Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Vergelijkbare documenten
Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Jesaja sien die Toekoms

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Jona en die Groot Vis

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Jona en die Groot Vis

Welkom by Die Storie God se storie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

n Tempel Leier besoek Jesus

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Die brief aan die Filippense

Van Vervolger tot Prediker

Dooppreek Mika Bogaards

Goeie Konings, Slegte Konings

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Petrus en die Krag van Gebed

n Dubbele kruis-belydenis

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Inhoudsopgawe. Voorwoord

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

TEKS: 1 Samuel 1:15 HK 46. Voor die hemelse Vader stort Sy kinders hulle harte uit wanneer hulle bid.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Geroep vir Gemeenskap

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

'n Man gestuur deur God

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Die Groot Gebod dennis de wet

MEKAAR-TEKSTE IN DIE BYBEL

Paulus en sy vriende vertel ander van God

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Toe God alles gemaak het

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Toe God alles gemaak het

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Die Kerk se Geboorte

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Wie God se beloftes het, streef om skoon te word en heilig te wees

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

TEKS: 1 Korintiërs 8:4-6 HK 34:94-95

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

FAKTORE EN VEELVOUDE

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

Die Onse Vader - aanroeping Ons Vader wat in die hemel is

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

PSALM 115:1 HK Sondag 52:

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Transcriptie:

Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop... 56 Liefde van God... 60 Liefde vir mekaar... 64 Nederigheid... 68 Ontspanning... 72 Skinder... 76 Sukses... 80 Troos... 84

Twyfel... 88 Vergewe mekaar... 92 Vergifnis van God... 96 Vertroue... 100 Volharding... 104 Voorkoms... 108 Vrede... 112 Vrees... 116 Vriendskap... 120 Wysheid... 124

God se genade het geen einde nie. Op sy ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23

Aanbidding God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom vanuit n hegte verhouding met die Gees en in waarheid aanbid. Johannes 4:24 8

Slegs God mag aanbid word, net Hy is ons eer en aanbidding waardig. Die tyd wanneer jy stiltetyd hou, is dan ook die aangewese tyd om God te aanbid. Ken jy al die geheim van hoe God aanbid behoort te word? Vra die Heilige Gees om vir jou die regte woorde te gee waarmee jy God kan aanbid. Aanbidding is n besef dat jy in die heilige God se teenwoordigheid verkeer, dit is om in jou hart n gevoel van eerbied en ontsag vir Hom te koester en met jou woorde jou liefde vir Hom te probeer uitdruk. Aanbidding is om in verwondering voor God se majesteit te kniel, om God met jou hele wese te eer. Dit bly vir my n wonder dat só n groot God sy liefde vir sondige mensekinders kom aanbied en dat Hy ons toelaat om Hom as ons Vader aan te spreek. Daarom kan ons, terwyl ons Hom aanbid, seker weet dat hierdie almagtige God Hom verbind om vir ons te sorg soos n aardse vader dit vir sy kinders doen. Moet nooit vergeet om Hom daarvoor te loof en te eer nie. 9

Psalm 145:1-3 Ek wil U prys, my God en my Koning, u Naam wil ek altyd loof. Ek wil U elke dag loof, en u Naam vir altyd prys. Die Here is groot! Hy is waardig om geprys te word. Sy grootheid is onmeetbaar. Eksodus 34:14 Julle mag geen ander god behalwe die Here aanbid nie. Hy is n God wat volle getrouheid vereis. Psalm 139:14 Ek loof U omdat U my so besonder wonderlik gemaak het. U werke is wonderbaar, ek weet dit alte goed! Openbaring 22:9 Aanbid God! Die Here is groot, waardig om geprys te word! Bo al die gode moet Hy geëer word. 1 Kronieke 16:25 10

Openbaring 19:5 Loof ons God, al sy diensknegte, dié wat Hom met ontsag bejeën, klein en groot! Alle eer aan die God en Vader van ons Here Jesus Christus, want sonder dat ons dit verdien, het Hy sy ontferming aan ons betoon deur die proses te begin wat op ons weergeboorte uitgeloop het. 1 Petrus 1:3 O God, ons prys U die hele dag en loof u Naam voortdurend. Psalm 44:9 Prys God, die Vader van ons Here Jesus Christus, voortdurend, want Hy is wonderlik goed vir ons! Deur wat Christus gedoen het, het Hy ons geseën met elke geestelike seëning wat daar in die hemelsfere is. Deur wat Christus gedoen het, het God ons uitgekies. Omdat Hy ons liefhet, het Hy ons, al voor die wêreld gemaak is, uitgekies om Syne te wees. Daarom prys ons God se grootheid. Efesiërs 1:3-4, 6 11

Bekommernis n Faktor wat spanning en depressie kan ver erger, is bekommernis. Mense wat hulle oor alles bekommer, kry dit nie reg om rustig en vol vrede te wees nie. Indien jý n kommerkous is, bid oor die dinge wat jou gestres en bekommerd maak. Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend, skryf Paulus in Filip pense 4:6 (Bybel in Afrikaans 1983/1992). Wat hy die gemeente van Filippi hier aanraai, is dat hulle maar enige begeerte, hoe klein dit ook al is, na God kan neem en met Hom daaroor kan praat. En dan voeg hy met danksegging daarby met ander woorde terwyl jy nog besig is om vir God te sê wat jou pla, sê jy alreeds vir Hom dankie omdat Hy daardie bekommernisse vir jou sal oplos! Die wete dat Jesus by jou is, sal keer dat die bekommernisse weer met jou emosies weg hardloop of dat jy jou weer van voor af begin bekommer, lui Filippense 4:7 (Die Boodskap). Wan neer jy dit doen, gaan jou stres soos mis voor die son verdwyn. 12

Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen. En God se vrede, wat meer is as wat n mens dink, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou omdat julle aan Christus Jesus verbonde is. Filippense 4:6-7 Vermy bekommernis, dit sal jou liggaam gesond hou. Prediker 11:10 Jesus draai toe na Simon Petrus toe: Simon! My liewe Simon, moenie bekommerd wees nie: Ek het spesifiek vir jou gebid! Ek het God gevra om te sorg dat jy nooit sal ophou glo nie. Lukas 22:31-32, Die Boodskap Moenie bekommerd wees nie. Regverdigheid sal seëvier. Job 36:17 Hou op om julle te bekommer oor julle daaglikse lewe wat julle sal eet of drink; of oor julle liggame wat julle sal aantrek. Is die lewe nie baie belangriker as kos nie? En is n mens se liggaam nie baie belangriker as klere nie? Matteus 6:25 13