Tema 9: Natuurrampe. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 3: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.

Vergelijkbare documenten
Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen.

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

EERSTE KWARTAAL Tema 1: Klere en die materiaal waarvan dit gemaak is

Tema 8: Besoedeling en Herwinning

Tema 12: Feesdae. Week Luister en praat. 2. Lees en Klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Rolmodelle van verskillende

O, verdriet! Toe hulle die wiel wil vasdraai, is die moere. skoonveld. Hulle het seker in daardie rioolgat gerol, sê

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Tema 6: Bekende plekke in Suid- Afrika

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Tema 8: Mense wat ons help

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Tema 2: Plaasboerdery, landbou en produkte

Tema 3: Uitgestorwe en Bedreigde diere

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Kommunikasie: In die verlede en vandag

Tema 5: Aansteeklike siektes

Tema 7: Stories van dapper helde

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Datum: Onderstreep die woord wat pas: 1. Waar (Mienie, Miempie) bly, sneeu dit nie. 2. Sy wou nog altyd graag aan die sneeu (speel, vat).

Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL. Klanke en spelling: 4 Augustus. Lees: Voorbereide lees

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Aktiwiteit 3: Gedeelde lees. Leermateriaal:

Onderwyser sit die assosiasieprent van die h-klank op die bord h vir hok

Abu Ali tel sy donkies

Tema 6: Troeteldiere. Week 7. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal:

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel nuus van die naweek en onderwyser skryf een leerling se nuus in die Klaskoerant.

LESPLAN LEERPROGRAM: GELETTERDHEID GESELLEKTEERDE LU S & ASS LEERAKTIWITEITE HULPMIDDELS

VIERDE KWARTAAL Tema 10: Familielewe Week 1

Skryf n sin by leerling se nuus. Wys a- en A-klanke uit indien die letters in die nuus voorkom.

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

DERDE KWARTAAL. Tema 7: Stories van Suid-Afrika. Week Luister en praat. Werkboek 3: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal.

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

Week 2. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal: Klaskoerant Prent r vir roos

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Vlotheid en intonasie

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Lees en Leesgereedheid

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

BARRETT SE TAKSONOMIE

GOD IS SKEPPER WYSHEID LIEFDE WEEK VAARDIGHEID LUISTER EN PRAAT

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Naam: Gr. 6/ Datum: 2. Watter afleiding oor Fanie Lombaard se gestremdheid kan mens maak na aanleiding van die foto? (1)

1 Waar ek vandaan kom

Hoe kies n mens n troeteldier?

Tema 3: Ek, my gesin, my familie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

Dinge wat kan verander

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

FAKTORE EN VEELVOUDE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Transcriptie:

Tema 9: Natuurrampe Week 7 Werkboek 3: bl. 60-70 Spellingboek: bl. 66-68 Skrifboek: bl. 53-54 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge geluk wat verjaar. Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag. Voltooi die register. n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker. Gefokusde luister- en praataktiwiteite Leerlinge bespreek natuurrampe. Ken jy iemand wat al in n natuurramp was? Vertel kortliks in jou eie woorde. Bespreek die volgende tydens n klasgesprek. Sou jy sê dat sneeustortings n gevaar in ons land kan wees? Verskaf redes vir jou antwoord. Bespreek die volgende tydens n klasgesprek. Wat dink jy is die gevaarlikste natuurramp? Gee redes vir jou antwoord. Integreer met lewensvaardigheid. 2. Lees en klanke Gedeelde lees 3 dae 20 minute Werk klassikaal met al die leerlinge. Lees die toneelstuk Prins Dapper en die draak in die werkboek. Die onderwyser verdeel leerlinge in verskillende karakters, byvoorbeeld prins en koningin. Elkeen lees sy stukkie. Dramatiseer. 137

Herhaal die toneelstuk en gebruik ander leerlinge vir die karakters. Gedeelde skryf. (Na aanleiding van toneelstuk) Voltooi die opdrag skriftelik in die werkboek: 1. Verkleinwoorde 2. Meervoude 3. Maak sinne klaar 4. Groepbegeleide lees Groepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk) Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees. 1. Inleiding: Stel die onderwerp bekend. Help die leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel. 2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute) 3. Eerste lees: Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees. 4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by bespreking. Lees in pare en selfstandig lees (ekstra leesoefening) 5 dae 30 minute Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees. Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag. Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees. 138

