Inleiding Tot Die Jagluiperd

Vergelijkbare documenten
Inleiding tot Jagluiperd - Graad 5. Jou kat se naam:

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Vier. Voeding

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore

Aanpassings. Les Plan Een HOE OM DIE LES AAN TE BIED

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

SLEUTEL VIR ANTWOORDE

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Les Plan Drie. Aanpassings

FAKTORE EN VEELVOUDE

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

Abu Ali tel sy donkies

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Lees en Leesgereedheid

Jy kan nou kyk hoeveel jy kan onthou van Termyn 2. Jy mag nie jou handboek gebruik nie. 1. Noem drie dienste van die munisipaliteit.

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Migrasie: voëls wat trek

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Die drie varkies. Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 6 3 Module 10 4 DIE DRIE VARKIES

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

OpenStax-CNX module: m Die plant: blomme. Siyavula Uploaders

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Vlotheid en intonasie

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

BARRETT SE TAKSONOMIE

Antieke Egipte en die Nylrivier

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Wiskunde Graad 4. November 2016

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Tema 8: Mense wat ons help

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die intrige rondom Hanna kan in die volgende punte saamgevat word:

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Toe God alles gemaak het

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Dit is pret! - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dit is Pret! 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Transcriptie:

Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #2: Werk effektief saam met ander as lede van 'n span, groep, organisasie of gemeenskap. KU #3: Organiseer en bestuur jouself en jou aktiwiteite op 'n verantwoordelike en effektieke wyse. KU #4: Versamel, analiseer, organiseer en evalueer inligting op 'n kritiese wyse. KU #5: Kommunikeer effektief met ander deur gebruik te maak van visuele, wiskundige en/of taal vaardighede wat oorgedra word deur mondelinge en/of skriftelike voorleggings. LEER UITKOMSTE LU #2: Die leerders sal kennis dra van, en in staat wees om wetenskaplike, tegnologiese en omgewings kennis te interpreteer en aan te wend. Sub Vaardighede: Inligting verstaan Veralgemening vanaf feite verskaf Patrone opmerk ASSESSERINGS Kategoriseer inligting om kompleksiteit te verminder en kyk uit vir patrone. Hersien die basiese eienskappe van die jagluiperd deur 'n aktiwiteit te kies vanuit die Graad Vier Leer Program een. AKTIWITEIT STANDAARDE HOE OM DIE LES AAN TE BIED 1 - Spoor 'n kat op (Aangepas vanaf die Cincinnatti Zoo se Track My Cat actiwiteit) Hierdie aktiwiteit is ontwerp om klem te lê op die verskille tussen die verskillende katte soos aangedui in Tabel 1: Vergelyking van Algemene Inligting vir Graad 4 en Tabel 1: Vergelyking van Algemene Inligting vir Graad 5. Leerders sal die leeu, luiperd, jagluiperd, rooikat, tier en die huiskat opspoor in 'n nabootsing van 'n habitat en van elke individuele dier leer terwyl hulle vordering maak. Hulle sal ook leer hoe om 'n veldgids van hulle eie te ontwerp en te gebruik. Vir die doel van die les moet die onderwyser die klaskamer of 'n deel van die speelgrond aanpas om 'n reeks 'habitats' voor te stel wat geskik sal wees vir elke kat. Verdeel die gebied (die grootte kan deur die onderwyser bepaal word) in vier dele wat dan 'n savanne, 'n bergagtige gebied, 'n woud en 'n stedelike gebied sal voorstel. Die vier gebiede kan van mekaar geskei word deur 'n tou te gebruik of die gebiede kan voorgestel word deur van voorwerpe gebruik te maak wat gras, bome, bosse en klippe voorstel. Plaas 'n bord/teken in elke gebied om die habitat tipe aan te dui (savanne, woud ens). Elke kat het ses versillende kaarte wat inligting oor daardie kat spesie bevat. Daar is ook verdere kaarte wat gebruik word om aan te dui dat 'n kat opgemerk is. Daar kan kopieë van hierdie kaarte gemaak word hulle dien as "blanks" om dit moeliker vir die leerders te maak om die ses kaarte met die inligting oor die katte, wat voorheen genoem is, te vind. Dit maak die opsporing meer realisties aangesien dit dikwels gebeur dat diere vlugtig gesien word, maar nie geïdentifiseer kan word nie. Deel die Kat Opsporings Kaarte in die klas uit met elke kat in sy besondere habitat as volg: 1

