GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GEOGRAFIE V2 MERKRIGLYNE

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GEOGRAFIE V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR-SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V2 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 MEMORANDUM

HOëRSKOOL PRETORIA-NOORD GEOGRAFIE GRAAD 11 VRAESTEL KAARTWERK TYD: 1 ½ UUR TOTAAL: 75

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEOGRAFIE MEMORANDUM VRAESTEL 2. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 19 September :00. Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 MEMORANDUM

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE DRAFT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Die lees, ontleding en vertolking van vertikale lugfoto's en ortofotokaarte

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

SW Geografie Kwartaal 2 Onderwerp 2: Fisiese Kenmerke van Suid-AFrika Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart) Hoë plekke en lae plekke

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Les Plan Twee. Habitats

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

7. Lengte en breedtelyne

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 GEOGRAFIE V1

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GEOGRAFIE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die klimaat van SA: Temperatuur

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

2( b) GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES 9M6.1: OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Transcriptie:

Province of the ESTERN PE EUTION NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 SEPTEMER 2012 GEOGRFIE V2 MERKRIGLYNE PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

2 GEOGRFIE V2 (SEPTEMER 2012) FELING VRG 1: MEERVOUIGEKEUSE-VRE ie volgende stellings is op die 1:50 000 topografiese kaart 3419 LEON sowel as die ortofotokaart 3419 24 van dieselfde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende stellings/vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter ( ) in die blokkie langs elke stelling/vraag neer. 1.1 ie provinsie waarin aledon geleë is, is... KwaZulu-Natal. Oos-Kaap. Noordwes. Wes-Kaap. 1.2 topografiese kaartnommer 3419 verwys na die... lengte- en breedtelyne. breedte- en lengtelyne kontoerlyne en isobare lengtelyne en kontoerlyne 1.3 Indien jy per spoorlyn vanaf aledonstasie (O11) ooswaarts reis, sal die volgende stasie wees. otrivier Greyton Riviersonderend Klipdale 1.4 ie tipe landelike nedersetting patroon wat by Môreson (F12) gevind word is sirkelvorming.. kernagtig. onreëlmatig. lineêr. 1.5 aledon word as ʼn...-dorp geklassifiseer. myn vragverbrekingspunt sentrale-plek brug 1.6 Watter natuurlike verskynsel kom voor op die topografiese kaart by 34 10'00"S en 19 22'56"O? Rivier Uitloper am Moeras en vlei

(SEPTEMER 2012) GEOGRFIE V2 3 1.7 ie straatpatrone van die voorstad Vleiview op die ortofotokaart is... roostervormig en onreëlmatig. onreëlmatig en sirkelvormig. sirkel en roostervormig. radiaal en onreëlmatig. 1.8 ie letter E op die ortofoto kaart verwys na ʼn... nuwe behuisingsontwikkeling. plaasdam. uitgrawing. wingerd. 1.9 ie letter op die ortofoto kaart verwys na ʼn... rioolaanleg. reservoir. graansuier. kragstasie. 1.10 Watter tersiêre aktiwiteit word in blok E7 aangetref? Rioolwerke Polisiestasie Gevangenis ewerkbare landerye (10x2) (20) TOTL FELING : 20 FELING VRG 2: KRTWERKTEGNIEKE EN EREKENINGS 2.1 ereken die oppervlak in vierkante kilometer (km²) van die gebied wat deur die ortofotokaart op die topografiese kaart beslaan word. Toon L die berekeninge. OPPERVLKTE = L x L= (of 11,1 x 0,5) (Speling van 1 mm meer of minder moet toegelaat word) = (of 9,2 x 0,5) = 5,5 km x 4,6 km = 25,53 km² (Range = 25,0 26,0 km²) (5)

