BATES. Bates is items met ekonomiese waarde. Bates word besit deur n individu of besigheid. Bates kan in drie groepe gedeel word:



Vergelijkbare documenten
Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

(6) Laste Niebedryfsbates

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

DEBITEURE REKONSILIASIES

Les 14: Entrepreneurskap

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

FAKTORE EN VEELVOUDE

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

Sentraalbeplande stelsel

Module 1 Finansiële Rekeningkunde

Antieke Egipte en die Nylrivier

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Opstel van 'n proefbalans

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 7 VRAESTEL AANTAL BLADSYE: 7

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Les Plan Vier. Voeding

Tema 8: Mense wat ons help

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Oorboek van huljoernale na grootboeke

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

KONTANT BESTUUR BELEID

Les Plan Twee. Habitats

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

KASBOEK & BANKREKONSILIASIE

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Transcriptie:

BATES Bates is items met ekonomiese waarde. Bates word besit deur n individu of besigheid. Bates kan in drie groepe gedeel word: Besittings (Hierdie is nie verbruikbare items wat vervang moet word nie) Kontant en Debiteure 1. BATES - BESITTINGS In finansiele terme is besittings, bates. Wanneer jy iets besit, beteken dit dat jy dit eien. Bates het waarde en word vir n lang tydperk gebruik. Vir n item on as n bate geklassifiseer to word, moet jy ja vir al drie die volgende vrae kan beantwoord: Is die item tasbaarkan ek daaraan raak? Aktiwiteit 1.1 Het die item geldlikke waarde? Is die item gewoonlik vir meer as een jaar gebruik? Ontleed die volgende items en bepaal of hulle bates is of nie. Wys die item wat nie n bate is nie aan duur dit in te kleur. Item b.v. selfoon Is die item tasbaarkan ek daaraan raak? Het die item geld waarde? Is die item gewoonlik vir meer as een jaargebruik? Lewende hawe Skryfbehoeftes Besem (Toerusting) Goue muntstuk Pot (Toerusting)

Aktiwiteit 1.2 Woord soek Werk in pare en vind ten minste 10/22 besittings/bates (Sien aanhangsel vir die oorspronklike aktiwiteit wat in die finale pulikasie sal verskyn Dankie Aktiwiteit 1.3 Identifiseer bates van n onderneming van die prente hieronder en klassifiseer onder die toepaslike opskrif GROND EN GEBOUE BATES MASJIENERIE VOERTUIE TOERUSTING MEUBELS HANDELS- VOORAAD b.v. Stoel

2. BATES - KONTANT 2.1. Kontant is geld - munte en note. Gewoonlik word hierie munte en note in n sak of bursie gebêre. Wanneer geld gebêre word, moet die volgende kriteria mee rekening gehou word: Veiligheid kan dit wegraak, verniel of gesteel word? Verslag doening- Is daar bewyse (dokumente) dat die geld bestaan en hoe word dit gespaar en gebruik word? Rente Verdien die geld rente (grooi dit)? Aktiwiteit 1 (Kleur in, die mees geskikste plek om geld te hou of te bêre) Dui aan, of vir elke plek waar die geld gestoor word. Plek Veiligheid Verslag doening Rente verdien b.v. skoenbox Tuimeldroër Yskas Spaar rekening Huis kluis Klere Beursie Onder die matras Bottel

