Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Vergelijkbare documenten
BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

ons rykdom in Christus 2

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

n Tempel Leier besoek Jesus

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Welkom by Die Storie God se storie

Die Groot Gebod dennis de wet

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Die Kerk se Geboorte

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jesaja sien die Toekoms

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Sakkie Parsons E-Pos Bediening

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Goeie Konings, Slegte Konings

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Hom alleen moet jy dien

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Geroep vir Gemeenskap

Dooppreek Mika Bogaards

Wat gebeur as jy doodgaan?

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

God eer Josef die slaaf

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Die duiwel versoek Jesus

Toe God alles gemaak het

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Belydenis Teks 1933/53-vertaling 1983/91 vertaling. Ons glo dat God die mens uit die stof van die aarde geskep het;

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Deur Christus Alleen

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Les 2 vir 13 Oktober 2018

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Toe God alles gemaak het

DOOP: Deel 2 INLYDING:

2. Die skepping van die mens

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

PREEK SONDAG 12 NOVEMBER 2006

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Les 11 vir 10 Desember 2016

n Dubbele kruis-belydenis

Preek Romeine 1:16-17

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Preek 2 Korintiërs 5:7

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Die betekenis van die doop

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Dr AH Bogaards. 1. Inleiding Wat is eensaamheid? Lees: Mt.27: Teks: Mt.27: Datum: 18 Oktober 2015

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

IS DAAR DRIE GODE...of EEN GOD IN DRIE PERSONE?

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

WIE IS EK IN CHRISTUS?

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Transcriptie:

Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9 8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; 9 nie uit die werke nie, pg. 1

Wat het gebeur toe ek die Here aangeneem het as my persoonlike Verlosser? Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Efesiërs 2:8-9 8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; 9 nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Jou besluit om die Here aan te neem as jou persoonlike verlosser is die belangrikste besluit wat jy in jou lewe kan neem! Nogtans is daar seker baie vra wat jy nog het omtrent die omvang van jou besluit. Die doelwit van hierdie les is om kortliks te verduidelik wat plaasgevind het en hoe jou besluit jou verhouding met God verander het. Die hele mensdom na Adam is gebore as sondaars Romeine 5:12 verduidelik dat ons ons sondige natuur van Adam oorgeërf het. (Sien ook 1 Korinthiërs 15:22) Romeine 5:12 DAAROM, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het Romeine 6:23 verklaar dat as gevolg van jou sonde is jy ter dood veroordeel. Romeine 6:23 Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. Wanneer jy jou geloof in die Jesus Christus geplaas het as jou persoonlike Verlosser, het God jou as kind aangeneem. Johannes 1:12-13 12 Maar almal wat Hom aangeneem het (jou besluit om Jesus te vertrou as jou Verlosser), aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word (jou aanvaarding in God se familie), aan hulle wat in sy Naam glo; 13 wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van n man nie, maar uit God gebore is. Net fisiese geboorte jou deel van jou aardse familie maak, word jy aangeneem in God se familie deur jou nuwe geestelike geboorte! Johannes 3:3...Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. pg. 2

2 Korinthiërs 5:17-18 17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. 18 En dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het deur Jesus Christus... As gevolg van jou nuwe geestelike geboorte, ontvang jy ook die ewige lewe. Johannes 6:47 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe. 1 Johannes 5:12 Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie. Die oomblik wat jy n kind van die Here geword het, het God se verhouding met jou ook verander! Nou dat jy gered is sal God jou nie meer behandel as n sondaar nie, maar as Sy kind! Hierdie nuwe verhouding word geïllustreer deur n verhouding tussen n aardse pa en sy kind. Byvoordbeeld: n Goeie pa het sy kind lief en sorg vir sy kind. 1 Petrus 5:7 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. n Goeie pa beskerm sy kind. Johannes 10:28-30 28 En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie. 29 My Vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie. 30 Ek en die Vader is een. n Goeie pa voorsien aan die behoeftes van sy kind. Filippense 4:19 En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus. n Goeie pa leer en onderrig sy kind. Johannes 14:26 maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. n Goeie pa tugtig sy kind. Hebreërs 12:5-11 Met jou geestelike geboorte het jy ook n nuwe natuur/geaardheid ontvang. Jy het nou twee geaardhede: 1. Die ou natuur/ geaardheid = Fisies & sondig. 2. Die nuwe natuur/ geaardheid = Geestelik & volkome Efesiërs 4:22-24 22 dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan, 23 en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed 24 en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid. pg. 3

Kolossense 3:5-10 5 Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is, 6 waardeur die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid kom, 7 waarin julle ook vroeër gewandel het toe julle daarin geleef het. 8 Maar nou moet julle ook dit alles aflê, naamlik toorn, woede, boosheid, laster, skandelike taal uit julle mond. 9 Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue mens met sy werke afgelê het 10 en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper FAQ... 1. Sal ek nog sonde doen nodat ek gered is? Romeine 7 2. Hoe sal dit my verhouding met God verander? Hebreërs 12:5-11 3. Wat moet ek doen as ek sondig? 1 Johannes 1:6-10 Spreuke 28:13 NOTAS pg. 4

! Les #1 (Motiveer jou antwoorde met n proefteks so vêr moontlik) Word n mens gebore as n sondaar of onstaan jou sondige natuur eers een of ander stadium na jou geboorte? Hoe word n mens deel van die familie van God? Gee vyf maniere waarop n gelowige se verhouding met God soos n aardse pa en sy kind s n is. 1. 2. 3. 4. 5. Verduidelik die twee geaardhede wat n kind van God besit. 1._ 2._ Wat sal die rede wees hoekom die een natuur/ geaardheid die andere kan oorweldig? Wanneer n kind van God kies om voor te gaan om te sondig, wat kan hy/ sy verwag dat God gaan doen? pg. 5