GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DESIGN RELIGIESTUDIES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 14: Entrepreneurskap

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

INSTRUKSIES EN INLIGTING

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Sentraalbeplande stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 HIST.1 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

GR 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 LEWENSORIËNTERING MOELVRESTEL 2012 PUNTE: 75 TY: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. laai om asseblief

Lewensoriëntering 2 E/Modelvraestel 2012 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. Hierdie vraestel bestaan uit drie afdelings, naamlik FELING, FELING en FELING. FELING en FELING is VERPLIGTEN. eantwoord L die vrae in FELING en FELING. eantwoord enige TWEE vrae in FELING. Lees L vrae aandagtig deur. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf netjies en leesbaar. laai om asseblief

Lewensoriëntering 3 E/Modelvraestel 2012 FELING (VERPLIGTEN) eantwoord L die vrae in hierdie afdeling. VRG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E. 1.1.1 Watter EEN van die volgende is 'n eksterne stressor? Om oor-sensitief te wees Om angstig te wees Om besluiteloos te wees Finansiële probleme 1.1.2 Watter EEN van die volgende onderwerpe is 'n omgewingskwessie? Uitputting van hulpbronne akloosheid Tienerswangerskap Middelmisbruik 1.1.3 ie doel van die Wet op rbeidsverhoudinge is om... onbillike diskriminasie uit te skakel en die bevordering van gelyke geleenthede vir almal. werksgeleenthede van benadeelde mense te verbeter. Suid-frikaanse maatskappye te omskep deur swart bestuur aan te stel. wanbalanse wat in die werkplek is reg te stel deur die vlak van belegging in opvoeding en opleiding te verbeter. 1.1.4 Wanneer jy vir 'n eksamen voorberei: egin vroegtydig voorberei deur 'n studierooster op te stel en daarby te hou estudeer net die gedeeltes wat jy as belangrik geïdentifiseer het Gebruik net 'n breinkaart om te studeer Studeer so hard as wat jy kan, selfs al beteken dit dat jy dwarsdeur die nag leer 1.1.5 Watter van die volgende is 'n voorbeeld van oefeninge om uithouvermoë en liggaamlike fiksheid te verbeter? Strekoefeninge Spierversterking en liggaamsbou-oefeninge ërobiese oefeninge uigsaamheidsoefeninge laai om asseblief

Lewensoriëntering 4 E/Modelvraestel 2012 1.1.6 Gedrag wat bevorderlik is vir die positiewe bestuur van konflik: Om te werk vir 'n wen-wen-situasie Probeer om die ander persoon te blameer vir die konflik Praat harder om jou punt gehoor te kry Word manipulerend laat die persoon skuldig en skaam voel 1.1.7 Nuusbulletins op die Suid-frikaanse Uitsaaikorporasie (SUK) weerspieël 'n demokratiese samelewing deur... voorkeur te gee aan politieke partye. slegs een stem oor 'n kwessie te verteenwoordig. die gevolge van sy verslagdoening te verontagsaam. verantwoordelike verslaggewing, wat betroubaar en onbevooroordeeld is, te verseker. 1.1.8 Seksuele teistering... is 'n aanvaarbare norm in die arbeidsmark. meng in met 'n persoon se professionele prestasie. skep 'n betroubare omgewing. is seksuele gedrag wat 'n mens gemaklik laat voel. 1.1.9 Identifiseer die korrekte stelling ten opsigte van gemeenskapsdiens: Gemeenskapsdiens is die verantwoordelikheid van elke burger. it is uitsluitlik die verantwoordelikheid van die regering om diegene in nood te help. Fondse is altyd geredelik beskikbaar om 'n gemeenskapsprojek van stapel te stuur. it is nie nodig om te beplan voordat 'n gemeenskapsprojek gedoen word nie. 1.1.10 ie regering kan nie jou besittings afvat, jou e-pos oopmaak, of na jou oproepe luister nie. Jy word deur... beskerm. die reg op gelykheid die reg op persoonlike privaatheid die reg op vryheid van uitdrukking die reg op vryheid van assosiasie (10 x 1) (10) laai om asseblief

