Ons kry verskillende soorte skole, byvoorbeeld openbare skole, onafhanklike skole

Vergelijkbare documenten
9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

1. Gemeenskap: Ons omgewing

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

n Tempel Leier besoek Jesus

Les 14: Entrepreneurskap

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Toe God alles gemaak het

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Welkom by Die Storie God se storie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Die Groot Gebod dennis de wet

Toe God alles gemaak het

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Paulus en sy vriende vertel ander van God

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Antieke Egipte en die Nylrivier

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Jakkals lê eendag heerlik en

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

21. Soogdiere: karnivore Week 21

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Jesaja sien die Toekoms

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Klank en kleur in die skepping

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Jy kan nou kyk hoeveel jy onthou van Termyn 1. Jy mag nie jou handboek gebruik nie. 1. Skryf die eerste paragraaf van jou skool lied neer: (2)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Plantstruktuur en Plant Voedsel

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Samantha en die pienk vlieënde piering. [Type the document subtitle] Ons sintuie: Luistervaardighede

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Jy kan nou kyk hoeveel jy kan onthou van Termyn 2. Jy mag nie jou handboek gebruik nie. 1. Noem drie dienste van die munisipaliteit.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

Sentraalbeplande stelsel

Meganiese stelsels en beheer:

Goeie Konings, Slegte Konings

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Pragtige Koningin Ester

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Transcriptie:

Inhoudsopgawe My skool...5 My anatomie (uitwendig)...8 My anatomie (inwendig)...10 Gesonde eetgewoontes...14 Siektes...18 Persoonlike higiëne...21 Hersiening...30 Die munisipaliteit...32 Die kerk...36 Brandweer en polisie...38 Ambulanse en hospitale...42 Ons land en sy provinsies...44 Vlag, simbole en lied van ons land...46 Monumente...51 Helde...54 Hersiening...65 Soogdiere...66 Karnivore, herbivore en omnivore...66 Reptiele...74 Insekte...79 Voëls...83 Week 30...94 Hersiening...94 Plante...95 Weer: wind, water en wolke...108 Planete...123 Week 39 40...128 Hersiening...128

My skool Week 1 Ons kry verskillende soorte skole, byvoorbeeld openbare skole, onafhanklike skole gelowige onderwysers onderrig volgens God se wil en sy Woord. In elke vak word voorreg om in die skool te kan wees. Die skool bestaan uit onderwysers en leerlinge. wat sê watter beeld die skool wil uitdra. As ons die skoollied sing, staan ons op aandag. My skoollied christelike skool is en so meer. Dit is belangrik dat elke kind sy eie skoollied ken, 5

Ons woonbuurt Waverley Onderdele Hertzogstraat Starkeylaan McDonald s Lawsonlaan Codonialaan Engen petrolstasie Groentewinkel Cunninghamlaan Parkie Tomstraat Laerskool Dirk Postma Roomse Kerk Gereformeerde Kerk die Kandelaar Checkers Dickensonlaan Hier staan ek 6

My skoolwapen Hier volg voorbeelde van verskillende skoolwapens: My skool se buitemuurse bedrywighede aktiwiteite, soos sokker, krieket, ballet, gimnastiek of perdry. Skole kan nie alle soorte sport aanbied nie, want die skoolterrein is gewoonlik te klein hiervoor! Ons kan tog nie perde, swembaddens, krieketkolwe en rugbyballe alles op die skoolgrond hê nie! Daarom is daar verskillende mense wat allerhande aktiwiteite ná skool aanbied. Dit gee aan almal die geleentheid om deel te neem aan dit wat hy of sy graag wil doen. My skoolmaats Ons moet mekaar help en ondersteun. Dit is vir niemand lekker om geboelie te word nie. Baie maats hou niks van skool nie, omdat iemand hulle altyd spot en terg. 7

