NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 FINALE EKSAMEN OKT/NOV 2014 GRAAD 10

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1


Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

WISKUNDE GELETTERDHEID VRAESTEL 2 HALFJAARLIKSE EKSAMEN

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

WISKUNDIGE GELETTERDHEID

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID


NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Wiskunde Graad 4. November 2016

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

LEERMATERIAAL 2016 STATISTIEK

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 FINALE EKSAMEN OKT/NOV 2014 GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye TOTAAL: 75 TYD: 1 ½ UUR

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2 Beantwoord VRAAG 5.2.2 op BYLAAG A. Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die BYLAAG Handig die BYLAAG in saam met jou antwoordboek. 3 Nommer jou antwoorde presies volgens die numeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 4 Jy mag n goedgekeurde sakrekenaar gebruik (nie-programmeerbaar en nie - grafies), tensy anders vermeld. 5 Toon ALLE bewerkings duidelik. 6 Rond ALLE finale antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld. 7 Toon alle eenhede aan waar van toepassing. 8 Kaarte en diagramme is NIE noodwendig op skaal geteken nie, tensy anders vermeld.

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 3 VRAAG 1 1.1 Skumbuzo wil n nuwe selfoon kontrak uitneem op die top-up aanbod. Bestudeer die twee onderstaande opsies: MTN Anytime 200 Aantal minute gebel 0 50 100 200 Totale koste 389,00 533.50 678,00 967,00 1000 Cell c Straight up 200 750 Totale koste 500 250 0 0 50 100 150 200 250 300 350 Aantal minute gebel

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 4 1.1.1 Bereken die koers vir die Cell C straight up 200 (2) 1.1.2 Wat is die maandelikse vaste koste vir Cell C straight up 200? (2) 1.1.3 Stel n vergelyking op vir die Cell C straight up 200 pakket. (2) 1.1.4 Bereken die koers vir MTN anytime 200 (2) 1.1.5 Wat is die maandelikse vaste bedrag vir die MTN anytime 200? (2) 1.2 Bestudeer die volgende kasregister strokie en beantwoord die daaropvolgende vrae. NAAS SUPERSPAR KaMangandulaneKamaqhekeza PlazaKamaqhekeza 013-780 3050 / 013-780 3177 TAX INVOICEVat Registration 489019024403/02/14 17:52 NutridaySmith Grena/Aarbei/Appelkoos 6X100 25.98 2@ 12.99 GoldiGemengde porsies 6 2KG 3@ 38.99 116.97 Fusion D/BLEND PEACH APRI 4 5LTR 37.99 SparPopcorn 500GRM 10 500GR 9.49 #FreshlineRooi Appels 8 1.5KG 18.99 Fattis&MonisSpaghetti 40 500GR 8.99 Subtotaal Totaal uitstaande Kredietkaart Totale Belasting Kassiere: FAMMY Nie- Belasbare indikator # Dankie vir u inkopies 1.2.1 Wat is die prys van die 2kg Goldi gemengde porsies pak? (2) 1.2.2 Hoeveel BTW is betaal op een Goldi gemengde porsies pak ( die prys is BTW insluitend), (2) 1.2.3 Wat is die prys van een Nutriday Gladde grenadilla,aarbei/appelkoos pak van 6? (2) 1.2.4 Watter item op hierdie strokie is nie-belasbaar? (2)

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 5 1.2.5 Bereken die totale uitstaande bedrag. (2) 1.2.6 Bereken die BTW bedrag betaalbaar op hierdie kontantstrokie. (Uitsluitend nie-belasbare items) (2) 1.2.7 Bereken die verkoop waarde (voor BTW). (2) [24]

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 6 VRAAG 2 Cynthia verkoop hout kunswerke van diere teen die pad.haar inkomste vir n sekere week word in die onderstaande tabel getoon: Maandag R55,50 Dinsdag R124,00 Woensdag R340,50 Donderdag R250,00 Vrydag R300,00 Saterdag R350,00 Sondag R55,00 2.1 Bereken die gemiddelde inkomste per dag. (3) 2.2 Rangskik die daaglikse inkomste in stygende volgorde. (2) 2.3 Bereken Cynthia se mediaan daaglikse inkomste. (2) 2.4 Wat is die modus van haar daaglikse inkomste? (2) 2.5 Bereken die omvang van haar daaglikse inkomste. (2) 2.6 Hoeveel inkomstes is meer as die gemiddelde inkomste? (2) 2.7 Wat is die waarskynlikheid dat die inkomste op n sekere dag R55 is? (2) [15]

