WISKUNDE GELETTERDHEID VRAESTEL 2 HALFJAARLIKSE EKSAMEN

Vergelijkbare documenten
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10


NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 FINALE EKSAMEN OKT/NOV 2014 GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD


WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae. Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken:

Wiskunde Graad 4. November 2016

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE GELETTERDHEID VRAESTEL HALFJAARLIKSE EKSAMEN MARK: 50 TYD: 1 UUR Hierdie vraestel bestaan oor 7 bladsye en n Bylaag

Wiskundige Geletterdheid V/Graad 10 Junie 015 NCS INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE vrae. Beantwoord al die vrae.. Beantwoord vraag 3.5 op BYLAAG. Skryf jou naam op die bylaag. Handig die Bylaag in saam met die antwoordboek. 3. Nommer jou antwoorde presies volgens die numeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4. Jy mag n goegekeurde sakrekenaar gebruik (nie programmeerbaar en nie-grafies), ternsy anders vermeld. 5. Toon ALLE bewerkings. 6. Rond ALLE finale antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 7. Toon alle eenhede aan waar van toepassing. 8. Kaarte en diagramme is nie noodwendig op skaal geteken nie; tensy anders vermeld.

Wiskundige Geletterdheid V/Graad 10 3 Junie 015 NCS VRAAG 1 Die plan hieronder toon n inkopiesentrum. Sommige van die winkels word met simbole beskryf. Die skaal van die plan is 1 : 400. N B ATM & Bank Ingang 1 Ingang A SLEUTEL: Familie Klerewinkel Beskrywing? Meubelwinkel Koffiewinkel Apteek Gimnasium Skryfbehoeftes Hardewarewinkel Selfoonwinkel Rekenaarwinkel 1.1 Verskaf n gepaste beskrywing vir winkel nommer een. (1) 1. Marc wil die kortste afstand vanaf hardewarewinkel na die bank toe stap. Skryf aanwysings neer van hoe Marc moet stap vanaf die oomblik wat hy die hardewarewinkel by A verlaat to by die ingang B van die bank. (4) 1.3 As die afstand op die plan vanaf A tot B 11, cm is, bereken die werklike afstand vanaf A tot B in m. 1.4 Gebruik meting en die skaal van die plan om die werklike lengte (in m) van die meubelwinkel te bereken. (4) 1.5 Lewer kritiek op die nommerstelsel in die sentrum en stel n verbetering voor. [13]

Wiskundige Geletterdheid V/Graad 10 4 Junie 015 NCS VRAAG.1 Die graad 10 leerders van Mabona Hoër wil fondse insamel vir liefdadigheid. Hulle besluit om gemmerkoekies te bak en te verkoop tydens sportgeleenthede. Die bestanddele van n resep asook n omskakelingstabel word hieronder getoon. Die leerlinge het slegs n gewone koppie en n teelepel om mee af te meet. BESTANDDELE VIR 5 DOSYN GEMMERKOEKIES 500g meel 15g botter 50g suiker 1 eier 50 g stroop eetlepel gemaalde gemmer 10 ml koeksoda 15 ml melk teelepel sout Omskakelingstabel 50 ml = 1 koppie 5 ml = 1 teelepel teelepels = 1 eetlepel 0 eetlepels = 1 koppie 50g botter/suiker/stroop = 1 koppie 50 g meel = koppies.1.1 Hoeveel koppies meel is nodig vir 5 dosyn gemmerkoekies?.1. Hoeveel teelepels gemaalde gemmer is nodig vir 5 dosyn gemmerkoekies?.1.3 Indien die leerders besluit om 10 dosyn gemmerkoekies te bak, hoeveel koppies botter sal nodig wees? (3). Die leerders wil pakkies maak wat elk 6 gemmerkoekies bevat. Hulle maak n mengsel waarin hulle n halwe liter melk gebruik. Thabo bereken dat hulle 50 pakkies wat elk 6 koekies bevat, sal kan maak met die mengsel. Is Thabo reg? Staaf jou antwoord deur middel van berekeninge. (5).3 n Sokkerwedstryd by die skool het om 14:30 begin. Die eerste helfte was 45 minute lank en 4 minute is bygevoeg vir beserings voordat die halftydfluitjie geblaas is. Halftyd het 15 minutes geduur en die eindfluitjie na die tweede helfte is om 16:3 geblaas. Die kaptein van die verloorspan het gekla dat die tweede helfte korter as 45 minute was en dat sy span sodoende beroof is van n kans om die wedstryd gelykop te maak. Is die kaptein se beswaar geregverdig? Staaf jou antwoord met berekeninge. (5) [17]

