HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

Rolprente uit twee verskillende genres *

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

Klank en kleur in die skepping

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BARRETT SE TAKSONOMIE

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Paulus kritiseer sy tyd se manier

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Les Plan Twee. Habitats

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

Inleiding Tot Die Jagluiperd

HANDLEIDING GRAAD 10

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

HANDLEIDING VISUELE KUNSTE GRAAD 10

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11

INDIVIDUELE AFDELING

Nokke. Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 4 5 NOKKE NOKKE

FAKTORE EN VEELVOUDE

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Sentraalbeplande stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

1 Beoordeling van ons eie konteks. Standpunte insake die oorsake van gestremdheid

Briewe, posseëls en elektroniese pos

INDIVIDUELE AFDELING

Vlotheid en intonasie

Transcriptie:

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Samesteller René le Grange Ë1510-A-DRA-SG01µ Î

INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 4 VOORWOORD... 6 JAARPLAN... 10 EENHEID 1 Inleiding tot Dramatiese Kunste... 11 1.1. Les 1: Die rol van die akteur... 11 1.2 Les 2: Beginsels van drama... 14 1.3. Les 3: Teateretiket... 16 1.4. Les 4: Hoe spraak ontstaan... 17 AKTIWITEIT 1... 19 AKTIWITEIT 2... 21 AKTIWITEIT 3... 23 1.5. Les 5: Ontspanning... 24 OEFENING 1... 26 EENHEID 2 Rituele/die ontstaan van teater... 27 2.1. Les 6: Rituele... 28 2.2. Les 7: Voorbeelde van rituele in die Xhosa-kultuur... 31 OEFENING 2... 36 EENHEID 3 Griekse teater... 37 3.1. Les 8: Agtergrond... 38 OEFENING 3... 44 3.2. Les 9: Prakties... 45 EENHEID 4 Griekse toneelstuk... 53 4.1. Les 10: Tragedie... 53 4.2. Les 11: Komedie... 55 4.3. Les 12: Antigone deur Sophocles... 56 OEFENING 4... 71 EENHEID 5 Middeleeuse teater... 72 5.1. Les 13: Agtergrond tot die Middeleeuse tydperk... 72 5.2. Les 14: Middeleeuse drama... 75 OEFENING 5... 77 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 1

5.3. Les 15: Improvisasie... 78 AKTIWITEIT 4:... 84 AKTIWITEIT 5:... 85 AKTIWITEIT 6:... 85 AKTIWITEIT 7:... 85 AKTIWITEIT 8:... 85 OEFENING 6:... 86 EENHEID 6 Ontwikkeling van persoonlike hulpbronne, toneelspel en optrede... 87 6.1. Les 16: Kenmerke van spraak... 88 AKTIWITEIT 9:... 91 EENHEID 7 Middeleeuse teater... 92 7.1. Les 17: Elkeman... 93 OEFENING 7:... 96 EENHEID 8 Toneelspel en optrede... 97 8.1. Les 18: Verskillende soorte verhoë... 99 OEFENING 8:... 103 EENHEID 9 Toneelspel, opvoering en Commedia dell Arte... 104 9.1. Les 19: Commedia dell Arte... 105 AKTIWITEIT 10:... 115 OEFENING 9:... 116 9.2. Les 20: Prakties: Improvisasie... 117 AKTIWITEIT 11:... 117 AKTIWITEIT 12:... 117 AKTIWITEIT 13:... 118 AKTIWITEIT 14:... 118 AKTIWITEIT 15:... 118 9.3. Les 21: Prakties: Visualisering... 119 AKTIWITEIT 16:... 119 OEFENING 10:... 120 EENHEID 10 Oorsprong van Afrika-teatertradisies... 121 10.1. Les 22:Oorsprong van Afrika-teatertradisies... 121 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 2

