1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..



Vergelijkbare documenten
CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde Graad 4. November 2016

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN


Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

CAMI EDUCATION. Graad 12 Vraestel II Rekord eksamen Punte. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

GRAAD 9 NOVEMBER 2013 WISKUNDE

Transcriptie:

CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD 12 WISKUNDE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 NOVEMBER 2011 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 2. Nommer antwoorde volgens die vraestel. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.. 4. Alle berekeninge moet aangedui word. 5. Al die finale antwoorde moet afgerond word tot 2 desimale plekke, tensy anders vermeld. 6. Eenhede moet aangedui word, waar van toepassing.

werksdag uit 7 2 1 ure bestaan? (3) VRAAG 1: 1.1 Vereenvoudig die volgende. Toon alle relevante berekeninge. 3 9 1.1.1 + 144 (3) 5 25 1.1.2 4, 15 25, 63 5, 95 1.1.3 100 cm : 2 500 m, in cm. 1.2 Omskakeling 1.2.1 1,15 na n persentasie 1.2.2 142% na n desimaal 1.2.3 R14 000 na $ as $1 = R7,45 1.2.4 3750 m na cm 1.3 Bereken die volgende. 1.3.1 6 4 1 % van R750 000 1.3.2 Robert koop n huis vir R350 000 en verkoop dit na 3 jaar vir R475 000. Gebruik onderstaande formule en bereken die persentasie wins wat hy op die huis gemaak het. 1.4 n Dagloner word R25,10 per uur betaal. Die volgende formule kan gebruik word vir die berekeninge: Daaglikse loon = uurlikse tarief x aantal ure gewerk 1.4.1 n Dagloner word R213,35 betaal. Hoeveel ure het die werker gewerk? 1.4.2 Hoeveel geld sal die dagloner ontvang vir 3 dae se werk as elke 1.5

Die afmetings van n houer is as volg: Lengte = 65 cm, breedte = 25 cm en hoogte = 16 cm. 1.5.1 Bereken die volume van die houer. Gebruik onderstaande formule. Volume = lengte x breedte x hoogte 1.5.2 Indien die houer geen deksel het nie, bereken die totale buite oppervlakte van die houer. Sien onderstaande formule. Totale buite oppervlakte = (L x B) + 2(L x H) + 2(B x H) 1.6 Die onderstaande grafiek toon die roomys verkope van n snoepwinkel op die strand aan. 1.6.1 Tydens watter maand was die verkope die hoogste? (1) 1.6.2 Hoeveel roomyse is in April verkoop? (1) 1.6.3 Tydens watter maand is 20 roomyse verkoop? (1)

1.6.4 Indien een roomys R6,50 kos, bereken hoeveel geld die eienaar ontvang het gedurende Maart? [33] VRAAG 2: 2.1 radius = 65 cm hoogte = 2 m 2.1.1 Skakel die hoogte om na cm. (1) 2.1.2 Bereken die volume van die silinder in cm 3. Volume van n silinder = π r 2 x h 2.1.3 As 1 000 cm 3 = 1l, hoeveel liters water sal in die silinder wees as dit vol is? (1) 2.2 Die bestanddele vir 1 2 1 liter gemmerbier is soos volg: 750 ml Water 500 ml Suiker 50 ml gemmer 2.2.1 Skryf die verhouding water : suiker : gemmer in die eenvoudigste vorm. 2.2.2 Hoeveel water, suiker en gemmer sal benodig word om 4 2 1 liters gemmerbier te maak? (3) 2.2.3 Hoeveel gemmer sal benodig word om 9 liters gemmerbier te maak? (1) 2.2.4 Die gemmerbier word in bottels getoor met n kapasiteit van 750ml. Hoeveel bottels word benodig om 9 liter gemmerbier in te stoor?

