Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

Vergelijkbare documenten
Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

vraestel bestaan uit 7 bladsye

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

BARRETT SE TAKSONOMIE

Hoe om vlae aan te bied

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sentraalbeplande stelsel

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Antieke Egipte en die Nylrivier

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Plantstruktuur en Plant Voedsel

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

8 Die mens in die ruimte

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Les 14: Entrepreneurskap

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

Pragtige Koningin Ester

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

7. Lengte en breedtelyne

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Transcriptie:

HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS TYD: 1 UUR Mr. L. TAUTE TOTAAL: 100 BEANTWOORD AL DIE VRAE OP LYNTJIES PAPIER. GEEN WERK OP DIE VRAESTEL SAL GEMERK WORD NIE!! LEES ELKE VRAAG DUIDELIK SODAT JY SEKER IS WAT VAN JOU VERWAG WORD (GEE REDES EN VERDUIDELIKINGS INDIEN SO GEVRA) HOU JOU MEET INSTRUMENTE EN SAKREKENAAR GEREED VIR DIE KAARTWERK AFDELING. JY MOET DIE VRAESTEL GENIET! Afdeling A Kaartwerk GEBRUIK BRON A (DIE KAART VAN WHITE MOUNTAIN) OM DIE VOLGENDE VRAE (1 4) TE BEANTWOORD. VRAAG 1 (BRON A) 1.1. Noem die name van drie dorpe op die kaart. (1) 1.2. Buiten vir White Mountain is daar nog drie koppies op die kaart, noem hulle. (1) 1.3. Deur watter een van die koppies is daar n treintonnel? (1) 1.4. Wat is die windrigting vanaf Rockville na die Blue Lake dam? (1) 1.5. In watter algemene rigting vloei die Fish Creek rivier? (1) 1.6. Watter mensgemaakte verskynsel is by A sigbaar? Wat sou jy sê is die rede waarom hierdie verskynsel hier is? (2) 1.7. Gee die moontlike hoogte bo seespieël van punt B op die kaart. (1) 1.8. Watter verskynsel is by C sigbaar? (1) 1.9. Gee twee redes waarom gebied D geskik sal wees vir landbou (bv. Mielielande) (2) VRAAG 2 (BRON A) 2.1. Watter dorp het waarskynlik meer stedelike eienskappe? (met ander woorde meer kernnedersetting, groter bevolking, meer tersiêre bedrywe) Gee een rede vir jou keuse. (2) 2.2. Wat dink jy is die funksie van die dorpie Norton? (Kies uit: Hawestad/ Myndorp/ Dienssentrum/ Kommersiële sentrum) Gee een rede vir jou keuse. (2) VRAAG 3 (BRON A) 3.1. Bepaal die werklike afstand vanaf punt K na punt R. Gee jou antwoord in meter. (4) 3.2. Hoe lank is die tonnel deur Bear Mountain in die werklikheid? Gee jou antwoord in meter (4) VRAAG 4 (BRON A) 4.1. Gee twee moontlike aktiwiteite wat die mense in die omgewing vir ontspanning kan doen. (2) [25]

2

GEBRUIK BRON B (DIE KAART VAN NOUPOORT) OM DIE VOLGENDE VRAE (5) TE BEANTWOORD: 3 VRAAG 5 (BRON B) 5.1. Gee die koördinate van punt C. (2) 5.2. Gee die koördinate van punt D. (2) 5.3. As jy van punt E na punt A sou stap, is dit opdraende of afdraende? (1) [5] BRON B - NOUPOORT

GEBRUIK BRON C (DIE WÊRELDKAART) OM DIE VOLGENDE VRAAG (6) TE BEANTWOORD: 4 VRAAG 6 (BRON C) Benoem die kaart. A Kontinent B Kontinent C Kontinent D Kontinent E Breedtelyn F Lengtelyn G Oseaan H Oseaan I Oseaan J Eiland [10]

5

6 Afdeling B FRANSE REVOLUSIE VRAAG 7 Beantwoord die volgende vrae: 7.1. Van watter tydperk is die Franse Vlag en Volkslied afkomstig? (1) 7.2. Nasionalisme word gesimboliseer deur n landsvlag en volkslied. Verduidelik die term nasionalisme. (1) 7.3. Wie was die koning van Frankryk tydens die Franse Revolusie? (1) 7.4. Wat beteken die term "Revolusie"? (2) 7.5. Wat was die slagspreuk wat die mense in Frankryk gebruik het tydens die Franse Revolusie toe hulle in opstand gekom het teen die Koning? (Die kernbeginsels van die revolusie) (3) 7.6. Verduidelik in jou eie woorde, waarom die Franse kleinboere, wat byna 80% van die Franse bevolking uitgemaak het, in opstand gekom het teen die adelikes. (2) Beskou Figuur 1 en Figuur 2 en beantwoord dan vraag 7.7. 7.9. Figuur 1: 'n Skidlery van die laat 1700's met Louis XVI wat onthoof is. Figuur 2: 'n Geskiedkundige boek wat vir die eerste keer in 1999 gepubliseer was.

