BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING KRAGTENS ARTIKEL 14(1) VAN DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (WET 2 VAN 2000)

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HANDLEIDING KRAGTENS ARTIKEL 14(1) VAN DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (WET 2 VAN 2000)

Handleiding oor Toegang tot Inligting

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

INLIGTINGVERSKAFFINGS- HANDLEIDING

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

ONTWIKKELINGSBANK VAN SUIDER-AFRIKA WET OP BEVORDERING VAN INLIGTING HANDLEIDING VIR TOEGANG TOT INLIGTING

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

RAAD OP FINANSIËLE DIENSTE

UNIVERSITEIT VAN WES-KAAPLAND

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

HOOFSTUK 9 Regspleging

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Outeursreg Juta & Kie Beperk

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

HANDLEIDING DIE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING

HANDLEIDING INSAKE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING INGEVOLGE ARTIKEL 14 LANDBOUSEKTOR VIR ONDERWYS- EN OPLEIDINGSOWERHEID (AGRISETA)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

WET OP BEVORDERING VAN

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

HANDLEIDING VIR DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

GEDRAGSOWERHEID VAN DIE FINANSIËLE SEKTOR TAALBELEID

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

KOOPKONTRAK ERF LANGEBAAN KOPER:

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie.

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

SKEDULE 1 Eed/Plegtige verklaring van Regters SKEDULE 2 Eed/Plegtige verklaring van Ministers en Adjunk-Ministers

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

HANDLEIDING VIR WET TOT BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING

Kodes vir Afkeurredes

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

5. NOTULE VAN DIE VERGADERING GEHOU OP 7 NOVEMBER Bylae A

VOORSTEL VIR LIDMAATSKAP VAN DIE S.A. AKADEMIE

TOEGANG TOT INLIGTING

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

Stuur die aansoekvorm aan:

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

TERME EN VOORWAARDES

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. Maatskappye Wet, 71 van 2008 (soos gewysig) AKTE VAN OPRIGTING VAN N MAATSKAPPY SONDER WINSOOGMERK MET STEMREG VIR LEDE

DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE

Tjokkerjol Speelgroepie

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

Pre-Graad R / Graad R

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

ARBEIDSREG ABR214. T:

PAIA-HANDLEIDING SOOS VEREIS KRAGTENS ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING

LOSKOP RUGBYKLUB GRONDWET

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

VERBRUIKERSBESKERMING 1 OORSIG EN ADVERTENSIES Die wet op

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

2015 AKADEMIESE JAAR

ARBEIDSREG ABR214. T:

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Transcriptie:

BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING HANDLEIDING

Inhoudsopgawe 1 AGTERGROND EN DOEL... 3 2 PAIA-HANDLEIDING... 3 3 HANDLEIDING VAN DIE MENSEREGTEKOMMISSIE... 3 4 FUNKSIES VAN DIE MEDEDINGINGSTRIBUNAAL... 3 5 WERKSAAMHEDE VAN DIE TRIBUNAAL... 4 6 ORGANISASIE... 4 6.1 Lede van die Tribunaal... 4 6.2 Uitvoerende Komitee... 4 6.3 Afdelings... 4 7 INLIGTINGSBEAMPTE/ADJUNK-INLIGTINGSBEAMPTE... 5 8 KONTAKBESONDERHEDE EN ALGEMENE INLIGTING... 5 9 DOKUMENTE WAT BY DIE TRIBUNAAL GEHOU WORD... 5 9.1 Outomatiese openbaring... 5 9.2 Verpligte beskerming van inligting kragtens Artikel 37... 6 10 VERSOEKPROSEDURE... 6 11 OPENBARE DEELNAME INGEVOLGE ARTIKEL 14(G)... 7 12 REGSMIDDELS... 7 13 BESKIKBAARHEID VAN DIE HANDLEIDING... 7 BYLAAG 2 AARD VAN TOEGANG VERLANG... 9 Bladsy 2

