Soos 'n hert in dorre streke skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke, skreeu my siel na U, o God! Ja, my siel dors na die Heer, na die

Vergelijkbare documenten
Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Geroep vir Gemeenskap

Welkom by Die Storie God se storie

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Jesaja sien die Toekoms

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,


Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Die Groot Gebod dennis de wet

1 Prelude uit Te Deum 2: Lofsing die Here 3:23 LB Erkentlik deur die dae 2:03 LB Juig al wat leef 2:09 Ps 100, LB 100

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk


God bly met u, waar u ook mag gaan. Mag sy Gees u lei en heilig en u altyddeur beveilig. God bly met u, waar u ook mag gaan

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Goeie Konings, Slegte Konings

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

n Tempel Leier besoek Jesus

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Hy is die Here - kom bring Hom lof en ere Dis Kersfees - dis Kersfees Loof Hom almal saam Kersfees - dis Kersfees Loof sy heilige naam

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Jona en die Groot Vis

Van Vervolger tot Prediker

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Begin Punt. Dennis de Wet 29 September 2013

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Petrus en die Krag van Gebed

Die Kerk se Geboorte

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Die brief aan die Filippense

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Van Vervolger tot Prediker

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

ons rykdom in Christus 2

Simson, God se sterk Man

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

n Dubbele kruis-belydenis

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Jona en die Groot Vis

Les 2 vir 13 Oktober 2018

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

Preek Romeine 1:16-17

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

DIE BRIEF AAN FILEMON

God eer Josef die slaaf

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Paulus kritiseer sy tyd se manier

'n Man gestuur deur God

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Efes. 1: 15-23, 3: 14-21: LEEF! Kraggakamma, Sondag 07 November 2010 Slegs een Oggend-erediens in die kerkgebou

Transcriptie:

Soos 'n hert in dorre streke skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke, skreeu my siel na U, o God! Ja, my siel dors na die Heer, na die Lewensbron; wanneer sal 'k, ná swerftog en benouing, God weer sien in klare aanskouing?

Psalm 42: 5 Maar die Heer sal in my lewe weer oordag sy guns gebied. Ook deur donker nag omgewe, sing ek nog my pelgrimslied. Ja, ek lofsing in die nag, want ek bly die Heer verwag; my gebed sal opwaarts strewe na die bronwel van my lewe.

Prys die Heer met blye galme, o my siel, daar 's ryke stof! 'k Sal, solank ek leef, my psalme vrolik toewy aan sy lof en Hom, wat sy guns my bied, altyd groot maak in my lied.

Psalm 146:4 Dis die Heer wat aarde en hemel, die getuies van sy mag, met die see en wat daar wemel, voortgebring het deur sy krag; wat, onwrikbaar in sy trou, altyd sy beloftes hou.

Lofsing die Here, die Ewige, sing tot sy ere! Lofsing die Koning, die Skepper, die Vader, die Here! Loof almal saam - groot is sy heilige Naam! Loof Hom, die Heer van die here!

L 184:3 Lofsing die Here, dis Hy wat u kroon met sy seën! Hy skenk die lewe, die wasdom, die sonlig, die reën! O sterfling weet: Hy wat Almagtige heet, het ons in liefde bejeën.

L 184:4 Lofsing die Here, ja, almal kom loof nou die Here! Alles wat asem het, hier tot in tydlose sfere! Hy is die Lig; ons oog bly op Hom gerig: Hy is die Heer van die here!

Halleluja, ons loof U, Heer; aanbid U, Vader, gee U eer, o Bron van alle lewe! Ons roem in U barmhartigheid, U wysheid, mag en majesteit - ver bo ons lof verhewe!

Lied 449:2 Halleluja, ons loof U, Heer; U daal in ons ellende neer, o, Jesus, ons Verlosser! Vir sondaars het U, Heer, gesterf, die lewe deur U dood verwerf - ons roem U as Verlosser.

L 449:3 Halleluja, ons loof U, Heer; U, Gees, daal uit die hemel neer, maak onder mense woning. U wil ons troos en leer en lei, reeds hier op aarde voorberei; gereedmaak vir ons Koning.

L 449:4 Ons loof U, Vader, Seun en Gees, Ons wil U, Heer, gehoorsaam wees, aan U behoort ons lewe. Heer, drie maal heilig, hoor die lied, Drie-enig God, wat ons U bied sing lof, sing al wat lewe!

