September necesse student 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "September necesse student 2018"

Transcriptie

1 September 2017 necesse student 2018

2 watter voordele het jy? dekking Nooddekking Doktersbesoeke Spesialissorg X-strale & Voorskrifmedisyne Tandheelkunde Oogkunde bloedtoetse voordele vir voorkomende sorg Ons voordele vir voorkomende sorg is ontwerp om jou in staat te stel om potensiële gesondheidsprobleme te identifiseer. Gesondheidstoetse Een toets per student per jaar, deur n Necesse-netwerkdokter versoek: 1 bloedglukosetoets (patologie: 4057) 1 cholesteroltoets (patologie: 4027) Immunisering Een immunisering per student per jaar, deur n Necesse-netwerkdokter versoek: 1 griepinenting 1 tetanusinenting Rugbehandelingsprogram Een Document-Based Carerugbehandelingsprogram (DBC) per student per jaar by n DBC-fasiliteit (onderhewig aan protokolle en voorafgoedkeuring) * Onderhewig aan beskikbare dag-tot-dag-voordele. kernvoordele Kernvoordele sluit in voordele vir groot mediese uitgawes soos hospitalisasie, mediese noodgevalle en tuisversorging as alternatief vir hospitalisasie. Traumadekking Onbeperkte dekking vir trauma wat hospitalisasie vereis in die geval van motorongelukke, steekwonde, skietwonde, kopbeserings, brandwonde en amper-verdrinking. Dekking vir noodgevalle Onbeperkte dekking in Suid-Afrika vir pad- of lugvervoer in n noodgeval deur Netcare 911 R1 000 per student vir buitepasiëntkonsultasies by noodeenhede, doktersbesoeke buite die netwerk asook medisyne en dienste deur n dokter buite die netwerk gelewer. Noodsaaklike dekking Ons bied 100% dekking vir 270 toestande en 26 chroniese siektes wat deur aangewese diensverskaffers en netwerke behandel word volgens behandelingsprotokolle. Dit sluit in onkologie, MIV, prostese, en mediese, chirurgiese en ortopediese toestelle. Hospitalisasie 100% dekking vir hospitalisasie in n netwerkhospitaal (onderhewig aan voorafgoedkeuring en protokolle) Fisio- & arbeidsterapie R8 950 per jaar tydens hospitalisasie Kliniese tegnoloogdienste R per jaar tydens hospitalisasie Radiologie & patologie R per jaar vir standaardradiologie, patologie en mediese tegnoloogdienste tydens hospitalisasie R per jaar vir gespesialiseerde radiologie tydens en nie tydens hospitalisasie. Dienste moet versoek word deur n spesialis, op verwysing van n netwerkdokter en voordele is onderhewig aan kliniese protokolle. MRB, RT-beelding (onderhewig aan voorafgoedkeuring) en angiografie Alternatiewe sorg pleks van hospitalisasie R per jaar vir subakutesorg en privaat verpleging as alternatief vir hospitalisasie Appendektomie Konvensionele prosedure onbeperk Laparoskopiese prosedure R vir hospitaalkoste * Voordele word betaal teen 100% van die Medihelp-tarief (MT). Raadpleeg die geregistreerde Reëls van Medihelp vir omskrywings van die onderskeie tariewe wat Medihelp vir verskillende dienste betaal.

3 dag-tot-dag-voordele Dag-tot-dag-voordele sluit in voordele vir doktersbesoeke, tandheelkunde en oogkunde. Konsultasies 9 konsultasies by n netwerkdokter per student per jaar R2 950 per student per jaar vir spesialissorg (onderhewig aan verwysing deur n Necesse-netwerkdokter en voorafgoedkeuring) Ander mediese dienste R1 900 per student per jaar vir fisioterapie en arbeidsterapie nie tydens hospitalisasie, indien deur n netwerkdokter versoek 100% van die Medihelp-tarief vir swart en wit X-strale en ultraklanksonars van die sagte weefsel (onderhewig aan kodes) 100% vir bloedtoetse (onderhewig aan n lys patologiekodes en -toetse) deur Lancet/PathCare uitgevoer op versoek van n netwerkdokter Medisyne Akute medisyne deur n resepterende netwerkdokter voorsien n Lys van goedgekeurde medisyne by n netwerkapteek bekom en voorgeskryf deur n netwerkdokter of netwerktandarts Selfmedikasie by n netwerkapteek verkry R100 per geval R270 per student per jaar Oogkunde Beskikbaar per student in n 24-maandesiklus: 1 volledige oogondersoek Brille of kontaklense Brille R200 vir n raam 1 paar standaard wit enkelvisie, bifokale of multifokale Aquity-lense Kontaklense R450 per student Tandheelkunde Roetine-ondersoeke 4 stopsels per student, 1 stopsel per tand in 365 dae Trek van tande Wortelkanaalbehandeling in die spreekkamer vir 2 tande per student per jaar Laggas (in die spreekkamer) Uitgebreide tandheelkundige behandeling onder bewuste sedasie in die spreekkamer (sedasiekoste), onderhewig aan voorafgoedkeuring X-strale 4 intra-orale X-strale per student per jaar 1 ekstra-orale X-straal per student in n 3-jaartydperk verduideliking van terme voordele is voordele vir dienste wat tydens hospitaalverblyf deur die hospitaal gelewer word. Dit sluit saalakkommodasie en saalmedisyne in, asook standaardradiologie en patologie, fisioterapie en ander aanvullende gesondheidsdienste wat tydens hospitalisasie gelewer word. voordele is aan voorafgoedkeuring onderhewig en n 80%-voordeel is op die hospitaalrekening van toepassing indien die opname nie vooraf goedgekeur is nie. Noodopnames moet op die eerste werksdag ná die opname geregistreer word. 65% voordele geld vir vrywillige opnames in hospitale buite die netwerk. n Nood mediese toestand is die skielike en onverwagse voorkoms van n gesondheidstoestand wat onmiddellike mediese of chirurgiese behandeling vereis en waar die versuim om hierdie behandeling te verskaf, die ernstige aantasting van liggaamsfunksies of ernstige wanfunksionering van n orgaan of liggaamsdeel tot gevolg kan hê of die persoon se lewe in ernstige gevaar kan stel. n Mediese praktisyn moet die nood mediese toestand as sulks sertifiseer. Nood mediese toestande kwalifiseer vir VMV en moet dus vir VMV geregistreer word (sien ook VMV ). Netwerkvoordele-opsies bied voordele aan lede in samewerking met n diensverskaffersnetwerk. Lede moet die netwerk gebruik om vir voordele te kwalifiseer en bybetalings te voorkom. Voorgeskrewe minimum voordele (VMV) word betaal vir 26 chroniese toestande op die CDL en 270 diagnoses met hul behandelings wat in die Regulasies van die Wet op Mediese Skemas 131 van 1998 gepubliseer is. Hierdie Regulasies verplig mediese skemas om voordele te betaal vir die diagnose, behandeling en sorgkoste wat met enige van hierdie toestande verband hou asook vir mediese noodgevalle (wat voldoen aan die gepubliseerde definisie) sonder dat enige limiete van toepassing is. VMV is aan voorgoedkeuring, protokolle en die gebruik van aangewese diensverskaffers onderhewig, waar toepaslik (bv. Lancet/PathCare vir patologietoetse). VMV-dienste word eers uit die toepaslike dagtot-dag-voordele betaal. * Voordele word betaal teen 100% van die Medihelp-tarief (MT). Raadpleeg die geregistreerde Reëls van Medihelp vir omskrywings van die onderskeie tariewe wat Medihelp vir verskillende dienste betaal.