1 AGTERGROND EN DOEL Toegang tot inligting is n mensereg wat deur Afdeling 32 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (Wet No. 108 van 1996) beskerm word. Ten einde uitvoering aan hierdie reg te gee, is die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No. 2 van 2000) (PAIA) ( die Wet ) uitgevaardig. Hierdie Wet beskerm en handhaaf mense se regte om toegang tot inligting te verkry. Die doel van hierdie Handleiding is om inligting oor die rekords wat die Mededingingstribunaal (hierna die Tribunaal ) hou, bekend te maak en om die prosedure uit te spel vir toegang tot hierdie inligting, soos vereis deur die Wet. 2 PAIA-HANDLEIDING Artikel 14 van die Wet vereis dat die Tribunaal n handleiding moet saamstel wat die inligting wat in Artikel 10 voorgeskryf word, in ten minste drie tale beskikbaar stel. 3 HANDLEIDING VAN DIE MENSEREGTEKOMMISSIE Die Menseregtekommissie het n handleiding saamgestel oor hoe om enige reg soos bedoel in die Wet en soos vereis deur Artikel 10 van die Wet, uit te oefen. Hierdie handleiding is beskikbaar by die Menseregtekommissie en www.sahrc.org.za/ 4 FUNKSIES VAN DIE MEDEDINGINGSTRIBUNAAL Die Mededingingstribunaal is volgens die Wet op Openbare Finansiële Bestuur 1999 (Wet No. 1 van 1999) n Skedule 3A-openbare entiteit. Die Tribunaal is gevestig ingevolge Artikel 26 van die Wet op Mededinging, 1998 (Wet No. 89 van 1998) en sy funksies word in Artikel 27(1) soos volg beskryf: Die Tribunaal mag uitspraak gee oor enige gedrag wat ingevolge Hoofstuk 2 van die Wet op Mededinging, 1998 verbied word, deur vas te stel of verbode gedrag plaasgevind het, en indien wel, om enige bevel op te lê wat in die Wet op Mededinging voorsien word; uitspraak gee oor enige saak wat ingevolge die Wet op Mededinging daarna verwys is, en mag enige opdrag gee waarvoor in die Wet op Mededinging voorsiening gemaak word; appèlle aanhoor of enige besluit hersien van die Mededingingskommissie wat na die Tribunaal verwys word; en enige beslissing of bevel maak wat noodsaaklik of voortspruitend uit die uitvoering van sy funksies ingevolge die Wet op Mededinging is. Bladsy 3

5 WERKSAAMHEDE VAN DIE TRIBUNAAL Die Tribunaal gee uitspraak oor mededingingsake, binne die raamwerk van die Wet op Mededinging, 1998. Dit het regsbevoegdheid dwarsdeur Suid-Afrika. Die Tribunaal is onafhanklik en is onderworpe aan die Grondwet en die reg. Dit moet onpartydig wees en sy funksies uitvoer sonder vrees, voorkeur of vooroordeel. Wanneer ʼn saak na die Tribunaal verwys word ingevolge die Wet op Mededinging, 1998, moet die Tribunaal: ʼn groot samesmelting goedkeur of belet, met of sonder voorwaardes uitspraak gee oor appèlle van die Mededingingskommissie se besluite oor medium/klein samesmeltings en vrystellings uitspraak gee oor klagtes in verband met beprekende praktyke ingevolge die Wet op Mededinging, 1998 deur te bepaal of sodanige gedrag wel plaasgevind het en, indien wel, om ʼn bevel te maak wat in die Wet voorsien word ʼn versoek vir tussentyde regshulp toestaan of weier ʼn bevel vir koste toestaan of weier appèlle of hersienings voortspruitend uit bepaalde besluite van die Mededingingskommissie aanhoor en uitspraak gee 6 ORGANISASIE 6.1 Lede van die Tribunaal Die Mededingingstribunaal mag bestaan uit ʼn Voorsitter en nie minder nie as drie, maar nie meer nie as tien ander mans of vroue wat deur die President aangestel is op ʼn voltydse of deeltydse basis, op aanbeveling van die Minister, uit persone genomineer deur die Minister op inisiatief of in reaksie op ʼn oproep vir nominasies wat deur die Minister in die Staatskoerant gepubliseer is. Lede van die Mededingingstribunaal word vir n termyn van 5 jaar deur die President aangestel op aanbeveling van die Minister van Ekonomiese Ontwikkeling. 6.2 Uitvoerende Komitee Die Uitvoerende Komitee bestaan uit die Voorsitter, ʼn voltydse lid van die Tribunaal, die Hoof van Korporatiewe Dienste, die Hoof van Registrasie en die Hoof van Navorsing. 6.3 Afdelings Die bedrywighede van die Tribunaal is verdeel in drie aparte afdelings, naamlik Korporatiewe Dienste, Navorsing en Registrasie/Bestuur van Rekords/Bestuur van Ingediende Sake. Aan die hoof van elke afdeling staan ʼn lid van die Uitvoerende Komitee, en die Hoof van Korporatiewe Dienste het ʼn algemene oorsigrol oor alle finansiële, menslikehulpbron- en administratiewe aangeleenthede. Bladsy 4

