Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee?

Vergelijkbare documenten
Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Immunisering van perde- Waarom? Wanneer? Waar? Waarmee?

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Statistieke met een oogopslag

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

Galsiekte ( Anaplasmose)

Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers. Bestuur ramme vir meer lammers

FAKTORE EN VEELVOUDE

Antieke Egipte en die Nylrivier

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Kwaadaardige edeemof gasgangreen (sponssiekte, dikkopsponssiekte en kwaadaardige edeem)

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Antwoord: n Uitbreek van hondsdolheid het al minstens 21 beeskalwers in die gebied tussen Bloemhof en Schweizer-Reneke in Noordwes geëis.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

Vlotheid en intonasie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Foto-redigering vir sun.ac.za

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

Plantstruktuur en Plant Voedsel

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

God eer Josef die slaaf

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Preek deur ds. Jaco van Sittert Sondag, 14 Januarie Skriflesing: Psalm 89:1-18 Rus in Sy teenwoordigheid! Skriflesing Psalm 98:1-18

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Brucella organismes in die afskeiding van die geslagskanaal, plasentaweefsel en limfknope vasgestel

SPEEN EN UIER NAVORSING MET BOERBOKKE (deur Jack en Anita Mauldin)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.

8 Die mens in die ruimte

Jesaja sien die Toekoms

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

1 Waar ek vandaan kom

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

As jy weer skryf (Vir Jack)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

Transcriptie:

Blou-oorsiekte by varke Deur dr. FAFFA MALAN en dr. ANDREW TUCKER Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee? Antwoord: Huidiglik is daar ʼn uitbreek van blouoorvarksiekte in die Wes-Kaap. Berigte uit China lui dat ʼn ernstige uitbreek van die siekte daar voorkom en dat boere feitlik al hulle varke verloor waar die siekte voorkom. In China word vermoed dat vrektes so hoog is weens die feit dat klassieke varkpes ook daar voorkom. Dit is baie belangrik vir ons varkboere om kennis te neem van blouoorvarksiekte omdat die virussiekte met weinig siektetekens op sommige plase mag voorkom. Boere word dus aangeraai om hulle bio-sekuriteitsmaatreëls op te skerp om te voorkom dat die siekte versprei en groot ekonomiese verliese tot gevolg het. Die siekte staan ook bekend as PRRS (Porcine Reproductive and Respiratory Syndrome) Oorsaak Blouoorvarksiekte word veroorsaak deur ʼn arterievirus en is so onlangs as 1991 vir die eerste keer geïsoleer. Die virus het ʼn affiniteit vir ʼn sekere soort witbloedsel in die longe wat ons ʼn alveolêre makrofaag noem. Makrofage in ʼn gesonde vark verorber en vernietig bakterieë. In die geval van PRRS dring die virus die makrofage binne, vermeerder en dood hulle. As die virus eers eenmaal ʼn kudde besmet het, behou die virus sy teenwoordigheid en aktiwiteit vir ʼn onbepaalde tydperk. Siektetekens Tot 40% van die makrofages word vernietig deur die virus en gevolglik is ʼn groot gedeelte van die vark se verdedigingsmeganisme tot niet. Bakterieë en virusse kan nou vermeerder en sodoende hulle skade aanrig. ʼn Algemene voorbeeld van so ʼn toestand is ʼn verhoogde insidens van longontsteking in groei- en afrondingseenhede waar die PRRS virus teenwoordig is. Dit mag tot ʼn jaar vir alle varke in ʼn teeleenheid neem om besmet te raak met PRRS virus as die virus vir die eerste keer in ʼn kudde inkom. Alhoewel die virus vinnig versprei, mag dit 4 tot 5 maande neem voordat ten minste 90% van die varke op ʼn serumtoets toon dat hulle positief vir PRRS is. Party varke mag glad nie positief toets nie. Verder mag dit ook gebeur dat in sogeenhede, 1-2 jaar na besmetting, minder as 20% van die sôe serologies positief toets vir teenliggame. Dit beteken nie noodwendig dat hulle hul immuniteit verloor het of dat hulle nie immuniteit aan hulle aanteel oorgedra het nie. Volwasse varke skei die virus vir ʼn kort periode uit (14 dae) terwyl groeiende varke die virus vir 1-2 maande uitskei. Die kliniese beeld van die siekte varieer van kudde tot kudde. In party kuddes word geen tekens waargeneem as die siekte vir die eerste keer ʼn kudde besmet het nie.ʼn Tweede kudde mag milde siektetekens toon, terwyl ʼn derde milde tot erge siektetekens mag toon. Die redes hiervoor is nie duidelik nie. Die gesondheidstatus van die kudde speel ʼn groot rol: hoe beter die gesondheidstatus, hoe minder siektetekens word gesien. Dit mag ook wees dat die virus muteer