4 necesse-netwerk van privaat hospitale en dagklinieke Limpopo Bela Bela St Vincent s Lephalale Marapong Privaat Makhado Zoutpansberg Privaat Polokwane Mediclinic Limpopo Polokwane Mediclinic Limpopo Dagkliniek Thabazimbi Mediclinic Thabazimbi Tzaneen Mediclinic Tzaneen Vrystaat Bethlehem Mediclinic Hoogland Bloemfontein Mediclinic Bloemfontein Kroonstad Koinonia Teater (Dr LJ van Wyk) Kroonstad Kroon Welkom Mediclinic Welkom Noordwes Brits Mediclinic Brits Klerksdorp Wilmed Park Privaat Klerksdorp Sunningdale Marikana Andrew Saffy Memorial Potchefstroom Mediclinic Potchefstroom Rustenburg Peglerae Rustenburg Ferncrest Vryburg Vryburg Privaat Gauteng Alberton Clinton Kliniek Alberton Union Benoni Lakeview Benoni Linmed Boksburg Boksburg Mediese en Tandheelkundige Sentrum (slegs tandheelkunde prosedures) Boksburg Sunward Park Bronkhorstspruit Bronkhorstspruit Heidelberg Johannesburg Suikerbosrand Kliniek (slegs bevallings en neonatale Garden City Kliniek (slegs bevallings en neonatale Johannesburg Mediclinic Morningside Johannesburg Mediclinic Sandton Johannesburg Mulbarton Johannesburg Parklane Kliniek (slegs bevallings en neonatale Johannesburg Rand Kliniek Johannesburg Kempton Park Wits Universiteit Donald Gordon Mediese Sentrum Birchmed Chirurgiese Sentrum Krugersdorp Krugersdorp Privaat Gauteng Krugersdorp Protea Kliniek Krugersdorp Pinehaven Midrand Oos-Kaap Grahamstad Settlers Humansdorp Isvivana Privaat (slegs bevallings en neonatale Oos-Londen Life Beacon Bay Port Alfred Port Alfred Port Elizabeth Greenacres Port Elizabeth Mediese Forum Teater Queenstown Life Queenstown Privaat Uitenhage Cuyler Kliniek Wes-Kaap Netcare Waterfall City Midrand Mediclinic Midstream Akasia Bougainville Privaat Life Groenkloof (slegs onkologie) Mediclinic Ginekologiese Mediclinic Hart Mediclinic Kloof Mediclinic Legae Mediclinic Medforum Mediclinic Muelmed Montana Privaat Medkin Kliniek -Noord Dagkliniek Soweto/Lenasia Lenmed Kliniek Soweto/Lenasia Lenmed Daxina Privaat Springs East Rand N17 Privaat Vanderbijlpark Mediclinic Emfuleni Vanderbijlpark PJ Schutte Teatereenheid Vereeniging Mediclinic Vereeniging Atlantis Wesfleur Privaat Kliniek Kaapstad Melomed Gatesville Kaapstad Mediclinic Cape Gate Kaapstad Mediclinic Constantiaberg Kaapstad Mediclinic Kaapstad Kaapstad Mediclinic Durbanville Kaapstad Mediclinic Durbanville Daghospitaal Kaapstad Mediclinic Louis Leipoldt Kaapstad Mediclinic Milnerton Kaapstad Mediclinic Panorama Ceres Ceres Privaat George Mediclinic Geneva Wes-Kaap George Mediclinic George Hermanus Mediclinic Hermanus Knysna Knysna Privaat Mosselbaai Bayview Oudtshoorn Mediclinic Klein Karoo Paarl Mediclinic Paarl Plettenbergbaai Mediclinic Plettenbergbaai Somerset-Wes Mediclinic Vergelegen Stellenbosch Mediclinic Stellenbosch Strand Mediclinic Strand Vredenburg West Coast Privaat Worcester Mediclinic Worcester Noord-Kaap Kathu KwaZulu-Natal Amanzimtoti Kingsway Ballito Alberlito Durban Chatsmed Garden Durban Bluff Mediese & Tandheelkundige Sentrum Durban St Augustine s Durban Pinetown Medicross Teater Durban Parklands Empangeni Empangeni Garden Kliniek Howick Mediclinic Howick Kokstad Kokstad Privaat Margate Margate Privaat Newcastle Mediclinic Newcastle Nongoma Nongoma Privaat Pietermaritzburg Mediclinic Pietermaritzburg Pinetown Malvern Mediese & Tandheelkundige Sentrum Pongola Pongola Port Shepstone Hibiscus Richardsbaai The Bay Shelly Beach Shelly Beach Dagkliniek Tongaat Victoria Umhlanga Umhlanga Mpumalanga Lenmed Health Kathu Privaat Kimberley Mediclinic Kimberley Upington Mediclinic Upington Barberton Mediclinic Barberton emalahleni emalahleni Privaat emalahleni emalahleni Daghospitaal Ermelo Mediclinic Ermelo Middelburg Middelburg Privaat Nelspruit Mediclinic Nelspruit Secunda Mediclinic Secunda Trichardt Mediclinic Highveld

