DIE BRIEF AAN FILEMON

Vergelijkbare documenten
God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Welkom by Die Storie God se storie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Efesiërs 2: Agtergrond. Oor die stad Efese:

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Die duiwel versoek Jesus

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Dooppreek Mika Bogaards

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

1 TESSALONISENSE 5:25

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Die Here is naby. Reeks preke oor die brief aan die Filippense. Dr AH Bogaards. Preek 3

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Jesaja sien die Toekoms

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Die brief aan die Filippense

Geloofsvrae: Ongeloof en Ongehoorsaamheid

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

DIE TWEEDE BRIEF AAN DIE THESSALONISENSE

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Paulus as rolmodel. Saint Paul by Bartolomeo Montagna

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Deur Christus Alleen

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

'n Man gestuur deur God

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

TEKS: Efesiërs 6:18 HK 45

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Die Groot Gebod dennis de wet

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

n Maand met Filippense

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

n Dubbele kruis-belydenis

n Tempel Leier besoek Jesus

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

God eer Josef die slaaf

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Van Vervolger tot Prediker

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Inhoudsopgawe. Voorwoord

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Preek Romeine 1:16-17

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Pretoria- 4 Nov. 2012

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Petrus en die Krag van Gebed

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Pragtige Koningin Ester

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense.

DIE BRIEF AAN DIE FILIPPENSE

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema: Leef jou geloof uit in n persoonlike verhouding met God.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Transcriptie:

DIE BRIEF AAN FILEMON Inleiding Hierdie brief maak saam met die briewe aan die Efesiërs, Filippense en Kolossense die viertal geskrifte uit wat bekend staan as Paulus se gevangenskapsbriewe. By twee geleenthede is Paulus vir redelike lang tydperke as gevangene aangehou tussen 56 en 58 nc in Caesarea en tussen 59 en 61 nc in Rome (vgl die inleiding tot Efesiërs). Filemon is waarskynlik tydens een van hierdie twee tydperke geskryf. Volgens die kerklike tradisie is dit in Rome geskryf, maar vandag meen heelwat navorsers dat dit in Caesarea gebeur het. Enkeles gee egter voorkeur aan Efese, maar dan moes Filemon reeds tussen 52 en 55 nc geskryf gewees het. Volgens vers 1 is Paulus en Timoteus medeskrywers, maar die konsekwente gebruik van die persoonlike voornaamwoord ek vanaf vers 4, dui Paulus as die eintlike skrywer aan. Dit is 'n persoonlike brief aan Filemon, maar tog ook bedoel vir Affia, Argippus en die hele huisgemeente wat in Filemon se huis saamkom (2). Dit word algemeen aanvaar dat Filemon in Kolosse gewoon het. Die aanleiding tot die brief was dat Onesimus, 'n slaaf van Filemon wat van hom weggeloop het, by Paulus uitgekom en onder sy evangeliebediening 'n Christen geword het. Paulus stuur Onesimus nou terug na Filemon en skryf hierdie brief, waarin hy pleit dat Filemon nie vir Onesimus vir sy oortreding sal straf nie, maar hom eerder as 'n broer sal

terugverwelkom (vs 16), trouens sal verwelkom soos hy Paulus self sou verwelkom (vs 17). Paulus vra nie dat Filemon aan Onesimus sy vryheid moet skenk nie, alhoewel sy vertroue dat Filemon selfs meer sal doen as wat hy vra, dit impliseer. Paulus is ook van voorneme om Filemon te besoek, en vra dat laasgenoemde vir hom huisvesting gereed sal hou. Die Brief aan Filemon word algemeen beskou as 'n juweel van die oorredingskuns. Dit blyk uit die hele brief, maar veral uit Paulus se taktvolle pleidooi dat Filemon (vs 8-22) sy wegloopslaaf nie op die normale en verwagte wyse sal straf nie, maar eerder as 'n broer in Christus sal ontvang. Die krag van die evangelie verander mense (vs 11), en maak van 'n slaaf 'n geliefde broer (vs 16). Maar dit is veral die boodskap van onderlinge versoening tussen gelowiges, al verskil hulle in sosiale stand (vgl Gal 3:28; Kol 3:11), wat in die brief sterk op die voorgrond tree. Die boek kan soos volg ingedeel word: 1-3 Briefaanhef 4-7 Danksegging en voorbidding 8-22 Paulus se versoek aan Filemon 23-24 Groete 25 Seëngroet 1 1 Paulus, die gevangene van Christus Jesus, en ons broer Timoteus, aan a ons geliefde medewerker Filemon 2 en ook aan ons suster Affia en 1 die gevangene... Jesus: Ef 3:1; 4:1; Fil 1:7,13; Filem vs 9 a 1 aan: In die formele briefstyl soos deur die skrywer gebruik, ontbreek die werkwoord wat in die gedagte aangevul moet word, naamlik skryf aan.

