Wat bëinvloed jou besluit om by n mediese fonds aan te sluit?

Vergelijkbare documenten
S e l f n e t

S e l f N E T

2017 Opsomming van Voordele

2006 OPSIES. Tradisioneel. Topmed Beperk 100%

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

bemarkingsbrosjure 2014

N Opsie Plus N Opsie Basies. n Oorsig van jou voordele 20

Remedi Medical Aid Scheme. Administered by Discovery Health

GIDS WERKENDE LEDE EN PENSIOENARISSE

Hoekom Discovery Health?

Vernaamste veranderinge op Gesondheidsorg dekkings produkte vir 2014

KONTAKBESONDERHEDE AFKORTINGS

KONTAKBESONDERHEDE. Kliëntedienste, Hospitaalvoorafmagtiging, Gevallebestuursprogram of

GAPINGSDEKKING BROSJURE

REMEDI MEDICAL AID SCHEME

lidmaatskap en voorafmagtiging (PAR)

Geadministreer deur Discovery Health REMEDI MEDICAL AID SCHEME

Geadministreer deur Discovery Health REMEDI MEDICAL AID SCHEME VOORDEELBROSJURE 2016

Remedi Medical Aid Scheme. Administered by Discovery Health

INHOUDSOPGAWE. Inleiding 3. Wat is ons wagperiodes? 4. Wie word gedek onder die polis? 5. Ultimate Gap Dekking 6. Plus Gap Dekking 8.

LEDE VOORDEELGIDS N Opsie Plus N Opsie Basies

Ledegids. Bekostigbaar Verstaanbaar Betroubaar Dienslewering.

Geadministreer deur Discovery Health VOORDEELBROSJURE. Mediese Skema. Remedi

TOPMED COMPREHENSIVE 2017

2018 Lidmaatskap Gids

Jan 2017 necesse-netwerk 2017

L I D M A A T S K A P G I D S

TOPMED PALADIN COMPREHENSIVE

KONTAKBESONDERHEDE. Kliëntedienste, Hospitaalvoorafmagtiging, Gevallebestuursprogram of

Vernaamste Veranderinge in Gesondheidsorgprodukte vir Discovery Health Mediese Skema

TOPMED RAINBOW COMPREHENSIVE

voordele-opsies 2015

September unify Daleen Fourie ( 1742 ) Contact:

KONTAKBESONDERHEDE. Kliëntedienste, Hospitaalvoorafmagtiging, Gevallebestuursprogram of

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

TOPMED ACTIVE SAVER 2017

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

KONTAKBESONDERHEDE. Kliëntedienste, Hospitaalvoorafmagtiging, Gevallebestuursprogram of

September necesse

Kliëntedienste, Hospitaalvoorafmagtiging, Gevallebestuursprogram of

TOPMED PROFESSIONAL 2016

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

September 2016 medihelp plus 2017

Pulse1. Voordele gids persoonlik joune

Desember unify

Ledegids persoonlik joune

Junie 2017 dimension prime

September 2015 medihelp plus 2016

Persoonlike Ongeluksplan

Julie dimension-reeks

Desember 2016 dimension elite 2017

dimension prime 3 netwerk

dimension prime

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

September dimension-reeks 2018

Statistieke met een oogopslag

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

Persoonlike Ongeluksplan

dimension prime

Gids vir Byvoordele eise

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

September dimension-reeks 2017

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

September unify. Herman Solomon ( 0489 ) Contact:

Gids vir Lewende-voordeel eise

TOPMED ACTIVE SAVER 2016

KEYHEALTH LEDEGIDS 2017

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Vergelykende gids 2017

KONTAKBESONDERHEDE AFKORTINGS

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Beat2 VOORDELEGIDS Beter leefstyl. Beter gesondheid.

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

September medihelp plus ledegids 2018

September dimension prime 3 ledegids 2018

dimension prime 1 netwerk 2017

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Aansoekvorm vir die Voordeel vir Chroniese Siektes 2011

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

September necesse student 2018

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

NOODBYSTAND VIR REISENDE MOTORISTE. Skakel WELKOM BY SAFIRE SE NOOD INSLEEPDIENSTE EN MEDIESE BYSTAND PROGRAM.