EENHEID 11 Toneelspel en optrede: Dans... 124 11.1. Les 23: Danse van die wêreld... 124 11.2. Les 24: Inleiding tot dans in Suid-Afrika... 134 OEFENING 11:... 138 EENHEID 12 Werkwinkelteater... 139 12.1. Les 25: Werkwinkelteater... 139 AKTIWITEIT 17:... 141 AKTIWITEIT 18:... 142 EENHEID 13 Ontwikkeling van persoonlike hulpbronne... 143 13.1. Les 26: Persoonlike hulpbronne... 143 AKTIWITEIT 19:... 146 EENHEID 14 Suid-Afrikaanse Teater... 147 14.1. Les 27: Saturdaynight at the Palace... 147 OEFENING 12:... 150 EENHEID 15 Kinderteater... 151 15.1. Les 28: Kinderteater... 151 OEFENING 13:... 156 15.2. Les 29: Ander vorms van kinderteater... 156 TONEELSTUKKE:... 160 Antigone deur Sophocles... 160 Everyman deur Anoniem... 206 The Miser deur Molière... 233 WOORDELYS... 312 BIBLIOGRAFIE EN VERWYSINGS... Error! Bookmark not defined.318 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3

Eenheid 1 EENHEID 1 Inleiding tot Dramatiese Kunste LEERDOELWITTE: Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, sal jy die basiese elemente ken van: Drama en teater. Optrede. Persoonlike bronne soos spraak. INLEIDING Hierdie les dek die basiese elemente van toneelspel en teksanalise wat jy nodig het om suksesvol te wees in jou Dramatiese Kunste-studies. BELANGRIKE TERMINOLOGIE: Terme wat in die teater gebruik word Voorverhoog Die deel van die verhoogvloer wat in die rigting van die ouditorium projekteer. Agter die skerms ( backstage ) Die deel van die verhoog en teater wat buite sig van die gehoor is. Voorverhoog 1) Die deel van die verhoog, naaste aan die gehoor. 2) ʼn Beweging in die rigting van die gehoor. Voetligte Ligte wat soms ingebou word op die voorrand van die verhoog, en gebruik word om skaduwees te verhoed wat veroorsaak word deur oorhoofse beligting. Huis 1) Die gehoor ( Hoe vol is die huis vanaand? ) 2) Die ouditorium ( Die huis is nou oop, moet asseblief nie oor die verhoog loop nie. ) Huisligte Die teaterbeligting in die ouditorium wat gewoonlik gedoof word net voor die vertoning. Proscenium-boog ʼn Opening in ʼn muur wat tussen die verhoog en ʼn ouditorium staan, in sommige teaters is dit die raamwerk waardeur die gehoor na die opvoering kyk. Verhoogaanwysings Notas wat in ʼn manuskrip geïnkorporeer word, om inkomen uitgaanbewegings, styl van aanbieding, besonderhede van omgewing, agtergrond en effekte aan te dui. Verhoog links/regs Die akteurs se uitkykpunt wanneer daar na die ouditorium gekyk word Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 11

