Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal."

Transcriptie

1 Leerafrikaans123: Leeruitkomste vir Graad 2: Huistaal.

2 LU1 LUISTER: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne 'n wye verskeidenheid situasies te reageer. Ons weet dit wanneer die leerder: AS1 Luister vir 'n langer tydperk aandagtig en reageer op 'n stel ingewikkelder aanwysings. AS2 Toon gepaste luistergedrag deur respek vir die spreker te toon, beurte te neem om te praat, vrae te stel om duidelikheid te verkry en, indien gepas, kommentaar te lewer op dit wat gehoor is. AS3 Luister met genot na stories, gedigte, liedjies en ander mondelinge tekste en toon begrip: luister vir die onderwerp of hoofidee; luister vir besonderhede; vertel 'n reeks gebeurtenisse of idees in die teks oor; beantwoord vrae oor die mondelinge teks; druk gevoelens oor die mondelinge teks uit en gee redes; bepaal oorsaak en gevolg in die mondelinge teks. AS4 Luister na, geniet en reageer gepas op raaisels en grappies. AS5 Luister na 'n spreker wat sy/hy nie kan sien nie (soos oor die telefoon) en reageer op vrae en instruksies.

3 LU2 PRAAT: Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne 'n wye verskeidenheid situasies to kommunikeer. AS1 Gesels oor persoonlike ervarings en algemene nuusgebeure. AS2 Gebruik taal verbeeldingryk vir pret en fantasie (grappe, raaisels, woordspeletjies, eie rympies). AS3 Skep en vertel eenvoudige stories met 'n begin, middel en einde deur beskrywende taal te gebruik en herhaling te vermy. AS4 Neem deel aan klas- en groepbesprekings: stel onderwerpe in groepbesprekings voor; neem beurte en stel gepaste vrae; stel idees voor en brei daarop uit; toon sensitiwiteit vir ander se regte en gevoelens; lewer terugvoering oor groep se werk; beantwoord vrae en gee redes vir antwoorde; gee opbouende terugvoering aan ander. AS5 Stel maniere voor om probleme op te los. AS6 Gebruik gepaste taal vir verskillende doeleindes (soos verskonings, uitnodigings) en met verskillende mense (voer onderhoude, doen rolspel). AS7 Gebruik gepaste volume en intonasie praat bv. saggies met 'n maat in die klas en harder op die speelgrond.

4 LU3 LEES EN KYK. Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. AS1 Gebruik visuele leidrade om betekenis te skep: voorspel na aanleiding van 'n boekomslag waaroor die storie handel; ten opsigte van beelde, die gedrukte media en advertensies: o interpreteer die hoofboodksap; o identifiseer die doel, teikengroep en waar dit aangetref word; o druk persoonlike reaksie op beelde in druk en in die media uit. AS2 Skep betekenis uit geskrewe teks: lees 'n storie alleen of saam met die onderwyser en: o beskryf die hoofgedagte; o identifiseer kernbesonderhede (soos hoofkarakters, volgorde van gebeure, ruimte); o identifiseer en bespreek kultuurwaardes in die storie; o identifiseer die verband tussen oorsaak en gevolg. (waarom iets in 'n storie gebeur); o maak gevolgtrekkings; o dui aan of hy/sy van die storie hou of nie, en waarom; lees eenvoudige instruksies in die klaskamer; lees tekste van 'n effens ingewikkelder vlak (eenvoudige fiksie- en nie-fiksieboeke, eenvoudige aanwysings, uitnodigings en groetekaartjies, woordraaisels ens.).