Pulse2. Voordele gids persoonlik joune

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

BELANGRIKE KEUSE MET BETREKKING TOT MEDIESE FONDS MET INGANG VAN 1 JANUARIE 2013

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Transcriptie:

Wat bëinvloed jou besluit om by n mediese fonds aan te sluit? Is dit die ekstras, bv. gratis gym-lidmaatskap of fliekkaartjies, of die werklike mediese dekking wat jy nodig het? Wanneer jy n hulplyn skakel, wil jy met n administrateur praat - wat aan verskillende fondse aandag gee - of verkies jy n persoon wat sy/haar aandag net aan een fonds wy? Geniet die grootte van n mediese fonds by jou voorkeur bo die finansiële stabiliteit? Of wil jy gemoedsrus hê, dat jou mediese fonds daar sal wees môre, die dag daarna en so lank jy dit nodig het? Indien jy opsoek is na: bekostigbare, verstaanbare mediese dekking, n betroubare, persoonlike benadering tot jou behoeftes, die sekuriteit om te behoort aan n goed gevestigde mediese fonds vir nog vele jare, en uitmuntende diens wat al jou verwagtinge oortref, is die besluit maklik: Selfmed

2015 Het u dekking? Selfnet Hooflid Volwasse afhanklike Minderjarige Afhanklike (Betaalbaar tot maks van 3) R 1020.00 R 1020.00 R 360.00 AANBOD: Onbeperkte hospitalisasie - Onderhewig aan hospitaal netwerk, beperk tot VMV toestande. 25 VMV Kroniese toestande Algemene praktisyns konsultasies, 100% van Netwerk tarief vir dienste gelewer deur Netwerk verskaffer. Spesialis konsultasies - 100% van Netwerk tarief vir dienste gelewer deur Netwerk verskaffer, onderhewig aan n gekombineerde limiet van R 1,000.00 per gesin per jaar. Bril en Kontaklense - Een paar standaard enkelvisie-/bifokale of multifokale wit lense en standaard raam of een stel goedgekeurde kontaklense beperk tot die waarde van R 400 per afhanklike elke twee jaar by n Netwerk Oogkundige, een oogtoets per afhanklike oor twee jaar by n Netwerk Oogkundige. Basiese tandeelkunde - 100% van Netwerk tarief, onderhewing aan die Netwerk protokol en die gebruik van n Netwerk Tandarts. Basiese Radiologie - 100% van Netwerk tarief, onderhewig aan die Netwerk formulier en befondsings-protokolle en verwysing deur n Netwerk Algemene Praktisyn. Basiese Patologie - 100% van Netwerk tarief, onderhewig aan die Netwerk formulier en befondsings-protokolle en verwysing deur n Netwerk Algemene Praktisyn. Onbeperkte MRI en CT skanderings - Ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie, 100% van Netwerk Tarief R 1,000.00 bybetaling indien die diagnose nie VMV is nie. Swangerskap - Onderhewig aan voorafgoedkeuring en Netwerk verskaffer verwysings proses. Reg. No: 1446

