11. Die roeping van Moses

Vergelijkbare documenten
Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Die Groot Gebod dennis de wet

Simson, God se sterk Man

Goeie Konings, Slegte Konings

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

n Tempel Leier besoek Jesus

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Jesaja sien die Toekoms

Toe God alles gemaak het

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

God eer Josef die slaaf

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Toe God alles gemaak het

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Die Kerk se Geboorte

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

21. Die koning word gesalf

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Jona en die Groot Vis

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Van Vervolger tot Prediker

Geroep vir Gemeenskap

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

ons rykdom in Christus 2

7. Die tien plae en die instelling van die Pasga

Preek Romeine 1:16-17

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Dr AH Bogaards. 1. Inleiding Wat is eensaamheid? Lees: Mt.27: Teks: Mt.27: Datum: 18 Oktober 2015

Baie welkom by vanoggend se erediens

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Twaalf gedeeltes in die Bybel wat ons herinner aan die verhaal van Paasfees.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

Jona en die Groot Vis

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

DIE LAASTE EN HEERLIKSTE SALIGSPREKING VAN JESUS VOOR SY HEMELVAART.

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Daar is vandag n tendens onder baie Christene om die Joodse Feeste en die sabbat te hou. Daar is Joodse gemeentes in Christus wat nie Christene

n Dubbele kruis-belydenis

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Die Groot Geloofswoordeboek: Joodse Feeste

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Transcriptie:

11. Die roeping van Moses Exodus 3, 4 en 6 Maar Moses vergeet nie van sy eie volk nie. Hy kry hulle jammer. Hy slaan n Egiptenaar dood! Hy moet vlug. Die Here roep Moses 40 jaar later. Gaan dan nou heen, dat Ek jou na Farao kan stuur; en lei my volk, die kinders van Israel uit Egipte uit (Ex 3: 10). Jesus Christus het ons uit die slawehuis van die sonde en die dood bevry! Ons mag elke dag daaroor sing en bly wees. 25

12. Die tien plae oor Egipte Exodus 7: 14-11: 10 En die Here het aan Moses gesê: Ek sal Farao se hart verhard en my tekens en wonders in Egipteland vermenigvuldig. (Ex 7: 1, 3). Plaag 1-9 Die tiende plaag: Die dood van die eersgeborenes 26

13. Pasga Exodus 5: 5-15 Op bevel van die HERE moes elke huisgesin n slag en die bloed van die lam aan die deurkosyn stryk. Hulle moes die lam offer en ongesuurde brode eet. Pasga beteken verbygaan. Die HERE het die eersgeborenes van die Egiptenaars gedood, maar by die Israeliete verbygegaan. Ons hoef nie meer die Pasga so te vier nie, want Christus is ons Paaslam wat aan die kruis geoffer is in die plek van die Pasga se lam. Ons vier Paasfees en herdenk Christus se kruisiging op Goeie Vrydag. Uittog Hierdie uittog uit Egipte is die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis van Israel. Nou is hulle vry en die volk van. Die HERE herinner ons vandag nog in sy wet daaraan. Hy begin selfs die wet daarmee in Ex 20: 2: Ek is die jou wat jou uit Egipteland uit die slawehuis, uitgelei het. Die wet word elke Sondag in die kerk voorgelees. 27

28

14. Ons vier Paasfees! Op Goeie Vrydag is ons bly dat Jesus Christus vir ons aan die kruis gesterf het. Hy het in ons plek sy hele lewe op aarde gely. Jesus Christus is deur almal verlaat! Sy dissipels kon nie eens wakker bly en saam met Hom nie. Petrus het Hom keer verloën. Selfs sy Vader in die hemel het Hom verlaat toe Hy aan die kruis gehang het: My God, my God, waarom het U My verlaat? (Matt 27: 46b). Om Jesus ontwil word ons sondes vergewe, en word ons nooit meer deur God verlaat nie! Hoe bly en dankbaar kan ons op Goeie Vrydag wees! Maar meer nog, Jesus Christus het op die derde dag opgestaan. Hy het die oorwin. Ons Koning en Heiland leef! Hy kom weer... Tot dan glo en sing ons: Niks kan ons van Gods liefde skei, wat ewig vas in Christus bly! (Skb 10: 6) Die pasga ete Nagmaal 29