5 waarom medihelp Met n waardegedrewe ingesteldheid fokus ons daarop om in jou gesondheid- en welstandsbehoeftes te voorsien, en word ons produkte en dienste pasgemaak om n individuele ervaring te verseker wanneer jy oor die volgende sleutelareas met die Skema kontak maak: Produkte Dienste Waarde Skakeling N STABIELE GESONDHEIDSORGVENNOOT 112 JAAR ervaring in die medieseskemabedryf As n SELFGEADMINISTREERDE mediese skema is Medihelp ten volle in beheer en word alle administrasiekoste streng bestuur GROOT EN BETROUBAAR Medihelp is een van die vyf grootste oop mediese skemas in Suid-Afrika EISEBETALING is gewaarborg danksy ons AA- gradering deur Global Credit Rating STANDVASTIGHEID Medihelp se bevoordeeldes het n gemiddelde ouderdom van 37 jaar, wat n gesonde risikopoel bied en bydra tot ons volhoubaarheid SKAKELING App vir lede Met n elektroniese lidmaatskapkaart en onmiddellike voordelebevestiging Oproepsentrum 60 hulpvaardige konsultante om jou by te staan mysos in noodgevalle Hierdie app verseker dat jy en jou geliefdes in n noodgeval opgespoor kan word Beveiligde webtuiste n Aanlyn hub met al jou Medihelpdiensfunksies ONS SOLVENSIEVLAK Medihelp handhaaf deurlopend n solvensievlak vêr bo die bedryfsvereiste PRODUK n Opsie wat by jou unieke leefstyl en gesondheidsprofiel pas. Volledige dekking 270 voorgeskrewe minimum voordele 26 chroniese toestande Geen oorhoofse limiet vir hospitaaldekking Onbeperkte dekking vir trauma en noodgevalle Bykomende voordele n Keuse van bykomende, aparte voordele vir voorkomende sorg n Geïndividualiseerde, gratis welstandsprogram bied toepaslike gesondheidsbystand en waarde tydens elke lewensfase Sluit aan by Medihelp MultiSport vir drawwers, stappers en fietsryers en kry toegang tot klubklere teen n afslag asook gratis deelname aan Medihelppromosiegeleenthede n Nasionale netwerk van privaat gesondheidsorgverskaffers Hoeveel betaal jy? Jy betaal net R474 indien jou maandelikse inkomste nie meer as R400 is nie en as jy n brief aan ons kan voorsien op n amptelike briefhoof van die tersiêre instansie, wat bevestig dat jy as n voltydse student geregistreer is Let wel Hierdie brosjure bied slegs n opsomming van die voordele. In die geval van n dispuut sal die geregistreerde Reëls van Medihelp geld. n Volledige lys van voordele en al die dienste wat uitgesluit is van voordele, is in die Reëls van Medihelp beskikbaar. Uitsluitings kan ook dienste insluit wat nie in die Reëls vermeld word nie asook dienste wat, na die mening van die Raad van Trustees, nie gemik is op algemeen aanvaarbare mediese behandeling van n werklike of vermeende siektetoestand of gebrek wat noodsaaklike liggaamsfunksies benadeel of bedreig nie.

6 A14780 A16783 BLOG Medihelp is n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste (FSP No 15738)

September necesse

September necesse September 2016 necesse 2017 inhoud 1 waarom medihelp 2 Ledegeld 3 Voorkomende sorg 3 Noodsaaklike dekking 4 Kernvoordele 7 Dag-tot-dag-voordele Algemene vrywaring Hierdie brosjure is vir bemarkingsdoeleindes

Nadere informatie

Jan 2017 necesse-netwerk 2017

Jan 2017 necesse-netwerk 2017 Jan 2017 necesse-netwerk 2017 inhoud 1 waarom medihelp die regte keuse is 2 n opsomming van jou voordele-opsie 3 toegang tot necesse se voordele 4 voorkomende sorg 5 voordele 5 Dag-tot-dag-voordele: Dienste

Nadere informatie

Wat bëinvloed jou besluit om by n mediese fonds aan te sluit?