Offergawes Tydens die oggenddiens: GKSA Kinderhuise Deure: GKSA Sustentasie

Fika v Rensburg 1 Tess 2:1-12 - Paulus skryf oor sý bediening 3 of 4 weke lank in Tessalonika gewerk Vlug vir sy lewe Stuur vir Timoteus Paulus in Tessalonika beskinder 2:3-12: Reageer op die aanklagte

3 Ons prediking berus immers nie op dwaling nie, kom ook nie voort uit onsuiwer beweegredes nie en is sonder enige bybedoelings. 4 Nee, God het ons gekeur en die evangelie aan ons toevertrou, en so verkondig ons dit dan ook. Ons wil nie die guns van mense probeer wen nie, maar doen wat God verwag, Hy wat ons diepste gedagtes toets.

5 Met vleitaal het ons ons nooit opgehou nie, soos julle trouens weet. Rykword was nooit ons verborge motief nie; daarvan is God ons getuie. 6 Ons het nooit daarna gestreef dat mense ons sou eer nie, of dit nou julle of ander is 7 al kon ons as apostels van Christus allerhande eise aan julle gestel het.

Ons was soos babatjies teenoor julle. Soos n ma wat haar eie kinders aan haar laat drink, 8 so geheg is ons aan julle dat ons nie net die evangelie van God aan julle gegee het nie, maar ook ons lewe vir julle sou wou gee, want ons het julle lief gekry. 9 Julle onthou immers nog, broers, hoe ons geswoeg en gesweet het. Dag en nag het ons gewerk om nie vir enigeen van julle n las te wees terwyl ons die evangelie van God aan julle verkondig het nie.

10 Julle, en ook God, is getuie van hoe suiwer, reg en onberispelik ons ons gedra het teenoor julle wat glo. 11 Net so weet julle ook hoe ons elkeen van julle behandel het: soos n pa sy kinders 12 het ons julle elkeen bemoedig en aangespoor en dit op die hart gedruk om tot eer van God te lewe, Hy wat julle roep om in sy koninkryk in te gaan en so aan sy heerlikheid deel te hê.

6 eienskappe hoe nie, 3 eienskappe hoe wel Hoe Paulus se prediking/bediening nie was 1. Geen dwaling 2. Nie onsuiwer beweegredes 3. Sonder bybedoelings 4. Geen vleitaal 5. Geldmaak nie verborge motief 6. Streef nie dat ménse ons eer Hoe Paulus se prediking/bediening wel was 1. Soos n baba 2. Soos n ma 3. Soos n pa Fika v Rensburg

abc abc cba Fika v Rensburg

abc abc cba a. b. c. a. b. c. c. b. a. Fika v Rensburg

Die opbou oorsigtelik a. Geen dwaling b. Nie onsuiwer beweegredes c. Sonder bybedoelings a. Geen vleitaal b. Geldmaak nie verborge motief c. Streef nie dat ménse ons eer c. Soos n baba b. Soos n ma a. Soos n pa Fika v Rensburg

a. Geen dwaling (2:3) Merkteken a a. Geen vleitaal (2:5) a. Soos n pa (2:10-12) Fika v Rensburg

Hoe woordbediening nie was Hoe woordbediening wel was Geen dwaling Geen vleitaal Soos n pa Fika v Rensburg

Merkteken b b. Nie onsuiwer beweegredes (2:3) b. Geldmaak nie verborge motief (2:5) b. Soos n ma (2:7b-9) Fika v Rensburg

Hoe woordbediening nie was Hoe woordbediening wel was Nie onsuiwer beweegredes Geldmaak nie motief Soos n ma

Merkteken c c. Sonder bybedoelings (2:3) c. Streef nie dat ménse ons eer (2:6) c. Soos n baba (2:7b) Fika v Rensburg

Hoe woordbediening nie was Hoe woordbediening wel was Sonder bybedoelings Streef nie na méns-eer Soos n baba Fika v Rensburg

abc abc cba Fika v Rensburg

Toerekenbaar abc-abc-cba Ontdek Jesus in my by mense wat my nie eer nie Jesus is nou jou gasheer

Heer Jesus, kom en wil ons gas hier wees! Nee, U is self die gasheer - dis ú fees! U gee Uself aan ons hier by die dis waar brood en wyn vir ons u tekens is.

L 300:2 Sterk ons geloof en laat ons hart verlang om wat U bied, ten volle te ontvang. Ons is verheug, o opgestane Heer, dat ons vrymoedig met U mag verkeer!

Nagmaal

Praat ek mense-, eng'letale, maar dis nie uit liefde nie, is my woorde hol simbole - klanke sonder melodie.

L 530:1 (vervolg) Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks.

L 530:2 Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat: Net die liefde, onbaatsugtig, bly oorwin met goed die kwaad. Onreg kan dit nie verdra nie, dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry.

L 530:3 Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly. Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop - liefde is en bly die grootste: Liefde sluit die lewe oop.

Seën Amen (x3)