Eenheid 1 1.1. Les 1: Die rol van die akteur 1.1.1 Wat is n akteur Enigiemand kan `n akteur wees, maar om `n goeie akteur te wees, verg `n passie vir die kuns en baie harde werk. Wanneer jy op `n beroep in die uitvoerende kunste besluit, is daar `n paar dinge om in gedagte te hou. Eerstens moet jy weet dat, soos in enige ander beroep, jy baie hard sal moet werk, geweldige uithouvermoë aan die dag sal moet lê en die belangrikste: `n passie vir die beroep moet hê. 1.1.2 Eienskappe van n akteur Wanneer dit by toneelspel kom, is die twee belangrikste eienskappe wat `n voornemende akteur moet hê, talent en die vermoë om baie hard te werk. `n Talentvolle voornemende akteur beskik oor `n liggaam en stem wat deur opleiding ontwikkel kan word om dramatiese effektiwiteit te bereik. `n Persoon met `n intense begeerte of behoefte om sy ervarings met ander te deel. `n Persoon wie se persepsie van sy omgewing so fyn ontwikkel is dat sy sensoriese en emosionele reaksie meer intens as dié van die gewone persoon is. `n Persoon wat so sensitief ingestel is teenoor ander mense dat hy begrip en waardering vir hulle gevoelens en gedrag het, al verskil dit grotendeels van sy eie. `n Persoon wat genoeg verbeelding het om homself in ander eras en plekke te kan inleef. `n Persoon wat intelligent genoeg is om die doel van `n dramaskrywer te verstaan asook hoe die karakter in verhouding daarmee staan. `n Persoon wat genoeg moed en selfvertroue het sodat hy nie bang is om sy diepste gevoelens en gedagtes op `n openbare verhoog te wys nie. (Dit is belangrik om te weet dat dit vir enige persoon aanvanklik baie moeilik is; sommige akteurs neem jare om gemaklik daarmee te raak). 1.1.3 Belangrike eienskappe van toneelspel Analities Vereis sorgvuldige studie sodat die akteur die dramaturg se bedoeling (intensie) verstaan. Interpretering Vereis getroue, realistiese uitdrukking van die bedoeling in terme van die akteur se ervaring en verbeelding. Formaliteit Om die visuele en mondelinge vorm te hê wat nodig is om die presiese bedoeling van die dramaturg verstaanbaar oor te dra aan ander; wat op sigself artistieke waarde het. Projeksie Om oor die nodige dimensie, energie en duidelikheid te beskik om betekenis aan `n spesifieke gehoor wat `n bepaalde ruimte beset, oor te dra. Herhaling Om oor genoeg bestendigheid te beskik sodat die akteur sy vertoning met verloop van tyd suksesvol en effektief sal kan herhaal indien nodig. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 12

Eenheid 1 1.1.4 Opleiding Opleiding behels verskillende aspekte. Om `n suksesvolle akteur te word, moet die jy al hierdie aspekte in gedagte hou. Moet jouself nooit mislei deur te dink jy het geen verdere ontwikkeling nodig nie. Soos hulle in Hollywood sê: `n Akteur is net so goed soos sy laaste vertoning. 1.1.4.1 Kulturele ontwikkeling: Kulturele ontwikkeling is `n belangrike aspek van die opleidingsproses. Die bronne waarin `n akteur inspirasie vind, is die totale terrein van die mens se kennis en ervaring. Die akteur kan dus nie bekostig om oningelig te wees oor historiese of kontemporêre gebeure nie, of oor die verwante kunste soos letterkunde, musiek en die skilderkuns nie. `n Akteur wat nie oor hierdie versamelde kennis beskik nie, verloor een van sy rykste verwysingsraamwerke. 1.1.4.2 Eksterne opleiding: Eksterne opleiding is die ontwikkeling van jou liggaam en stem as reaktiewe en ekspressiewe instrumente. Spraak en beweging is die akteur se belangrikste hulpmiddels. 1.1.4.3 Interne opleiding: Leer hoe om jou sensoriese en emosionele reaksies te beheer en dit optimaal op die verhoog te gebruik. 1.1.4.4 Interpretasie opleiding: Leer hoe om `n toneelstuk te lees, die struktuur te analiseer en die boodskap te verstaan. 1.1.4.5 Repeteertegniek: Die akteur leer hoe om tuis vir repetisies voor te berei en hoe om by repetisies op te tree gedurende die verskillende voorbereidingstadiums. Hy leer wat die korrekte verhouding met ander akteurs, die regisseur, die verhoogbestuurder en die produksiepersoneel behoort te wees. Hy leer die etiese beginsels en dissipline van repetisie. 1.1.4.6 Optredevaardighede: Die akteur leer die tegniek om voor te berei voor `n vertoning; hoe om interaksie met die gehoor te bewerkstellig; hoe om energie, tempo en ritme te handhaaf; hoe om herhaaldelik dieselfde vertoning aan te bied sonder dat dit die oorspronklike varsheid en effektiwiteit verloor. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 13