Wat bëinvloed jou besluit om by n mediese fonds aan te sluit? Wat bëinvloed jou besluit om by n mediese fonds aan te sluit? Is dit die ekstras, bv. gratis gym-lidmaatskap of fliekkaartjies, of die werklike mediese dekking wat jy nodig het? Wanneer jy n hulplyn skakel,

Nadere informatie

September unify Daleen Fourie ( 1742 ) Contact:

September unify Daleen Fourie ( 1742 ) Contact: September 2017 unify 2018 inhoud 1 waarom medihelp 2 Opsomming en ledegeld 3 Bykomende versekerde voordele 3 Noodsaaklike dekking 4 Bykomende waarde 5 voordele 5 Kernvoordele 7 Inwendig geïnplanteerde

Nadere informatie

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS 2016: ELITE-OPSIE MAANDELIKSE PREMIE: R275 ONS DEK: Jy en jou gade, selfs al behoort julle nie aan dieselfde mediese skema of mediese skema opsie nie Alle afhanklikes geregistreer op jou of jou gade se

Nadere informatie

S e l f N E T

S e l f N E T 2018 SelfNET 2018 Wat beïnvloed jou besluit om by n mediese fonds aan te sluit? By Selfmed fokus ons op die kern Is dit die ekstras, bv. gratis gym-lidmaatskap of fliekkaartjies, of die werklike mediese

Nadere informatie

S e l f n e t

S e l f n e t 2017 Selfnet 2017 Wat bëinvloed jou besluit om by n mediese fonds aan te sluit? Is dit die ekstras, bv. gratis gym-lidmaatskap of fliekkaartjies, of die werklike mediese dekking wat jy nodig het? Wanneer

Nadere informatie

September dimension-reeks 2018

September dimension-reeks 2018 September 2017 dimension-reeks 2018 Algemene vrywaring Hierdie brosjure is vir bemarkingsdoeleindes bedoel en bevat slegs n opsomming van Medihelp se voordele. Wanneer lede by Medihelp aansluit, ontvang

Nadere informatie

dimension prime 3 netwerk

dimension prime 3 netwerk September 2016 dimension prime 3 netwerk 2017 inhoud 1 waarom medihelp die regte keuse is 2 n opsomming van jou voordele-opsie 3 bykomende versekerde voordele 5 voordele 5 Kernvoordele 8 Prosedurespesifieke

Nadere informatie

voordele-opsies 2015

voordele-opsies 2015 voordele-opsies 2015 inhoud Waarom aansluit by Medihelp? 2 Opsomming van opsies 4 Maandelikse ledegeld 6 Ledegeldtabel vir die gesin 7 Voorkomende sorg 8 HealthPrint 10 Necesse-netwerk 26 Toegang tot

Nadere informatie

Desember unify

Desember unify Desember 2016 unify 2017 inhoud 1 waarom medihelp 2 Opsomming en ledegeld 3 Voorkomende sorg en noodsaaklike dekking 4 voordele 5 Kernvoordele 7 Inwendig geïnplanteerde prostese 8 Dag-tot-dag-voordele

Nadere informatie

dimension prime 1 netwerk 2017

dimension prime 1 netwerk 2017 September 2016 dimension prime 1 netwerk 2017 inhoud 1 waarom medihelp die regte keuse is 2 n opsomming van jou voordele-opsie 3 bykomende versekerde voordele 5 voordele 5 Kernvoordele 8 Prosedurespesifieke

Nadere informatie

September dimension-reeks 2017

September dimension-reeks 2017 September 2016 dimension-reeks 2017 Algemene vrywaring Hierdie brosjure is vir bemarkingsdoeleindes bedoel en bevat slegs n opsomming van Medihelp se voordele. Wanneer lede by Medihelp aansluit, ontvang

Nadere informatie

bemarkingsbrosjure 2014

bemarkingsbrosjure 2014 bemarkingsbrosjure 2014 Goeie gesondheid is ware welvaart inhoud Goeie Gesondheid is Ware Welvaart 2 Die Voordeelstruktuur 3 Maak die Regte Keuse 4 Opsies: 6 Ingwe-opsie 8 Access-opsie 10 Custom-opsie

Nadere informatie

Julie dimension-reeks

Julie dimension-reeks Julie 2016 dimension-reeks 2016 Algemene vrywaring Hierdie brosjure is vir bemarkingsdoeleindes bedoel en bevat slegs n opsomming van Medihelp se voordele. Wanneer lede by Medihelp aansluit, ontvang hulle

Nadere informatie

dimension prime

dimension prime September 2016 dimension prime 1 2017 inhoud 1 waarom medihelp die regte keuse is 2 n opsomming van jou voordele-opsie 3 bykomende versekerde voordele 5 voordele 5 Kernvoordele 8 Prosedurespesifieke bybetalings

Nadere informatie

September dimension prime 3 ledegids 2018

September dimension prime 3 ledegids 2018 September 2017 dimension prime 3 ledegids 2018 Beste Medihelp-lid Welkom by jou produkaanbieding vir 2018. By Medihelp is al ons aksies daarop gefokus om by jou unieke behoeftes te pas, en hierdie gids

Nadere informatie

September unify. Herman Solomon ( 0489 ) Contact:

September unify. Herman Solomon ( 0489 ) Contact: September 2016 unify 2017 inhoud 1 waarom medihelp die regte keuse is 2 'n opsomming van jou voordele-opsie 3 voorkomende sorg 4 voordele 4 Kernvoordele 7 Prosedurespesifieke bybetalings 8 Inwendig geïnplanteerde

Nadere informatie

September medihelp plus ledegids 2018

September medihelp plus ledegids 2018 September 2017 medihelp plus ledegids 2018 Beste Medihelp-lid Welkom by jou produkaanbieding vir 2018. By Medihelp is al ons aksies daarop gefokus om by jou unieke behoeftes te pas, en hierdie gids voorsien