Onafhanklike aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie: Maandag Spelreël: Woorde wat met n l, n, r, aai, oei, eeu eindig kry n tjie in die verkleiningsvorm, byvoorbeeld skoen skoentjie. Kies tien woorde uit die spellys en maak sinne in die spellingboek. Dinsdag Paul het n skatkis gevind. Help hom om die sleutel te vind wat die kis oopsluit. (werkboek) Woensdag Kyk na prentjies van sport in die werkboek en skryf die woord wat pas onder elke aktiwiteit neer. Donderdag Leerlinge vertel grappies vir mekaar (mondeling). Vrydag Lees vir genot uit die leeshoekie in die klas. Skryf jou boek se naam (titel) en outeur (skrywer) agter in jou werkboek, sê of jy die boek geniet het en gee n rede. Klanke 3 dae 15 minute Lees en klank spellyswoorde saam met die onderwyser. Verduidelik moeilike woorde. Lees die sigwoorde in die spellingboek. Voltooi die blokkiesraaisel in die spellingboek: vul in tjie of etjie Speltoets -tjie in die werkboek (10 woorde) tafeltjie muurtjie vlooitjie leeutjie treintjie maantjie skoentjie stoeltjie koeitjie lemoentjie Diktee -tjie (werkboek) 1. Die stoeltjie staan by die tafeltjie. 2. Die seuntjie speel met sy treintjie. 3. Daar loop n straaltjie water uit die kraan. 4. Ek eet n klein lemoentjie. 5. Die babatjie se oortjie is seer. 6. Die hond spring oor die lae muurtjie. 139

3. Skryf Handskrif 3 dae 15 minute Leerlinge oefen skrifstrokie 1 in die skrifboek. Skryf twee rye van leerling se eie naam. Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek. Leerlinge skryf hul eie adres in die skrifboek. Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 0 Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Sinne: Skryf drie sinne uit die leesboek in jou skrifboek. Selfstandig skryf 3 dae 20 minute Voeg sinne saam deur voegwoorde te gebruik soos dus, en, maar, omdat, tog, want en daarom. Onderstreep die selfstandige naamwoorde, voornaamwoorde en werkwoorde in elke sin. Opdrag in die werkboek. Skryf vyf sinne oor eie nuus in die werkboek. Leerlinge skryf nuwe woorde in die woordeboek agter in die werkboek. 140

Week 8 Werkboek 3: bl. 71-81 Spellingboek: bl. 69-71 Skrifboek: bl. 55-56 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge geluk wat verjaar. Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag. Voltooi die register. n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker. Gefokusde luister- en praataktiwiteite Leerlinge bespreek verskillende beroepe: veearts, dokter, tandarts, polisieman, brandweerman, slagter, die onderwyser, winkelier, ensovoorts. Leerlinge bespreek: beroepe wat hulle graag wil volg. Leerlinge bespreek: beroepe wat hulle graag wil doen. Integreer met lewensvaardigheid. 2. Lees en klanke Gedeelde lees Werk klassikaal met al die leerlinge. 3 dae 20 minute Lees n boek in klasverband saam met die onderwyser. (Eie keuse) Bespreek die hoofgedagte, karakters en storielyn. Leerlinge sê of hulle van die storie gehou het en gee redes. Beantwoord n verskeidenheid hoër-orde-denkvrae wat gegrond is op die leesstuk. 141

Groepbegeleide lees 5 dae 30 minute Groepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk) Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees. 1. Inleiding: Stel die onderwerp bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel. 2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute) 3. Eerste lees: Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees. 4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by die bespreking. Lees in pare en selfstandig lees (ekstra leesoefening) Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees. Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag. Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees. Onafhanklike aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie. Maandag Spelreël: Woorde wat op rk, -nk, -ns, -mp eindig kry -ie in die verkleiningsvorm, byvoorbeeld hark harkie. Kies tien woorde uit die spellys en maak sinne in spelllingboek. Dinsdag Lees die leesstuk Die sneeuman in die werkboek en onderstreep die woord wat pas op die volgende bladsy. Woensdag Doen die werkkaart oor saamgestelde woorde in die werkboek. Donderdag Leerlinge vra vir mekaar raaisels in die werkboek. Antwoorde is op bladsy 81 van die werkboek. 142

Vrydag Lees vir genot uit die leeshoekie in klas. Voltooi die werkkaart oor Boeke gelees in die werkboek. Klanke 3 dae 15 minute Lees en klank spellyswoorde saam met die onderwyser. Verduidelik die moeilike woorde. Lees die sigwoorde. Voornaamwoorde: blokkiesraaisel in die spellingboek. Speltoets -ie in die werkboek (10 woorde) varkie fronsie klankie spensie plankie drankie lampie hempie bankie pensie Diktee -ie (werkboek) Onderstreep die woord wat pas. 1. Die (varkjie, varkie) bly in n varkhok. 2. Jan hark die blare met n (harktjie, harkie). 3. Die (lampie, lampjie) brand in die kabouter se (huisie, huissie). 4. Ouma se beskuit is in haar (spensie, spensjie) 5. Sus se (rompjie, rompie) is te klein. 6. Die hondjie het n vet (pensie, penssie). 3. Skryf Handskrif 3 dae 15 minute Leerlinge oefen skrifstrokie 1 in die skrifboek. Ek is gebore op......................... Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek. Die 25 ste Desember is dit weer Kersfees. Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. 143