5 AS3 Herken en skep betekenis uit letters en woorde in langer tekste: lees met toenemende spoed en vlotheid; lees hardop en gebruik die korrekte uitspraak en gepaste klem; gebruik klank- en ander woordherkennigns en begrispsvaardighede soos klanke, kontekstuele leidrade en die maak van voorspellings ten einde 'n teks te verstaan); gebruik selfkorrigeringstrategieë soos herlees, pousering, die oefen van woorde voor hy/sy dit hardop sê; AS4 Ontwikkel klankbewustheid: herken vokaallklanke wat uit twee letters bestaan, soos "moet", "deur" en diftonge soos "ou", "ei" en "ui"; herken twee- en drielettersamesmeltings aan die begin en einde van woorde soos "str", "nd"; herken die eerste klank en laaste deel van die lettergreep in meer komplekse patrone, "droom", "str-oom"; herken bekende rymwoorde soos "raai", "saai", "laai"; herken 'n toenemende aantal hoëfrekwensiesigwoorde. AS5 Lees vir inligting en genot: lees prenteboeke en eenvoudige stories van eie keuse; toon waardering vir stories uit ander kulture; begin die woordeboek gebruik om woorde se spelling en betekenis na te gaan;

6 lees 'n verskeidenheid tekste vir genot soos tydskrifte, strokiesprente, nie-fiksieboeke. LU5 SKRYF: Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir 'n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. AS1 Skryf toenemend leesbaar: hanteer skryfinstrumente doeltreffend; vorm letters duidelik en maklik; skryf met meer gemak en spoed as gevolg van gereelde oefening. AS2 Gebruik pre-skryfstrategieë om 'n skryfstuk te begin: neem deel aan dinkskrum-aktiwiteite om idees vir skryf te kry; deel idees met klasmaats en onderwyser; kies 'n onderwerp met persoonlike betekenis om oor te skryf; AS3 Skryf 'n konsepweergawe van 'n skryfstuk vir verskillende doeleindes: skryf verskillende soorte tekste: o lyste soos take vir die week; o eenvoudige bedankingskaartjies en briewe; o eenvoudige inligtingstekste soos resepte; o eenvoudige vertellings van persoonlike ervarings en gebeurtenisse; o eenvoudige stories;

7 o eenvoudige liedjies. skryf 'n titel wat die inhoud weerspieël. AS4 Hersien skryfstukke: bespreek eie en ander se skryfstukke om terugvoering te gee of te ontvang; probeer om eie skryfwerk te redigeer (bv verwyder of voeg woorde by om betekenis duideliker te stel en gaan spelling en punktuasie na.); hersien eie skryfwerk na bespreking met ander. AS5 "Publiseer" skryfstukke: deel werk met ander deur dit hardop te lees en/of in die klas uit te stal; maak eie boeke of klasbloemlesings. AS6 Bou woordeskat op en begin woorde spel sodat ander dit kan lees en verstaan: eksperimenteer met woorde uit eie taalervaring; spel algemene woorde korrek; gebruik homofone toenemend korrek: (soos lei/ly, vlei/vly); probeer om onbekende woorde te spel deur kennis van klanke te gebruik; bou 'n woordbank en 'n persoonlike woordeboek op; gebruik 'n woordeboek om woorde se spelling en betekenis na te gaan. AS7 Gebruik gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies en skryf sodat ander kan verstaan: gebruik skryframe vir verskillende soorte sinne en teksstrukture;

8 gebruik basies punktuasie (hoofletters en punte); eksperimenteer met verskillende leestekens soos! en?; gebruik sommige verteltegnieke (bv lank, lank gelede.); gebruik sommige inligtingsteksture soos resepte. LU5 DINK EN REDENEER: Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. AS1 Gebruik taal om konsepte te ontwikkel: verstaan en gebruik konseptuele taal uit verskillende leerareas nodig op hierdie vlak en ter voorbereiding van die volgende vlak. AS2 Gebruik taal om te dink en te redeneer: verstaan en gebruik taal vir logika en redenasie, soos vir oorsaak en gevolg, logiese volgorde; gebruik hoëorde denke en die meegaande taal, soos maak afleidings, pas kennis toe, evalueer (soos ek dink, ek wonder); identifiseer ooreenkomste en verskille (soos net soos, eenders, anders as); vergelyk dinge. AS3 Gebruik taal om te ondersoek: stel vrae en soek verduidelikings; verskaf oplossings en alternatiewe; gebruik kennis uit verskeidenheid bronne om relevante materiaal te kies en is in staat om redes