as dit vermeerder en dat hoogs virulente of minder virulente stamme ontstaan. PRRS kan in alle tipes varkboerdery voor kom. Akute siekte As die virus die eerste keer ʼn teelkudde besmet, word siektetekens gesien in droë sôe, lakterende sôe, sogende varkies en groeiers. Sôe Siektetekens gesien in droë sôe in die eerste maand na infeksie: Kort periodes waar varke nie wil eet nie oor ʼn tydperk van 7-14 dae. 10-15% van sôe is aangetas. Liggaamstemperatuur mag verhoog wees (39-40 C) Aborsies, ongeveer 1 6%, dikwels in die laaste termyn. Hierdie is gewoonlik die eerste tekens wat gesien word. Verbygaande blou verkleuring van die ore, ongeveer 2% word gesien en vandaar die naam blouoorvarksiekte Sôe jong vroeër ( 10 15% ) gedurende die eerste 4 weke van infeksie. ʼn Groot aantal sôe kom weer op hitte 21 35 dae na dekking. Verlengde periodes waar sôe nie op hitte kom nie (anoestrus) en vertraagde hitteperiodes na speen. Varke hoes en het asemhalingsprobleme. Siektetekens gesien in sôe wat gaan jong in die eerste maand na infeksie: Sôe wil nie eet gedurende jongingsperiode nie. Traag om te drink. Geen melk (agalaktie) en mastitis belangrike tekens. Sôe jong 2 3 dae vroeër. Verkleuring van die vel en druksere gepaardgaande met klein blasies kom voor. Lusteloos Asemhalingstekens. Gemummifiseerde varkies. 10 15% mag vrek in die laaste 3 4 weke van dragtigheid. Doodgeboortesyfers styg tot 30%. Swak varkies word gebore. Die aanvanklike fase waar varke nie wil vreet nie en koors het, neem 3 6 weke voordat dit afneem. Sianose of blou word van die ore is ʼn variërende bevinding en minder as 5% van sôe wys dit. Die teken is van verbygaande aard en mag slegs ʼn paar ure voorkom.

Sommige sôe hoes en in ʼn paar gevalle kom longontsteking voor. Hierdie akute fase van die siekte duur in die kudde vir ongeveer 6 weke en word gekenmerk deur vroeë geboortes, verhoogde aantal doodgebore varkies, swak varkies en ʼn toename in die aantal groot gemummifiseerde varkies wat in die laaste drie weke van dragtigheid gevrek het. In sommige eenhede kan hierdie tot 30% uitmaak van die totale aantal varkies wat gebore is. Varkie mortaliteit bereik ʼn hoogtepunt van 70% in weke 3 of 4 na eerste tekens opgemerk word en keer slegs na normaal terug na 8 12 weke. Die reproduksie probleme mag voortduur vir 4 8 maande voordat dit na normaal terugkeer en in sommige kuddes mag dit selfs beter wees as voor die infeksie plaasgevind het. Die langtermyn effek van PRRS op vrugbaarheid is moeilik om te evalueer, veral in kuddes met ʼn swak gesondheidstatus. In sommige kuddes is daar ʼn toename in herhaalde dekkings, vulva afskeidings en aborsies. Al hierdie toestande kan aan PRRS toegeskryf word. Die effek van PRRS op vrugbaarheid is tot 12 maande waargeneem nadat die siekte bedaar het in kuddes waar PRRS ensoöties (siekte kom nou permanent voor) is.. Hierdie is: ʼn 10-15% verlaging in jonging persentasie (90% van kuddes keer na normaal terug) Verminderde aantal varkies wat lewendig gebore word Verhoogde aantal varkies wat doodgebore word Swak vrugbaarheid in jong sôe Vroeë geboortes Verhoogde aborsiesyfers (2 3 %) Sôe wil nie vreet tydens jonging Varkies Verhoogde voorkoms van diarree Verlaging in aantal lewende varkies Toename in longinfeksies bv. Glässers se siekte Bere Afname in aptyt Verhoogde liggaamstemperatuur Lusteloos Verlies aan deklus Verlaagde vrugbaarheid Kleiner werpsels Verlaagde sperm volume Speen- en groeivarke

Wanneer PRRS-virus vir die eerste keer in n Progressiewe Atrofiese Rinitis (PAR) en Ensoötiese Pneumonie (EP) vry kudde voorkom, mag die volgende siektetekens gesien word: ʼn Periode van effense verminderde aptyt Varke hoes Harige maer varke In party kuddes is daar geen tekens nie As Ensoötiese Pneumonie (EP) en/of Progressiewe Atrofiese Rinitis (PAR) ook in ʼn kudde voorkom, kan die volgende siektetekens gesien word: Akute longontstekings Voorkoms van veelvoudige absesse Siekte word waargeneem 1 3 weke na speen Varke verloor gewig Diarree kom voor Bleek vel Hoes Nies Ooguitloopsels Vinnige asemhaling Vrektes mag 12 15% bereik As die akute stadium van die siekte in ʼn kudde uitgewoed het, sal die PRRS virus slegs van belang wees in die vroeë groeiperiode: Erge longontsteking Tye van swak aptyt Varke verloor gewig Diagnose As die kudde nog nie voorheen aan die PRRS virus blootgestel is nie, moet bloedmonsters van ʼn minimum van 12 volwasse varke (verkieslik van varke wat vir die laaste drie weke van hulle kos af was) geneem word, om tot ʼn betroubare diagnose te kom. Beheer Daar is geen middel beskikbaar teen die PRRS virus nie. In die onlangse verlede is varke uitgeslag op plase waar die siekte uitgebreek het en boere deur die staat gekompenseer. In die jongste uitbreek in die Wes-Kaap is afgesien van uitslagting. Plase waar die siekte gediagnoseer is, word onder kwarantyn geplaas en varke wat geslag word, mag slegs na n spesifieke slagplaas gestuur word.

Oorsee is entstowwe beskikbaar, maar word nie in Suid Afrika toegelaat nie weens die feit dat varke positief op die bloedtoets sal toets na inenting. Daar sal dus nie onderskei kan word of varke die PRRS virus opgedoen het of net ingeënt is nie. Om foto s van blouoorvarksiekte te sien gaan na: www.elsenburg.com/vets/diseaseinfo/prrspic.html Hierdie artikel is geskryf deur dr. Faffa Malan, Intervet uit inligting verkry vanaf The PigSite Quick Disease Guide www.thepigsite.com en dr. Andrew Tucker, Charlesstreet Vet, csvg@pixie.co.za 7 November 2007