2.2 KONTANT IN DIE BESIGHEID 2.2.1 BATES - BANK Die eienaar/s van die onderneming leen geld aan die besigheid. Hierdie geld word gebruik om die besigheid te begin en word kapitaal genoem. Die kapitaal word in die besigheid se BANK rekening gedeponeer. Geld word gedeponeer en ontrek van die besigheid se BANK rekening op n daaglikse basis. Let wel! Kapitaal word nie geklassifiseer as n inkomste vir die besigheid nie. Bates wat met die kapitaal bedrag aangekoop word, is kapitaalgoedere genoem b.v. Meubels, grond en geboue, toerusting, masjinerie, vertoon rakke en vragmotors 2.2.2 BATES - WISSELGELD - Elkedag se kasregister met n sekere bedrag geopen sodat die die teller kleingeld kan uitgee indien die kliente kleingeld nodig het. Dit word wisselgeld genoem. 2.2.3 BATES- KLEINKAS- Die kleinkasboks is waar geld gehou word vir kleiner uitgawes van n besigheid. Bv. Seels, koeverte. n kleinkasbewys moet ingevul word en terug geplaas elke keer as geld uit die kleinkas gebruik word. Kyk na die bewys in die voorbeeld. n kas register Kleinkas Wisselgeld Kleingeld boks 3. DEBITEURE BATES (BESIT) As iemand jou geld skuld, is hy/sy jou debiteur. Jou debiteur is geklassifeer as n bate. Hierdie geld word aan jou geskuld en terugbetaal op ooreengekome terme en voorwaardes. 3.1 Skuld iemand vir jou geld? Wie en hoeveel? Vra jy rente en hoeveel? Wat is die totale bedrag aan jou verskuldig? R DEBITEUR 3.2 Wanneer n besigheid goedere verkoop, bv. Klere of n diens lewer b.v. tuindiens maar nie die geld onmiddelik ontvang nie, word die besigheid geld geskuld. Dit beteken dat daar is n vertraaging in betaling is. Wie ook al die besigheid geld skuld is n Debiteur. Die debiteur is n bate.

(Sien aanhangsel vir die oorspronklike aktiwiteit wat in die finale pulikasie sal verskyn Dankie DWARS S DEUR

1. KREDITEURE LASTE Die woordeboek betekenis van die woord las is wetlik verantwoordelik. Finansieël gesproke, indien jy iemand geld skuld is jy wetlik verantwoordelik om die persoon terug te betaal. Die geld wat jy skuld is n las. Die persoon aan wie jy geld skuld is n Krediteur. 1.1 Skuld jy enigiemand geld? 1.2 Hoeveel skuld jy? 1.3 Wie is jou krediteur? 1.4 Moet jy rente betaal en hoeveel? 1.5 Totale bedrag verskuldig deur jou R 1.2 Soortgelyk aan wanneer n besigheid goedere koop, bv, voorraad om mee handel te dryf of van n diens gebruik maak bv. Telkom, maar maak nie onmiddellik betaling nie, skuld die besigheid geld, omdat daar n vertraging in betaling is. Wie ookal die bsigheid geld skuld word n Krediteur genoem. Die krediteur is n las. LASTE (SKULD) KREDITEURE OPSOMMING (Voltooi die tabel) a) n Besigheid op krediet. Die besigheid word geld geskuld deur die debiteur wie nou n bate is. (besit) b) n Besigheid koop op krediet. Die besigheid skuld geld aan die wie nou n is. (s ) Aktiwiteit 2 Beskryf drie maniere hoe jy kredit na kan kom?

Aktiwiteit 3 (Analiseer die advertensie en voltooi die rooster) R211 x 36 maande Krediet prys R8 316* 8 R344 x 36 maande Krediet prys R12 348* R133 x 36 maande Krediet prys R4 788* * Crediet prys sluit rente en finasieringskoste in R268 x 36 maande Krediet prys R9 648* ITEM KONTANTPRYS TERME: R OOR JARE KREDIETPRYS* BESPARINGS INDIEN KONTANT GEKOOP WORD TV en staander Sitkamerstel Tuimeldroër Bed 3.1 Wat is jou bevindinge? 3.2 Indien jy enige van die items op krediet gekoop het, wie sou jou krediteur gewees het? 3.3 Op watter manier kan jy die besittings bykom sonder om al die rente te betaal?