Nadere informatie

2017 Opsomming van Voordele

2017 Opsomming van Voordele 2017 Opsomming van Voordele 2017 Wat bëinvloed jou besluit om by n mediese fonds aan te sluit? Is dit die ekstras, bv. gratis gym-lidmaatskap of fliekkaartjies, of die werklike mediese dekking wat jy nodig

Nadere informatie

N Opsie Plus N Opsie Basies. n Oorsig van jou voordele 20

N Opsie Plus N Opsie Basies. n Oorsig van jou voordele 20 N Opsie Basies n Oorsig van jou voordele 20 12 Oorsig van hospitaal- en hospitaalverwante voordele Die terme wat in hierdie bylae gebruik word (bv. Fondstarief), word op bladsy 20 van hierdie dokument

Nadere informatie

September 2016 medihelp plus 2017

September 2016 medihelp plus 2017 September 2016 medihelp plus 2017 inhoud 1 waarom medihelp die regte keuse is 2 n opsomming van jou voordele-opsie 3 bykomende versekerde voordele 5 voordele 5 Kernvoordele 8 Inwendig geïnplanteerde prostese

Nadere informatie

September 2015 medihelp plus 2016

September 2015 medihelp plus 2016 September 2015 medihelp plus 2016 inhoud 1 waarom medihelp 3 Voorkomende sorg 5 Spesialisnetwerk 6 voordele 6 Kernvoordele 9 Inwendig geïnplanteerde prosteses 9 Dag-tot-dag-voordele 12 ondersteunende inligting

Nadere informatie

dimension prime

dimension prime September 2015 2016 dimension prime 2 2017 inhoud 1 waarom medihelp die regte keuse is 2 n opsomming van jou voordele-opsie 3 bykomende versekerde voordele 5 voordele 5 Kernvoordele 9 Prosedurespesifieke

Nadere informatie

Junie 2017 dimension prime

Junie 2017 dimension prime Junie 2017 dimension prime 3 2017 inhoud 1 waarom medihelp die regte keuse is 2 n opsomming van jou voordele-opsie 3 bykomende versekerde voordele 5 voordele 5 Kernvoordele 8 Prosedurespesifieke bybetalings

Nadere informatie

Desember 2016 dimension elite 2017

Desember 2016 dimension elite 2017 Desember 2016 dimension elite 2017 inhoud 1 waarom medihelp die regte keuse is 2 n opsomming van jou voordele-opsie 3 bykomende versekerde voordele 5 voordele 5 Kernvoordele 8 Prosedurespesifieke bybetalings

Nadere informatie

GAPINGSDEKKING BROSJURE

GAPINGSDEKKING BROSJURE GAPINGSDEKKING BROSJURE N WÊRELD VAN MOONTLIKHEDE #GOGETGAP INLEIDING Sirago Underwriting Managers (Pty) Ltd is n geregistreerde Finansiële Dienste Verskaffer (FSP 4710), wat n verskeidenheid van produkte

Nadere informatie

Hoekom Discovery Health?

Hoekom Discovery Health? Hoekom Discovery Health? Ongeëwenaarde finansiële sekuriteit Discovery Health se mediese skema het n AA+-punt wat toegeken is vir sy vermoë om eise te betaal. Die punt is toegeken deur n onafhanklike agentskap,

Nadere informatie

2006 OPSIES. Tradisioneel. Topmed Beperk 100%

2006 OPSIES. Tradisioneel. Topmed Beperk 100% 2006 OPSIES Intreedatum 1/1/2006 Topmed 100% Hierdie tradisionele opsie is heel boaan Topmed se reeks opsies. Dit bied onbeperkte voordele vir hospitalisasie, mits dit vooraf goedgekeur word, asook ruim

Nadere informatie

Junie Necesse-netwerk

Junie Necesse-netwerk Junie 2015 1 Necesse-netwerk 2015 inhoud Waarom aansluit by Medihelp? 3 Voorkomende sorg 5 HealthPrint 5 Toegang tot Necesse se voordele 6 Necesse-hospitaalnetwerk 12 Tandheelkunde-uitsluitings 16 Algemene

Nadere informatie

GEHS. Ons verwelkom jou graag tuis. Government Employees Housing Scheme IN VENNOOTSKAP MET

GEHS. Ons verwelkom jou graag tuis. Government Employees Housing Scheme IN VENNOOTSKAP MET GEHS Government Employees Housing Scheme Ons verwelkom jou graag tuis IN VENNOOTSKAP MET ONS HET N PUIK BELEGGING GEBRING Huiseienaarskap is die grootste finansiële belegging wat jy waarskynlik ooit sal

Nadere informatie

GIDS WERKENDE LEDE EN PENSIOENARISSE

GIDS WERKENDE LEDE EN PENSIOENARISSE VOORDELE- GIDS WERKENDE LEDE EN PENSIOENARISSE 2019 Welkom by Transmed Mediese Fonds se voordelegids vir 2019. Hierdie gids verduidelik die verskillende planne en voordele vir 2019 en hoe om toegang daartoe

Nadere informatie

REMEDI MEDICAL AID SCHEME

REMEDI MEDICAL AID SCHEME REMEDI MEDICAL AID SCHEME VOORDEELBROSJURE 2018 Nuttige kontakbesonderhede Vir ambulans- en ander nooddienste Skakel ER24 by 084 124 Algemene navrae Stuur n e-pos na service@discovery.co.za Oproepsentrum

Nadere informatie

Geadministreer deur Discovery Health REMEDI MEDICAL AID SCHEME

Geadministreer deur Discovery Health REMEDI MEDICAL AID SCHEME Geadministreer deur Discovery Health REMEDI MEDICAL AID SCHEME VOORDEELBROSJURE 2017 NUTTIGE KONTAKBESONDERHEDE Vir ambulans- en ander nooddienste Skakel ER24 by 084 124 Algemene navrae Epos service@discovery.co.za

