tafels. Kontak asb die kerkkantoor om jou dienste aan te bied.

Vergelijkbare documenten
ONS BEGIN IN DIE VOLGENDE KWARTAAL MET N KLEINGROEP SPESIAAL VIR ENKEL-LOPERS.

VOLGENDE KWARTAAL: N NUWE KLEINGROEP SPESIAAL VIR ENKEL- LOPENDES.

Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

n Tempel Leier besoek Jesus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Goeie Konings, Slegte Konings

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Jesaja sien die Toekoms

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Jona en die Groot Vis

Pragtige Koningin Ester

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Die Groot Gebod dennis de wet

FAKTORE EN VEELVOUDE

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Preek Romeine 1:16-17

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Toe God alles gemaak het

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

Van Vervolger tot Prediker

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

As julle enige vrae het, iets

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Die Kerk se Geboorte

1 Waar ek vandaan kom

Toe God alles gemaak het

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Transcriptie:

Telefoon (Kerkkantoor): 041-360 4374 E-pos: sionsrand@absamail.co.za Webblad: http://sionsrandkerk.co.za/ FB: Sionsrand Kerk KERKKANTOOR-URE: Dinsdag & Woensdag - 10:00-12:00 SONDAG: 5 Maart 2017 Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND LERAAR: Ds Philip Voigt 041-3606573 / 082 562 6943 SKRIBA/KASSIER Marthie Gerber KOSTER: Jimmy van der Schyff KOSTER AAN DIENS: Maandag, Woensdag & Vrydag - 7:00-15:00 IS JY VANDAG DIE EERSTE KEER SAAM MET ONS? Baie welkom!! Ons sal jou graag wil ontmoet. Maak asseblief na die diens n draai by die MEDIATOONBANK in die INGANGSPORTAAL. VANDAG: Tweede Lydensweek 9:00 - Erediens PREDIKER: ds. Philip Voigt (TEMA: om lief te wees vir mekaar...) - Deurkollekte: Geopende Deure - 19 Februarie se DEUR-BYDRAES vir Diens van Barmhartigheid het R1390.70 opgelewer. Kategese 9:00 Kleuterkerk en grade 1, 2 & 3 in die saal Na kerk - Gr 4 tot 11 SPESIALE KERKRAADSVERGADERING na die oggenddiens 18:15 - Voorbidding in die KONSISTORIE (elkeen wat die behoefte het om saam te bid, is welkom) 18:30 - Aanddiens PREDIKER: ds Philip Voigt (TEMA: vrede maak...) NA DIE AANDDIENS: Kooroefening vir die PAASSANGDIENS (nuwe koorlede is welkom) HIERDIE WEEK: Maandag 18:30 19:00 Dinsdag 9:30 -Die EE3-span kom bymekaar -BUITEWYKE dienswerkers in die konsistorie -Die PHOEBE-KELLERMAN BIDUUR-GROEP vergader by die kerk. Alle SENIOR PERSONE is baie welkom. Spreker: Ds Matie van Niekerk. -Basaarvergadering in die konsistorie 18:00 Woensdag 09:30 -Bybelstudiegroep in die konsistorie o.l.v. Willie Pretorius (0845261243) Donderdag 18:30 -Die Vroue-Bybelstudie in die lokaal Saterdag 11:30 -Senior Ete EREDIENSTE VOLGENDE SONDAG 12 Maart (oggend) Ds / Koor / Gemeente Paassangdiens 12 Maart (aand) Ds Philip Vervolg vir God PERSOONLIKE KONTAK: Enige persoon wat n besoek van die leraar verlang kan hul naam en telefoonnommer by die MEDIA-TOONBANK ingee. Ons gemeente lewer n gratis beradingsdiens. Persone wat hiervan gebruik wil maak kan met ds Philip skakel wat die afsprake met ons berader sal reël.