PERSOONLIKE INKOMSTE EN UITGAWES 1.1 PERSOONLIKE INKOMSTE GELD WAT INKOM (PERSOONLIKE BANK REKENING) Soos die konsep aan die hand doen, inkomste is geld wat inkom. Geld wat in die huishouding kom word gebruik om vir al jou behoeftes en begeertes te betaal. Daar is baie bronne van inkomste. Voorbeelde sluit in salarisse (per maand), lone (per week), geskenke, wengeld, onderhoud, maatskaplike toelae, pensioen, stokvel uitbetalings, aandele op beleggings, W.V.F. (Werkloosheid Versekering Fonds) ens. n Lening is nie n inkomste nie, maar liewer n las. n Stokvel Stokvels of spaarklubs is n goeie manier vir mense om mekaar te motiveer om te spaar. Gereelde stokvelvergaderings het n sosiale hoogtepunt in baie gemeenskappe geword en lede hulp en staan mekaar by. n basiese stokvel is eenvoudig om te onderneem. Daar is gewoonlik twaalf of meer lede (Een vir elke maand van die jaar), en elke lid dra n sekere bedrag elke maand by. Dit kan enige bedrag wees vanaf R50 tot R1 000 afhangende van elkeen se inkomste. Elke maand is dit n ander lid se beurt om die geld te ontvang. So, indien jy aan n stokvel behoort met twaaf lede wat elkeen elke maand R500 bydra, dan kry jy een keer per jaar R6 000 uitbetaling.(inkomste). Jy word gemotiveer om te spaar want die ander lede sal weet indien jy nie jou bydrae betaal het nie, en ook omdat die gereelde vergaderings n herinnering is van wat jy sal verkry wanneer dit jou beurt is. Aktiwiteit 1 (Betaalstrokie) 1.1 Watter vorm van inkomste is dit? 1.2 Hoe weet jy? 1.3 Watter soort werk doen die weknemer? 1.4 Wat is die totale aantal ure wat Sarah werk? 1.5 Watter persentasie was sy meer betaal vir oortyd? 1.6 Indien daar W.V.F. (Werkloosheid Versekering Fonds) bydrae teen 1% eenkeer per maand bereken word, wat sal haar bydrae wees as sy dieselfde aantal ure en oortyd werk vir vier weke? Toon jou berekening aan

1.2 PERSOONLIKE UITGAWES GELD WAT UITGAAN (PERSOONLIKE BANKREKENING) Hierdie sluit in rekeninge wat ons moet betaal om dag tot dag en van maand tot maand te lewe. Bv. Kreuideniersware, telefoon, water en elektrisiteit, brandstof, onthaalkoste, opvoeding, versekering, TV lisensie, medies, ens. Betalings wat op/vir bates en laste gemaak is, is nie as uitgawes geklasifiseer nie. Aktiwiteit 2 Maak n lys van moontlike bronne van inkomste (3) en uitgawes (10) van hierdie twee huishoudings A en B INKOMSTE A UITGAWES INKOMSTE B UITGAWES 2.1 Watter huishouding het meer besteebare inkomste en hoe weet jy dit?

PERSOONLIKE INKOMSTE EN UITGAWES - SURPLUS EN TEKORT n Warmlugballon werk op n baie eenvoudige wetenskaplike beginsel. Warmlug styg. So, om die warmlugballon in die lug te hou, is hitte nodig om die lug binne in die ballon warm te hou. Indien die hittevoorsiening afgesny word, sal die warm lug verkoel en die ballon sal val. Soortgelyk hieraan is dit die effek wat inkomste(warm lug) en uitgawes(koue lug) het op ons finansies. Inkomste vermeerder ons finansiële posisie, terwyl uitgawes dit verminder. Die doel is om die twee te balanseer sodat ons tenminste ons ballon daarvan weerhou om nie neer te stort nie. Met ander woorde, moet ons inkomste altyd meer of ten minste gelyk wees aan ons uitgawes. Formule om persoonlike surplus/tekort te bereken: INKOMSTE UITGAWES = SURPLUS/TEKORTEKEKO Hoër inkomste as uitgawes = surplus Hoër uitgawes as inkomste = tekort (Rand and sente) finansieël stabiel. (Rand and sente) finansieël ontstabel. Aktiwiteit 3 Bereken die surplus/tekort. Toon n tekort deur dit in hakies te sit bv. (R 100) TOTALE INKOMSTE TOTALE UITGAWES SURPLUS/TEKORT a. e.g. R 12 000 R 13 400 (R 1 400) b. R 120 000 R111 000 c. R 2 400 R 800 d. R 65 000 R 67 344 e. R 753 000 R 1000 000 f. R 345 345 R 238 000 g. R 61 001 R 24 034 h. R 899 000 R 455 000 i. R 45 500 R 21 800 j. R 78 003 R108 010 Betalings vir bates (insluitende besparings) en laste is nie as uitgawes geklasifieseer nie.