Nadere informatie

Remedi Medical Aid Scheme. Administered by Discovery Health

Remedi Medical Aid Scheme. Administered by Discovery Health Remedi Medical Aid Scheme Administered by Discovery Health Remedi Medical Aid Scheme Voordeelgids 2012 Inhoud Voordele wat Remedi bied in 2012 Vinnige oorsig, van A tot Z 3 Welkom by Remedi 5 n Oorsig

Nadere informatie

Geadministreer deur Discovery Health REMEDI MEDICAL AID SCHEME VOORDEELBROSJURE 2016

Geadministreer deur Discovery Health REMEDI MEDICAL AID SCHEME VOORDEELBROSJURE 2016 Geadministreer deur Discovery Health REMEDI MEDICAL AID SCHEME VOORDEELBROSJURE 2016 NUTTIGE KONTAKBESONDERHEDE VIR AMBULANS- EN ANDER NOODDIENSTE Skakel ER24 by 084 124 ALGEMENE NAVRAE Epos service@discovery.co.za

Nadere informatie

Remedi Medical Aid Scheme. Administered by Discovery Health

Remedi Medical Aid Scheme. Administered by Discovery Health Remedi Medical Aid Scheme Administered by Discovery Health Remedi Medical Aid Scheme Voordele vir 2011 2 Administered by Discovery Health Inhoud Welkom by Remedi 4 Inleidend tot Remedi 4 Lidmaatskap 4

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internationaal (+27) 11 374 4880 Old Mutual Insure groep skema polisse wat swiftcare Waardetoe-voegingsdienste

Nadere informatie

KONTAKBESONDERHEDE AFKORTINGS

KONTAKBESONDERHEDE AFKORTINGS NETWORK 2018 AFKORTINGS KONTAKBESONDERHEDE CDL DSP TRP PAR PAT PMB OT TT TTO Chronic Disease List (Chroniese Siekte-lys) Designated Service Provider (Aangestelde Diens verskaffers) Topmed Reference Price

Nadere informatie

KONTAKBESONDERHEDE. Kliëntedienste, Hospitaalvoorafmagtiging, Gevallebestuursprogram of

KONTAKBESONDERHEDE. Kliëntedienste, Hospitaalvoorafmagtiging, Gevallebestuursprogram of TOPMED NETWORK 2016 AFKORTINGS CDL s - Chronic Disease List (Chroniese Siekte-lys) DSP - Designated Service Provider (Aangestelde Diens verskaffers) MRP - Mediscor Reference Price (Generiese & Terapeutiese

Nadere informatie

Gesondheidsplangids 2018

Gesondheidsplangids 2018 Kern-reeks Gesondheidsplangids 2018 U gesondheid is in hande Die voordele wat in hierdie brosjure uiteengesit is, word verskaf deur Discovery Health Medical Scheme, registrasienommer 1125, geadministreer

Nadere informatie

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015 Aansoekvorm April 2015 Inkomstebeskermer Unwrap 2015 Veldtog Hierdie aansoek vervang die gesondheidsverklaring in Aanhangsel 4(A), asook die verklarings in Aanhangsel 5(A) en (B) van die verkorte aansoekvorm

Nadere informatie

Geadministreer deur Discovery Health VOORDEELBROSJURE. Mediese Skema. Remedi

Geadministreer deur Discovery Health VOORDEELBROSJURE. Mediese Skema. Remedi Geadministreer deur Discovery Health 2015 VOORDEELBROSJURE U -voordele 2015 Vinnige oorsig, van A tot Z 1 Welkom by 3 Oorsig oor se sleutelvoordele 3 Redes om aan te behoort 4 noodgevalle en verwante

Nadere informatie

LEDE VOORDEELGIDS N Opsie Plus N Opsie Basies

LEDE VOORDEELGIDS N Opsie Plus N Opsie Basies LEDE VOORDEELGIDS 2017 N Opsie Plus N Opsie Basies INHOUD 04 07 08 09 10 12 15 16 17 26 N OPSIES Wie is geregtig op dekking op die N Opsies van die Naspers Mediese Fonds? VMV s EN ADV s Inligting oor

Nadere informatie

112 Reports (March 2015)

112 Reports (March 2015) 112 Reports Internal parasites Roundworms Delmas, Grootvlei, Middelburg, Nelspruit, Standerton, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Pretoria, Mokopane, Polokwane, Brits, Schweizer-Reneke, Bethlehem, Bloemfontein,

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

lidmaatskap en voorafmagtiging (PAR)

lidmaatskap en voorafmagtiging (PAR) 1. Lidmaatskap 1.1 Wie kwalifiseer as 'n afhanklike van 'n lid? Gade Lewensmaat van hooflid Kinders, aangenome kinders, stiefkinders en pleegkinders Broers, susters en ouers van die hooflid, indien hulle

Nadere informatie

Vernaamste veranderinge op Gesondheidsorg dekkings produkte vir 2014

Vernaamste veranderinge op Gesondheidsorg dekkings produkte vir 2014 Vernaamste veranderinge op Gesondheidsorg dekkings produkte vir 2014 Discovery Health Mediese Fonds Discovery Health Mediese Fonds ( Discovery ) het n verhoging van 8.9% vir 2014 aangekondig. Discovery

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internasionaal (+27) 11 374 4880 Jou persoonlike lyne produk sluit outomaties hierdie buitengewone waardetoevoegingsvoordele

Nadere informatie

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Optimaliseer voordele en bestuur u premies Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u

Nadere informatie

Pulse1. Voordele gids persoonlik joune

Pulse1. Voordele gids persoonlik joune Pulse1 Voordele gids 2018 persoonlik joune Pulse1 PULSE1-OPSIE Aanbeveel vir? Bydraes (Gebaseer op inkomste) Spaarrekening/ Dag-tot-dag-voordele Waardevoordele Oor-die-toonbank medisyne Nie geskik vir

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel?