9 vir die keuse te gee; gebruik eenvoudige strategieë om inligting te verkry en op te teken (bv om met 'n ouer leerder/volwassene in 'n biblioteek te soek). AS4 Verwerk inligting: kies spesifieke inligting uit 'n teks en verwerk dit; organiseer inligting in eenvoudige grafiese vorme (Bv diagram, rooster). LU6 TAALSTRUKTUUR EN GEBRUIK: Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. AS1 Bring klanke in verband met letters en woorde: gebruik klanke om minder bekende woorde te spel. AS2 Werk met woorde: verstaan en gebruik meer voorvoegsels en agtervoegsels; vorm en gebruik meervoude; verkleinwoorde; teenoorgestelde geslag; gebruik trappe van vergelyking; spel bekende woorde korrek; skryftekens: kappie, deelteken;

10 gebruik woordeboek; sinonieme; antonieme. AS3 Werk met sinne: identifiseer in leesstukke die gebruik van hoofletters aan die begin van sinne, name van mense, plekname, name van weeksdae en maande, straatname; verbind twee enkelvoudige sinne met 'n voegwoord ("en" of "maar") bv Jan het die glas laat val en dit het gebreek; gebruik die ontkennende vorm korrek. Bv. Ek slaap nie; Moenie lelik wees nie; selfstandige naamwoorde; adjektiewe; besitlike naamwoorde (myne, syne); werkwoorde; voorsetsels; teenwoordige; verlede en toekomende tyd; vraagsinne, stelsinne, uitroepe; gebruik skryfkonvensies korrek:.,?,!, en, AS4 Werk met tekste:

11 skakel sinne om paragrawe te vorm; orden teks, soos deur woorde soos "eers", "toe", "uiteindelik" te gebruik; identifiseer die kenmerke van verskillende tekssoorte bv 'n storie, aanwysings, vertelling. AS5 Gebruik taal vir interaksie: gebruik taal om hoflikheidsvorme uit te druk (soos om jammer te sê). AS6 Ontwikkel kritiese taalbewusheid: bespreek bv. woorde wat algemeen gebruik word om meisies en seuns te beskryf (soos "mooi", "sterk") en kleure wat met meisies en seuns geassosieer word. Bespreek die effek van hierdie beskrywings en of 'n mens hierdie taal behoort te gebruik of nie. AS7 Gebruik "metataal": gebruik woorde soos selfstandige naamwoord, adjektief, voornaamwoord, werkwoord, bywoord, voorsetsel, komma, vraagteken, paragraaf. o leestekens; o selfstandige naamwoord; o byvoeglike naamwoord; o werkwoorde; o voorsetsels; o persoonlike voornaamwoorde.

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies Ons leer saam met Manie Muis. 3 LU 1 AS4 Luister met genot na gedig (Vakansie jolyt) en lees saam met juffrou. 3 en 4 LU 2 AS1 AS5 Neem deel aan klas- en groepbesprekings: Praat oor gediggie en leerders

Nadere informatie

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) GRAAD: 2 TEMA EN INHOUD: VEILIGHEID in en rondom die huis/skool/omgewing. n Brand TYD s DUUR: + - 4 Weke LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

Nadere informatie

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) GRAAD: 2 TEMA EN INHOUD: BESOEDELING (LUG EN WATER) EN PLANTE TYD s DUUR: +- 3 Weke LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels LU 1: LUISTER 1.

Nadere informatie

LESPLAN LEERPROGRAM: GELETTERDHEID GESELLEKTEERDE LU S & ASS LEERAKTIWITEITE HULPMIDDELS

LESPLAN LEERPROGRAM: GELETTERDHEID GESELLEKTEERDE LU S & ASS LEERAKTIWITEITE HULPMIDDELS LESPLAN LEERPROGRAM: GELETTERDHEID KONTEKS - DIT IS EK GRAAD 2 TYDSDUUR: 11 WEKE GESELLEKTEERDE LU S & ASS LEERAKTIWITEITE HULPMIDDELS HUISTAAL FAT 3 LU1: LUISTER ASS 1: Luister vir n langer tydperk aandagtig

Nadere informatie

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) GRAAD: 2 TEMA EN INHOUD: WATER EN SANITASIE TYD s DUUR: + - 3 Weke LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels LU 1: LUISTER 1. Luister vir n langer