7 7.7. Verduidelik die gebeure in figuur 1. (1) 7.8. Watter een van die twee figure (Figuur 1 of Figuur 2) is n sekonêre bron? Verduidelik waarom. (2) 7.9. As jy die ware storie van die Franse Revolusie wil naslaan, watter een van die twee bronne (Figuur 1 of Figuur 2) sal jy verkieslik gebruik. Verduidelik jou keuse. (2) [16] VRAAG 8 Lees die volgende stelling en sê of dit WAAR of VALS is. Indien VALS, gee n rede vir jou antwoord. 8.1. Geskiedkundiges is mense wat historiese feite bestudeer en dokumenteer. (2) 8.2. Lodewyk XVI was 'n voorbeeld van 'n demokratiese leier. (2) 8.3. Visuele bronne wat bestaan het tydens die Franse Revolusie sluit in skilderye, foto s, films, spotprente, kaarte, grafieke en tabelle. (2) 8.4. Die Franse Revolusie was n reeks gebeure wat oor meer as 100 jaar plaasgevind het, en dit het etlike stadiums behels. (2) 8.5. Gewone mense het betrokke geraak en uiteindelik die Franse Revolusie te weeg gebring. (2) 8.6. Die Bastille was op 14 Julie 1889 aangeval deur die volk van Frankryk. (2) 8.7. Die feodale stelsel was n stelsel in Europa in die Middeleeue. (2) [14] Afdeling C NEDERSETTINGS VRAAG 9 Beantwoord die volgende vrae so volledig as moontlik: 9.1 Beskryf wat n Tersiêre ekonomiese bedrywigheid is, en gee n voorbeeld: (2) 9.2 Beskryf wat n Primêre ekonomiese bedrywigheid is, en gee n voorbeeld: (2) 9.3 Beskryf wat n Sekondêre ekonomiese bedrywigheid is, en gee n voorbeeld: (2) [6]

8 VRAAG 10 Beskou die voorbeelde van twee nedersetting, en voltooi die tabel: (ONTHOU OM DIT OP JOU LYNTJIESPAPIER TE DOEN EN NIE OP DIE VRAESTEL NIE.) Tipe nedersetting: Tipe nedersetting: 10.1) 10.2) (2) Beskrywing van hierdie nedersetting: (Dink aan ekonomiese bedrywighede en nedersettingpatroon) Beskrywing van hierdie nedersetting: (Dink aan ekonomiese bedrywighede en nedersettingpatroon) 10.3) 10.4) (4) [6] VRAAG 11 Bestudeer die volgende stedelike nedersettings en noem die hooffunksies van elk. Gebruik die opsies: Dienssentrum, Kommersiële sentrum, Myndorp, Hawestad. 11.1) New York 11.2) Caledon (2)

9 11.3) Port Elizabeth 11.4) Brits VRAAG 12 (2) [4] Lees die onderstaande verhaal en beantwoord die vrae wat daarop volg: Oom Paul en Tannie Breggie woon tans op n plaas 300km van die naaste groot stad. Oom Paul oorweeg om stad toe te verhuis omdat hy met sy gesondheid begin sukkel en hy nader aan die Hospitaal wil wees. Verder het die droogte sy plaas gebreek en hy het net vier beeste oor. Tannie Breggie het n werksgeleentheid in die stad raakgesien en dit dra by tot hul oorweging. Hul familie woon in die stad en hulle wil graag nader aan hulle trek. Na die boer op die buurplaas in n plaasmoord vermoor is, het hulle tog besluit om nou stad toe te verhuis... (to be continued) 12.1. Noem al die Trekfaktore wat jy in die verhaal raaksien. 12.2. Noem al die Stootfaktore wat jy in die gedeelte raaksien. 12.3. Wat word die proses genoem waar mense van die platteland af stad toe trek? 12.4. Watter een van die faktore (in vrae 12.1. en 12.2.) in n fisiese faktor? [7] VRAAG 13 Wette wat nedersetting in Suid-Afrika affekteer: Pas Kolom A by Kolom B se antwoorde, bv. 13.4 F Kolom A Kolom B 13.1) Die Naturelle Grond A) Grondgebied wat deur swart mense Wet no. 27 van 1913 in n blanke gebied besit is 13.2) n Swart kol. B) Mense wat op die verkeerde plek gewoon het, is beveel om te trek. 13.3) Gedwonge verskuiwings C) Klein gedeelte van die grond (7%), van die totale grond, vir swart mense opsygesit om te besit. D) Daar was wette vanaf 1913 wat bepaal het waar swart mense kon woon. [3]

10 VRAAG 14 Lees die stelling en sê slegs Waar of Vals 14.1. Gespesialiseerde dorpe en stede is voorbeelde van multifunksionele nedersettings. 14.2. In n landelike gebied kom daar hoofsaaklik net 1 hoof primêre ekonomiese bedrywigheid voor. 14.3. Stedelike nedersettings het nie baie verskillende funksies nie, en is soms net bekend vir een funksie. 14.4. As grondstowwe soos goud ontdek word, sal dit dikwels tot die ontstaan van n dorp lei. Dit word n fisiese faktor genoem [4] GROOTTOTAAL [100] GENIET DIE VAKANSIE!!!