Astra Castra Dot Serfontein D. (1) 1.2. Onwaar sy is nog jonk. (1) 1.3. Blou. (1) C. (1)

Vergelijkbare documenten
JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

1.1. Kies die prentjie wat Eben sien toe hy afkyk in Ettie se oë aan die begin van die storie. Skryf net die nommer en die letter neer.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Welkom by Die Storie God se storie

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Jesaja sien die Toekoms

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Pragtige Koningin Ester

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

God eer Josef die slaaf

Toe God alles gemaak het

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

n Tempel Leier besoek Jesus

Jakkals lê eendag heerlik en

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Jona en die Groot Vis

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

Jona en die Groot Vis

Abu Ali tel sy donkies

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

FAKTORE EN VEELVOUDE

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Toe God alles gemaak het

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Antonieme en sinonieme

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Elisa, Man van Wonderwerke

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Goeie Konings, Slegte Konings

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Direkte en indirekte rede. Naam:

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

1. Watter prentjie is n goeie voorstelling van die huis waarin die familie bly? (1)

Van Vervolger tot Prediker

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Klein Klaas se avonture!

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Tema 8: Mense wat ons help

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Die brief aan die Filippense

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

INHOUDSOPGAWE. Kinders van die Bybel. Ons leer by Bybelkarakters 11. Saggeus Paulus Daniël Elia...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Astra Castra Dot Serfontein 1.1. D. (1) 1.2. Onwaar sy is nog jonk. (1) 1.3. Blou. (1) 1.4. C. (1) 1.5. 1.5.1. C. 1.5.2. A. 1.5.3. B. (3) 1.6. Sy lag. (1) 1.7. Dit laat haar ontspan. (1) 1.8. Ses Ettie plus die ander vyf atlete. (1) 1.9. Sy is besig om vastigheid vir haar voete te kry vir die wegspring. (1) 1.10. Hanna Dewalt. (1) 1.11. Die toeskouers word (dodelik) stil. (1) 1.12. Drie 3 sekondes. (1) 1.13. Weerligstrale. (1) 1.14. D. (1) 1.15. B. (1) 1.16. Dat die kampioene twee meter voor haar (op vaart) is. (1) 1.17. Nee, die ander atlete het voor haar uit die wegspingblokke gekom en is nou voor haar. 1.18. Dis 'n veraf geruis soos van 'n skulp teen haar oor. 1.19. Onwaar - Net twee, dit word nie meer nie. 1.20. A. (1) 1.21. Ettie se skoolhoof. (1) 1.22. Sy word links en regs rondgeruk en op die skouers geklop en vreemdes skree in haar gesig. (3) 1.23. Hanna Dewalt se gelukwensing. (1) 1.24. D. (1) 1.25. Estville (1) 1.26. 'n Paar onderwysers, die skoolhoof, haar ouers, nog 'n paar atlete. (4) 1.27. Sodat haar spiere stadig kan afkoel. (1) 1.28. Ettie is bang Hanna Dewalt is ook daar. / Ettie wil nie per ongeluk / dalk in Hanna Dewalt vasloop / omtmoet / sien nie. (1) 1.29. Ettie het regverdig gewen. Ettie het nie vir Hanna Dewalt gestamp of gepootjie nie. 1.30. A. (1) 1.31. Ettie het haar drie jaar oue rekord geëwenaar. 1.32. Port Elizabeth. (1) 1.33. Oos-Kaap. (1) 1.34. C. (1) 1.35. Onbekende skoolmeisie stof Hanna Dewalt uit. (1)