Aktiwiteit 4 Tabuleer die volgende inkomste en uitgawes van die Sibande huishouding en bereken of hulle n surplus of n tekort aan die einde van Augustus 2011 maak. Salaris Mev. Sibande R2 500, salaris Mnr Sibande R6 500, huur R1 200, selfone R300, skoolfooie R450, water en elektrisiteit R250, vervoer(taxi) R1 200, kruideniersware R1 500, huishoudelike versekering R200, klere R300, onthaal R300. INKOMSTE EN UITGAWES VAN VIR AUGUSTUS 2011 INKOMSTE UITGAWES BESONDERHEDE BEDRAG BESONDERHEDE BEDRAG Salaris Mev. Sibande 2 500, 00 R R Surplus/tekort R Aktiwiteit 5 Tabuleer die volgende uitgawes van die Meyer huishouding en berken of hulle n surplus of tekort aan die eiende van November 2011 sal maak. Salaris Mrs Meyer R 2 500, salaris Mr Meyer R 7 500, selfoon R700, skool fonds R 1 450, water and elektrisiteit R750, brandstof R 2000, kruideniersware R2500, klere R500, onthaal R800, DSTV R 475, sekuriteit R 350, motor versekering R400, huishoudlike versekering R 300 INKOMSTE EN UITGAWES VAN VIR AUGUSTUS 2011 INKOMSTESTE UITGAWES BESONDERHEDE BEDRAG BESONDERHEDE BEDRAG R R Surplus/tekort R

BESIGHEIDS INKOMSTE EN UITGAWES - WINS EN VERLIES Die doel daarvan om n besigheid te besit is om wins te maak. Die verskil tussen die besigheid se inkomste en uitgawes sal bepaal of die besigheid n wins of verlies maak. 1.1 BESIGHEIDS INKOMSTE GELD WAT INKOM (BESIGHEIDS BANK REKENING) Besighede genereer inkomste op die volgende maniere: Verkope (Koop en verkoop van goedere Dryf handel b.v. Pick N Pay) Lopende Inkomste(Verkoop n diens Diensgelwer bv Haarsalon) Huurinkomste ( n besigheid mag n gedeelte van gebou uithuur) ens. Aktiwiteit 1 Ontleed die advertensie en voltooi die tabel wat die inkomste van die besighede wys. 1 3 2 4 6 5 8 7

Besigheid se naam 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. Dryfhandel of dienslewering BESIGHEIDSINKOMSTE Spesifike Produk/diens Verkope of lopende inkomste 1.2 BESIGHEIDS UITGAWES GELD WAT UITGAAN (BESIGHEIDS BANK REKENING) Om geld te maak moet n besigheid geld uitgee. Die dag tot dag bedryf van die besigheid kos geld. Hierdie word uitgawes genoem. Bv. Telefoon, brandstof, salarisse (maandliks betaal), lone (weekliks betaal), skryfbehoeftes, versekering, water en elektrisiteit. Indien die inkomste meer as die uitgawes is, sal dit n wins toon meer is as die inkomste dan het die besigheid n verlies gely Formule om wins/verlies uit te werk: maar as die uitgawes INKOMSTE UITGAWES = WINS/VERLIES Aktiwiteit 2 Voltooi die volgende tabel. ( n Verlies word aangedui deur die bedrag in hakies te sit). TOTALE INKOMSTE TOTALE UITGAWES WINS/VERLIES a) R 12 000 R 7 500 b) R 135 000 R 25 500 c) R 995 000 (R 16 555) d) R 235 700 (R 135 050) e) R 24 000 (R 17 200) f) R 675 870 R 450 400 g) R 45 678 R 53 095 h) R 6 650 R 2 782 i) R 865 000 R 365 000 j) R 78 000 (R 12 000)

