EBW Vraestel 37 Graad 7 Totaal: 105 ONTDEKKING VAN MINERALE, DIAMANTE, GOUD

Vergelijkbare documenten
12. Minerale hulpbronne

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

n Tempel Leier besoek Jesus

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Jesaja sien die Toekoms

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Antieke Egipte en die Nylrivier

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Die Kerk se Geboorte

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Goeie Konings, Slegte Konings

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Prysvorming deur vraag en aanbod

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Pragtige Koningin Ester

vraestel bestaan uit 7 bladsye

Welkom by Die Storie God se storie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Simson, God se sterk Man

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

FAKTORE EN VEELVOUDE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

7. Van Noag tot die toring van Babel

Energie en verandering

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Jona en die Groot Vis

Geskiedenis van Geld Ruilhandel Geld in Suid-Afrika Elektroniese Bankdienste Rol van Geld

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE DRAFT

Van Vervolger tot Prediker

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Van Vervolger tot Prediker

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Die Groot Muur van Nehemia

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

Transcriptie:

EBW Vraestel 37 Graad 7 Totaal: 105 ONTDEKKING VAN MINERALE, DIAMANTE, GOUD Afdeling A: Minerale 1. Gee die definisie van minerale en noem 4 voorbeelde. (5) 2. Watter dorpe het deur die ontdek van minerale ontstaan? (3) 3. Noem 6 faktore wat aanleiding gegee het hoe dorpies ontstaan het as minerale ontdek is? (6) 4. a) Hoeveel van die minerale wat elke jaar in SA gemyn word, word uitgevoer? b) Wat beteken dit vir die Suid-Afrikaanse ekonomie? (3) 5. Gee 2 voorbeelde van minerale wat in Suid-Afrika vervaardig word. In watter provinsies word dit vervaardig? (4) 1

6. Pas kolom B by Kolom A. (7) 1. Goud A Mense wat vêr van hul huise af woon en werk 2. Langlaagte B Kimberley myn 3. Cullinan C Tweede ontdekking naas diamante 4. Yster D Hardste van alle stene 5. Diamant E Grootste diamant ter wêreld is hier ontdek. 6. Groot Gat F Plaas waar goud ontdek is op die Witwatersrand 7. Trekarbeiders G Mineraal 2

7. Vul die volgende metale en minerale by die gepaste blokkie. (13) Asbes Chroom Diamante Fosfaat Goud Kalk Kalksteen Koper Nikkel Palladium Platinum Steenkool Uraan Yster Nie-metaalagtige mineraal Platinumgroepmetaal Kosbare mineraal Ander mineraal Ysteragtige metaal Energiegewende mineraal Nie-ysteragtige metaal (41) 3

Afdeling B: Diamante 1. a) Wanneer is die eerste diamante ontdek? 1 x 2 (2) b) Vertel die verhaal hoe diamante naby Kimberley ontdek is. (8) 2. Wat is die diamantstormloop? (2) 3. Noem 5 eienskappe van diamante. (5) (17) Afdeling C: Mynbou 1. Wanneer en waar is goud ontdek? (2) 2. Wat het ontstaan toe al die goud ontdek is. (1) 3. Wat was die prosedure wanneer 'n arbeider aansoek gedoen het vir 'n pos in 'n myn? (4) 4. Waarom word mynbou as 'n gevaarlike werk gesien? (4) 5. Sterftes in myne: Hoeveel myners het al gesterf? (3) 2002: Platinum myne Goudmyne 1984: Myne 6. Wie is die organisasie wat mynveiligheid hanteer? 1 x 2 (2) (16) Afdeling D: Ekonomiese invloed 1. Wat het die ontdekking van goud vir Suid-Afrika beteken? 2 x 2 (4) 2. Hoe het Johannesburg ontstaan en wat is die betekenis van die naam? (4) 3. Watter voordeel het die ontdek van goud en diamante vir die regering ingehou? (3) 4. Noem 3 positiewe feite nadat goud en diamante in Suid-Afrika ontdek is. (3) 5. Verduidelik hoe die spoorlyne en hawens die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed het. (6) 6. Hoe het ons ekonomie verbeter? (6) (26) 4

Afdeling E: Gesondheids- en veiligheidsrisiko s van mynwerkers 1. Noem 3 risiko s vir 'n mynwerker. (3) 2. Wat was die implikasies wanneer 'n mynwerker 'n longsiekte opgedoen het? (2) 3. Noem 2 elemente wat die dood van mynwerkers veroorsaak het. (2) 4. Wat doen die myne nou om na die gesondheid en veiligheid van arbeiders om te sien? (½) 5. Wat doen die myne vandag om gesondheid en veiligheid te onderhou? (½) (5) Totaal: 105 5

Memorandum Afdeling A: Minerale 1. Hulpbronne wat binne in rotswande voorkom, delfstowwe. Voorbeelde: Diamante Goud Silwer Steenkool 2. Kimberley Johannesburg Pretoria 3. Enige 6 Baie mense stroom na die myne, met die hoop om ryk te word. Delwers het aanvanklik in tente gewoon. Boere het hulle waens naby delwers getrek sodat hul kon kos koop of ruil. Later is markpleine gebou en groente en vleis is verkoop of verruil vir die minerale. Wanneer daar genoeg mense was, het 'n dorp ontstaan. 'n Kerk is gewoonlik eerste opgerig. Huise is gebou vir die delwers en hul gesinne. Winkels het so ontstaan om te voorsien in hul behoeftes. 4. a) Meer as 75% b) Ons voer die minerale uit en dit beteken dat ons ekonomiese voorspoed geniet. Dit verskaf werk aan duisende mense. 5. Steenkool en Yster Gauteng en KwaZulu-Natal Die staal word weer gebruik in ANDER fabrieke om bv. Motoronderdele te maak 6. 1. C 2. F 3. E 4. G 5. D 6. B 7. A 6

