FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE GRAAD 5

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING LANDBOUBESTUURS- GRAAD 10

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

HANDLEIDING GRAAD 11

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

Antieke Egipte en die Nylrivier

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Geskiedenis en Tydslyne

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 11

FASILITEERDERSGIDS REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 11

Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

HANDLEIDING REKENAAR- TOEPASSINGS- TEGNOLOGIE GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

HANDLEIDING GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoe om vlae aan te bied

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Briewe, posseëls en elektroniese pos

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

Die 1990's: Apartheid eindig - menseregte begin

Klank en kleur in die skepping

Die Wêreld en Suid-Afrika

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Les Plan Vier. Voeding

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

Tema 8: Mense wat ons help

Inleiding Tot Die Jagluiperd

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

HANDLEIDING GEOGRAFIE GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek

NKABV. Huistaal. Graad 2. Naam:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

DESIGN RELIGIESTUDIES

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

Rolprente uit twee verskillende genres *

Transcriptie:

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring en herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie. Aangepas vir KABV Samesteller E. van Emmenes Ë1606-A-SOS-FG02 Î

INHOUDSOPGAWE LESELEMENTE... 5 ROOSTER EN TYDSBESTUUR... 6 ASSESSERINGSVEREISTES... 6 STUDIEWENKE EN -METODES... 8 NUTTIGE INLIGTING... 8 VOORWOORD... 8 JAARPLAN... 9 EENHEID 1: n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika... 12 1.1 Les 1: Veranderings in die samelewing in die Limpopo-vallei tussen 900 n.c. en 1300 n.c.... 13 1.2 Les 2: Nedersettings in die Limpopo-vallei voor Mapungubwe K2 en Schroda... 13 AKTIWITEIT 1... 13 EENHEID 2: Mapungubwe: eerste staat in Suider-Afrika 1220 n.c. 1300 n.c.... 14 2.1. Les 3: Koning en heilige leierskap... 15 AKTIWITEIT 2... 15 2.4. Les 6: Eerste dorp... 15 AKTIWITEIT 3... 15 2.7. Les 9: Handel regoor Afrika en die Indiese Oseaan... 15 2.8. Les 10: Goedere waarmee handelgedryf word... 16 HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID 2... 16 EENHEID 3: Verandering en kontinuïteit in Ooskushandel... 18 3.1. Les 11: Groot-Zimbabwe... 18 AKTIWITEIT 4... 18 EENHEID 4: Europese ontdekkingsreisigers in Asië... 19 4.1. Les 12: Europese ontdekkingsreisiger Marco Polo... 20 AKTIWITEIT 5... 20 HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID 1 4... 20 EENHEID 5: Ontdekkers van Europa vind Suider-Afrika... 22 5.1. Les 14: Redes vir die Europese ontdekkingsreise... 23 5.2. Les 15: Gevallestudie Leonardo da Vinci... 23 AKTIWITEIT 6... 23 5.3. Les 16: Gevallestudie: Galileo... 23 AKTIWITEIT 7... 23 HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID 5... 24 Impak 3

EENHEID 6: Handeldryf en wins maak... 26 6.1. Les 19: Europese handelsroete na die Ooste via Suider-Afrika... 26 HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID 6... 27 EENHEID 7: Demokrasie en burgerskap... 28 7.2. Les 24: Die eerste demokratiese regering in Suid-Afrika in 1994... 29 HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID 7... 30 EENHEID 8: Kinders se regte en verantwoordelikhede... 31 HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID 8... 32 EENHEID 9: Nasionale simbole sedert 1994... 33 9.1. Les 31: Landswapen... 33 9.2. Les 32: Nasionale vlag... 34 HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID 9... 34 EENHEID 10: Geneeskunde oor die tyd heen... 35 EENHEID 11: Sommige moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings. 36 EENHEID 12: Skakel tussen die holistiese en Westerse vorme van die genesing van vandag... 37 HERSIENINGSOEFENING VAN EENHEID 10 12... 38 Impak 4

Eenheid 1 EENHEID 1: n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika LEERDOELWITTE: Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy in staat wees om die volgende te doen: Die belangrikheid van erfenis en bewaring verstaan. Verduidelik hoe en waarom mense gebeure in die gemeenskap, dorp of stad moet herdenk. Ondersoek hoe mense en gebeure in die verlede met seremonies, feesvieringe, museums en monumente herdenk is. INLEIDING Hierdie kwartaal en in die eenheid leer die leerder van koninkryke in Suider-Afrika. Dit gaan oor die gemeenskappe wat deur middel van koop en verkoop deel van ʼn veel groter wêreld geword het. Help die leerder om dit wat hy/sy leer vir jou soos ʼn storie te vertel. BELANGRIKE TERMINOLOGIE n.c. Argeoloog Artefak Impak 12

Eenheid 1 1.1 Les 1: Veranderings in die samelewing in die Limpopo-vallei tussen 900 n.c. en 1300 n.c. Indien jy n kaart het, wys vir die leerder waar Limpopo is, of kyk andersins in die Geografiehandleiding vir 'n kaart. Bespreek die terme n.c. en v.c. 1.2 Les 2: Nedersettings in die Limpopo-vallei voor Mapungubwe K2 en Schroda AKTIWITEIT 1 1.1 Dit is iemand wat na artefakte soek wat agtergebly het van mense wat daar gewoon het. (1) 1.2 Dit is ʼn voorwerp wat in die outyd gebruik of gemaak is. (1) 1.3 Hierdie mense het nie alles neergeskryf oor wat hulle gedoen het nie. Argeoloë het eers in die twintigste eeu artefakte van die inwoners ontdek. Ons kan sekere afleidings maak oor hulle lewenswyses uit die inwoners van K2 en Schroda se gereedskap, juwele en geboue wat gebruik is. Gelukkig is daar van hulle nageslagte wat ons ook meer inligting kan gee deur van hulle verhale en gebruike oor te vertel. (1) [3] Impak 13

Eenheid 2 EENHEID 2: Mapungubwe Eerste staat in Suider-Afrika 1220 n.c. 1300 n.c. LEERDOELWITTE: Nadat die leerder hierdie eenheid voltooi het, moet hy/sy in staat wees om die volgende te doen: Die belangrikheid van erfenis en bewaring verstaan. Verduidelik hoe en waarom mense gebeure in die gemeenskap, dorp of stad moet herdenk. Ondersoek hoe mense en gebeure in die verlede met seremonies, feesvieringe, museums en monumente herdenk is. INLEIDING In hierdie eenheid word daar geleer van Mapungubwe, hoe dinge verander het vanaf K2 en Schroda en hoe Mapungubwe ontstaan het. Bespreek die volgende woorde met die leerder: BELANGRIKE TERMINOLOGIE Staat Sosiale klasse Status Statussimbool Handel Goedere Lonend Impak 14