5. Kaartskale. Aktiwiteite. SW Aardrykskunde. motors, ensovoorts? Waarna verwys die woord skaalmodel? SW Aardrykskunde 5. Kaartskale Aktiwiteite 1. Wat beteken dit as daar op n bottel van aanmaakkoeldrank staan 1:8 of 1:3? 2. Het jy al in speelgoedwinkels gesien n mens kry skaalmodel vliegtuie, bote, motors,

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

Ledegids persoonlik joune

Ledegids persoonlik joune Ledegids 2017 persoonlik joune Inhoud 1. Alles oor Bestmed 1 1. 1 Welkom by Bestmed 1 1. 2 Ons leef ons waardes uit 1 1. 3 Toepaslike wetgewing 1 1. 4 Groei in ledetal 1 2. Voordele-opsies 2 2. 1 Kategorieë

Nadere informatie

KEYHEALTH LEDEGIDS 2017

KEYHEALTH LEDEGIDS 2017 1 LEDEGIDS 2017 INHOUDSOPGAWE 1. KEYHEALTH MEDIESE SKEMA INLEIDING 7 2. WOORDELYS EN AFKORTINGS 11 3. LIDMAATSKAP 17 3.1 AANSOEK OM LIDMAATSKAP 18 3.2 ONDERSKRYWING 21 3.3 WYSIGINGS IN LIDMAATSKAP 24 3.4

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 MODEL 2007 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 3 diagramvelle. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Inleiding 3. Wat is ons wagperiodes? 4. Wie word gedek onder die polis? 5. Ultimate Gap Dekking 6. Plus Gap Dekking 8.

INHOUDSOPGAWE. Inleiding 3. Wat is ons wagperiodes? 4. Wie word gedek onder die polis? 5. Ultimate Gap Dekking 6. Plus Gap Dekking 8. 1 INHOUDSOPGAWE 2 Inleiding 3 Wat is ons wagperiodes? 4 Wie word gedek onder die polis? 5 Ultimate Gap Dekking 6 Plus Gap Dekking 8 Gap Dekking 10 Gap-Lite Dekking 11 Gapingsdekking vergelyking 12 Sirago

Nadere informatie

Persoonlike inligting

Persoonlike inligting Persoonlike inligting Naam Adres Posadres Telefoon (Huis) (Werk) Faksnommer Selfoonnommer E-posadres Bestuurslisensienommer Vervaldatum Motorregistrasienommer Mediese inligting In geval van nood, skakel

Nadere informatie

121 Reports (November 2016)

121 Reports (November 2016) 121 Reports Internal Parasites Roundworms Balfour, Middelburg, Standerton, Volksrust, Bronkhorstspruit, Pretoria, Bela-Bela, Makhado, Modimolle, Polokwane, Klerksdorp, Lichtenburg, Bethlehem, Clocolan,

Nadere informatie

Vernaamste Veranderinge in Gesondheidsorgprodukte vir Discovery Health Mediese Skema

Vernaamste Veranderinge in Gesondheidsorgprodukte vir Discovery Health Mediese Skema Vernaamste Veranderinge in Gesondheidsorgprodukte vir 2013 Discovery Health Mediese Skema Discovery Health Mediese Skema ( Discovery ) het n gemiddelde verhoging van 10.9% vir 2013 aangekondig. Discovery

Nadere informatie

Persoonlike Ongeluksplan

Persoonlike Ongeluksplan Persoonlike Ongeluksplan VIRSEKER Persoonlike Ongeluksplan Dekking wat jy met die Persoonlike Ongeluksplan ontvang Die Persoonlike Ongeluksplan gee jou dekking van onskatbare waarde as jy as gevolg van

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

123 Reports (October2016)

123 Reports (October2016) 123 Reports (October2016) Internal Parasites Roundworms Nelspruit, Standerton, Volksrust, Nigel, Bronkhorstspruit, Onderstepoort, Pretoria, Bela-Bela, Modimolle, Polokwane,, Klerksdorp, Ventersdorp, Vryburg,

Nadere informatie

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID 26 Junie 2012 BELEID KONTROLE VEL Titel van Beleid Werknemersbystand beleid Beleid Toesighouer Jeffrey Diedericks Policy Author Bridget Salo Arbeidsforum

Nadere informatie

TOPMED COMPREHENSIVE 2017

TOPMED COMPREHENSIVE 2017 TOPMED COMPREHENSIVE 2017 AFKORTINGS CDL s - Chronic Disease List (Chroniese Siekte-lys) DSP - Designated Service Provider (Aangestelde Diens verskaffers) TRP - TopMed Reference Price (Generiese & Terapeutiese

Nadere informatie

124 Reports (September 2016)

124 Reports (September 2016) 124 Reports Internal Parasites Roundworms Delmas, Nelspruit, Bronkhorstspruit, Onderstepoort, Pretoria, Makhado, Polokwane, Brits, Bothaville, Clocolan, Frankfort, Gariep Dam, Kroonstad, Trompsburg/Springfontein,

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

Gids vir Lewende-voordeel eise

Gids vir Lewende-voordeel eise Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige

Nadere informatie

Kalk & Gips. Kalsiet. Dolomiet. Gips. Bron Ligging CaCO3 MgCO3 KKE %

Kalk & Gips. Kalsiet. Dolomiet. Gips. Bron Ligging CaCO3 MgCO3 KKE % Kalk & Gips 2015 Kalk & Gips Kalsiet Bron Ligging CaCO3 MgCO3 KKE % Glaudina Wolmaranstad 80% 2.5% 84% INCA Roedtan 82% 4.5% 88% Hiqua Witbank 76% 11% 95% Northam Northam 71% 1% 82% Ulco Barkley Wes 93%