Lewensoriëntering 5 E/Modelvraestel 2012 1.2 ui aan of die volgende stellings WR of ONWR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.3) in die NTWOOREOEK neer. Gee 'n rede indien die stelling ONWR is. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 ie Wet op asiese iensvoorwaardes voorsien die swanger werknemer van vier maande kraamverlof. 'n ienskontrak is 'n ooreenkoms, maar dit is nie bindend deur die wet nie. ie verantwoordelikheid om minderjariges te beskerm teen die gevare wat verband hou met die gebruik van moderne kommunikasie-dienste (soos MXit), is alleenlik die plig van die staat en tegnologie diensverskaffers. (5) 1.3 Kies 'n beskrywing uit KOLOM om by die item in KOLOM te pas. Skryf slegs die letter ( H) langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.5) in die NTWOOREOEK neer, byvoorbeeld 1.3.6 I. 1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 KOLOM Gelykheid Rassisme emokrasie Vooroordeel KOLOM regstelling van situasies, want sommige mense, veral die armes, het geen toegang tot dienste 'n vooroordeel wat nie op rede of ervaring gebaseer is nie 1.3.5 Sosiale geregtigheid die beginsel op grond waarvan elke individu aan dieselfde wet onderhewig is vryheid en deursigtigheid E regering van die mense, deur die mense, deur middel van verkose verteenwoordigers F verskaf duidelike riglyne vir etiese gedrag G om teen iemand te diskrimineer omdat hy/sy aan 'n sekere rassegroep behoort H die konsep wat die gees van Ubuntu uitbeeld (5 x 1) (5) laai om asseblief

Lewensoriëntering 6 E/Modelvraestel 2012 1.4 Voltooi die volgende stellings deur die ontbrekende woord(e) neer te skryf. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer 1.4.1 1.4.5 in die NTWOOREOEK neer. 1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5 ie dokument wat 'n lys van die take, pligte en verantwoordelikhede van 'n werknemer uitspel, word 'n... genoem.... is die gee van jou tyd, moeite en talent aan 'n verdienstelike organisasie sonder finansiële gewin.... verkragting verwys na onwettige seks met 'n persoon onder die toestemmingsouderdom. Kanker, hoë bloeddruk, siektes van die hart en seksueel oordraagbare siektes soos MIV/Vigs is voorbeelde van... -siektes. ie liggaam wat arbeidsgeskille besleg en aanbevelings maak vir die beslegting van die geskille word die... genoem. (5 x 1) (5) TOTL FELING : 25 laai om asseblief

Lewensoriëntering 7 E/Modelvraestel 2012 FELING (VERPLIGTEN) eantwoord L die vrae in hierdie afdeling. VRG 2 Lees die scenario hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Mnr. Khumalo is die Lewensoriëntering-onderwyser by Jabulani Hoërskool. Hy het onlangs opgemerk dat nie baie leerders aktief aan die aktiwiteite in sy klaskamer deelneem nie en dat baie van hulle 'n gebrek aan belangstelling in liggaamlike opvoeding toon. Met sy ondersoek na die redes vir hierdie situasie, het hy ontdek dat die grootste bydraende faktore vetsug, swak dieet, MIV en ander leefstyl-siektes was. Hy het besluit om 'n gesondheidsprogram op te stel wat die fisiese welstand onder leerders sal bevorder. ie program sluit eweknie-ondersteuningsgroepe, gesondheid en fiksheid en spanbou-oefeninge in. noniem 2.1 2.2 2.3 Verduidelik TWEE maniere waarop mnr. Khumalo se gesondheidsprogram 'n positiewe impak op die skool kan hê. Op watter TWEE maniere kan die skool leerders wat nie in die gesondheidsprogram belangstel, beïnvloed om betrokke te raak en belang te stel. (2 x 2) ie fisiese en geestelike gesondheidsprogram moet gemonitor word ten einde te verseker dat dit doeltreffend verloop. Stel TWEE maniere voor waarop die program deur die skool gemonitor kan word. (2 x 2) (2) (4) (4) [10] laai om asseblief

Lewensoriëntering 8 E/Modelvraestel 2012 VRG 3 Lees die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 'Tye is swaar. Ek moes tevrede wees met 'n lae-suiker, vroetelpappie' 'Vroetelpappie-meisies' ie volgende scenario het algemeen in Suid-frika geword. Talle jong meisies word deur die 'vroetelpappies' na die wêreld van onveilige seksuele aktiwiteite gelok met die geld en die geskenke wat aan hulle gegee word. Sodra die meisies in die strik van die 'vroetelpappies' val, verander hul lewenstyl van onskuld na 'n lewe van dwelms, alkohol en seksuele mishandeling. ie onveilige seksuele gedrag lei soms daartoe dat die meisies MIV/Vigs opdoen. ie meisies, wat vasgevang is deur die 'vroetelpappies', vind dit moeilik om skoolgaan te hanteer. Hulle verloor hul maagdelikheid en hul identiteit. Vir die meeste van hierdie meisies vervaag die aanvanklike glans van rykdom en status en eindig dit dikwels in hartseer en spyt. noniem 3.1 3.2 3.3 Gee TWEE redes waarom hierdie meisies in onveilige verhoudings gelok word. Verduidelik TWEE aksies wat as immoreel in die scenario hierbo gesien word. espreek TWEE maniere waarop hierdie meisies hulle huidige lewenstyl kan verander. (2 x 2) (2) (4) (4) [10] laai om asseblief