Wiskundige Geletterdheid V/Graad 10 5 Junie 015 NCS VRAAG 3 Die hoof van Mabona Hoër het opgemerk dat daar heelwat lekkende krane op die skoolterrein is. Hy het Mbele Loodgieters gekry om dit te herstel. Hieronder is die faktuur van Mbele Loodgieters met sekere inligting uitgelaat. Faktuur 14 Mei 013 Reiskoste Materiaal Arbeid: R185,00 per uur = ------------------------------------- TOTAAL: R 10,00 80,00 ------------- R Die hoof het die volgende tabel getrek om hom te help sin maak van die faktuur: Tyd gewerk (in ure) 0 1 3 4 B Totale koste (in rand) 00 385 570 A 940 1 310 3.1 Verduidelik hoe het die hoof die bedrag van R00 vir geen ure gewerk bereken. 3. Skryf n formule neer wat gebruik kan word om die totale koste (C) vir die aantal ure gewerk (n) te bereken as die reis- en materiaalkostes dieselfde bly. (3) 3.3 Bereken die waarde van A in die tabel. 3.4 Bereken die waarde van B in die tabel. (3) 3.5 Gebruik die ruitnet op die Bylaag om n lyngrafiek te teken van die inligting in die tabel. Benoem die asse duidelik en verskaf n opskrif vir die grafiek. (5)

Wiskundige Geletterdheid V/Graad 10 6 Junie 015 NCS 3.6 Die munisipaliteit waar Mabona Hoër geleë is, het die volgende watertariefstelsel vir skole: Tarief (R/ kl) Vebruik tot en met 00 kiloliter 13,81 Verbruik meer as 00 kl 14,81 Bereken die koste as die skool 354 kl water in n sekere maand verbruik. (4) 3.7 Behalwe om lekkende krane te herstel, noem een ander strategie wat die hoof kan gebruik om water te bespaar by die skool. (1) [0] TOTAL [50]

Wiskundige Geletterdheid V/Graad 10 7 Junie 015 NCS BYLAAG NAAM:... Vraag 3.5 1600 1400 100 1000 800 600 400 00 0 0 1 3 4 5 6 7 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL HALF JAAR EKSAMEN MEMORANDUM SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraaatheid Konstante akkuraatheid Herleiding Rede / Opinie Metode Metode met akkuraatheid Penaliseer vir eenhede, verkeerde afronding, ens Afronding Lees van n tabel / grafiek Verenigvuldiging Vervang korrek in formule in Eie opinie Hierdie memorandum bestaan uit nege bladsye

WiskundigeGeletterdheid/V NSC - MEMORANDUM JUNIE 015 VRAAG 1[7] VR OPLOSSING VERDUIDELIKING TL 1.1.1 Kontant prys = R59 899,00 Tel BTW by = R59 899,00 + (14% van R59 899,00) = R59 899,00 + R36 385,86 = R 96 84,86 1M bereken % 1 CA antwoord Minus 3,5% afslag = R 96 84,86 3,5% x R 96 84,86 1M bereken % afslag 4 Mr. Govender was korrek = R 96 84,86 R10 369,97 = R85 914,89 1.1. Kontant na afslag, en BTW ingesluit = R85 914,89 Tel eenmalige inflasie by = R85 914,89 + R1 559,40 = R87 474,9 Tel voor-afleweringskoste by = R87 474,9 +( 0,0065) van R85 914,89) = R87 474,9 + R 1 868,58 = R 89 34,87 1..3 Totale terugbetaling na 59 maande = R5860,05x 59 = R345 74,96 Tel maandelikse diensfooi by = R345 74,96 + (R98,95 x 60 maande) = R345 74,96 + R 5 937 = R 351 684,96 Tel restante waarde by = R351 684,96 + R85 766,67 = R437 451,63 1 trek afslag af 1J (5) 1M tel inflasie by 1 CA antwoord 1M bereken % 1 CA antwoord (4) 1 M vermenigvuldig met 59 maande 1 M vermenigvuldig diensfooi met 60 1 CA antwoord 1 M tel restante Waarde by 1 CA antwoord (5) 3 3 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

3 WiskundigeGeletterdheid/V NSC - MEMORANDUM JUNIE 015 1..1 Afstand op kaart = 90mm of 9cm Gebruik skaal op kaart: Afstand = 5(10km) + 0,65km = 50,65km = 51km OF Gebruik berekeninge: 1,75cm op kaart is ongeveer gelyk aan 10km Kaart: grond 1,75cm : 10km 9cm : x : = 1:5,71 5,71 9 x= 51,43 = 51km 1M afmetings A antwoord OF 1 M vermenigvuldig met 5,71 km 1A antwoord (3) 3 1.. In n Oostelike rigting A antwoord 1..3 Tyd = 07h5 06h55 = 0h30 = ½ h Gemiddelde spoed = 51km 0,5h = 10km/h 1 trek tyd af 1 vervang 1A antwoord 1P eenhede (4) 3 1..4 Hulle moet in n noordelike rigting op die N4 ry en vir die volgende uitkyk: Mooiplaas Pieniekplek aan hulle linkerkant en Tsendze Rustic Kampterrein ongeveer 36 km van Letaba n Petrolstasie en Ruskamp in Mopani op hul linkerkant ongeveer 7,5 km na Mooiplaas Piekniekplek Olifantsbad Pan uitkykpunt op hul regterkant ongeveer 0 km na Mopani petrolstasie Enige Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