Nie van toepassing nie Moet self befonds 100% 2015 Beskrywing van Diens / Behandeling van Ooreengekome Tarief Dienste gelewer tydens hospitalisasie onderhewig aan voorafgoedkeuring Dienste wat nie deel vorm van hospitalisasie nie HOSPITALISASIE Verblyf, teater, medisyne en materiaal gebruik tydens verblyf 100% van Ooreengekome Tarief by Skema se aangewese diensverskaffer,beperk tot VMV Voordele soos beskryf t.o.v. doktersbesoeke en akute medisyne Buitepasiënt behandeling by hospitaalfasiliteit Medisyne ontvang by ontslag uit hospitaal - (VP van toepassing) indien medisyne op dag van ontslag verkry word, beperk tot maksimum van 7 dae voorraad MEDIESE PRAKTISYNS Algemene Konsultasies (Besoeke) 100% van Netwerk tarief vir dienste gelewer deur Netwerk verskaffer vir medies noodsaaklike konsultasies per afhanklike. Dit sluit basiese primere sorg in. Geringe trauma behandeling is onderhewig aan die gelyste tariewe. Spesialis konsultasies/besoeke 100% van Netwerk tarief vir dienste gelewer deur Netwerk verskaffer, onderhewig aan n gekombineerde limiet van R 1,000.00 per gesin per jaar vir die koste van konsultasies, medikasie, prosedures en radiologie en patologie wat verband hou met die gemagtigte buite hospitaal besoek Basiese Radiologie 100% van Netwerk tarief, onderhewig aan die Netwerk formulier en befondsings-protokolle en verwysing deur n Netwerk Algemene Praktisyn MR-, CT-skanderings en radio-isotoopstudies (onderhewig aan aparte voorafgoedkeuring) R 1,000.00 bybetaling indien die diagnose nie VMV is nie 100% van Netwerk Tarief R 1,000.00 bybetaling indien die diagnose nie VMV is nie Basiese Patologie 100% van Netwerk tarief, onderhewig aan die Netwerk formulier en befondsings-protokolle en verwysing deur n Netwerk Algemene Praktisyn Kliniese Prosedures maar onderhewig aan VMV protokol en behandeling Geen voordeel, behalwe waar die behandeling deel uitmaak van die VMV Materiaal en inspuiting toegedien in Algemene Praktisyn se spreekkamers 100% van Netwerk tarief, onderhewig aan Netwerk protokolle en Netwerk formulier SWANGERSKAP Fetale skanderings 100% van Netwerk tarief, onderhewig aan die Netwerk formulier en befondsings-protokolle en verwysing deur n Netwerk Algemene Praktisyn 100% van Netwerk tarief, onderhewig aan die Netwerk formulier en befondsings-protokolle en verwysing deur n Netwerk Algemene Praktisyn Voorgeboortelike Spesialis-konsultasies Onderhewig aan voorafgoedkeuring en Netwerk verskaffer verwysings proses Bevalling HULPDIENSTE Fisioterapie Mediese Tegnologie Kliniese Tegnologie Spraakterapie en Arbeidsterapie Voetheelkunde, ortoptiese behandeling, gehooracoustici, besoeke aan dieetkundiges, chiropraktisyns, osteopate, homeopate, naturopate en kruiekundiges Aromaterapie, akupunktuur en refleksologie OPTIESE VOORDELE 100% van Netwerk Tarief vir een oogtoets per afhanklike oor twee jaar by n Netwerk Oogkundige Konsultasie Een paar standard enkelvisie-/bifokale of multifokale wit lense en standaard raam OF een stel goedgekeurde kontak lense beperk tot die waarde van R400 per afhanklike elke twee jaar by n Netwerk Oogkundige Brille en Kontaklense Refraktiewe Chirurgie SEKONDÊRE FASILITEITE Behandeling wat deel uitmaak van n Gevallebestuursprogram 100% van koste, onderhewig aan goedkeuring deur die gevallebestuurder en VMV regulasies 100% van koste, onderhewig aan goedkeuring deur die gevallebestuurder en VMV regulasies

