Jasper met sy lyf loop voor. Dan volg Anton met sy bene en laaste kom Ben met sy voete. Die hond jaag die kat in die boom, voor die huis.

Vergelijkbare documenten
Abu Ali tel sy donkies

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

Letterlike en figuurlike taalgebruik

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Jakkals lê eendag heerlik en

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Een oggend sê pappa: Kom ons gaan hou piekniek by die dam. Al die kinders roep: Ja pappa, ons hou van piekniek. Dan moet almal help, sê Pappa.

Direkte en indirekte rede. Naam:

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

FAKTORE EN VEELVOUDE

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 4: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 8: Mense wat ons help

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 8. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Lees en Leesgereedheid

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Hoe kies n mens n troeteldier?

Diererympies. Luister en praat: Raaiselrympies. 1. Dié diere het lang nekke met sulke groot bruin vlekke.

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

EK KAN LEES E. TISMEER, L. B. HOSKING, DEUR. Departementale lnstruktriese vir Kindertuin~Metodes. in die Kaapprovinsie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Antonieme en sinonieme

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

Klein Klaas se avonture!

Dinge wat kan verander

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

BYLAE 6.5 ATIWITEITSVORM: SESSIE 5

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

God eer Josef die slaaf

Pragtige Koningin Ester

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

n Tempel Leier besoek Jesus

Inleiding Tot Die Jagluiperd

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

10 Die bou van n plant

Lag n slag. Praattyd: n Visuele teks. Kyk na die prent en beantwoord die vrae.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

EKURHULENI NOORD DISTRIK

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Fanie en die vuilgoedblikke

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Daaglikse aktiwiteite word herhaal. Leerlinge vertel naweek se nuus. Een leerling se nuus word in die Klaskoerant geskryf.

Tema 7: Stories van dapper helde

Transcriptie:

Datum: Selfstandige naamwoorde beskryf iets waaraan jy kan raak of wat bestaan. Voorbeeld: wind, lig, stoel, son, hond. Byvoeglike naamwoorde beskryf selfstandige naamwoorde. Voorbeeld: n groot stoel, n hoë boom, n lelike hond. Werkwoorde beskryf watter werk jy doen. Voorbeeld: eet, sit, staan, sing. Voornaamwoorde gebruik ons in die plek van name. Voorbeeld: ek, jy, my, sy, haar, julle, hulle, ons, myne, joune, syne, hulle s n, ons s n, hare, julle s n. Vul die byvoeglike naamwoorde in: Jasper met sy lyf loop voor. Dan volg Anton met sy bene en laaste kom Ben met sy voete. Die hond jaag die kat in die boom, voor die huis. Pappa werk met die graaf in die grond. Die meisie speel met haar poppe in die kamer. 90

Lees die verhaal en skryf vyf werkwoorde neer wat jy vind. Eendag staan Luiperd en afkyk in die stil water van n diep poel. Ek is baie, baie mooi dink hy by homself. Kyk net my blink pels en skerp tande. Oe! en wat van my pragtige kolle? Skielik steek n lang plat kop bokant die water uit. Luiperd is vies. Nou het jy rimpels gemaak! En ek kan myself nie meer in die water sien nie. Kyk jy alweer na jou kolle? vra krokodil. Binnekort sal jy seker nog die simpel goed begin tel ook! Onderstreep ses selfstandige naamwoorde met rooi en ses voornaamwoorde met blou. Luiperd is nou in sy skik. Jy gee my n baie goeie plan! sê Luiperd. Sal jy my kolle tel? vra hy vir Krokodil. Nee, sê Krokodil en gly weg onder die water. Hy wil nie hê Luiperd moet uitvind dat hy nie kon tel nie. Tel asseblief my kolle, Olifant, dan gee ek jou n sak bone. sê Luiperd. Goed, sê Olifant, staan mooi stil terwyl ek tel. Al die ander diere staan nader. Hulle wil nou almal die tellery dophou. 91

Vergelykings Datum: Kies die woord wat pas: skilpad, olifant, leeu, mier, pou, muis, jakkals, vink, hond, uil, lam, vark. 1. So trots soos n 2. So luidrugtig soos n 3. So slu soos n 4. So mak soos n 5. So wys (slim) soos n 6. So getrou soos n 7. So stil soos n 8. So besig soos n 9. So stadig soos n 10. So groot soos n 1 1. So sterk soos n 12. So vet soos n 92