Lewensoriëntering 9 E/Modelvraestel 2012 VRG 4 an Masango was 'n tydelike dosent by 'n universiteit. Iemand het vir hom gesê dat hy nooit as 'n voltydse dosent aangestel sal word, tensy hy 'n magistergraad het nie. Hy het sy V verander sodat dit sê dat hy met 'n magistergraad aan 'n universiteit gegradueer het. eur die jare het hy verskeie gesogte onderrigposisies gehad, insluitend 'n aanstelling as 'n professor aan 'n bekende universiteit in Suid-frika. Hy is gereken as 'n begaafde onderwyser wat onbaatsugtig terugegee het aan die gemeenskap waarin hy geleef het. 'n Paar jaar later is an genomineer om aan die hoof van die Fakulteit Geesteswetenskappe te staan. Voor sy aanstelling, het die kanselier van die universiteit 'n onderhoud met hom gevoer, asook 'n verifikasie van al sy kwalifikasies gedoen. ie kanselier het toe ontdek dat an nie aan die universiteit gegradueer het nie, ten spyte van die feit dat dit in sy V gestaan het. Hy het an gekontak om hom te vra oor hierdie verskil en an het dadelik bevestig dat hy nie aan die universiteit gegradueer het nie. Kort daarna het an sy bedanking ingedien. angepas uit Kwessies in etiek, vers 1, N. 2 (Winter 1988) 4.1 4.2 4.3 4.4 Noem die etiese kwessie wat in hierdie gevallestudie weerspieël word. Gee TWEE redes om jou antwoord te ondersteun. Wat moes die kanselier van die universiteit gedoen het na die ontdekking van an se oneerlikheid? Verduidelik jou antwoord. Noudat an bedank het, watter raad sal jy aan hom gee sodat hy met sy akademiese loopbaan kan voortgaan? Hoekom is dit belangrik om eties korrek te wees in die samestelling van jou curriculum vitae (V)? (3) (3) (2) (2) [10] TOTL FELING : 30 laai om asseblief

Lewensoriëntering 10 E/Modelvraestel 2012 FELING eantwoord enige TWEE opstelvrae in hierdie afdeling. Jou opstel moet 15 20 reëls wees. VRG 5 Lees die paragraaf hieronder en beantwoord die vrae wat volg. eur die jare is jy al blootgestel aan die konsepte van studievaardighede en strategieë. Hierdie vaardighede en strategieë is doeltreffende instrumente wat 'n mens kan help in die ontwikkeling van 'n mens se loopbaan om jou doelwitte te bereik. Skryf 'n opstel waarin jy krities besin oor hoe studievaardighede en strategieë wat jy op skool geleer het jou vir die wêreld van werk voorberei. Noem VYF vaardighede in jou opstel en wys hoe hierdie vaardighede jou vir die werkplek sal voorberei. (5 x 2) [10] VRG 6 Geweld teen vroue en meisies is 'n menseregte-skandaal, van die slaapkamer na die slagveld. Van die skool se erf na die werkplek, loop vroue en meisies die gevaar van verkragting en ander vorme van geweld. Selfs al het Suid-frika gepoog om die status van vroue, soos verskans in die Grondwet te verbeter, is daar steeds 'n onrusbarende vlak van geweld en geslagsdiskriminasie teen vroue en meisies in die land. Skryf 'n opstel waarin jy die misbruik van mag in die familie en in die werkplek beskryf. Noem EEN voorbeeld in jou opstel, hoe mag tussen die geslagte in elk van die volgende kontekste misbruik word: Gesinsverband Werkverband espreek RIE maniere waarop vroue van diskriminasie en geweld in elk van die bogenoemde kontekste beskerm kan word. [10] VRG 7 ie media het die mag om te beïnvloed en baie mense te bereik. s lede van 'n demokrasie het ons die reg om toegang tot inligting te verkry. s individue moet ons in staat wees om die inligting wat aan ons gegee is krities te ontleed om werklik voordeel uit die media te trek. Ons moet 'n mening oor 'n kwessie vorm, slegs nadat ons dit bevraagteken en ontleed het. Ons moet, en kan nie net alles glo wat ons in die media lees en sien nie. it is belangrik om te weet hoe die media in 'n demokrasie funksioneer en waarom dit saak maak dat alle burgers inligting en blootstelling aan uiteenlopende menings kry. In 'n demokrasie, soos ons in Suid-frika, word die rol van die media dikwels vurig gedebatteer. laai om asseblief

Lewensoriëntering 11 E/Modelvraestel 2012 Skryf 'n opstel en ontleed die rol van die media in 'n demokratiese samelewing. In jou opstel bespreek die begrippe 'vryheid van uitdrukking' en 'sosiale verantwoordelikheid' en evalueer RIE maniere waarop die Suid-frikaanse media probeer om dit te bereik. [10] TOTL FELING : GROOTTOTL: 20 75