7 INLIGTINGSBEAMPTE/ADJUNK-INLIGTINGSBEAMPTE Ingevolge Artikel 1 van die Wet, is die Voorsitter die Inligtingsbeampte van die Tribunaal; ingevolge Artikel 7 van die Wet is die Hoof van Registrasie die Adjunk-inligtingsbeampte. Kontakbesonderhede vir die Inligtingsbeampte en die Adjunk-inligtingsbeampte is soos volg: Naam E-posadres Inligtingsbeampte Norman Manoim normanm@comptrib.co.za Adjunk-inligtingsbeampte Lerato Motaung leratom@comptrib.co.za 8 KONTAKBESONDERHEDE EN ALGEMENE INLIGTING Die kontakbesonderhede vir en algemene besonderhede oor die Tribunaal is soos volg: Fisiese adres Blok C Die dti-kampus Meintjiesstraat 77 Sunnyside PRETORIA Posadres Privaat Sak X24 Sunnyside 0132 Telefoon +27 12 394 3300 Faks +27 12 394 0169 Webwerf www.comptrib.co.za Ure van Registrasiekantoor 08h00 tot 15h30 9 DOKUMENTE WAT BY DIE TRIBUNAAL GEHOU WORD Artikel 14 van die Wet vereis dat ʼn beskrywing van die onderwerpe en die kategorieë van dokumente waaroor die instansie rekords hou, in die Handleiding ingesluit moet word. Die Tribunaal hou rekord van die volgende: 9.1 Outomatiese openbaring Die volgende inligting is beskikbaar op die Tribunaal se webwerf en is daarom geklassifiseer as outomatiese openbarings: Tribunaalmandaat en prosedurele reëls Wetgewing en Tribunaalreëls Bladsy 5

Tribunaalbesluite in mededingingsake Rekords van hofverrigtinge wat nie aan vertroulikheidseise onderworpe is nie 1 Ander publikasies Mededingingsappèlhof Verslae Bevele, bevindings, besluite en redes Aansoeke, kennisgewings, eedsverklarings, korrespondensie, hoofde van betoog Tribunal Tribune en toesprake Besluite Jaarverslag 9.2 Verpligte beskerming van inligting kragtens Artikel 37 Die Inligtingsbeampte: moet ʼn versoek vir toegang tot ʼn rekord weier indien die openbaarmaking van die rekord sal lei tot ʼn vertroulikheidskending van ʼn ooreenkoms wat met ʼn derde party aangegaan is mag ʼn versoek vir toegang tot ʼn rekord weier indien die rekord bestaan uit inligting wat vertroulik deur ʼn derde party verskaf is o waar die openbaarmaking redelikerwyse die toekomstige verskaffing van soortgelyke inligting of inligting vanaf dieselfde bron kan benadeel, of o as dit in die openbare belang is dat soortgelyke inligting, of inligting vanaf dieselfde bron, verskaf moet word. ʼn Rekord mag nie geweier word nie ingevolge bostaande indien die inligting: alreeds openbaargemaak is gaan oor die betrokke derde party wat toestemming gegee het kragtens Artikel 48 (of andersins skriftelik) dat dit aan die versoeker openbaargemaak mag word. 10 VERSOEKPROSEDURE Die volgende versoekprosedure wat deur Artikel 18 van die Wet voorgeskryf is, sal gevolg word vir alle versoeke om inligting, ongeag die aard van die toegang wat verlang word: ʼn Geskrewe versoek moet aan die Inligtingsbeampte gerig word, by die kontakbesonderhede soos uiteengesit in Artikel 7 van hierdie Handleiding. Die versoek moet: 1 Artikel 45 van die Wet op Mededinging, 1998 maak voorsiening daarvoor dat n persoon wat toegang tot inligting soek wat onderhewig is aan n bewering dat dit vertroulike inligting is, mag by die Mededingingstribunaal aansoek doen op gepaste wyse en op die voorgeskrewe vorm volgens die Regulasies van die Wet op Mededinging, 1998. Die Mededingingstribunaal sal bepaal of die inligting vertroulik is of nie, en indien hy vind dat dit wel die geval is, kan hy n gepaste bevel uitreik vir toegang tot sodanige vertroulike inligting. Bladsy 6