Aktiwiteit 3 Tabuleer die volgende inkomste en uitgawes en bereken of Claire s Kaarte n wins of verlies gemaak het vir Junie 2011. Water en elektrisiteit R200, lone R500, huuruitgawes R7000, telefoon R300, brandstof R300, huurinkomste R1 500, salarisse R2 000, versekering R300, verkope R12 000, skryfbehoeftes R250, verbruikersgoedere R140, Verpakking R25. INKOMSTE EN UITGAWES VAN VIR JUNIE 2011 INKOMSTE UITGAWES BESONDERHEDE BEDRAG BESONDERHEDE BEDRAG R R Die besigheid maak n wins/verlies van R Aktiwiteit 4 Tabuleer die volgende inkomste en uitgawes en bereken of DJ Wade n wins of verlies maak vir Desember 2011. Internet R350; lone R700, telefoon R200, brandstof R270, salarisse R2 050, versekering R399, dienste gelewer R22 000, skryfbehoeftes R350, herstelwerk en onderhoud R355, advertensies R325, lisensies R240. INKOMSTE EN UITGAWES VAN VIR DESEMBER 2011 INKOMSTES UITGAWES BESONDERHEDE BEDRAG BESONDERHEDE BEDRAG R R Die besigheid maak n wins/verlies van R

SNAKES EN LADDERS

INSTRUKSIES VOORBEREIDING 1) Berei die inhoud van jou werkboek tot hierdie bladsy voor. 2) Knip die kaarte uit soos aangedui woord. 3) Sny twee tekenmunte uit en kleur hulle anders in. 4) Verdeel julself in groepe van twee (pare) 5) Kies nog n groep/paar/span teen wie julle gaan speël. Elke span kies n tekenmunt. 6) Skommel die pak kaarte en plaas hulle onderste bo. 7) Jou onderwyser kan die tydhouer vir 90 sekondes wees BORDSPELETJIES 90 SEKONDES 1) n Spanmaat van die eerste span tel een kaart op n slag op en moet vir sy/haar spanmaat die word/term op die kaart verduidelik sonder om die word te sȇ 2) Die spanmaat moet die word/term koerek aandui. Die proses moet herhaal word tot die 90 sekondes op is. 3) Beweeg die tekenmunte tot die toepaslikke plek op die bord spel na 90 sekondes. 4) Nou kry die tweede span n beurt, dan weer die eerste span en so aan. 5) Die span wie eerste by die trofee uitkom, is die wenners! LET WEL: As jy die antwoord nie ken nie mag jy die volgende kaart op tel. Sodra al die kaarte gebruik is, skommel hulle weer goed en plaas die pak kaarte weer onderste bo. SLANGE EN LERE 1) Beweeg n LEER OP of met n SLANG AF na jou 90 sekondes op is. 2) Julle is nie verpligtend om 90 sekondes en slange en lere op die selfde tyd te speël nie, maar die sal pret wees! WEES KREATIEF Julle kan ook julle eie reëls en speletjies opmaak b.v. BINGO SPEEL LEKKER SAAM!