Leerlinge oefen skrifstrokie 3 in die skrifboek. Op die 1 ste Januarie is dit Nuwe Jaar! Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen letters en woorde. Sinne: Eie sinne uit die leesboek. Selfstandig skryf 3 dae 20 minute Soek die woorde op die lys in n woordeboek en skryf die betekenis langsaan in die werkboek. Trappe van vergelyking in die werkboek. Skryf n berig uit n koerant in die werkboek. 144

Week 9 Werkboek 3: bl. 82-90 Spellingboek: bl. 72-74 Skrifboek: bl. 57-58 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge geluk wat verjaar. Bespreek spesiale gebeurtenisse van die dag. Voltooi die register. n Paar leerlinge vertel hulle nuus. Neem beurte, luister sonder onderbreking en toon respek vir die spreker. Gefokusde luister- en praataktiwiteite Leerlinge neem beurte en vertel hul eie storie met n begin, middel en einde. Leerlinge neem beurte en vertel hul eie storie met n begin, middel en einde. Leerlinge praat oor n gevaarlike situasie wat hulle self beleef het (in logiese volgorde). Bespreek Erfenisdag 24 September Integreer met Lewensvaardigheid 2. Lees en klanke Gedeelde lees 3 dae 20 minute Werk klassikaal met al die leerlinge. Lees die gedig Wat ek wil word saam met die onderwyser. Leerlinge toon n persoonlike reaksie op die teks. Bespreking om woordeskat, begrip en taal te bevorder. 145

Gedeelde skryf: Opdrag in die werkboek 1. Soek rymwoorde en skryf dit neer. 2. Soek sinne met uitroeptekens en skryf dit neer. 3. Soek selfstandige naamwoorde en skryf dit neer. 4. Soek werkwoorde en skryf dit neer. Groepbegeleide lees 5 dae 30 minute Groepe van ses tien leerlinge lees dieselfde teks onder begeleiding van die onderwyser. (15 minute elk) Gebruik n gegradeerde leesboek vir groeplees. 1. Inleiding: Stel die onderwerp bekend. Help leerlinge om die onderwerp aan hul eie lewenservaring te koppel. 2. Bespreek prente of illustrasies en wys belangrike inligting uit. Stel vrae oor moontlike verloop van die gebeure. Bespreek nuwe of moeilike woorde voordat leerlinge self die les lees. (2 3 minute) 3. Eerste lees: Beweeg van leerling tot leerling en luister na n kort teksgedeelte wat hardop gelees word. Moedig leerlinge aan om korrek te lees. 4. Bespreking: Bespreek die antwoorde op vrae. Sluit klankfokus, begrip of taalaspek in by bespreking. Lees in pare en selfstandig lees (ekstra leesoefening) Leerlinge kry die geleentheid om hulle leesvaardigheid in te oefen en word aangemoedig om selfstandig te lees. Leesinoefening moet plaasvind op n gereelde daaglikse grondslag. Leerlinge lees boeke op hul eie of in pare. Klas- of groepleesboeke kan herlees word. Aanvullende leesboeke en pretboeke kan gebruik word. Leerlinge kan in pare sit om saam te lees of beurte neem om te lees. Onafhanklike aktiwiteite vir leerlinge wat nie deelneem aan groeplees nie. Maandag Verkleinwoorde: Woorde met kort vokale (a, e, i, o, u) uit klinkergroep 3, kry by verkleining n dubbel-medeklinker - ie, byvoorbeeld: hek - hekkie. Die slotkonsonant verdubbel. Leerlinge kies tien woorde uit die spellys en maak sinne in die spellingboek. 146