4 GEOGRFIE V2 (SEPTEMER 2012) 2.2 ereken die gemiddelde gradiënt vanaf punthoogte 825 (blok 6) langs die onkerhoekberge-waterskeiding na punthoogte 579 (blok E5). Toon L die berekeninge. GRIËNT = VI = 825 579 m = 246 m HE = 6,7 x 0,5 = 3,35 km (6,7 x 1 000) = 3 350 m Gradiënt = = m = 1 : 13,6 (Speling 1: 13,4 1: 13,8) (5) 2.3 ereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2012. Toon L die berekeninge. eklinasie: 2012 2001 11 jaar x 4' = 44' 23 46' + 44' 23 90' 24 30' W (5) 2.4 ereken die vertikale oordrywing (vergroting) van ʼn dwarsdeursnee as die vertikale skaal 1 cm = 30 m en die horisontale skaal 1:50 000 is. Toon L die berekeninge. VE= VE= = = = 16,67 keer = 16,67 keer VS = 1 cm: 30 m VS = 1 cm: 30 m (1 cm: 3 000 cm) HS = 1 cm : 50 000 cm HS = 1 cm : 500 m (5) TOTL FELING : 20

(SEPTEMER 2012) GEOGRFIE V2 5 FELING VRG 3: KRTINTERPRETSIE EN -ONTLEING 3.1 Verwys na die Riviersonderendrivier en Theewaterskloofdam op die topografiese kaart, wat ʼn tussenbekken-oordragskema is en beantwoord die volgende vrae: 3.1.1 In watter algemene rigting vloei die Riviersonderendrivier? Wes na Oos/Oos/Ooswaarts/Oos-Noordoos (1x2) (2) 3.1.2 ie Riviersonderendrivier op die topografiese kaart toon verskeie kenmerke van ʼn rivier in sy benedeloop aan. Watter van die volgende kenmerke is op die kaart sigbaar? Meanders (stroomkronkels)/oewerwalle (dyke)/vlegstroomkanaal/geleidelike gradiënt/ Vrugbare vloedvlakte/v-vormige dwarsprofiel Meanders (stroomkronkels) Geleidelike gradiënt Moerasse en vlei (3x2) (6) 3.1.3 Noem en verduidelik TWEE fisiese faktore wat die plasing van die Theewaterskloofdam bevoordeel het. erge vorm ʼn natuurlike muur wat konstruksiekoste verminder aie nie-standhoudende riviere vloei in die dam in aie eerste-orde strome/baie sytakke aar is min toeslikking omdat die dam op ʼn berg is Verdamping is laer as gevolg van die beperkte oppervlakte wat gevorm word deur die steil hellings Smelt van die sneeu sal bydra tot die verhoging van damvlakke gedurende die wintermaande Nou kloof het gelei tot die konstruksie van korter damwalle; spaar dus konstruksiekoste. iep kloof am is op ʼn standhoudende rivier Hoë reënvalgebied (Enige 2) (2x2) (4) 3.1.4 Identifiseer die stroompatroon in blok K15. endrities (1x2) (2) 3.2 Reënval in die gekarteerde gebied is seisoenaal. Gee EEN bewys vanaf die kaart om dié stelling te staaf. Nie-standhoudende riviere Groot aantal plaasdamme (1x1) (1)

6 GEOGRFIE V2 (SEPTEMER 2012) 3.3 Kies die korrekte antwoord: aledon is geleë aan die voet van die (Swartberge/Riviersonderendberge/rakensberge). Swartberge (1x1) (1) 3.4 Kommersiële boerdery kom in die omgewing van Theewaterskloofdam op die topografiese kaart voor. 3.4.1 uiten bewerkte boerdery, noem TWEE ander primêre ekonomiese aktiwiteite wat in die gekarteerde gebied beoefen word. oorde Vrugteboerdery Wingerde/Wynmakery Opgrawing/uitgrawings osbou 3.4.2 Verduidelik enige RIE faktore (behalwe die verwant aan watervoorsiening) wat hierdie tipe boerdery bevoordeel. Vrugbare grond aie groot gelykoppervlak Masjinerie Goeie pad Goeie elektrisiteitsvoorsiening (Enige 2) (2x2) (4) (Enige 3) (3x2) (6) 3.5 ie letter F op die topografiese kaart dui die SSK van aledon aan. Noem TWEE kenmerke van die SSK wat op die kaart en ortofoto sigbaar is wat aandui dat dit wel die SSK is. ie stadsaal kom daar voor Volgens die straatpatroon (rooster) is dit die oudste deel van die dorp Hoogste geboue kom hier voor (verwys na ortofotokaart) lle vervoerweë kom by SSK bymekaar Sentrale ligging Hoë voorkoms van hoë geboue (Enige 2) (2x2) (4) 3.6 Waarom sal grondpryse redelik hoog in die Tuinsig-area wees? Gee TWEE redes vanaf die ortofotokaart (aangeheg) om hierdie stelling te staaf. Groot erwe en huise Naby warmwaterbronne Ver van die SSK Geleë op ʼn helling met goeie uitsig Gholflandgoed/gholfbaan Langs aledonnatuurreservaat Wild Flower Tuin Lae beboude gebied ie gebied is naby die natuur met mooi uitsigte/beboste gebied (Enige 2) (2x2) (4)