Aktiwiteit 5 TASBAAR BATE KONTANT VERLIES WINS WISSELGELD PRODUK DEBITEURE HANDEL TEKORT SPAAR REKENING DIENS KREDITEURE LEWER EN DIENS SURPLUS KLEINKAS BEWYS LASTE BANK VERKOPE UITGAWES KAS REGISTER LOPENDE INKOMSTE INKOMSTE KLEINKAS KAPITAAL STOKVEL TEKENMUNTE

Aktiwiteit 6 1. Kategoriseer die volgende rekeninge van n BESIGHEID. Toon met n x aan. REKENING BATE INKOMSTE UITGAWES LASTE Bv. Grond en geboue x Telefoon rekening Toerusting Voertuie Salarisse Lening Advertensie Kleinkas Huur uitgawe Krediteure Bank Lopende Inkomste Huur inkomste Motorbande om te verkoop (Handels vorraad) Versekering Verkope Debiteure Lisensies Donasies Elektrisiteit Boetes Brandstof Lone Skryfbehoeftes Herstelwerk en Onderhoud Verpakking Sekuriteit Wisselgeld Aktiwiteit 7 2.1 Verwys na die flitskaarte op die volgende bladsy. 2.2 Kleur die bates, inkomste, uitgawes en laste met die aangeduide kleure in. 2.3 Knip die flitskaarte uit en orden hulle in die spasies voorsien. KLEUR BATE INKOMSTE UITGAWES LASTE BLOU GROEN ROOI GEEL

SEKURITEIT KREDITEURE LENINGS HUUR INKOMSTE LOPENDE INKOMSTE VERPAKKING DEBITEURE VERKOPE GROND EN GEBOUE BANK HERSTELWERK EN ONDERHOUD LISENSIES VERSEKERING TELEFOON SKRYFBEHOEFTES DONASIES ADVERTENSIES VOERTUIE HUUR UITGAWE LONE ELEKTRISITEIT KLEINKAS TOERUSTING HANDELS VOORAAD BRANDSTOF BOETES WISSELGELD SALARISSE BATES INKOMSTE UITGAWES LASTE

TRANSAKSIES (BETALINGS) n Transaksie vind plaas tussen koper en verkoper. Die koper en verkoper stem ooreen oor n bedrag wat betaal sal word vir goedere of dienste. Hulle stem ook oreen oor die terme van die betaling. Die dokument (geskryf/gedrukte papier)ontwikkel die oomblik wat die transaksie plaasvind is die bewys vir die koper en verkoper. Dokumente is die bron van inligting wat in die transaksies aangaan, daarom word dit brondokumente genome. Voorbeelde van dokumente sluit kasregisterstrokies en kwitansies in. Aktiwiteit 1: Ontleed die volgende brondokument en beantwoord die vrae wat volg. 1.1Watter brondokument is dit? 1.2 Wanneer het die transaksie plaasgevind en hoe laat was dit? 1.3 Wat was die totale bedrag van die transaksie? 1.4 Watter twee betaalmetodes was gebruik? 1.5 Watter produkte was van BTW uitgesluit? 1.6 Wat se persentasie is BTW? 1.7 Wat was die BTW bedrag in rande vir hierdie transaksie? Ontleed die brondokument 2.1Watter tipe brondokument is dit? 2.2Wat is die brondokument nommer? 2.3Op watter datum het de transaksie plaasgevind? 2.4Wie was die twee parye betrokke? 2.5Vir wat was die betaaling gemaak? 2.6Wat was die transaksie bedrag?

Doc # 2615/01 Receipt number 2354752 Doc #S110 Receipt number 236751 Doc #207653

2.1 Plak enige 4 brondokumente (betalings) in. 2.2 Eeerstens moet jy al tien brondokumente analiseer. Gebruik veskillende kleure om the transaksie data (dokument nommers, datums en bedrae) aan te wys. 2.3 Teken die transaksies (betalings) in datum volgorde heironder in. Datum Dokument nommer Besonderhede (ter betaling van) Bedrag Betaal methode Kontant Debietkaart Kredietkaart