1.36. Hanna Dewalt. (1) 1.37. Sy sal die rumatiek uit haar senings brand en haar vol kortisone pomp. 1.38. Hy skrik want hy is bang Ettie se voet is dalk ernstig beseer en dat sy dalk nie sal kan hardloop nie en dan is al sy harde werk met haar daarmee heen. (3) 1.39. B. (1) 1.40. Hulle het net vir Ettie se wedloop gewag. (1) 1.41. Hulle vroue soen Ettie. (1) 1.42. Die sterre my kamp, God my lamp. (1) 1.43. Vrystaat. (1) 1.44. 1.44.1. Oom Spekies. 1.44.2. Ettie se ma. 1.44.3. Ettie se pa. 1.45. Sodat almal kan weet hy vry nie agteraf met haar, soos baie ander afrigters met meisie-atiete doen nie. 1.46. Wiskunde. (1) 1.47. Opinie want dit is hoe Ettie Eben Bester as n onderwyser ervaar. Dit is haar siening. (1) 1.48. Dolf Marais. (1) 1.49. Ettie moet in sport (atletiek) presteer en Dolf Marais moet in akademie (skool) presteer. 1.50. Onwaar Ettie skryf die trigprobleem by Dolf af. 1.51. Dolf hou van Ettie. (1) 1.52. C. (1) 1.53. Nee, hy was in sy universiteitsdae 'n uithaleratleet en 'n toekomstige lid van die Suid-Afrikaanse span. / Hy het baie goed gedoen in atletiek en sou vir die Suid-Afrikaanse span gekies gewees het. 1.54. Hy het n besering opgedoen. / Hy was beseer. (1) 1.55. Blokkiesraaisel 1. Onverdraagsaam. 2. Bitsig. 3. Beduiweld. 4. Goed. 1.56. B. (1) 1.57. Almal hoop dat hy net by die huis sy slegte buie gaan hê. (1) 1.58. Eben Bester het hulle uitgevang dat hulle afgeskryf het. (1) 1.59. Ettie is Eben Bester se witbroodjie omdat sy atletiek doen en Dolf Marais is sy witbroodjie omdat hy goed presteer in Wiskunde. 1.60. Bittergal. (1) 1.61. Hulle is die enigste twee wat die som gedoen het en beide het dit volgens dieselfde verkeerde redenasie uitgekry. 1.62. Dolf Marais. (1) 1.63. Ettie sukkel met Wiskunde dus is dit belaglik om te dink dat Dolf Marais

by haar sal afskryf. 1.64. Ja, terwyl Eben Bester praat, kyk hy smalend na Ettie en sy kyk weg. 1.65. Die klas vergaap hulle aan die belaglikheid van die situasie dat die Wiskundebrein van die klas kantoor toe gaan en dat Ettie nie opstaan en erken dat sy die afksrywer is nie. (3) 1.66. Sy pak haar boeke en loop uit, koshuis toe. (1) 1.67. Sy voel sleg omdat sy nie erken het dat dit sy was wat afgeksryf het nie en omdat Dolf Marais nou in die moeilikheid is. 1.68. Nee. (1) 1.69. Ettie gaan die daaropvolgende jaar vir Suid-Afrika gekies kan word dus kan sy bekostig om n klad op haar naam te hê of om moontlik geskors word vir iets so onsinnig nie. 1.70. Sy sê Ettie is ten spyte van alles net 'n doodgewone meisie wat dalk gewone dinge doen en glo. 1.71. Ettie doen elke dag 'n stel oefeninge wat 'n os sal laat neerslaan en Eben Bester moet weet op watter tye hy haar kan druk en wanneer nie. 1.72. C. (1) 1.73. Vul die woorde in: 1.73.1. Dadelik 1.73.2. wil 1.73.3. sin 1.73.4. vasgevang 1.73.5. koördinasie 1.73.6. merkwaardige 1.73.7. dyspiere 1.73.8. voete 1.73.9. beweging 1.73.10. Onversteurbare 1.74. Op die hokkieveld. / Toe sy hokkie gespeel het. (1) 1.75. Eben Bester neem nie Ettie in ag nie. Hy doen alles wat hy vir haar doen vir homself. 1.76. Ounooi. (1) 1.77. A. (1) 1.78.1. Haar oegfenprogram moet versnel. (1) 1.78.2. Sy moet die regte dinge op ongweone tye eet. 1.79. Oom Spekies (die skoolhoof) is by die huis heeltemal 'n ander mens as die gevreesde hoof by die skool. 1.80. Sy leer saans voor die kaggelvuur, terwyl die koshuisbrakke (koshuisleerlinge) by hul boeke sit en bibber. (1) 1.81. Sesuur. (1) 1.82. Eben Bester se hele lewe is net atletiek. (1) 1.83. Sy raak ook afgesonder van haar maats. (1) 1.84. Hy is bang vir Bittergal (Meneer Eben Bester) (1)