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 7 VRAAG 3 3.1 Die onderstaande resep is deur Mjokwane Hoërskool atletiekklub gebruik om sjokolade kolwyntjies te bak vir hulle interskole kompetisie in Komatipoort. Sjokolade kolwyntjie resep: Bestandele (maak 18 kolwyntjies) 2 ½ koppies bruismeel 2eiers liggies geklits 30ml kakao 375ml melk 65ml strooisuiker 160g gesmelte margarien 5ml bakpoeier 50g wit sjokoladestukkies Metode 1. Voorverhit oond tot 392 2. Smeer kolwyntjie pan 3. Meng die meel,kakao,suiker en bakpoeier saam 4. Roer die eiers, melk en gesmelte margarien by en klits goed 5. Roer die sjokolade stukkies by 6. Skep lepelsvol van die deeg in die kolwyntjie pan 7. Bak vir 20 tot 25 minute 1 koppie meel = 140g 1 liter = 1 000 ml 3.1.1 Hoeveel sjokolade kolwyntjies maak hierdie resep? (2) 3.1.2 Meel word in gramme verkoop. Herlei 2½ koppies meel na gram. 3.1.3 Indien 72 sjokolade kolwyntjies gebak word, hoeveel melk sal gebruik word ( in liters)? (3)

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 8 3.2 Die tenk van die toilet wat in die onderstaande diagram getoon word is in die vorm van n reghoekige prisma.wanneer die tenk vol water is, lê die water 5cm van bo af. 45cm Handvatsel 35cm Tenk 20cm Deksel Toiletbak 3.2.1 Wat sal die hoogte van die water wees as die tenk vol is? (2) 3.2.2 Bereken hoeveel water die tenk elke keer gebruik as die toilet getrek word; as al die water elke keer gebruik word na een trek. Gebruik: Volume van n reghoekige prisma (3) [12]

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 9 VRAAG 4 Die onderstaande foto is n sateliet foto van Mjokwane Hoërskool in Kamaqhekeza, Nkomazioos streek in Mpumalanga. Skoolhek 3 Hoofsaal Hoofskoolhek N Skoolgronde Klaskamers Dogters toilette SKAAL: 1 : 1 800 Skoolhek 2 Seuns toilette 4.1 Wat is die hoof karakter wat benoem is aan die verre weste kant van die skool? (2) 4.2 Gee die kompas rigting van die klaskamers af na die Hoofsaal. (3) 4.3 Indien die skaal van die kaart 1: 1 800 is 4.3.1 Verduidelik wat die skaal beteken. (2) 4.3.2 Tydens die atletiek oefening, oefen leerlinge deur om die skool te hardloop, vanaf die hoofhek al langs die gemerkte roete en terug. Op die kaart is dit n afstand van 48,7cm. Bereken die werklike afstand wat die atlete hardloop tydens hulle oefening in km. (4) [11]

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 10 VRAAG 5 5.1 Mev Manzini het van haar geld belê om na 12 jaar te kan gebruik. Die onderstaande grafiek toon dat haar geld groei tydens hierdie periode. 10 Mev Manzini se belegging 9 8 7 Totale bedrag (1000 Rande) 6 5 4 3 2 1 0 0 2 4 6 8 10 12 Tyd in jare 5.1.1 Wat is die oorspronklike bedrag van hierdie belegging? (2) 5.1.2 Bereken die enkelvoudige rente wat sy per jaar verdien. (2) 5.1.3 Wat sal die waarde van hierdie belegging wees na 12 jaar? (2)

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 11 5.2 Die onderstaande tabel toon die uitslae van n graad 10 groep leerders vir Wiskundige Geletterdheid in 2013. Persentasie Frekwensie 0 19 1 20 39 4 40 59 3 60 79 8 80 100 5 5.2.1 Hoeveel leerders het die toets geskryf? (2) 5.2.2 Teken n histogram op BYLAAG A om die data in die tabel te illustreer. (5) TOTAAL: 75 PUNTE [13]