TOEKOMSDINGE vir die DAGBOEK 1 - Paassangdiens: vervroeg na 12 Maart om 09:00 (DATUM GESKUIF) 2 - #IMAGINE kamp: 18 21 Maart 3 - Gamtoos-Uitreik: 26 Maart 4 - Kategese sluit af: 26 Maart 5 - Nagmaaldiens oor Paasnaweek NOU OP Donderdagaand, 13 April om 19:00 6 - Pretloop: 27 April (ten bate van HOOP VIR KINDERS) 7 - Vleisbestellings eerste Sondag van die Maand (bv. 5 Maart). Vleis word afgehaal op laaste Woensdag van die Maand. (bv. 29 Maart). VOORBIDDING word gevra vir die volgende persone & sake: Mnr. Andrè Bekker, Venusia Villas 15, D3 (Gesondheid) Mnr. Andrè Botha, Koraalplek 10, F3 (Gesondheid) Mev. Susan de Koning se ma (Gesondheid) Me. Annelize Greyvenstein, Crestview villas 16, BW4 (Gesondheid) Me. Monita Hoffman, vriendin van Rielle Robson, Bramlinstraat 33 (Gesondheid) Baba, Zoey Schoeman, Fairley Estate 5, Bw2b (Hospitaal) Mnr. Hermanus van Heerden, Bathurstsingel 18, BW3c (Gesondheid) Families en persone wat siekes versorg by hul huise ANDER SAKE -Ons land, Suid-Afrika -Nasionale Droogtetoestand -Families en vriende wat iemand deur die dood verloor het. -Elke Vrydag om 12h00 vir Moslemgelowiges DIENSWERKERS EN DIAKENS - Die nuwe dankoffer kollekte boekie vir die boekjaar 2017/2018 is in u vakkies; asook die wykslyste. Gaan die lyste asb. na en bring die inligting op datum. Ons benodig ook elke gemeentelid se selfoonnommer. Gee asb. die getekende lyste in by Marthie, in die kantoor, voor die einde van Maart 2017. GETUIENIS Ons beplan n ALPHA-kursus in Augustus. Persone wat belangstel, kan hulle name by die INLIGTINGSTOONBANK ingee. ALPHA is n inleidende kursus tot die Christelike geloof en bestaan uit 10 sessies t.o.v. die sleutelaspekte van Christenskap. BASAAR: SAMEROEPERS is nodig vir die KERRIE-VETKOEK & GEBAK tafels. Kontak asb die kerkkantoor om jou dienste aan te bied. -VOORVERKOPE: GEBAK koeksisters en klein koekies te koop, na Erediens, in lokaal KERRIE EN RYSTAFEL - beskuit te koop, na Erediens, in die lokaal -ONTHOU asb om op die vorms te merk dat jy pamflette in n straat sal uitdeel. SIONSRAND DIENSAKSIE benodig hulp wanneer blomme of verskillende uitbeeldings in die kerk gedoen moet word. Indien jy kan help gee asb jou naam by MEDIA-TOONBANK in.