Het jy geweet? Leeus, jagluiperds, luiperds en rooikatte bly almal in savanne omgewings Daar is drie stelle kaarte vir die luiperd, twee vir die rooikat en een elk vir die jagluiperd, leeu, tier en die huiskat. Plaas een stel in die bovermelde habitatte. Dit sal meer pret wees om die kaarte te versprei deur verskillende vlakke in die klaskamer as om alles slegs op die vloer te plaas. Die leeu en luiperd kan dus soms in die bome gevind word, die jagluiperd kan probeer om in die skadu van bome en bosse weg te kruip en die huiskat kan oral in die stedelike gebiede gevind word. Verdeel die klas in nege groepe. Elke groep sal een van die katte in een van die omgewings probeer opspoor. Verduidelik dat die studente wetenskaplike navorsingsspanne verteenwoordig wie se werk dit is om meer oor hierdie kat spesies uit te vind. Hulle gaan 'n veldgids ontwerp wat dit vir hulle en ander navorsers makliker sal maak om hierdie katte te identifiseer. 'n Veldgids is 'n boekie wat ontwerp is om diere makliker te identifiseer deur van 'n skets/foto met 'n kortlikse beskrywing daarby, gebruik te maak. Die beskrywing sluit in die habitat, verspreiding, dieët en gedrag wat dit moontlik maak vir die eienaar van die boekie om meer van die dier te leer wat hy gesien het. Die studente weet net hoe elke kat lyk. Selfs die naam van die kat is onbekend. Die studente moet die katte volg om meer oor hulle te ontdek. Kat Opsporings Kaarte is deur die kamer versprei op die spesifieke plekke waar mense die katte gesien het. Die doel is dat elke groep al ses van hulle Kat Opsporings Kaarte moet bymekaar maak, hulle kat moet identifiseer en 'n veldgids moet ontwerp deur van die aangehegde veldgids formaat gebruik te maak. Elke groep van wetenskaplikes sal 'n verskillende kat spesie kry om op te spoor en sal dan 'n onvolledige veldgids kry wat net inligting verskaf oor die voorkoms van die kat insluitende 'n buitelyn van sy liggaam. Soos aangedui deur die blanko gedeeltes op die onvolledige veldgids, moet die studente die periode van aktiwiteit, die dieët, sosiale gedrag, jaggedrag, voortplanting ens. uitvind. Studente beweeg deur die kamer en probeer die kaarte opspoor wat pas by die fisiese beskrywing van hulle kat. Alhoewel daar ander inligting op die opsporings kaarte is, is daar net een manier waarop die studente kan seker wees die kaart is van toepassing op hulle kat, en dit is om dit te vergelyk met die beskrywing op die Veldgids voorsien. Elke groep moet ses kaarte bymekaar maak wat spesifiek van toepassing is op hulle kat. Wanneer 'n student 'n kaart vind wat 'n ander kat beskryf as die een wat hulle moet opspoor, moet hulle dit op die presiese plek terugsit waar dit gevind is. As hulle egter een van die blanko kaarte opspoor wat 'n ongeïidentifiseerde kat verteenwoordig, kan hulle dit optel. Sodra die studente al ses die kaarte gevind het moet hulle na die onderwyser toe kom. Die onderwyser sal die leerders help om hulle kat se naam te identifiseer deur gebruik te maak van die Tabel van Vergelykings wat in die Graad Vier Lesse op bladsy 7 gevind kan word. Nadat die opsporings aktiwiteit voltooi is en al die groepe weer gaan sit het moet hulle die inligting op hulle kaarte gebruik om die Veldgids vir hulle kat in te vul. Hulle moet netjies skryf sodat ander studente dit kan gebruik as 'n identifiserings gids. Wanneer die groepe hulle Veldgids voltooi het moet elke groep hulle kat aan die klas voorlê. Die voorlegging moet insluit waar hulle kat leef, wat dit eet en aspekte aangaande hulle voortplanting en jaggedrag. Na die voorleggings gedoen is, moeding die leerders aan om vergelykings tussen die katte te maak. Bespreek die verskille en ooreenkomste tussen sommige of al die afdelings wat gelys is op die Tabel van Vergelykings op bladsy 7 van die Graad Vier Lesse. Maak laastens gebruik van al die groepe se veldgidse om 'n klas veldgids van die katte saam te stel. Leeu, Jagluiperd, Luiperd, Rooikat - savanne Tier, Rooikat, Luiperd - woud Luiperd - berg Huiskat - stedelike gebied 2