Wiskundige Geletterdheid Gr 10/ Vr 1 12 BYLAAG A VRAAG 5.2.2 NAAM: 10 HISTOGRAM WAT VLAKKE VAN PRESTASIE TOON 9 8 7 6 FREKWENSIE 5 4 3 2 1 0 0 20 40 60 80 100 PERSENTASIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID VRAESTEL 1 MEMORANDUM FINALE EKSAMEN OKT/NOV 2014 GRAAD 10 Hierdie memorandum bestaan uit 5 bladsye TOTAAL: 75 Simbool M MA CA A C S RG/RT SF O P R J Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Konstante akkuraatheid Akkuraatheid Herleiding Vereenvoudiging Lees van grafiek/ Lees van tabel Korrekte vervanging in n formule Opinie Penaliseer bv geen eenhede, verkeerde afronding. Afronding Regverdiging

2 Wiskundige Geletterdheid Graad 10 / Vr 1 /MEMO Okt/ VRAAG OPLOSSINGS VERDUIDELIKING VLAK VRAAG 1 [24] TL2 1.1.1 1 M 1 A(2) 1.1.2 R499 2 RG(2) TL1 1.1.3 2A (2) TL1 1.1.4 TL2 Gebruik gradient 1M 1A (2) 1.1.5 R389 2RT (2) TL1 1.2.1 R38,99 2RT (2) TL1 1.2.2 1M TL2 1S (2) 1.2.3 R12,99 2RT (2) TL1 1.2.4 Fresh line rooi appels 2RT (2) TL1 1.2.5 Totaal = R(25,98+ 116,97+ 37,99+ 9,49+ 1M TL1 18.99+ 8,99) 1A(2) = R218,41 1.2.6 BTW = 1M TL3 1A (2) 1.2.7 Bedrag voor BTW = R(218,41 24,49) = R193,92 1M 1A (2) TL2

3 Wiskundige Geletterdheid Graad 10 / Vr 1 /MEMO Okt/ VRAAG 2 [15] 2.1 Gemiddelde = 2M 1A (3) TL2 2.2 55; 55; 124; 250; 300; 340,50; 350 2MA (2) TL1 2.3 Mediaan = R250 2MA (2) TL1 2.4 Modus = R55 2MA (2) TL1 2.5 Omvang R350 R35 1M TL1 = R295 1A (2) 2.6 4 keer 2A (2) TL1 2.7 P(inkomste is R55) = 2A (2) TL1 VRAAG 3 [12] (Penaliseer slegs een keer vir verkeerde eenheid) 3.1.1 Maak 18 kolwyntjies 2RT (2) TL1 3.1.2 Gewig van meel in gram 1M 1A (2) TL1 3.1.3 Melk in liter = 1M 1S 1C (3) TL2 3.2.1 Hoogte = 35cm - 5cm = 30cm 3.2.2 Volume van n reghoekige prisma = 1M 1A (2) 1SF 1 A, 1 eenheid (1 P verkeerde eenheid) (3) TL1 TL2

4 Wiskundige Geletterdheid Graad 10 / Vr 1 /MEMO Okt/ VRAAG 4 [11] 4.1 Skoolgronde 2RM(2) TL1 4.2 Noordwes 2A (2) TL1 4.3.1 1 eenheid op die kaart is gelyk aan 1 800 2J (2) TL1 eenhede in die regte lewe. (eenhede kan wees in mm, cm, ) 4.3.2 Afstand = 1M TL3 1S 1C 1A (4) OF Afstand = 48,7 cm 1 800 = 87 660 cm km = 0,87666 = 0,88km

5 Wiskundige Geletterdheid Graad 10 / Vr 1 /MEMO Okt/ VRAAG 5 [13] 5.1.1 R4 000 2RT (2) TL1 5.1.2 TL1 Rente vir 1 jaar = Vorige jaar huidige jaar 2M = R4 800 R4 400 1A (3) = R 400 5.1.3 Na 12jaar = R8 800 1RG (2) TL1 5.2.1 21 leerders 2RT (2) TL1 5.2.2 (5) TL2 10 HISTOGRAM WAT VLAKKE VAN PRESTASIE TOON VAN LEERDERS Histogram showing Levels achieved by students 9 8 7 FREQUENCY Frekwensie 6 5 4 3 2 1 0 0 20 40 60 80 100 Punte MARKS