Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Vergelijkbare documenten
God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

n Tempel Leier besoek Jesus

Goeie Konings, Slegte Konings

Jesaja sien die Toekoms

Die Kerk se Geboorte

Welkom by Die Storie God se storie

Jona en die Groot Vis

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

'n Man gestuur deur God

Van Vervolger tot Prediker

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Petrus en die Krag van Gebed

Jona en die Groot Vis

Dis net so ondenkbaar soos n gemeente die tempel van die Heilige Gees 1 wat nie bid nie.

Die Groot Gebod dennis de wet

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Toe God alles gemaak het

Rom 8:1. DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.

sodat jy n gestuurde van die Here kan

DOOP: Deel 2 INLYDING:

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Toe God alles gemaak het

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Van Vervolger tot Prediker

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Geroep vir Gemeenskap

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Les 2 vir 13 Oktober 2018

ons rykdom in Christus 2

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Simson, God se sterk Man

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Elisa, Man van Wonderwerke

Die Groot Muur van Nehemia

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

n Dubbele kruis-belydenis

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

DIE DIENSTE VAN DIE ORTODOKSE KERK BY DIE AFSTERWE VAN 'N JONG KIND

Preek Romeine 1:16-17

God eer Josef die slaaf

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Daar is vandag n tendens onder baie Christene om die Joodse Feeste en die sabbat te hou. Daar is Joodse gemeentes in Christus wat nie Christene

Baie welkom by vanoggend se erediens

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Jesus beskryf die werking van die Heilige Gees as volg:

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Pragtige Koningin Ester

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Transcriptie:

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za

In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei en vrede te maak met God Die tempel was buite die liggaam gewees en almal het geweet waar hy was. Dit was n uiterlike Godsdiens gewees

Die ingang - of deur Die buite erf waar al die offers gedoen was. Die Altaar. Die was skottel Die Heilige plek Die Heilige van Heiliges

Joh 2:19-21 Jesus het hulle geantwoord : Breek hierdie tempel af en in drie dae sal ek hom weer oprig, toe sê die Jode dit het ses en veertig jaar gevat om hom te bou en Jy sal hom weer oprig in drie dae? Maar Hy het gepraat van die tempel van die liggaam 1 Kor 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam n tempel van die Heilige Gees is nie, binne in julle wat julle van God het nie. Julle behoort nie aan julle self nie.

1 Kor 15:3 4 Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte; Jesus het eens en veraltyd die Offer gebring, die Lam was op die altaar geoffer. Maar ons moet nog steed vergifnis vra deur die sonde na die altaar toe te bring. En dan word jy gewas in die was skottel met die bloed van Jesus Die priesterskap het nou weggeval en jy het nou n priester van jou eie tempel geword Openbaring 1:6... en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed 6 en ons gemaak het konings en priesters vir Sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

Die heilige plek net soos in die ou testament bestaan nogsteeds, dit is nou net binne in ons. Maar al die aspekte van die gedeelte van die tempel is nogsteeds dieselfde. 1: Die Menorah of kandelaar Binne in die heilige kamer was dit donker en die priesters het die kandelaar aangesteek vir lig binne in die kamer. Net so moet ons menorah aangesteek word sodat ons die lig van die wêreld kan wees. 2: Die tafel met brode Die tafel met die brode was daar gewees sodat die priesters kon tyd of fellowship hê met ons Vader en net so moet ons ook nou fellowship en intieme tyd saam met Hom spandeer

3: Die Altaar van gebed Die Altaar van wierook was vir die gebede van die priesters gewees. Hulle het wierook incense gebrand wanneer hulle vir die mense gebid het. Net so sê die Woord dat ons gebede ook nou soos wierook voor Vader opgaan. Psalm 141:2 2 Laat my gebed soos reukwerk voor U aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer. Openbaring 8:3-4 3 En n ander engel het gekom en met n goue wierookbak by die altaar gaan staan, en baie reukwerk is aan hom gegee, om dit met die gebede van al die heiliges op die goue altaar voor die troon te lê; 4 en die rook van die reukwerk het met die gebede van die heiliges uit die hand van die engel opgegaan voor God.

Heb 8:1 Die hoofsaak nou van wat ons gesê het, is dít: Ons het so n Hoëpriester wat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele, 2 n Bedienaar van die heilige dinge en van die ware tabernakel wat die Here opgerig het en nie n mens nie. 3 Want elke hoëpriester word aangestel om gawes en offers te bring. Daarom moes Hy ook iets hê om te offer. 4 Want as Hy op aarde was, sou Hy selfs geen priester wees nie, omdat daar priesters is wat volgens die wet die gawes offer, Heb 4: 14-16 Ons het n Hoëpriester 14 Terwyl ons dan n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. 15 Want ons het nie n Hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde. 16 Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.

Ou Testament 1. Bring jou offer na die altaar 2. Word gewas in die was skottel 3. Die priester gaan in die heilige plek in om vir jou te bid en te fellowship. 4. Die Hoëpriester ontmoet die priesters in die heilige plek en gaan dan in die heilige in om by God intersessie te doen vir die nasies 5. Die Tempel was n Heilige plek wat skoon moes gehou word, sonder enige vuil, niks onreins was toegelaat in die tempel nie Nuwe testament 1. Bring jou sonde na die kruis toe 2. Word gedoop in water en gewas 3. Jy as die priester gaan in die Heilige plek in om te bid en te fellowship. 4. Jesus ontmoet ons in die heilige plek en gaan dan na God toe om intersessie vir ons te doen by Hom 5. Ons Liggame moet nogsteeds skoongehou word net soos die tempel in die ou testament, en dit wat God as onrein verklaar het is nie toegelaat in die liggaam nie

Daaglikse lewe Ou Testament Werk Plesier Skool Geld sport Sex Daaglikse lewe nuwe testament Werk Skool Plesier Geld Sport Sex

Wat het verander? Behalwe die Offer wat Klaar gebring is en die plek van die tempel NIKS Jesus Christus, dieselfde gister, vandag, môre en vir altyd.