4 WiskundigeGeletterdheid/V NSC - MEMORANDUM JUNIE 015 Red Rocks watergat waar hulle links draai Tshanga Uitkykpunt op die grondpad 1..5 Hoeveelheid diesel nodig vir 580km 1 hoeveelheid liter = 580km = 49,3 liter Koste = R11,63 49,3 = R573,36 1 vermenigvuldig met R11,63 1 antwoord (3) 3 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

5 WiskundigeGeletterdheid/V NSC - MEMORANDUM JUNIE 015 VRAAG [15] VR OPLOSSING VERDUIDELIKING.1.1 1 k x = kg kg x 1 000 = 000g.1. Baktyd = 15 min + 10 min = 5 min 1M teltyd by 1A.1.3 Begin temperatuur 1SF 1A rond af tot die naaste Verminderde temperatuur 1M vind die verlaagde temperatuur 3 Celsius 1SF =176,666. 1A rond af tot die naaste (5).1.4 Begin temperatuur = 00 ºC Verminderde temperatuur = 180 ºC. 10kl 7kl = 113kl 0 7kl R0,00 7.1kl 17kl (R8, 17.1kl 7kl (R9,16 ( R1,50 1A rond af tot die naaste10º C 1A rond af tot die naaste 10ºC 1A antwoord 1A antwoord 1A antwoord 1 CA totale rekening (4) 3 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

6 WiskundigeGeletterdheid/V NSC - MEMORANDUM JUNIE 015 VRAAG 3[14] VR OPLOSSING VERDUIDELIKING 3 3.1 0, m 3 beton word gemaak met 1 sak sement 5 m 3 beton word gemaak van : = 5 sakke sement 3. 5% of 10 000 stene 0,05 10 000 stene 500 stene Hoeveelheid stene wat bestel moet word 10 000 500 10 500 stene 3.3 Hoeveelheid liter verf vir 1 laag =18,61 Totale hoeveelheid verf 18,61 37,3 = 38 3.4 Hy het 38 verf nodig. Opsie 1: Koop 0 liter verf en hou die ekstra liter Koste 0 liter R750 R1 500 Opsie 3 10 liter 1 5 liter 3 1 liter = 3 R400 1 R0 3 R60 = R100 R 0 R 180 = R 1600 Opsie 1 is beter 1M bereken% 1A antwoord 1CA finale oplossing (3) 1 M deel 1A oplossing 1CArond op (3) 1M opsie 1 1CA totale prys 1M opsie 1CA totale prys 1A korrekte opsie (5) 4 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

7 WiskundigeGeletterdheid/V NSC - MEMORANDUM JUNIE 015 VRAAG 4[19] VR OPLOSSING VERDUIDELIKING 4.1 Die basiese koste is R190 (konstant) en die koste van elke minuut (t) is R1,50 1 A R190 konstant 1 A elke minute 4. K=,50t A formule 4.3 7 minute en 1 sekondes 73 minute Koste = R,50 73 = R 18,50 4.4 1M invervanging 1M rond op 1M CA oplossing (3) 3 KOSTE VAN SELFOON OPROEPE Koste in Rand Grafiek A A vir stip van punte Grafiek B 1A punt (0;0) A vir stip van punte Tyd in minute Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

8 WiskundigeGeletterdheid/V NSC - MEMORANDUM JUNIE 015 4.5.1 Die gelykbreek punt is die punt waar: die twee grafieke kruis OF beide pakkette kos dieselfde OF daar is geen profyt of verlies nie OF beide situasies is dieselfde M verduideliking van gelykbreek punt 4.5. Opsie B sal goedkoper wees indien Rafique minder as 00 minute gebruik. Opsie A sak goedkoper wees indien hy meer as 00 minute gebruik. J motivering 4 4.6 Rafique se totale verkope R3 000 R4 000 R5 000 R1 000 James se totale verkope R 000 R3 000 R4 000 = 9 000 Rafique se verkope was hoër. 1A optel 1A finale antwoord 1J motivering (3) 4 TOTAAL : 75 PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

9 WiskundigeGeletterdheid/V NSC - MEMORANDUM JUNIE 015 TAXONOMY LEVEL GRID QUESTION NUMBER Taxonomy Levels TL1 TL TL3 TL4 1. 1.1.1 5 1.1. 4 1.1.3 5 1..1 3 1.. 1.3 4 1..4 1..5 3..1..3 5.4.5 4 3. 3.1.1 3.1. 3 3.1.3 3 3.1.4 5 4. 4.1 4. 4.3 3 4.4 5 4.5.1 4.5. 4.6 3 TOTAL 1 44 15 % 8% 5% 0% Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om