Dinsdag Lees die gedigte Die Roomyskar, en Wit en rooi saam met n maat. Voltooi die werkopdrag in die werkboek. Woensdag Kyk na prentjies van Die slee in die werkboek. Nommer die prentjies in die regte volgorde. Skryf n sin by elke prent. Donderdag Voltooi die blokkiesraaisel oor dieregeluide in die werkboek. Vrydag Lees vir genot uit die leeshoekie in die klas. Skryf jou boek se naam (titel) en outeur (skrywer) agter in jou werkboek, sê of jy die boek geniet het en gee n rede. Klanke 3 dae 15 minute Lees en klank die spellyswoorde saam met die onderwyser. Verduidelik die moeilike woorde. Lees die sigwoorde saam met die onderwyser. Verkleinwoorde kort klanke. Blokkiesraaisel in die spellingboek. Speltoets in die werkboek (10 woorde) bakkie rokkie lappie sussie bokkie nessie vlekkie kassie Diktee (werkboek) Maak die foute in die leesstuk reg met n kleurpotlood. Die lomp krokodil Krokodil het grood voete en n lank stert. Partykeer strykel hy oor sy sterd. Partykeer fal hy oor ales. Dan lag sy vriente. Hulle noem hom lomp Krokedul. Eendag stap hy verbei Volstrys wat pryme pluk. Dag, Volstrys roep hy. Hy sien nie die stomp warop Volstrys stan nie. Pardoef! slaan Volstruis neer. Die emer beland op sy kop. Al die diere lag te leker. 147

3. Skryf Handskrif Leerlinge doen skrifstrokie 1 in die skrifboek Olifantsweg 135 Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 2 in die skrifboek. Seekoeilaan 264 Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen woorde. Leerlinge oefen skrifstrokie 27.3 in skrifboek. Vyfdelaan 798 Klem word gelê op korrekte spasiëring tussen woorde. Sinne: Skryf drie sinne uit die leesboek. 3 dae 15 minute 3 dae 20 minute Selfstandig skryf Skryf ± agt sinne oor n natuurramp in die werkboek. Vervang die woord in hakies met n gepaste woord in die werkboek. Skryf vyf sinne oor eie nuus in die werkboek en gebruik die aangeleerde klanke, Leerlinge skryf nuwe woorde in die woordeboek agter in die werkboek. 148

Week 10: Assessering Voorbeelde vir informele assesseringssaktiwiteite. Luister en praat (mondeling en/of prakties) Gebruik interessante woorde en beskrywings in mondelinge taal. Stel oplossings vir probleme voor, veral woordprobleme in Wiskunde. Formele assesseringsaktiwiteit 1 Luister en praat (mondeling en/of prakties) Voer onderhoude met mense volgens n bepaalde doel soos om meer uit te vind oor die persoon se werk. in die storie. Formele assesseringsaktiwiteit 2 Luister en praat (mondeling en/of prakties) Neem deel aan besprekings en gee sinvolle terugvoering. Kan die logiese volgorde van gebeure weergee. Formele assesseringsaktiwiteit 3 Luister en praat (mondeling en/of prakties) Luister vir besonderhede in stories en ander mondelinge toetse, en beantwoord oopeindevrae, byvoorbeeld Wat gaan jy doen as jy groot is? Vertel n storie met n begin, middel en einde. Doen n mondelinge aanbieding: vertel nuus of praat oor n ervaring in logiese volgorde. 149

Assessering Voorbeelde vir informele assesseringssaktiwiteite Klanke (mondeling en/of prakties Gebruik beide klanke en lettername om woorde te spel. Doen woordbou-aktiwiteite deur die klanke te gebruik wat onderrig is. Formele assesseringsaktiwiteit 1 Klanke (mondeling en/of prakties en/of skriftelik. Herken en gebruik meervoude van klanke wat uit twee vokale bestaan (byvoorbeeld mier miere; boek boeke) en tweeklanke (byvoorbeeld deur deure; vlooi vlooie) Herken en gebruik meervoude by woorde wat uit lang vokale bestaan soos boom bome. Herken en gebruik meervoude van eenlettergrepige woorde wat n verdubbeling van die slotmedeklinker neem soos potte, koppe, visse. Formele assesseringsaktiwiteit 2 Klanke (mondeling en/of prakties en/of skriftelik) Herken en gebruik verkleinwoorde van eenlettergrepige woorde wat op ng eindig en etjie as verkleinvorm kry, soos dingetjie. Herken en gebruik verkleinwoorde van meerlettergrepige woorde wat op ng eindig, soos garinkie. Herken en gebruik verkleiningsvorme met ie, -tjie, -pie, -jie soos muisie, deurtjie, soompie, matjie. Formele assesseringsaktiwiteit 3 Klanke (mondeling en/of prakties en/of skriftelik) Herken verkleinwoorde waarin die slotkonsonant verdubbel, soos bussie, kassie, takkie. Verdeel woorde in lettergrepe soos blaar bla-re; katte kat-te; hande han-de. 150