2.3.1 Navorsing is gedoen op die uitleg van n tennisbaan. n Voorstel is gemaak om die verskillende dele van die tennisbaan in kleure te verdeel. Sien onderstaande diagram. 2.3.1 Bepaal die breedte van die groen stroke? 2.3.2 Bereken die oppervlakte van een groen strook. 2.3.3 Een blik groen werf kan 25 m 2 verf. Hoeveel blikke groen verf word benodig om die groen stroke te verf? 2.3.4 Een blik groen verf kos R143, bepaal die koste om die groen stroke te verf. 2.3.5 Die oppervlakte van die rooi blokke is 90,28 m 2. Rooi verf kos R152 per blik en 4 blikke word benodig. Hoeveel sal die rooi verf kos? 2.3.6 Die oppervlakte van die blou blokke is 105,34 m 2 en die koste vir blou verf is R632, hoeveel blikke is aangekoop indien een blik R158 elk gekos het? 2.3.7 Bereken die totale koste van die verf om hierdie projek uit te voer. [27] VRAAG 3: 3.1 Me Marais bly in Cherry Laan en daar is twee skole naby haar huis. Gebruik onderstaande kaart om die vrae te beantwoord.

3.1.1 Gee n moontlike roete vanaf Me Marais se huis na Virgin Active. (4) 3.1.2 Gee die name van die twee skole naby Me Marais se huis. 3.1.3 Gebruik n liniaal en meet die korste afstand, in mm, tussen die twee skole. 3.1.4 Me Marais werk by Virgin Active en verlaat haar huis soggens om 7h00. Sy ry teen n spoed van 55 km/h en dit neem haar 5 min tot by die werk. Bepaal die afstand wat sy ry na haar werk. Gebruik onderstaande formule. Formule: Afstand = Spoed x tyd 3.2 Die uitleg vir n klaskamer is gegee. Die afmetings van elke tafel is 600mm x 1600 mm.

3.2.1 As 1 000 mm = 1 m, bepaal die oppervlakte wat deur die tafels bedek word. (4) 3.2.2 Bereken die vloer oppervlakte van die klaskamer. 3.2.3 Elke student benodig 0,9 m 2 om gemaklik te sit sonder n tafel, Hoeveel studente sal in die klaskamer inpas indien daar nie tafels in is nie. 3.2.4 Die ovaal tafel benodig n nuwe afwerking. Die omtrek van die tafel is 2,16 m, bereken die koste van die afwerking as dit R5,14 per meter sal kos. 3.2.5 Dit is nodig om die vol vloer mat te vervang. Die koste van n nuwe mat is R340 per vierkante meter. Bereken die koste van n nuwe mat. [22] VRAAG 4: 4.1 n Paar graad 12 leerders besluit om geld in te samel vir minder bevoorregtes. Die onderstaande tabel dui die verskillende bedrae deur elkeen ingesamel. Naam Ann Joe Shai Ben Chloe Mel Eve John Di Mary Pete Bedrag R35 R44 R46 R97 R125 R58 R65 R103 R20 R65 R78 4.1.1 Hoeveel geld het hulle ingesamel? 4.1.2 Bereken die 4.1.2.1 gemiddeld 4.1.2.2 modus en die

4.1.2.3 mediaan. 4.1.3 Wie het die meeste geld ingesamel? 4.1.4 Indien die leerders hierdie proses vier keer herhaal, hoeveel geld kan hulle aan die minder bevoorregtes gee? 4.2 Die aantal slaap benodig deur verskillende ouderdoms groepe is aangedui in die onderstaande grafiek. 4.2.1 Voltooi die gegewe tabel. Persentiel 10 de persentiel 25 ste persentiel (Q 2) 50 ste persentiel (mediaan) 75 ste persentiel (Q3) 90 se persentiel Ure (10) 4.2.2 Hoeveel ure slaap het n dertigjarige nodig per dag? 4.2.3 Beskryf die verhouding aantal ure : ouderdom. [26] VRAAG 5:

5.1 Thabo was opsoek na n nuwe werk en het twee offers van verskillende maatskappye ontvang. Na aanleiding van die verskillende offers moet hy besluit watter betrekking om te aanvaar. Maatskappy A Daaglikse Loon = R220 + R30 aantal ure gewerk Maatskappy B Uurlikse tarief = R75 van Maandag tot Vrydag Uurlikse tarief = R150 op Saterdae Werksure per week Dae Ma Di Wo Do Vr Sa Maatskappy A 0 4 6 4 6 3 Maatskappy B 4 4 4 4 4 3 5.1.1 Bereken die bedrag wat Thabo sal verdien by die verskillende maatskappye. (4) 5.1.2 Bereken die verskil in lone vir n Woensdag. 5.1.3 Bereken die verskil in lone vir n Saterdag. 5.1.4 Watter betrekking moet Thabo neem? Gee n rede. 5.2 Peter wil R100 000 belê vir drie jaar. 5.2.1 Bereken enkelvoudige rente op die belegging teen 10% rente per jaar. (3) 5.2.2 Bereken saamgestelde rente vir dieselfde bedrag teen 10% per jaar. (3) 5.2.3 Watter belegging sal die beste opsie wees? (1) [17] VRAAG 6: Gebruik die onderstaande grafiek om die vrae te beantwoord.

6.1 Hoeveel minute het dit die fietsryer geneem om die roete te voltooi? (1) 6.2 Hoeveel minute het die fietsryer gerus? 6.3 Hoe ver het die fietsryer na 40 minute gery? 6.4 Hoe lank het die fietsryer gery vanaf die 2 500 m merk? 6.5 Hoe ver het die fietsryer na 30 minute gery? 6.6 Die resies het 8h10 begin, hoe laat het die fietsryer die 2 500 m merk bereik? 6.7 Indien die fietsryer 30 minute gery het tot by die eerste ruspunt, bereken die gemiddelde spoed van die ryer tydens die eerste 30 minute. VRAAG 7: Gebruik die gegewe bankstaat om die vrae te beantwoord. [13]

Bankstaat Spaarrekening Kliënt: Mnr A. N. Lucky Rekening Datum: 2011/05/30 Adres: Blossom Straat 23 Rekening nommer: 5678 Johannesburg Datum Besonderhede Bedrag Balans 2011/05/01 Balans R7 895 2011/05/01 Aftrekorder Assuransie R340 R7 555 2011/05/01 Transaksie koste R6 R7 549 2011/05/02 ATM Onttrekking R1 200 R6 349 2011/05/02 Transaksie koste R5 R6 344 2011/05/10 Kontant Deposito R2 300 R8 644 2011/05/10 Transaksie koste R25 R8 619 2011/05/25 Aftrekorder - R5 500 R3 119 Huur 2011/05/25 Transaksie koste R6 R3 113 7.1 Bereken die bank koste vir hierdie tydperk. (1) 7.2 Hoeveel geld was spandeer op n aftrekorder betaling? 7.3 Watter bedrag is in die rekening in betaal? 7.4 Wat sou die balans op die rekening gewees het indien daar geen betalings gemaak is nie? 7.5 Mnr Lucky wil n nuwe musiek sentrum koop teen R3313. Het hy genoeg geld in die rekening om dit kontant te koop? 7.6 Sal dit goedkoper wees om rekeninge kontant te betaal in teenstelling met aftrekorder? 7.7 Indien Mnr Lucky n navraag het in verband met sy rekening, watter nommer sal hy aan die informasie sentrum moet gee? 7.8 n Ander bank gebruik nie n vaste bedrag vir deposito s nie maar bereken die koste met behulp van n vasgestelde formule. Watter bedrag sou Mnr Lucky by daardie bank betaal het vir die deposito wat hy gemaak het? Formule: Bank koste = R2,50 + 0,9% van die deposito se bedrag (3) [12] TOTAAL : 150