As julle enige vrae het, iets

Vergelijkbare documenten
As julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die

MEDEWERKERS Maryke Coetsee Susan Lourens Oom Hennie Oom Attie Venter Oom Abraham Krüger

As julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die

As julle enige vrae het, iets

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Briewe, posseëls en elektroniese pos

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

1 Waar ek vandaan kom

As julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Welkom by Die Storie God se storie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Pragtige Koningin Ester

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

God eer Josef die slaaf

Jona en die Groot Vis

Antonieme en sinonieme

Paulus kritiseer sy tyd se manier

n Tempel Leier besoek Jesus

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Die brief aan die Filippense

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Jona en die Groot Vis

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Paulus en sy vriende vertel ander van God

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

'n Man gestuur deur God

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Petrus en die Krag van Gebed

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Antieke Egipte en die Nylrivier

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Jesaja sien die Toekoms

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Debora. Wyding Sing die Temalied en doen die Stilword-ritueel soos by ontmoeting 1.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Deur Christus Alleen

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Deur Christus Alleen

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Jakkals lê eendag heerlik en

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Van Vervolger tot Prediker

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

10. In Tomas se skoene Johannes 20:19-31

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

26. Ek kies om die Here te dien Daniël 6

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Jesus lewe! Kruisiging en opstanding. Teks: Mat 21:1-11 en Joh 3:16

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Abu Ali tel sy donkies

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Groot Muur van Nehemia

FAKTORE EN VEELVOUDE

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Elke vrou se klein boekie oor seks uitgegee deur Carpe Diem Media

Goeie Konings, Slegte Konings

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Direkte en indirekte rede. Naam:

Transcriptie:

ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem. Slingervel, el Jaargang arga 58 Nommer 982, Oktober 2016 As julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die Slingervel geskryf is, meer wil weet, is julle baie welkom om vir my 'n sms te stuur of te whatsapp na 084 551 2107, of 'n e-pos te stuur na slingervel@gksa.co.za, of 'n brief te stuur na Posbus 88, Bloemhof 2660 in hierdie uitgawe... 3 Redakteursbrief 4 Verjaardaghoekie 8 Ester 5 10 Blokkiesraaisel 10 Ester 5 10 Woordsoek 11 Inkleurprent: Ester 12 Soek die verskille 13 Moeilike woorde REDAKTEUR Dr. Hennie van Wyk e-pos: hennie@gksa.co.za Tipografie en uitleg Joey Fourie e-pos: kerkblad@gksa.co.za MEDEWERKERS Riana Jonker Susan Lourens Francois van Wyk Oom Hennie in die Psalms en Skrifberymings 14 Soek die verskille Oplossing 15 Ester 5 10: Oplossing 16 Die coolste app! 17 Hoe groot is groot? 18 Boekeblad Intekening Administratiewe Buro Afdeling Publikasies Posbus 20008, Noordbrug 2522 Tel: 018 297 3986 Intekengeld R255,00 per jaar (posgeld en BTW ingesluit) (Sien die intekenvorm op bl. 8 vir meer inligting oor intekengeld.) Eienaars en uitgewers Deputate vir Kerklike Tydskrifte Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Posbus 20008, Noordbrug 2522 Drukkers V & R Drukkery Tel. 012 333 2462 Die Redakteur Bydraes en briewe Posbus 20008 Noordbrug, 2522 Jaargang 58, Nommer 982, Oktober 2016 ISSN 0037 685 X

Redakteursbrief Maats So stadig maar seker word die dae langer en die nagte korter. Eintlik sê ons dit verkeerd! Hier is Suid-Afrika is dit langer dag en korter nag, terwyl die mense in Europa en Amerika weer korter dag en langer nag het. Ons sê ook die son kom op en gaan onder wat ook eintlik nie reg is nie want die aarde wentel om die son, nie andersom nie. Maar dit is hoe ons dit sien. Daarom praat ons so daarvan. In hierdie uitgawe het ek besluit om te begin met iets nuuts; ek noem dit Moeilike woorde in die Psalms en Skrifberymings. Dit is woorde wat ons nie elke dag gebruik nie, maar wat ons sing. Ek hoop julle vind dit interessant! Verder vertel ek julle ook van die coolste app in die hele wêreld. Soek so bietjie in die Slingervel ek vertel vir julle daar verder. Ek wil ook weer in ons volgende uitgawe die November/ Desemberuitgawe n klompie aktiwiteite plaas waarmee julle jul kan besig hou in die llaaannnggg Desembervakansie. Het julle iets wat vir julle baie lekker is om te doen? Gooi vir my n paar idees in ons Slingervel e-posbus! Of Whatsapp my. So deel ons idees vir n lekker vakansie. Ons gesels weer volgende maand!

Moeilike woorde WIS Hierdie woord kom vier keer in die Psalms voor, en het twee betekenisse: Psalm 21:6 afkorting vir gewis wat seker / verseker beteken Psalm 22:10; 51:1; 119:6 kort vir uitgewis, wat uitgevee, met ander woorde niks beteken Here en HERE Die Ou Testament is oorspronklik in Hebreeus geskryf. Daar is hierdie twee woorde wat gebruik word. Die een is Jahweh wat in die Psalmboek vertaal word met HERE, en Adonai wat met Here vertaal word. Jahweh word gebruik om die klem te lê op hoe God as Verbondsgod sy kind in genade verlos. Adonai word gebruik om die klem te lê dat God as Skepper ons besit en vir ons sorg. Ons kry in die 1933/53-vertaling van die Bybel dieselfde onderskeid. Sover ek weet, gesels die vertalers van die Direkte Vertaling nog oor hoe presies hulle hierdie onderskeid gaan maak. Voorlopig vertaal hulle dit met HERE en Heer. Albei hierdie woorde word in Grieks vertaal met kurios. GELOFTES Geloftes kom agt keer in die Psalms voor. Dit het basies dieselfde betekenis as belofte maar as die mens 'n belofte aan God doen, noem ons dit 'n GELOFTE. Ons moet ook weet dat dit baie ernstig is om 'n gelofte aan die Here af te lê! Dink net hoeveel keer belowe jy vir ander mense iets, en jy kan nie die belofte nakom nie! In Rigters 11 lees ons van Jefta wat so 'n gelofte afgelê het. Ai, maats, gaan lees maar hoe hartseer het die geskiedenis afgeloop! Ons moet daarom baie versigtig wees om 'n gelofte af te lê. Vra bietjie vir Pa of Ma oor Geloftedag! in die Psalms en Skrifberymings

Oom Hennie die coolste app! coolste coolste App

Francois van Wyk Hoe groot is GROOT? Die mees algemene vakansie waarheen mense gaan, is see toe. Het jy al gedink as jy in die see gaan swem, hoe groot die diere is wat die water met jou deel? Hierdie is van die reuse wat in die seewêreld voorkom. Onthou: As jy die see respekteer, het jy niks om te vrees nie.