o die naam en kontakbesonderhede van die versoeker bevat o genoeg besonderhede bevat om die rekords wat versoek word, te kan identifiseer. Indien saakrekords versoek word, moet die saaknommer verskaf word. Indien inligting oor ʼn saak deur die Tribunaal as vertroulik verklaar is, sal die vertroulike inligting verwyder word voordat die lêer oorhandig word. o die aard van die toegang wat verlang word, bekend maak sien Bylaag A o uitdruklik aandui of die rekord in ʼn betrokke taal verlang word o ʼn posadres of faksnommer van die versoeker in die Republiek verskaf o indien die versoeker, benewens ʼn geskrewe antwoord oor die besluit vir ʼn versoek, op enige ander wyse daaroor in kennis gestel wil word, moet hy/sy aandui op watter manier en watter inligting hy/sy so verlang. Indien ʼn versoek namens iemand anders gedoen word, moet die versoeker bewys indien van die hoedanigheid waarin die versoek gemaak word, tot bevrediging van die Inligtingsbeampte. Indien ʼn versoeker ongeletterd of gestremd is, en derhalwe nie ʼn aansoek kan maak soos wat in hierdie afdeling beskryf word nie, sal die Inligtingsbeampte ʼn mondelinge versoek as skriftelik aanvaar soos beskryf in hierdie afdeling, en ʼn afskrif daarvan aan die versoeker verskaf. 11 OPENBARE DEELNAME INGEVOLGE ARTIKEL 14(G) Tribunaalverhore word in die openbaar gehou in ooreenstemming met die beginsels van natuurlike geregtigheid. Enige lid van die publiek mag hierdie verhore as ʼn waarnemer bywoon. Lede van die publiek sal egter versoek word om die verhoor te verlaat wanneer vertroulike inligting aangebied of verskaf word. Enige persoon wat ʼn wesenlike belang by die saak het wat voor die Tribunaal dien, mag, kragtens Artikel 53 van die Wet op Mededinging, 1998, toegelaat word om toe te tree tot daardie saak indien sy of haar belange binne die omvang van die Wet val en dit nie deur enige ander deelnemer aan die verrigtinge verteenwoordig word nie. By ontvangs van ʼn aansoek om toetrede, sal die Tribunaal ʼn verhoor hou wat óf die aansoek sal toelaat óf dit sal afkeur. Die Tribunaal mag die omvang of vorm van deelneming van toetrede beperk. Inligting oor Tribunaalverhore en besluite is beskikbaar op die webwerf www.comptrib.co.za 12 REGSMIDDELS Die Tribunaal het nie ʼn interne appèlprosedure nie. Die gewone howe moet genader word om appèl van ʼn wet of versuim om op te tree deur die Tribunaal ingevolge die Wet. 13 BESKIKBAARHEID VAN DIE HANDLEIDING Hierdie Handleiding is gratis beskikbaar vir inspeksie by die geregistreerde adres soos aangedui in Afdeling 8 hierbo. Die Handleiding is ook beskikbaar op die webwerf van die Tribunaal www.comptrib.co.za Bladsy 7

ʼn Afskrif is ook beskikbaar van die Menseregtekommissie: Adres: Privaat Sak 2 700 Houghton 2041 Telefoon (011) 484 8300 Faks (011) 484 0582 Webwerf E-pos www.sahrc.org.za PAIA@sahrc.org.za Bladsy 8

Bylaag 2 AARD VAN TOEGANG VERLANG Rekord Aard van toegang Geskrewe of gedrukte vorm ʼn Afskrif van die rekord/inspeksie van die rekord Nie in geskrewe of gedrukte vorm nie Indien visuele beelde of gedrukte transkripsies van beelde afgedruk kan word tref reëlings dat daardie beelde besigtig kan word of dat afskrifte of transkripsies beskikbaar gestel word Woorde of inligting wat in die vorm van klank gereproduseer kan word tref reëlings om daardie klanke te hoor of verskaf ʼn geskrewe of gedrukte transkripsie van daardie klanke Op rekenaar/in elektroniese vorm/in masjienleesbare vorm ʼn Gedrukte afskrif van die rekord of deel daarvan of inligting verkry uit die rekord Bladsy 9