Nadere informatie

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite Week 9: Assessering Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite Luister en praat (mondeling en/of prakties) Luister sonder om spreker te onderbreek, vra vrae vir duidelikheid en lewer kommentaar op

Nadere informatie

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Inleiding JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Die 2015-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal plaasvind in alle publieke en aanbevole

Nadere informatie

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER

Die slaapkamer * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 4 3 MY WOONPLEK 4 Module 16 5 DIE SLAAPKAMER OpenStax-CNX module: m26172 1 Die slaapkamer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Nadere informatie

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) GRAAD: 1 TEMA EN INHOUD: BESOEDELING & PLANTE TYD s DUUR: + - 3 Weke LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels LU 1: LUISTER 1. Luister aandagtig

Nadere informatie

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) GRAAD: 1 TEMA EN INHOUD: WATER TYD s DUUR: + - 3 Weke LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels LU 1: LUISTER 1. Luister aandagtig na instruksies

Nadere informatie

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies 1 1 1 Inligtingstuk, gediggie, storie 1 2 2 Emosies 1 Sinonieme, trappe van vergelyking, plakkaat 3 3 Sprokie, lettergrepe, samestellings 2 Formele Assesseringstaak Luister en praat 4 4 Dramatiseer n storie

Nadere informatie

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels. Leerders luister en voer 3 opdragte uit.

LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels. Leerders luister en voer 3 opdragte uit. LESBEPLANNING LEERPROGRAM: GELETTEDHEID (HUISTAAL) GRAAD: 1 TEMA EN INHOUD: VEILIGHEID in en rondom die huis/skool/omgewing n Brand TYD s DUUR: + - 4 Weke LU en Ass Standaarde Leer Aktiwiteite Hulpmiddels

Nadere informatie

BARRETT SE TAKSONOMIE

BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?

Nadere informatie

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES OpenStax-CNX module: m23554 1 Die drie varkies Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Nadere informatie

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30240 1 Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is

Nadere informatie

Gr 4-9 Afrikaans Huistaal. Leerprogramme. Draft. W erkskedules Lesplanne

Gr 4-9 Afrikaans Huistaal. Leerprogramme. Draft. W erkskedules Lesplanne Gr 4-9 Afrikaans Huistaal Leerprogramme Draft W erkskedules Lesplanne 1 LEERPROGRAM Intermediêre fase Afrikaans Huistaal Konteks: 1.Stories/Novelle/Fabel 2.Tekste van ander Leerareas 3.Gedigte 4.Drama

Nadere informatie

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 11 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 11 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: ONS RYKE

Nadere informatie

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens

Nadere informatie

Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL. Klanke en spelling: 4 Augustus. Lees: Voorbereide lees

Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL. Klanke en spelling: 4 Augustus. Lees: Voorbereide lees Graad 3 - Assesseringsplan Kwartaal 3 2017 Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL 0 25 28 Julie Geen Lees: Onvoorbereide lees Geen 1 31 Julie Klastoets 1 Lees: Voorbereide lees 4 Augustus Telaktiwiteit:

Nadere informatie

Die JNA 2015 Assesseringsriglyne is ontwerp in lyn met die kurrikulum verklaring wat in die fase geïmplimenteer is.

Die JNA 2015 Assesseringsriglyne is ontwerp in lyn met die kurrikulum verklaring wat in die fase geïmplimenteer is. DEPARTEMENT VAN BASIESE ONDERWYS 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 Inleiding Die 2015-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal plaasvind in alle publieke

Nadere informatie

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf OpenStax-CNX module: m25766 1 Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0

Nadere informatie

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte GRAAD 10: PROEFEKSAMEN: AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II Bladsy

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 10 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 10 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: INKLUSIWITEIT

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 5 Werkboek 1: bl. 39-52 Spellingboek: bl. 17-19 Skrifboek: bl. 16-18 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V (EC/NOVEMBER 017) AFDELING

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6

Nadere informatie

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee? 18 Ons speelgoed Praattyd: Onthou jy nog? 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee? l Vertel van die speelgoed waarmee jy nou speel.