Beskrywing van Diens / Behandeling Dienste gelewer tydens hospitalisasie onderhewig aan voorafgoedkeuring Dienste wat nie deel vorm van hospitalisasie nie REHABILITASIE Moet self befonds, behalwe vir gevalle wat bestuur word as deel van n Gevallebestuursprogram, waar n geneesheer n mediese verslag voorsien het. VMV regulasies is van toepassing. AMBULANSDIENSTE Voorkeurverskaffer (ER24) - Vir vervoer in n noodgeval na en van n hospitaal Nie-voorkeurverskaffer BLOEDOORTAPPINGS 100% van koste 100% van koste, onderhewig aan voorafgoedkeuring en beperk tot VMV s MEDIESE EN CHIRURGIESE PROSTESES EN TOEBEHORE (GEVALLEBESTUUR) Interne Prostese Eksterne Prostese Ortopediese Toebehore Mediese Toebehore Prosedure befonds slegs vir VMV-behandeling Prosedure befonds slegs vir VMV-behandeling Prosedure befonds slegs vir VMV-behandeling Prosedure befonds slegs vir VMV-behandeling Gehoorapparate TANDHEELKUNDE Basies 100% van Netwerk tarief, onderhewig aan die Netwerk protokol, lys van tariewe en die gebruik van n Netwerk Tandarts Gespesialiseerd MOND-, GESIG- EN KAAKCHIRURGIE Elektief Nie-Elektief 100% van koste - beperk tot VMV s en onderhewig aan voorafgoedkeuring en Netwerk kliniese protokol Implantologie VOORGESKREWE MEDISYNE Chronies (lid moet aansoek doen om voordeel) Akute medisyne Immunisasies Voordeel is onderhewig aan goedkeuring en die VMV chroniese medisyne formulier. Medisyne word verskaf deur n Netwerk Verskaffer. - (onderhewig aan verwysingsprys) vir akute medisyne mits dit deur n Netwerk Praktisyn voorgeskryf of verskaf word en verder onderhewig aan die Netwerk formulier NIE-VOORGESKREWE MEDISYNE GEVALLEBESTUUR/SIEKTEBESTUUR SIEKTES/ TOESTANDE Orgaanoorplantings Chroniese Nierversaking Onkologie Asma, Chroniese Obstruktiewe Lugweginfeksie, Diabetes en Kardiovaskulêre sorg Suurstofterapie VIGS EN MIV Voordeel slegs van toepassing op hart-, long-, hart- en long-, beenmurg, nier- en lewer oorplantings. Voordele t.o.v. orgaanskenkers word slegs toegelaat indien die ontvanger van die orgaan n voordeeltrekker van die Skema is en die skenker in RSA is. Spesifieke radiologie en patologiese toetse wat verband hou met oorplanting kwalifiseer ook vir voordele Vir nierdialise, insluitende verwante radiologie en patologiese dienste - onbeperk Voordeel is beperk tot VMV s. Voordeel moet verder bestuur word as deel van n Siektebestuursprogram en is onderhewig aan die gebruik van die Skema se Netwerk verskaffer. Geen voordele vir biologiese middels Voordele bestuur deur die Skema en betaalbaar soos per die toepaslike beskrywings in hierdie opsomming 100% van koste van suurstofterapie (silinders ingesluit) onderhewig aan Gevallebestuur Voordele bestuur as deel van n Siektebestuursprogram OORSESE EISE Geen voordele, buiten vir Namibiese eise GEESTESGESONDHEID Kliniese Sielkunde en Psigiatrie Voordeel vir behandeling tydens hospitalisasie is onderhewig aan voorafgoedkeuring en verwysing deur n Netwerk Algemene Praktisyn Voordeel vir behandeling buite hospitaal is onderhewig aan voorafgoedkeuring en verwysing deur Netwerk Algemene Praktisyn. 100% van Ooreengekome tarief vir konsultasies en behandeling by n algemene praktyisyn, psigiater, sielkundige en kliniese sielkundige VOORGESKREWE MINIMUM VOORDELE Voordele onderhewig daaraan dat aansoek gedoen word vir die voordele en met dien verstande dat die behandeling en/of chroniese medisyne verkry word vanaf n aangewese diensverskaffer. Indien vrywillig verkry van enige ander verskaffer, sal n bybetaling van 40% van toepassing wees. Skema protokol van toepassing BYDRAES EFFEKTIEF 1 JANUARIE 2015 Hooflid Addisioneel Volwasse Afhanklike Addisioneel Minderjarige Afhanklike (betaalbaar tot maks van 3) BYDRAES: R 1020.00 R 1020.00 R 360.00 AFKORTINGS: VP = Verwysingsprys VMV: Voorgeskrewe Minimum Voordele Mediese Skema Tarief = Verwysingsprys of sodanige ander tarief soos goedgekeur deur die skema Dit is slegs n opsomming van die Voordele en Bydraes. In geval van n dispuut sal die Geregistreerde Reëls van die Skema van toepassing wees. Reg. No: 1446

By Selfmed fokus ons op die kern Ons benadering tot Gesondheidsorg laat ons uitstaan bo die res. Al die Selfmed opsies bied: Ons waardestelling verseker jou van: n verstaanbare en bekostigbare produkreeks wat vir jou mees basiese gesondheidsorgbehoeftes voorsiening maak n opregte belangstelling in jou welstand wat benadruk word deur ons klem op persoonlike diens, betroubaarheid en gemoedsrus gerugsteun deur ons sterk finansiële posisie en diensrekord, en dienslewering wat onoortreflik is Onbeperkte hospitalisasie by enige van die Skema se Aangewese Diensverskaffers Medisyne by ontslag uit hospitaal betaalbaar vanuit hospitaalvoordeel Onbeperkte vervoer na en van n hospitaal in n noodgeval, waar die dienste van ER24 gebruik word (beskikbaar in Suid-Afrika, Swaziland en Lesotho) Toegang tot n professionele, gespesialiseerde siektebestuursprogram wanneer gediagnoseer met n lewensbedreigende toestand, bv. Kanker of MIV/Vigs Versekerde voordele vir MRI- en CT-skanderings ongeag of dit deel van hospitalisasie uitmaak al dan nie

Notas

Kaapstad Durban Vrystaat Reg. Nr: 1446