Maak n klein lekkergoed-geskenkpakkie op en gee dit vir n ou oom of tannie wat julle ken. Vra pappa of mamma om jou te help. ONS IS BESIG MET N WAARMEE TIENERS hieroor met mekaar as REEKS OOR DIE UITDAGINGS GEKONFRONTEER WORD. Gesels teens en as GESINNE. UITDAGING 4/10: TE VINNIG GROOT Tieners moet dikwels deal met goed waarvoor hulle nie reg is nie. Goed wat eintlik grootmens-goed is. Een van hierdie dinge is die seksuele op TV, in flieks, op die internet, in musiek word tieners hiermee bombardeer. Nie n wonder dat kinders so oud soos 11 seksueel aktief is nie en die baie tiener swangerskappe.en dis n gemors! Kinders moet weer kinders wees! Gesels oor hierdie saak met pa en ma. Los die grootmens-goed vir grootmens-tyd! DIENS VAN BARMHARTIGHEID Projek: MAART Wees daar vir MEKAAR. Ons benodig dringend nie bederfbare produkte vir ons plaaslike NOODSPENS asook vir die NOODSPENS van die CMR. Plaas asb. die produkte in die houer in voorportaal. Indien u n kontantbydrae gee, merk die koevert NOODSPENS. Dankie vir u getrouheid en diensbaarheid. FUNKSIE: SENIOR BEDERF. Senior burgers wat diè funksie (ete) Saterdag, 11 Maart om 11:30 vir 12:00 wil bywoon, vul asb u naam in op lys by die mediatoonbank. Kom geniet die oggend saam met u vriende. HUIS LOUISA MEYBURGH - Benodig: papbakkies, N groot sif, 2 groot plastiekbakke (vir groente voorbereiding) verbande, Savlon, watte, smeergoed, DPH hoesstroop en toiletware. - 15 MAART 2017 (10:00) - SIONSRANDGEMEENTE SE BIDUURGELEENTHEID - 13 MEI 2017 - FONDSINSAMELING - N STRAATKOLLEKTE KRY N BLIKKIE! - 12 JULIE 2017 - SIONSRANDGEMEENTE SE TEEBEURT - 9 SEPTEMBER 2017 - BASAAR MTR SMIT KINDEROORD - 25 MAART 2017 - STRAATKOLLEKTE KOM HELP ASB! - 24 JUNIE 2017 BASAAR Sionsrand- en Sherwood doen die Poeding-tafel - MENSE is nodig om kinders te help met wiskunde, huiswerk, die doen/bou van skooltake, rekenaarwerk en stories lees op Woensdae. -SKENKINGS vir kinders wat verjaar kan ook gegee word. Kontak Annamarie Muller [0732545118 ]of Jenny O Rourke [041 3791877 of 0832859444] NGK Grasvoelkop hou n QUARRYDAG op 21 Maart 2017. n Verskeidenheid STALLLETJIES en PRETDRAF vorm deel van die dag. Kom geniet die rustigheid van die natuur. Kom koop iets te ete en hou piekniek in die Quarry. Navrae: Zelda - 072 434 2032.

Lees 1 Kor. 1:26 : Dink maar net broers, (susters) aan wat julle was toe julle geroep is. Volgens die opvatting van mense was daar nie baie geleerdes of baie invloedrykes of baie mense van aansien onder julle nie. Hoogmoed is een van die mees onaantreklike en afstootlike menslike karaktertrekke. n Mens kan met die meeste tipes van gesindheid of gedrag met gemak hanteer. Dit is egter onmoontlik met n hoogmoedige mens. Waak teen hoogmoed, beoefen nederigheid en pas dit toe. Dit beteken nie dat jy swak, kruiperig of ondergeskik is nie. Om nederig te wees, moet jy jou nie met ander vergelyk nie, maar met Jesus, die lewende Christus. Dit is slegs deur die genade van God dat jy is wie jy is en wat jy is. Sonder God is jy niks. Die lewe van Christus is die volmaakte voorbeeld van nederigheid. Nogtans het Hy in alle aangeleenthede van die lewe outoriteit, moed en waardigheid, gehoorsaamheid en liefde betoon. Onthou, dat jy jou lewe aan Hom verskuldig is. As jy Jesus as jou gids en leidsman wil aanvaar en sy heerskappy in en oor jou lewe erken, bestaan daar geen gevaar dat jy hoogmoedig sal wees nie. Dan sal jy n bron van vreugde vir almal rondom jou wees. Petrus sê : God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade. (1Petr. 5:5) GEBED: Heilige Meester en volmaakte voorbeeld, maak my steeds n weerspieëling van u nederigheid. Amen. Valerie BANKBESONDERHEDE -ABSA Bank, NG Kerk Sionsrand, Rek no. 1400166532, Takkode: 632005 -Verwysings vir EFT S: VAN en VOORLETTERS en waarvoor die inbetalings is D/O vir dankoffer, WORS vir Wors en Vleisbestellings, EE3 vir EE111, ens -DANKOFFER-koevertjies is by die ontvangs/media-toonbank beskikbaar. Afskeurstrokie------------------------------------ [plaas die strokie in die posbus in die portaal]: Ek wil graag by die volgende BEDIENING of AKSIE of GROEP inskakel:... NAAM:...KONTAKNO:... EK VERLANG N BESOEK* / HIERDIE PERSOON HET N BESOEK NODIG* NAAM:...KONTAKNO:...