal Die verhouding word hier in woorde uitgedruk. Byvoorbeeld 1 stel 10 voor. Breukskaal Lynskaal Die verhouding word hier as n breuk voorgestel. Byvoorbeeld 1:50 000 Die verhouding word hier op n lyn voorgestel. 0 1 2 3 4 5 6 7 Bepaling van werklike afstand Voordat jy die afstand tussen twee plekke op n kaart kan meet en omsit in werklike afstand, moet jy eers die skaal van centimeter ( ) omskakel na kilometer (). Anders gaan jy byvoorbeeld op n kaart meet dat Pretoria en Durban 10 van mekaar af is. As jy 10 met n skaal van byvoorbeeld 1: 6 000 000 meet, gaan die afstand 60 000 000 wees. Niemand praat mos so nie! Ons sê Pretoria is 600 van Durban af. Gaan soos volg te werk: Meet die afstand tussen bogenoemde twee plekke op die kaart in en met jou Meet die afstand tussen bogenoemde twee plekke op die kaart in en met jou liniaal, dit is 10. 17

Werk die kaartafstand in uit: Byvoorbeeld skaal = 1 : 6 000 000 1 stel dus 6 000 000 voor. Verander na deur dit te deel deur Byvoorbeeld 1 stel voor 6 000 000 = 60 Maal nou die kaartafstand met die werklike afstand wat jy gemeet het. 10 x 60 = 600 Dus stel 10 op die kaart 600 in die werklikheid voor. As jy die padafstand tussen twee plekke wil uitwerk, gebruik n stukkie wol of garing. Jy meet die afstand deur die kronkels met die garing te volg en dan op jou liniaal te meet. Werklike afstand op n kaart kan met behulp van n liniaal bepaal word Vrae 18 1. Gebruik n kaart met n skaal van 1:20 000. Werk die werklike afstand tussen die vyf plekke (deur jou juffrou) gegee in die tabel hieronder uit. Om die skaal van na om te skakel moet jy die volgende berekening doen. Die kaartskaal sê dat 1 20 000 voorstel. = 20 000 (trek dieselfde aantal nulle bo die lyn as onder die lyn dood) = 1 stel voor: 0,2 Skaal: 1:20 000 dus 1 stel voor 0,2 Van - na Kaartafstand Berekening Werklike afstand 10 10 x 0,2 2 Kalkoenfontein 1. 2. 3. 4. 5.

2. Soek n kaart in n atlas met n skaal van 1:10 000 000 waarop Suid- Afrika aangedui word. Werk die werklike afstand in uit: 1 stel voor 1: = Voltooi nou die tabel: = 1 stel voor: Kaart van Suid-Afrika Skaal: 1:10 000 000, dus 1 stel voor Van-na Kaartafstand Berekening Werklike afstand 1. Kaapstad na Durban 2. Mosselbaai na PE 3. Oos-Londen na Durban 4. Pretoria na Durban 5. Kimberley na Jhb 3. Soek n kaart van Afrika in n atlas met n skaal van 1:150 000 000 Werk die werklike afstand in uit: 1 stel voor 1: Voltooi nou die tabel: = = 1 stel voor: Kaart van Afrika Skaal: 1:150 000 000 dus 1 stel voor Van-na Kaartafstand Berekening Werklike afstand 1. Maputu na Luanda 2. Windhoek na Pretoria 3. Kairo na Nairobi 4. Burundi na Lusaka 5. Kaapstad na Windhoek 19

4. Jy moet nou die volgende skale van omskakel na en dan die kaartafstande omskakel na werklike afstande: 1:4 000 000 1:20 000 000 Kaartafstand: 14 14x = Kaartafstand: 7,5 7,5 x = 1:1 500 000 1:500 000 Kaartafstand: 8,3 Kaartafstand: 11 8,3 x = 1x = 1:20 000 1:2 250 000 Kaartafstand: 5,5 Kaartafstand: 4,2 5,5 x = 4,2 x = 20