My anatomie (uitwendig) Week 2 Anatomie is die wetenskap van die vorm en struktuur (bou) van die mens se liggaam. Met hierdie wetenskap kan ons meer leer oor hoe ons lyk, en hoekom ons so lyk. Anatomie leer ons van al die dele van ons liggaam. lees ons hoe wonderlik die mens geskape is. Al is daar basiese ooreenkomste tussen die anatomie van alle mense is elke mens ook uniek. Ons klink, lyk en is almal verskillend. Daar is nie eens twee mense met dieselfde vingerafdrukke nie. Lees maar wat staan in Psalm 139: 13-16: anatomie, maar tog ook uniek is? Sintuie Jy het vyf sintuie naamlik sig, gehoor, smaak, reuk en die tassintuig. Mense wat een van hulle sintuie verloor het se ander sintuie ontwikkel baie goed. Daarom sal iemand wat blind is se gehoor en reukvermoë baie goed ontwikkel om beter te kan om hulleself te help. Blinde mense maak gebruik van gidshonde en dowe mense maak gebruik van vingertaal om te kommunikeer. Iemand wat nie al vyf sy sintuie kan gebruik nie, is nie minder werd as ander nie. Alle mense is uniek gemaak en Emosies Mense het verskillende emosies. Jy voel tog nie dieselfde wanneer iemand iets vir Jy kan wel kies hoe om op emosies te reageer. Onthou maar net altyd: vriendelikheid kos niks! Jy kan liewer vriendelik vir iemand glimlag as om tong uit te steek! 8

Die mens se skelet Tande Bobeen Onderbeen en Tone 9

My anatomie (inwendig) Week 3 organe in die mens se liggaam: Orgaan Vel Lewer Brein Longe (altwee) Hart Massa (gemiddelde volwassene) 4,1 kg 1,56 kg 1,4 kg (man) en 1,26 kg (vrou) 1,09 kg 0,31 kg (man) en 0,26 kg (vrou) Uitwendige organe Vel Die vel is die liggaam se grootste orgaan. Jou vel is water- en kiembestand. Dit ontgroei gewoonlik hul sproete. Hare en naels voetsole. Hare groei uit haarfollikels in die vel. Jou haarkleur word ook bepaal deur Vingernaels groei ongeveer 0,5 mm per week. Toonnaels groei effens stadiger. Oë Een van die unieke eienskappe van elke mens is sy oë. Mense se oë verskil ten opsigte van vorm en kleur. Party mense het potblou oë en ander se oë is weer groen 10

Ore Jy hoor duisende geluide elke dag. Al hierdie geluide staat om na pragtige musiek te luister en te hoor wat ander mense sê. dat dit klankgolwe kan opvang. Die geluid word dan na die oordrom aan die binnekant van die oor gelei. Die beweging of geluid van die klankgolwe teen die oordrom, word na die brein gestuur sodat dit ons kan help om te verstaan wat ons hoor. Neus smaak alle kos dieselfde. Jou neus ruik proe inasem en baie maklik siek word. Tande Kinders het 20 melktande wat later plek maak vir 28 permanente tande. Volwassenes het 32 permanente tande! Tande bestaan nie uit been nie, maar uit dentien, sementum en 11

Tong verskillende smake onderskei. Inwendige organe Brein doel en taak te kan verrig. So is dit die skedel se werk kan uitvoer. Jou brein help met baie dinge soos om kan sit. Die breinstam koppel die brein aan die rugmurg en vorm gesamentlik die sentrale senuweestelsel. Die Longe lug weer uitgesuig. Suurstof is noodsaaklik vir lewe. Die suurstof opneem. Bloed neem die suurstof na ander dele en dan word hulle longe swart en hard. Jou liggaam is die doelbewus die tempel van God af en doen dit skade aan. Hart Die hart pomp bloed deur die liggaam en so word die hele liggaam van suurstof en kry maklik hartsiektes. Baie mense gaan daagliks dood as gevolg van hartaanvalle, omdat hulle nie oefen nie en ongesond eet. 12

Die eerste hartoorplanting is op 3 Desember 1967 gedoen. Professor Christiaan Barnard en sy span van 30 mense het die operasie by die Groote Schuur hospitaal in Kaapstad uitgevoer. Die operasie het vyf ure geduur. Na 18 dae is die pasiënt as gevolg van longontsteking oorlede. Maag Niere Jy het twee niere Die niere wat soos twee reuse te suiwer en die afvalstowwe uit te skei. Afvalstowwe belangrike organe. Hoe kan ek gesond bly? Eet baie vrugte en groente. Oefen gereeld. Drink genoeg skoon water. Jy verloor elke dag ongeveer 2,4 liter water deur Slaap ten minste agt ure elke nag. 13