Nadere informatie

KONTAKBESONDERHEDE. Kliëntedienste, Hospitaalvoorafmagtiging, Gevallebestuursprogram of

KONTAKBESONDERHEDE. Kliëntedienste, Hospitaalvoorafmagtiging, Gevallebestuursprogram of TOPMED FAMILY 2017 AFKORTINGS CDL s - Chronic Disease List (Chroniese Siekte-lys) DSP - Designated Service Provider (Aangestelde Diens verskaffers) TRP - TopMed Reference Price (Generiese & Terapeutiese

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

Die Wêreld en Suid-Afrika

Die Wêreld en Suid-Afrika Sosiale Wetenskappe ardrykskunde 1 Graad 4 Die Wêreld en Suid-frika Vraag1: Beantwoord die vrae hieronder in volsinne: 1. Verduidelik in detail die verskil tussen kontinente en lande. (4) 2. Noem al die

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING VERSEKERING MET N VERSKIL By Old Mutual Insure is dit ons missie om aan ons kliënte voortreflike versekeringsoplossings te gee om hul bates te beskerm. Daarom stel

Nadere informatie

Hoërskole. Vir meer inligting besoek die ATKV se webwerf by

Hoërskole. Vir meer inligting besoek die ATKV se webwerf by Saam sing ons in harmonie. Kom spog met jou koor by die oudste skoolkoorkompetisie in die land, ATKV-Applous, en gee vir leerders die geleentheid om hul liefde vir Afrikaans en koorsang uit te leef. AFDELINGS

Nadere informatie

Kodes vir Afkeurredes

Kodes vir Afkeurredes KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861

Nadere informatie

TOPMED PALADIN COMPREHENSIVE

TOPMED PALADIN COMPREHENSIVE TOPMED PALADIN COMPREHENSIVE 2016 AFKORTINGS CDL s - Chronic Disease List (Chroniese Siekte-lys) DSP - Designated Service Provider (Aangestelde Diens verskaffers) MRP - Mediscor Reference Price (Generiese

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

Vergelykende gids 2017

Vergelykende gids 2017 Vergelykende gids 2017 persoonlik joune Persoonlik Joune Ons konsentreer daarop om uitnemende gesondheidsorg aan ons lede te bied met behulp van die alombekende Bestmed-aanslag van diens. Ons is, per slot

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

Persoonlike Ongeluksplan

Persoonlike Ongeluksplan Persoonlike Ongeluksplan Bepalings & Voorwaardes Wat deur die Persoonlike Ongeluksplan gedek word Die Persoonlike Ongeluksplan bied u dekking van onskatbare waarde as u as gevolg van n ongeluk beseer en

Nadere informatie

TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING ONS IS MET JOU AS DIT TYD IS OM TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING # OMfightback VERHAAL 1 WAT IS DIE GEHEIM VAN N VOL LEWE? DANE, 29, HODGKINS-LIMFOOM Kanker-oorwinnaar en bekroonde advertensieskepper

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

Beat2 VOORDELEGIDS Beter leefstyl. Beter gesondheid.

Beat2 VOORDELEGIDS Beter leefstyl. Beter gesondheid. Beat2 VOORDELEGIDS 2016 Beter leefstyl. Beter gesondheid. Beat2 Wyse van Skemavoordeelbetaling Beat2 is Bestmed se hospitaalplan van uitnemendheid met n bykomende spaarrekening wat buigbaarheid bied. Dié

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

SVO BEDRYF DOELDATUMS

SVO BEDRYF DOELDATUMS SVO BEDRYF DOELDATUMS Datums 2012: : Fleksie, Beurs, Suid-Kaap, Noordwes Beurs,, Gauteng Beurs,, Mpumalanga Beurs,, Upington,, Cedar & APEE,, OLG, OLG Namibië & IOL Datum Dag Aktiwiteite 5 Januarie Donderdag

Nadere informatie

Reëls soos geregistreer tot 22 Mei 2017 deur die Registrateur Weergawe Inhoudsopgawe

Reëls soos geregistreer tot 22 Mei 2017 deur die Registrateur Weergawe Inhoudsopgawe Reëls soos geregistreer tot 22 Mei 2017 deur die Registrateur Weergawe 3.2017 Inhoudsopgawe 1. Naam van die Mediese Skema... 3 2. Regspersoonlikheid... 3 3. Geregistreerde Kantoor... 3 4. Doelstellings...

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

n Oorsig van Medihelp se prestasie Boodskap van die voorsitter van die Raad van Trustees Oorsig deur die Hoofbeampte

n Oorsig van Medihelp se prestasie Boodskap van die voorsitter van die Raad van Trustees Oorsig deur die Hoofbeampte 2015 jaarverslag inhoud 1 3 6 17 32 33 35 43 45 47 49 51 n Oorsig van Medihelp se prestasie Boodskap van die voorsitter van die Raad van Trustees Oorsig deur die Hoofbeampte Verslag van die Raad van Trustees

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in. Klikker ( Clicker ) Klikker-aktiwiteite is nuttig vir assessering in die klaskamer. Dosente gebruik hierdie assesseringsmetode om studente se verstaansvlak van n besondere begrip te meet terwyl die lesing

Nadere informatie

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE ** Bylae D ** INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE Hierdie inligtingstuk kan u help om n ingeligte besluit rakende die omvang van u sterftedekking te maak. U is welkom om met u finansiële adviseur en/of die

Nadere informatie