Veldgids kaarte: Leeu Jagluiperd Rooikat Tier Luiperd Huiskat Veldgids Kaarte: Kopieër op die agterkant van die silhoeët kaarte. Leeu Stel 'n Groep volwassenes: die mannetjie en wyfie lê altwee onder 'n boom In die nag gesien eet aan 'n groot bok 'n Groep wyfies bekruip 'n koedoe en vang dit na 'n kort jaagtog Groep wyfies gesien; vergesel deur vier welpies, ongeveer 6 maande oud, wat besig is om 'n haas te eët ongeveer 5 jaar gesien wat 'n wyfie die hof probeer maak Gekonfronteer deur 'n groot mannetjie wat grom en blaas 3

Jagluiperd Stel Enkele wyfie onder 'n bos gesien Wyfie met werpsel van drie welpies gesien waar hulle vroegoggend 'n impala teen topspoed jaag ongeveer twee jaar besig om 'n wyfie die hof te maak 'n Paar mannetjies bekruip 'n springbok gedurende laatmiddag Konfronteer 'n alleenloper mannetjie wat weghardloop Wyfie gesien wat haar 18 maande oue werpsel verlaat Luiperd Stel Word gesien in 'n boom met sy prooi Word in die nag gesien waar dit op 'n bok spring en dit doodmaak deur dit te versmoor Wyfie met twee welpies word in die dag gesien ongeveer 3 jaar word gesien waar dit besig is om 'n wyfie die hof te maak Wyfie gesien wat haar 2 jaar oue werpsel verlaat Gekonfronteer deur 'n alleenloper mannetjie, wat probeer om aan te val 4

Tier Stel Alleenloper mannetjie gesien waar hy 'n wilde vark bekruip en hom aanval Groep word in die nag gesien wat 'n maaltyd deel Gesien waar dit besig is om een van die wetenskaplikes te bekruip Sleep 'n takbok rond in die nag ongeveer 5 jaar word gesien waar dit besig is om 'n wyfie die hof te maak Wyfie gesien wat haar 2 jaar oue werpsel verlaat Huiskat Stel 'n Klein kat van onbepaalde kleur word gesien speel met 'n muis 'n Wyfie met 'n werpsel van vier katjies speel in 'n tuin 'n Klein gemmer wyfiekat gesien waar sy 'n klein swaeltjie doodmaak Klein wit katjie met swart kolle word gesien op een van die hoogste takke in 'n boom Klein, grys langhaar kat gesien speel met 'n groep kinders Klein swart katjie gesien jag maak op sprinkane op 'n voorstedelike veld 5

Rooikat Stel Wyfie gesien waar sy welpies van een jaar oud verlaat Kat gesien waar hy 'n vlieënde voël in die nag aanval Alleenloper mannetjie in die nag gesien Gesien waar die kat 'n onvolwasse bok in 'n boom opdra Gesien weghardloop toe mede- wetenskaplike die kat benader ongeveer 14 maande gesien waar hy 'n wyfie die hof maak Onvolledige Veldgids Kaarte Jou kat se naam: Voorkoms: Hierdie groot kat het 'n eenvormige vaal / sanderige pels met sommiges wat 'n swart punt op hulle sterte het. Die mannetjies het lang maanhare. Habitat: Dieët: Jaggedrag: Sosiale Gedrag: Ouderdom van seksuele volwassenheid: Bedreiging vir die mens: 6