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL : 202 VOORBEELD JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL STEL VOORBEELD MEMORANDUM VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE

Nadere informatie

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek Hersiening Naam: A. Skryftekens: die kappie (bv. ê) die deelteken (bv. ë) die aksentteken (bv. é, á, ó) die afkappingsteken (bv. s) die koppelteken (bv. twee-uur) a) Die vrou het iets gesê toe sy na die

Nadere informatie

Tema 8: Mense wat ons help

Tema 8: Mense wat ons help Tema 8: Mense wat ons help Dag 1 Week 4 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart aa (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent 1: aa vir aap (bl. 69) Assosiasieprent 2: aa vir haan

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 KREATIEWE - EN TRANSAKSIONELE SKRYFWERK JUNIE 2015 GRAAD 6 Aantal bladsye: 6 TYDSDUUR: PUNTE: 60 1 UUR NAAM EN VAN: INSTRUKSIES:

Nadere informatie

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS 2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS Jy gaan drie vraestelle skryf: Vraestel 1: Taal 80 punte tyd: 2 ure Vraestel 2: Letterkunde 70 punte tyd: 2ure Vraestel 3: Skryf 100 punte tyd: 2½ ure Vraestel

Nadere informatie

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 3: Seisoene Week 7 Werkboek 1: bl. 66-76 Spellingboek: bl. 22-24 Skrifboek: bl. 22-24 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan.

Nadere informatie

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks

Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal. Taal in konteks Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Taal in konteks Die 2009 Eksamenriglyne vir Graad 12: Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) bepaal: Vraagstelling: n Verskeidenheid

Nadere informatie

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole)

Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole) Tale Afrikaans Eerste Addisionele Taal DEPARTMENT OF EDUCATION (Departement van Onderwys) Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-9 (Skole)

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 75 TYD: 1½ UUR PROVINSIE STREEK _ DISTRIK _ NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN

Nadere informatie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 40 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREA KANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4 Inhoud Aan die leerder...4 Taalstrukture en -konvensies Spelling, lees- en skryftekens Leestekens...5 Skryftekens...9 Hoofletters...14 Spelling...16 Gebruik van woordeboeke...17 Afkortings, verkortings

Nadere informatie

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014 GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -Konvensies Opmerkings % Voltooi Totaal

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) DERDE KWARTAAL Tema 7: Wilde diere Week 1 Werkboek 3: bl. 4-9 Spellingboek: bl. 66-68 Skrifboek: bl. 52-54 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ee Dubbelklankstorie: ee (bl. 7) Assosiasieprent 1: ee vir een (bl. 108) Assosiasieprent 2: ee vir beer (bl. 109) Rympie: Die beer (bl. 110) Natrekvel

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERINGSRIGLYNE AFRIKAANS HUISTAAL GRADE 8 INLEIDING Die 2015 siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal in alle openbare en benoemde onafhanklike

Nadere informatie

GOD IS SKEPPER WYSHEID LIEFDE WEEK VAARDIGHEID LUISTER EN PRAAT

GOD IS SKEPPER WYSHEID LIEFDE WEEK VAARDIGHEID LUISTER EN PRAAT TERMYN 1 GESELSKAP MET GOD GOD IS SKEPPER WYSHEID LIEFDE WEEK 1-3 4-6 7 10 Luister enbespreek: n storie, bl 107 n Beskrywing, bl 118 Praat oor n prent: die dieretuin Suiker en Spinnekoppe Gedigte, bl 108

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Lees en Leesgereedheid

Lees en Leesgereedheid Lees en Leesgereedheid Leesgereedheid Dit is belangrik dat voordat met formele lees begin word om seker te maak dat u kind wel leesgereed is. Visuele en ouditiewe diskriminasie speel n uiters belangrike

Nadere informatie

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 204 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM TOTAAL: 70 HIERDIE MEMORANDUM BESTAAN UIT 5 BLADSYE Geen halwe punte word toegeken By veelvoudigekeuse-vrae word punte toegeken

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

Herwinning, graffiti en taal

Herwinning, graffiti en taal OpenStax-CNX module: m26234 1 Herwinning, graffiti en taal Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE

Nadere informatie

AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1

AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 AFRIKAANS HUISTAAL - ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Termyn 1 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal structure en - Konvensies Opmerkings % Volto oi Totaal % Week 1 en 2 Luister na n kortverhaal

Nadere informatie

Tema 12: Feesdae. Week Luister en praat. 2. Lees en Klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl.