15. Deurtog deur die Skelfsee Exodus 14: 1-15: 22 Die Israeliete moes deur die trek. Hulle moes na die berg gaan. Die HERE wil daar sy verbond met hulle sluit. Hy wil hulle God en Vader wees, en hulle mag sy kinders wees! Die HERE lei en bewaar hulle op die lang pad. En die HERE het voor hulle uit getrek, bedags in n wolkkolom... en snags in n vuurkolom (Ex13: 21). By die Skelfsee het die Farao en sy leërs aangestorm gekom! Die volk was bang. Hulle het tot die HERE geroep. 30

Maar Moses troos hulle: Wees nie bevrees nie, staan vas en aanskou die verlossing van die HERE wat Hy vandag vir julle sal bewerk (Ex 14: 13). Die HERE het n pad deur die see gebaan. Sy volk kon veilig deurgaan. Die Engel van die HERE, die HERE self, het tussen die vyande en sy volk inbeweeg, en die vyande gekeer. Toe elke Israeliet veilig aan wal was, het die HERE die see oor Farao se leër laat stroom. Nie een het bly leef nie! Die volk het die HERE geprys. Ons mag ook! 31

16. Die Here verskyn aan sy volk om die Tien Gebooie af te kondig Exodus 19: 9-21 Die Tien Gebooie leer ons om bo alles lief te hê; en ons soos onsself. Maar die volk is ongehoorsaam! Hulle aanbid n goue. 32

Die Tien Gebooie Exodus 20: 2-17 (Juffrou lees die Tien Gebooie voor) Ek is die Here jou God wat jou uit Egipteland uit die slawehuis uitgelei het. 1. Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. 2. Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie. Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie. Want Ek, die Here jou God, is n jaloerse God wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat; en Ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie onderhou. 3. Jy mag die Naam van die Here jou God nie ydellik gebruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie. 4. Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God, dan mag jy geen werk doen nie - jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie. Want in ses dae het die Here die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het die Here die sabbatdag geseën en dit geheilig. 5. Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God aan jou gee. 6. Jy mag nie doodslaan nie. 7. Jy mag nie egbreek nie. 8. Jy mag nie steel nie. 9. Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. 10.Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie. 33

17. Die tabernakel Exodus 35-40 Al is die volk hoe ongehoorsaam, wil die Here nogtans by sy volk. Die Here het vir Moses n plan van sy woning gegee. Dit was n groot tent; die. Die Here het gesê: En in die hart van elkeen wat kunsvaardig is, het Ek wysheid gegee, dat hulle alles wat Ek beveel het, kan maak (Ex 31: 6). Die hoëpriester 34

Skryf die korrekte syfer by elk van die sketse: a b c d e f 1. Koperwaskom 2. Reukaltaar 3. Kandelaar 4. Verbondsark 5. Tafel met toonbrode 6. Brandofferaltaar 35

18. Die val van Jerigo Joshua 6 Daar was n groot stad. Die volk Israel trek elke dag vir ses dae lank een keer om die stad. Die sewende dag trek hulle sewe keer om die stad. Die val om. Dit was die se werk. Ragab en haar mense se lewens word gespaar want sy het die verkenners gered uit gevaar. 36

Knip en plak die stad Jerigo op p. 39 soos n legkaart. 37

38

39

40

19. Simson Rigters 13-16 Kies die regte seël Die Here gee Simson groot krag. Simson verskeur n leeu! Simson bind brandende fakkels tussen jakkalse se sterte vas. Die Filistyne se graan brand af. Simson slaan duisende Filistyne met n eselskakebeen dood. Simson verklap sy geheim. Nog een maal maak God hom sterk. 41

20. Die eerste Godsopenbaring aan Samuel 1 Samuel 3 1. Elkana, Peninna en gaan na die tabernakel. Hanna wil graag n kindjie hê. 2. Sy bid en smeek die Here! Die Here verhoor haar gebed. werk vir die Here. 3. Het u my geroep? vra. 4. Spreek, Here, want u hoor. Skryf die regte syfer in die blokkie. a b c d 42