ons medestryder Argippus b en die gemeente wat in jou huis saamkom: 3 Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus. Danksegging en voorbidding 4 Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou dink in my gebede, 5 omdat ek gehoor het van jou liefde vir al die heiliges c en van jou geloof in die Here Jesus. 6 Ek bid dat jou deelname aan die geloof daadkragtig mag wees deur jou kennis van elke goeie saak wat daar onder ons d is, tot eer van Christus. 7 Ek is inderdaad baie bly en bemoedig oor jou liefde, broer, omdat die hart van die heiliges deur jou verkwik is. Paulus se versoek aan Filemon 8 Daarom, al het ek in Christus groot vrymoedigheid om jou te beveel wat jy behoort te doen, 9 rig ek, Paulus, op grond van die liefde eerder 'n versoek aan jou, juis omdat ek so 'n ou man is en nou ook nog 'n gevangene ter wille van Christus Jesus. 10 Ek pleit by jou vir my geestelike kind, Onesimus, wat ek tydens my gevangenskap verwek het. e b 2 Argippus: Kol 4:17 verwys na die dienswerk wat Argippus in die Here ontvang het. 3 Rom 1:7; Gal 1:3; Fil 1:2 4 Rom 1:8-9 c 5 heiliges: Mense wat vir die diens van God afgesonder en aan Hom gewy is. Wanneer gelowiges heiliges genoem word, verwys dit nie na hulle morele opvattings of voortreflike eienskappe nie, maar na die werklikheid dat hulle aan God, as die Heilige, behoort. 6 jou deelname... wees: Fil 1:9; Kol 1:9 d 6 ons: Ander mss lui julle. 7 Ek... liefde: 2 Kor 7:4 9 'n gevangene... Jesus: Ef 3:1; 4:1; Fil 1:7,13; Filem vs 1 10 my... kind: 1 Kor 4:15; Gal 4:19 10 Onesimus: Kol 4:9 e 10 wat ek... verwek het: Kan ook vertaal word wie se geestelike vader ek geword het.

11 Hy het destyds vir jou geen voordeel ingehou nie, maar nou hou hy vir jou en vir my groot voordeel f in. 12 Ek het hom na jou teruggestuur, g hy wat my eie hart is! 13 Ek wou hom graag by my hou sodat hy my in jou plek kon dien terwyl ek ter wille van die evangelie in boeie is. h 14 Maar sonder jou instemming wou ek niks doen nie, sodat jy jou goeie daad nie uit dwang nie, maar vrywillig sal doen. 15 Dalk was hy juis om hierdie rede 'n rukkie lank van jou af weg sodat jy hom vir altyd kan terugkry, 16 nie langer as 'n slaaf nie, maar meer as 'n slaaf, as 'n geliefde broer in die besonder vir my, hoeveel te meer dan vir jou liggaamlik sowel as in die Here. 17 Indien jy my as deelgenoot beskou, verwelkom hom asof dit ek is. 18 En as hy jou enige skade berokken het of jou iets skuld, sit dit op my rekening. 19 Ek, Paulus, skryf hier met my eie hand: Ek sal betaal. En dan praat ek nie eers daarvan dat jy jouself i aan my verskuldig is nie. 20 Ja, broer, mag ek tog in die Here van jou hierdie voordeel geniet; verkwik my hart in Christus. 21 Met volle vertroue in jou gehoorsaamheid skryf ek vir jou, in die wete dat jy selfs meer sal doen as wat ek vra. 22 Maak terselfdertyd ook die gastekamer vir my gereed, want ek verwag om deur julle gebede aan f 11 geen voordeel... groot voordeel: 'n Woordspel op die naam Onesimus wat voordelig beteken. g 12 teruggestuur: In ander mss volg hierna en neem jy hom aan. 13 hy my... dien: Fil 2:30 h 13 ter wille... is: Letterlik in die boeie van die evangelie. 14 nie uit... doen: 2 Kor 9:7; 1 Pet 5:2 16 nie langer... broer: 1 Tim 6:2 19 Ek... hand: Gal 6:11; 2 Thess 3:17 i 19 jouself: Dit dui op jou lewe as gelowige. 20 voordeel geniet: Filem vs 11

julle geskenk te word. Groete 23 Epafras, my medegevangene in Christus Jesus groet jou. 24 So ook my medewerkers Markus, Aristargus, Demas en Lukas. Seëngroet 25 Die genade van die Here Jesus Christus bly met julle gees. 23 Epafras: Kol 1:7; 4:12 24 Markus: Hand 12:12,25; 13:13; 15:37-39; Kol 4:10; 2 Tim 4:11 24 Aristargus: Hand 19:29; 27:2; Kol 4:10 24 Demas: Kol 4:14; 2 Tim 4:10 24 Lukas: Kol 4:14; 2 Tim 4:11