Tema 12: Feesdae. Week Luister en praat. 2. Lees en Klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl. Tema 12: Feesdae Week 7 Werkboek 4: bl. 66-77 Spellingboek: bl. 95-97 Skrifboek: bl. 71-72 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart

Nadere informatie

Klein Klaas se avonture!

Klein Klaas se avonture! Voorbeeld NAAM: Klein Klaas se avonture! In die werkboek leer: ons wat n hipotese is en hoe om n onderhoud te voer, ons die ie- klank, ons woorde in alfabetiese volgorde rangskik, ons oor voorvoegsels,

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los: LU 1 GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE Die leerder is in staat om getalle en die verhoudings daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue

Nadere informatie

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb Leesbegrip nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer Dieretuine/Hannes en die koek/zak bak koekies tyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopas

Nadere informatie

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Week 8 Werkboek 4: bl. 77-89 Spellingboek: bl. 120-122 Skrifboek: bl. 100-102 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 0 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM EKSEMPLAAR Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. VRAAG MOONTLIKE

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDIDIONELE TAAL KWARTAAL 1 Weke Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en -konvensies Luister

Nadere informatie

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196 Weke 1 en 2 GRAAD 11 KWARTAAL 1 Luister vir begrip na 'n Leesstrategieë Skryf n informatiewe paragraaf. teks om inligting in te win vluglees,

Nadere informatie

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

onderskeid tussen verskillende kunsvorme OpenStax-CNX module: m26092 1 onderskeid tussen verskillende kunsvorme Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN

Nadere informatie

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/ Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGS TAAK

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen.

Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen. Tema 11: Hoe ek voel, wat ek moet doen, wat ek mag doen. Week 4 Werkboek 4: bl. 34-47 Spellingboek: bl. 86-89 Skrifboek: bl. 65-66 1. Luister en praat 3 dae 15 minute Mondelinge werk aan die begin van

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye. PUNTE: 80 TYDSDUUR: 1½ uur AFRIKANS FAL GRADE

Nadere informatie

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1 TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant 8 Klankkaart k K k met n prent van n kat Klankstorie: k (bl. 10) Leesstuk: Ans kry n maat (bl. 181) Sigwoorde die dit is ek

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ie Dubbelklankstorie: ie (bl. 8) Assosiasieprent ie vir mier (bl. 142) Letterkaartjies Leesstuk: Liewe Droompie (bl. 143) Leesboek 3 (Deel 2) bl.

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE

Nadere informatie

Afdeling A: Begripstoets

Afdeling A: Begripstoets Afrikaans 1st Add Language: Test 1 Grade 5 Afdeling A: Begripstoets Lees aandagtig deur die volgende advertensie en beantwoord dan die vrae wat volg: Vraag 1: Begripsoefeninge 1. Onderstreep die korrekte

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Kwartaal 1

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Kwartaal 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 7 Kwartaal 1 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -konvensies Opmerkings % Volto oi Totaal % Week 1 en 2 Bekendstelling:

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Dinge wat kan verander

Dinge wat kan verander 13 Dinge wat kan verander Praattyd: Eksperimente Kyk na die prente en vertel wat gebeur. water stoom Eksperiment 1: Voltooi: Die water verander in. Waarom gebeur dit? Kan die stoom weer water word? Waarom

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Graad 04 Lees en Kyk: Lees die volgende koerantberig en beantwoord dan die vrae wat volg. Kleuter alleen in donker bos Met haai, Oom, kom hier eindig alles Van:

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIENRIGLYN

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIENRIGLYN SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIENRIGLYN PUNTE: 45 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye insluitend rubrieke van 2 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM

SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 60 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye en rubrieke van 2 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING A: SKRYFWERK

Nadere informatie