Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Vergelijkbare documenten
Blommetoer : 7 9 Augustus 2010 Johan Snyman

Blommetoer : 8 10 Augustus 2009 J Snyman

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Jakkals lê eendag heerlik en

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

BLOMMETRIP : Augustus 2008 : J Snyman

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Antonieme en sinonieme

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Beide kan Swahili vlot praat en dit is duidelik dat hulle 'n hart het vir hierdie mense.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Pragtige Koningin Ester

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Die Wensknoop. Sanette Smit. Antoinette Smit. Storie deur: Geillustreer deur:

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Hoe kies n mens n troeteldier?

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Welkom by Die Storie God se storie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Jona en die Groot Vis

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

Belangrik om te onthou: Die kamp is in die woestyn. Sonbrandmiddel, n hoed, gemaklike skoene, ou klere en WATERBOTTELS is noodsaaklik.

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

Planeet Aarde en daarbuite 1

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

2. Jesus eet saam met sondaars Markus 2:13-17

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

FAKTORE EN VEELVOUDE

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

Suidwes-Kaap n Naweek in Beeld:

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Abu Ali tel sy donkies

Toe God alles gemaak het

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Toe God alles gemaak het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

Wedergeboorte Johannes 2:23-3:8

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

'n Man gestuur deur God

8 Die mens in die ruimte

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

9. Ek glo Jesus het opgestaan Johannes 20:1-18

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Jesaja sien die Toekoms

Gereformeerde Kerk Bloempark Ikabod Ark reeks 2

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Jona en die Groot Vis

Transcriptie:

Tankwa Karoo : 14-16 Augustus 2010 Johan Snyman Agtergrond Aangesien ons binnekort Windhoek toe trek, is ons nou besig om al ons geliefkoosde plekke te gaan groet. Ek het onlangs ook groot veranderinge aan die Landie aangebring en hierdie besoek aan die Tanka Karoo was die ideale geleentheid om die nuwe stelsel te gaan toets. Die weervoorspelling het mooi, maar koue, weer voorspel. Aangesien dit hierdie jaar, in sekere opsigte, nie n goeie blommejaar is nie, het ons ook nie verwag om baie blomme te sien nie. Maar, omdat dit net die 2 van ons was sou ons ook heelwat tyd te voet in die veld rondloop en het geweet dat ons wel heelwat interessante goedjies sou kry om af te neem. Dag 1 : Saterdag 14 Augustus 2010 Ons het die oggend om 7h00 in die pad geval en eers by die Taalmonument in die Paarl n draai gaan maak voordat ons oor Du Toitskloof Pas gery het tot naby Rawsonville en het daarvandaan met die Slanghoekpad en deur Mitchell s Pas na Ceres gery en daarvandaan met die R46 oor Theronsberg Pas en Hottentoskloof Pas, en toe met die R355 deur die Karoopoort Pas tot by die afdraai na die Tankwa Karoo Nasionale Park. Net na die Karoopoort Pas het ons n Jetta met n papwiel gekry. Die mense het maar gesukkel om die kar opgedomkrag te kry en ek het toe maar die wiel vir hulle omgeruil. Die pap wiel was egter onherstelbaar beskadig en hulle is toe weer met n groot vaart daar weg. Net voor die afdraai na die Tankwa Karoo het ons eers teetyd langs die pad gehou en ook so n bietjie in die veld rondgekyk : J Snyman 1

J Snyman 2

Daarvandaan is ons na die Park se kantore om vir ons n kampplek te kry en het toe die aand in Langkloof geslaap. Daar het heelwat geel vygies in die blom gestaan. Die kampplek is langs n kleinerige rivier, onder bome, en by die murasie van n ou plaaswoning, en daar is geen geriewe nie. Alhoewel die wind so effens gewaai het was dit glad nie koud nie en ons het vir n verandering sommer lekker vroeg gaan slaap. J Snyman 3

Die totale afstand vir dag was 338km waarvan 170km op teer- en 168km op grondpaaie was. Dag 2 : Sondag 15 Augustus 2010 Na n rustige nag het ons so effentjies verslaap en toe is dit tyd om weer van die bekende vlaktes is die Park te gaan opsoek. Ons het heelwat blommende Hoodia plante teëgekom en dan was die vlaktes tussen Leeu- en Pramberg oortrek met blommende geel Gazanias. Daar was ook heelwat vygies, waarvan sommige nog aan die blom was. J Snyman 4

J Snyman 5

Partykeer moet jy ook maar plat op die klippe gaan lê om van die Park se kleiner bewoners van nader te beskou... Ons het ook die Leeuberg 4x4 roete in die Park gery. Dit loop al op die maanhaar van die Leeuberg en het die mooiste uitsigte. J Snyman 6

Ons het die aand by Perdekloof se windpomp kamp opgeslaan en het weereens n baie rustige nag gehad. Die totale afstand vir dag was 99km, waarvan alles op grondpaaie was. J Snyman 7

Dag 3 : Maandag 16 Augustus 2010 Dit was ongelukkig tyd om huiswaarts te keer. Ons het met die hoofpad uit die Park tot op die R355 gery en daarmee tot by die afdraai na Peerboomkloof Pas en toe oor Katbakkiespas deur tipiese Cederberg rotsformasies tot by Op-die Berg. Daarvandaan is ons met die R303, oor die Gydopas na Prince Alfred Hamlet en Ceres. Ek het op die banddruk monitor agtergekom dat die regter-agterwiel stadig besig is om lug te verloor en het die band toe in Ceres herstel. Daarvandaan is ons deur Mitchells Pas en oor Slanghoek na Rawsonville waar die Landie eers oor die weegbrug gesit is. Dit was nogal n skok om agter te kom dat ons 20kg oorbelas op die vooras was en dat die voertuig se totale massa 60kg minder as die toegelate maksimum gewig was. Daarvandaan is ons weer bo-oor Du Toitskloof Pas huistoe. J Snyman 8

Die totale afstand vir dag was 333km waarvan 198km op teer- en 135km op grondpaaie was. Ter afsluiting Dit was sommer baie lekker om weer vir n slag heeltemal op ons eie in die veld te kon wees, en A3 kon na hartelus met haar kamera s rondloop. Ons het tydens ons besoek aan die Park slegs een voertuig, op n afstand, gesien. Die Landie se nuwe pakstelsel werk na wense, alhoewel dit seker n rukkie sal duur voor ons weer gaan weet waar alles is. Ons sal egter weer deur al die toerusting moet gaan, veral die swaar gereedskap en herwinningstoerusting, om te sien waar ons n bietjie gewig van besnoei. ------------------------------ J Snyman 9