Spelling Datum: Diktee -el -er -en -em Datum: 93

Verryking, nasorg en aanvullende werk Antwoorde op Raaisels 1. n Windpomp 2. Vier katte 3. n Mol 4. n Kwikstêrtjie 5. n Pikkewyn 6. n Skilpad 7. n Reëndruppel 8. n Telefoon 9. n By 10. n Kruiwa 94

Kreatiewe werk Lees die sinne en kyk of jy die prent kan teken. 1. Teken n sjokoladekoek in die middel van jou papier. 2. Teken n pienk roomys bokant die sjokoladekoek. 3. Teken n glas groen koeldrank onder die sjokoladekoek. 4. Teken vier rooi suigstokkies regs van die sjokoladekoek. 5. Teken vier geel en vier bruin suigstokkies links van die sjokoladekoek. 6. Teken vyf glase in die hoek regs bo die koek. 7. Teken sewe smarties in die onderste hoek regs. 8. Teken drie lekkers in die hoek links onder. 9. Teken n groen, geel, pienk en oranje vissie in die boonste hoek links. 10. Kleur die prent mooi in. 95

Week 9 Datum: Woordeskat 1 2 4 3 5 4 3 96 Dwars 1. n Mens drink, n dier 2. n Mens verdrink, n dier 3. n Mens het hare, n voël het 4. n Mens het vingers, n roofdier het 5. n Mens hardloop, n voël Af 1. n Mens het n vel, n vis het 2. n Mens eet, n dier 3. n Mens sterf, n dier 4. n Mens praat, n hond 5. n Mens loop, n slang

Uitdrukkings Datum: Voëls van eenderse vere! Skryf in so min woorde moontlik, wat die uitdrukkings beteken: In die wolke wees. Met vuur speel. Twee vlieë met een klap slaan. n Uiltjie knip. Met sak en pak vertrek. Die pyp rook. Kies een van die bogenoemde uitdrukkings en illustreer dit by kreatiewe werk. 97

Grafiese teks Datum: Kyk na die kaart en beantwoord die vrae: Huise Eerste Laan Tweede Laan Park Derde Laan Woonstelle Boomstraat Kerk Hospitaal Kerkstraat Poskantoor Skool Hotel Kortstraat Winkel Motorhawe Sportveld Kleuterskool Sonnie se winkel Roosstraat Kliniek Biblioteek Polisiestasie polisiestasie Stasiestraat Swembad Lughawe Markstraat 98

Kaartwerk In watter straat is die skool? In watter straat is die kleuterskool? Wat is oorkant die kliniek? Op watter hoek is die motorhawe? Skryf aanwysings van die kerk na die biblioteek: Skryf aanwysings van die park na die polisiestasie: Skryf aanwysings van die woonstelle na die swembad: 99

My eie storie Datum: Wie is die karakters in jou storie? Waar gebeur die storie? Wat gebeur aan die begin van die storie? Wat gebeur in die middel van die storie? Hoe eindig jou storie? 100

Dieregeluide Datum: 1. Die leeu hard in die bos. 2. Mamma koei hard as sy haar kalfie roep. 3. Die hen nadat sy n eier gelê het. 4. Soggens die haan op die plaas almal wakker. 5. Die kat as hy honger is. 6. Die perd in sy kamp. 7. Ou padda sit en langs die watervoor. 8. Olifante soms en dan maak dit n groot lawaai. 9. Honde as hul le vreemdelinge sien. 10. Die bok dat hul le hom kan hoor. Nuus Datum: 101

Spelling Datum: Diktee -rm -lm Datum: 102

Verryking, nasorg en aanvullende werk Kreatiewe werk Teken een van die uitdrukkings van bladsy 97 hier: 103

My eie woordeboek Aa Bb Cc CHLOOR Dd 104

Ee Ff Gg Hh 105

Ii Jj Kk Ll 106

Mm Nn Oo Pp 107

Qq Rr Ss Tt 108

Uu Vv Ww Xx 109

Yy Zz 110

Tweede Kwartaal Lys van boeke gelees Naam van boek (titel) Outeur (skrywer) Kommentaar 111