(SEPTEMER 2012) GEOGRFIE V2 7 3.7 3.7.1 Identifiseer die stedelike grondgebruiksone, op die topografiese kaart, waar die rioolwerke (blok E 8) geleë is. Landelik-stedelike oorgangsone (1x2) (2) 3.7.2 ie rioolwerke in blok E8 het ʼn goeie ligging. Noem TWEE voordele van hierdie ligging. FELING Weg van die SSK en woongebiede Gelyke oppervlak Stroomaf van die residensiële gebied Goedkoper grond (2x2) (4) TOTL FELING : 40 VRG 4: GEOGRFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Pas die stellings in KOLOM by die korrekte begrip in KOLOM. Skryf slegs die letter van die KORREKTE begrip in die ruimte voorsien. Voorbeeld 4.1.1 M. 4.1.1 M KOLOM KOLOM 4.1.1 Ligging en vorm van ʼn verskynsel Rastermetode 4.1.2 Geografiese posisioneringstelsel. Ruimtelike data 4.1.3 ie waarneming van die aarde vanaf ʼn afstand Ruimtelike resolusie deur gebruik te maak van satelliete om inligting te versamel 4.1.4 ʼn Metode vir die berging van GIS-data as atabasis reghoekige roosterselle/pixels 4.1.5 ie detail waarmee ʼn kaart die ligging en vorm E fstandwaarneming van ʼn verskynsel weergee 4.1.6 ʼn Versameling data, of inligting, wat vir gebruik in rekenaars georden word F GPS (6x1) (6) NTWOORE VIR 4.1.1 4.1.6: 4.1.1 Ruimtelike data 4.1.4 Rastermetode 4.1.2 F GPS 4.1.5 Ruimtelike resolusie 4.1.3 E fstandwaarneming 4.1.6 atabasis

8 GEOGRFIE V2 (SEPTEMER 2012) 4.2 Noem enige TWEE komponente van GIS. Mense/gebruikers Sagteware/rekenaarprogrammatuur ata/inligting/karate/foto s Toepassings Hardeware/rekenaar Prosedure (Enige 2) (2x1) (2) 4.3 Jou vriend/in woon in aledon en hy/sy wil graag ʼn besigheid in die gebied begin. Hoe kan jy van GIS gebruik maak om sy/haar sukses van die besigheid te verseker? Kry inligting oor ander bestaande besighede (kompetisie) epaal totale inwonersgetal om potensiële mark te analiseer Kry finansiële statistiek wat groei aantoon epaal die inkomste van inwoners om te bepaal of ʼn besigheid lewensvatbaar is epaal die behoefte aan ʼn besigheid Werk uit roete vir aflewerings Kry die ideale standplaas vir die besigheid epaal misdaadbrandpuntgebiede (Enige 2) (ENIGE REELIKE NTWOOR) (2x2) (4) 4.4 Gee RIE voorbeelde van ruimtelike data, op die topografiese kaart, wat in of om die aledon asino Spa-oord (blok N12) voorkom. asinoterrein Gange Gronde Paadjies Ingange (2x2) (4) 4.5 Het die ortofotokaart of die topografiese kaart ʼn hoër ruimtelike resolusie? Ortofotokaart (1x2) (2) 4.6 Wat is ʼn datalaag? ʼn Laag van dieselfde tipe data, d.i. plantegroei, grondsoort, temperatuur, ens. wat elk in ʼn aparte lêer in die GIS gestoor word. [konsep] (1x2) (2) TOTL FELING : 20 GROOTTOTL: 100