1.85. Nee, hy wil haar na die koshuispartjie vra en hy het n foto van haar in sy bybel. (3) 1.86. B. (1) 1.87. D. (1) 1.88.... 1.88.1. Die 23 ste September. (1) 1.88.2. Die 25 ste September. (1) 1.89. Waar, die kinders dink hulle is gekys. (1) 1.90. Hy moet eerste aan sy onderskeidings dink en sy aan haar tyd. (1) 1.91. Ettie sal nie na die koshuispartytjie kan gaan nie omdat sy 'n filmopname van haar vorige naelloop moet dit bestudeer. 1.92. Omdat dit twee dae is voor die SA Kampioenskappe. (1) 1.93. Hy vra Ettie of sy vir Dolf gaan sê sy kan nie meer na die dans toe gaan nie of moet hy dit self doen? 1.94. Sy is skaam oor haar vertrekte gesig en seningrige arms. 1.95. Nee, hy raak aan en verwys na die skermprojeksie van Ettie. 1.96. Die een meisie is die skadumeisie wat Eben nog nooit teleurgestel het nie en die ander miesie luister na die veraf musiek wat uit die seunskoshuis kom. Sy wil dus nie vir Eben Bester teleustel nie maar will graag ook maar net n tiener wees wat tienerdinge doen soos om te dans. (4) 1.97. Tannie Spekies. (1) 1.98. Hy het gesê dit sou vervelig wees. (1) 1.99. Hy sê hy het vir Ettie die boeke gebring wat sy by hom wou leen. (1) 1.100. Hy erken dat hy nie sonder Ettie na die koshuispartytjie toe wou gaan nie. (1) 1.101. So elfuur se kant (1) 1.102. Dolf wil vroeg opstaan en elke uurvir dertig sekondes lank aan Ettie dink en as hy vyfuur opstaan, dan het hy tot elfuur drie minute lank aan haar gedink. (4) 1.103. Sodat sy kan wen. (1) 1.104. Sy nie vyfuur kan opstaan nie omdat sy dan nog sal slaap omdat sy goed moet rus voor die wedloop. 1.105. Ek dink aan jou. (1) 1.106. Hy het geknoopte spiere langs sy wange en daar is n vaalheid in sy oë. 1.107. Sy mond is te droog. (1) 1.108. Ek hou duim vas (1) 1.109. Ambisieus, maar beheers. Ontspanne, maar gesnaard. 1.110. Sy het haar taai senings onder lampe gebraai, haar knieskywe vol kortisone gepomp en woema op woema gedrink. (3) 1.111. Sewe minute oor elf. 1.112. Met 'n halwe sekonde. (1) 1.113. Sy gesig wys nie dat hy ontsteld is nie. Sy oë is nie ysig nie en het nie skaduwees nie. Sy oë is doodgewoon vlak soos 'n gewone man

s n en daar is niks aan wonderlike wimpers of iets nie. (4) 1.114. Ek is jammer, ek is vreeslik jammer. (1) 1.115. Dat Eben Bester nog klaar met haar is nie. Die harde oefening en druk gaan vir aangaan sodat hulle gereed is vir die volgende jaar. 1.116. Ouers en onderwysers plaas te veel druk op atlete om te presteer. / n Onderwyser plaas te veel druk op n atleet. / n Onderwyser probeer sy mislukking as n atleet op n jong atleet uitleef. / Wen is nie alles nie. 1.117. Alomteenwoordige verteller. (1) 1.118. Ettie ervaar innerlike konflik omdat sy graag n gewone tiener wil wees maar aan die ander kant wil sy nie vir Eben Bester teleurstel nie. Daar is konflik tussen Eben en Ettie omdat hy te veel druk op haar plaas om te presteer en Ettie voel sy gee haar beste. Daar is konflik tussen Eben Bester en Dolf Marais omdat Eben voel Dolf trek Ettie se aandag af van haar atletiek af. Daar is konflik tussen Eben Bester en sy verloofde omdat sy voel hy druk Ettie te veel en hy dink nie so nie. (8)