7. Nie-metaalagtige mineraal Platinumgroepmetaal Kosbare mineraal Ander mineraal Ysteragtige metaal Energiegewende mineraal Nie-ysteragtige metaal Asbes Palladium Diamante Kalk Chroom Steenkool Koper Fosfaat Platinum Goud Kalksteen Yster Uraan Nikkel Afdeling B: Diamante 1. a) 1871 b) Die diamante is in die Hopetown, by die Colesberg-koppie, deur Fleetwood Rawstorne, leier van die Rooipet-maatskappy (so genoem na die manne se rooi pette) ontdek. Die ontdekking, so word vertel, was eintlik die gevolg van die drinkery van die Rooipette se kok, Damon. Een Saterdag was Damon so onder die invloed van drank dat Rawstorne hom uit die kamp gejaag het en as straf hom die opdrag gegee het om in die koppie daar naby na diamante te gaan soek. Daardie aand, terwyl die agt Rooipette sit en kaart speel, het Damon met 'n paar klein diamante by die tent opgedaag. Rawstorne en sy makkers het hul kaartspelery net daar gestaak, opgespring en inderhaas afgesit na die plek waar Damon die diamante gekry het. Een, twee, drie het elkeen vir hom 'n kleim van nege meter by nege meter afgesteek en daarna is Rawstorne na die owerheid om die ontdekking van die diamante aan te meld. Die nuus van die ontdekking van die diamante het soos 'n veldbrand versprei en in die volgende paar weke het duisende delwers van oor die hele land en selfs uit die buiteland op die koppie toegesak. Byna oornag het 'n tente-stad met sowat 50 000 inwoners, wat in baie primitiewe toestande geleef het, opgeskiet. Dit was die geboorte van Kimberley. 2. Daar is baie diamante noord van die Oranjerivier gevind. Baie mense het na die omgewing gestroom met die hoop om vinnig ryk te word. 3. Baie waardevol. As gepoleer word, is dit deursigtig en blink. Gebruik om ander stene te slyp. Gebruik om boorpunte te maak (omdat dit so hard is). Gebruik vir juweliersware. Hardste van enige steen. 7

Afdeling C: Mynbou 1. In 1886 op die plaas Langlaagte naby Johannesburg 2. Myne 3. Enige 4 'n Arbeider is 'n trekarbeider genoem. Hy moet 'n kontrak teken vir 'n sekere tydperk. Myne wou nie verblyf aan werkers voorsien nie. Myne wou nie verantwoordelik wees vir 'n arbeider se gesin nie. Myne wou nie na 'n bejaarde arbeider omsien nie. 4. Enige 4 Myne is baie diep. Rotsstortings vind gereeld plaas. Ongelukke kan nie vermy word nie. Die myne is diep en rots stortings en baie myn ongelukke vind plaas. Dit eis arbeiders se lewe. 5. 2002: Platinum myne 93 Goudmyne 28 1984 Myne 774 6. Veiligheid in Myne Navorsings komitee Afdeling D: Ekonomiese invloed 1. Die ontdekking van goud het gelei tot die bou van groot goudmyne. Dit het werk verskaf aan duisende werkers. Klein dorpies het ontstaan wat gelei het tot uitbreiding van ander besighede. 2. Mense regoor die wêreld het na die Witwatersrand gekom om goud te soek. Delwers het kampe opgeslaan. In 1886 is Johannesburg as dorp verklaar. Johannesburg beteken - Egoli - Plek van Goud! 3. Meer belasting is ingesamel. Paaie is gebou. Spoorlyne is gebou. 4. Suid-Afrika was n arm land meeste was boere wat net genoeg kos geplant het vir hulle eie gebruik. Nadat goud en diamante ontdek is, het groot goudmyne ontstaan. Dit het werk verskaf aan duisende mense. Suid-Afrika het produkte begin uitvoer wat ekonomiese welvaart beteken het. 8

5. In 1860 was daar 100 km spoorlyne Na 50 jaar was daar 5 000 km spoorlyne Dus kon mense met mekaar verbind word en handel is vinniger gedryf deurdat dit afgelewer is. Die Suid-Afrikaanse hawens het invoere en uitvoere positief beïnvloed omdat ons die minerale uitgevoer het, maar ook ander goedere ingevoer het wat ons nie gehad het nie. 6. 1. Mense het grond besit. 2. Onderwys is gegee. 3. Paaie is geteer. 4. Skoon water is aangelê. 5. Sanitasie is voorsien. 6. Elektrisiteit is aan dorpe voorsien. Afdeling E: Gesondheids- en Veiligheidsrisiko s van mynwerkers 1. Mynwerkers doen fisies harde werk. Mynwerkers doen gevaarlike werk Mynwerkers kan gesondheid probleme kry, bv. longsiektes. 2. Wanneer rotse in die myn losgeskiet word, kan die stof die longe beskadig. Mynwerkers wat longkwale opgedoen het, het nie mediese behandeling ontvang nie. Mynwerkers is slegs teruggestuur na hul huise. 3. Giftige gasse Vallende rotse 4. Die regering stuur inspekteurs om te kyk dat alle regulasies en wette uitgevoer word. 5. Die regering stuur inspekteurs na die myne om toe te sien dat die regulasies uitgevoer word 9