Voorbeelde vir informele assesseringsaktiwiteite Lees (mondeling en/prakties en/of skriftelik) Gedeelde lees Beantwoord n verskeidenheid hoër-orde-denkvrae wat gegrond is op die leesstuk. Byvoorbeeld: Moes die kind se ouma haar vertel het dat...? Groepbegeleide lees Lees verskillende genres,soos toneelstukke. Leerlinge monitor hulself in terme van woordherkenning en begripsvaardighede tydens lees. Lees in pare/selfstandig lees Lees hardop vir n maat. Lees eie en ander se skriftelike werk. Formele assesseringsaktiwiteit 1 Lees (mondeling en/prakties en/of skriftelik) Gedeelde lees Lees n boek in klasverband saam met die onderwyser (gedeelde lees) en bespreek die hoofgedagte, karakters en storielyn. Sê of hy of sy van die storie hou en kan die antwoord motiveer. Byvoorbeeld: Ek het van die storie gehou omdat... Groepbegeleide lees Lees stil en hardop uit n eie boek tydens groepbegeleide lees saam met die onderwyser, dit wil sê die hele groep werk met dieselfde storie volgens die groep se leesvlak. Gebruik klankkennis, kontekstuele en struktureel-analitiese dekoderingsvaardighede om onbekende woorde te lees. Formele assesseringsaktiwiteit 2 Lees (mondeling en/prakties en/of skriftelik) Gedeelde lees - 151

Lees in pare/selfstandig lees Lees self boeke wat tydens gedeelde lees gelees is, storieboeke en ander tekste uit leeshoekie, volgens die leerling se leesvlak. Lees enige ander teks, soos leesboeke, wat die vorige jaar of aan die begin van die jaar gelees is, volgens die leerling se leesvlak. Formele assesseringsaktiwiteit 3 Lees (mondeling en/prakties en/of skriftelik) Gedeelde lees Lees teks wat vergroot is soos gedigte, grootboeke, plakkate en elektroniese teks as n klas saam met die onderwyser (gedeelde lees). Interpreteer inligting van illustrasies, plakkate, advertensies en diagramme. Lees n verskeidenheid gedigte oor n onderwerp en bespreek die gedig soos vorm, betekenis en woordkeuse. Groepbegeleide lees Oefen stillees en hardoplees uit n eie boek tydens groepbegeleide lees saam met die onderwyser, dit wil sê die hele groep werk met dieselfde storie volgens die groep se leesvlak. Leerlinge pas selfkorrigeringsstrategieë toe wanneer hulle lees: herlees, aanlees, pouseer. Lees met toenemende vlotheid, uitdrukking en korrekte uitspraak. 152

Assessering Voorbeelde vir informele assesseringsaktiwiteite Handskrif Skryf skriftelike teks korrek van die skryfbord, handboeke, werkkaarte ensovoorts af. Skenk aandag aan korrekte lettervorming en spasiëring in lopende skrif/skrif met verbindings. Formele assesseringsaktiwiteit 1 Handskrif Skryf skriftelike teks korrek van die skryfbord, handboeke en werkkaarte af en skenk aandag aan korrekte lettervorming en spasiëring in lopende skrif of skrif met verbindings. Formele assesseringsaktiwiteit 2 Handskrif Skryf skriftelike teks korrek van die skryfbord, handboeke en werkkaarte af en skenk aandag aan korrekte lettervorming en spasiëring in lopende skrif of skrif met verbindings. Formele assesseringsaktiwiteit 3 Handskrif Skryf met toenemende spoed. Voorbeelde vir informele assesseringsaktiwiteite Skryf Lees eie skryfstukke aan die klas voor. Skep n eie woordbank en persoonlike woordeboek. 153

Formele assesseringsaktiwiteit 1 Skryf Skryf persoonlike tekste in verskillende vorme: n dagboekinskrywing, n brief aan n familielid, n beskrywing. Gebruik n verskeidenheid woordeskat om skriftelike werk meer interessant te maak. Gebruik verskillende sinstrukture soos stelsinne, vraagsinne, bevelsinne. Formele assesseringsaktiwiteit 2 Skryf Beplan, skryf, redigeer en bied eie storie aan van ten minste twee paragrawe, of tien of meer sinne en voorsien die skryfstuk van n opskrif. uitroeptekens en aanhalingstekens. Gebruik klankkennis en spelreëls om onbekende woorde te skryf. Formele assesseringsaktiwiteit 3 Skryf Som op en hou verslag van inligting deur middel van breinkaarte, tabelle, kennisgewings, diagramme of kaarte. like naamwoorde, werkwoorde, bywoorde en voorsetsels korrek. Voeg sinne saam deur voegwoorde te gebruik soos en, maar, want. 154