Prosedures vir die implementering van die Assesserings- en Modereringsbeleid van die NWU

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Prosedures vir die implementering van die Assesserings- en Modereringsbeleid van die NWU"

Transcriptie

1 Prosedures vir die implementering van die Assesserings- en Modereringsbeleid van die NWU 1 Inleiding Die assessering- en modereringsprosedures vir die Fakulteit Opvoedingswetenskappe is op die Assessering- en Modereringsbeleid van die NWU gegrond. Dit beleid is weer op die volgende premis gegrond: In ooreenstemming met die Nasionale Onderwysbeleid vir Uitkoms-gebaseerde Onderwys en die vlakbeskrywers van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk, is die assesseringsbenadering van die NWU dié van toepaslike, voortgesette formatiewe en summatiewe assesseringsaktiwiteite binne n uitkoms- en program-gebaseerde hoëronderwys-omgewing. Die riglyne en prosedures is geformuleer met inagneming van Algemene Akademiese Reëls (2009) vir die NWU, UBK en Senaatsbesluite. 2 Toepassingsomvang Die assessering- en modereringsprosedures is op alle onderrig- en leerprogramme van die Fakulteit van toepassing, en waar nodig word spesifieke prosedures volgens die verskillende modus uiteengesit. Die Prosedures moet saam met die Onderrig- en Leerbeleid, Onderrig- en Leerriglyne en prosedures sowel as die Assesserings- en Modereringsbeleid gelees word. Die prosedures berus op die belangrikste beginsels wat in die genoemde beleide vervat is. 3 Riglyne en Prosedures n Volledige assesseringsplan wat die aantal en formaat van formatiewe en summatiewe assesseringsgeleenthede per aandui moet in die studiegidse beskikbaar wees. 3.1 Geïntegreerde assessering (A-reël 1.4) Minstens een geleentheid in die vorm van praktiese onderwys vir geïntegreerde assessering, waarin die hoofdoelwit en sleuteldoel van die program geassesseer word, word by die assesseringsaktiwiteite vir alle programme ingesluit. Voltydse op-kampus modus bied geïntegreerde assessering as deel van die georganiseerde praktiese onderwys Die SBO modus bied geïntegreerde assessering as deel van die deurlopende praktiese onderwys. Nie van toepassing op afstand studente nie. Hierdie studente is praktiserende onderwysers. 3.2 Assesseringsinstrumente Assesseringsinstrumente soos byvoorbeeld memorandums, rubrieke en kontrolelyste, moet opgestel word vir elke formele formatiewe en elke summatiewe assesseringsaktiwiteit wat die studente verrig. Hersiene Assesserings- en Modereringsprosedures van die Fakulteit Opvoedingswetenskappe November

2 (UBK : Studente moet ook weet waarvoor hulle punte gekry het hetsy by wyse van klasbespreking of by wyse van die beskikbaarstelling van ten minste ʼn basiese memo). In die geval van die summatiewe assessering moet die assesseringsinstrumente saam met die vraestel ingedien word vir moderering. Mede-assessore en/of nasieners gebruik die assesseringsinstrumente vir formele formatiewe en summatiewe assesseringsaktiwiteite sowel as vir modereringsaktiwiteite in die Beleid beskryf. (Kyk verdere prosedures onder Moderering) 3.3. Formatiewe assessering (verwys na Uitgebreide Bestuurskomitee notule, Potchefstroomkampus, 25 Oktober 2007) (A-reëls 1.29, 1.45, 1.51, 1.60, 1.64) Informele formatiewe assesseringsgeleenthede moet by soveel moontlik kontaksessies ingesluit word. Dit sluit in bv. toetse na afloop van praktika en 10-minute klastoetsies om te bepaal of studente voorberei het. Ontwikkelingsterugvoer van informele formatiewe assesseringsgeleenthede tydens kontaksessies word deur die dosent gebruik ter verbetering van die onderrig- en leer, maar dit hoef nie by te dra tot die deelnamepunt nie (UBK : Wanneer dit by gewigte van punte kom moet daar ʼn besluit geneem word en dit moet aan die studente gekommunikeer word. As mens dus sou besluit om al die toetse/assesserings ewe veel te laat tel, moet die studente dit weet. As ander dinge in die spel kom, soos deelname aan besprekings, klasbywoning ens., moet dit ook uitgespel word. Dit is belangrik om in ag te neem dat ʼn kort klastoetsie om vas te stel of studente voorberei het, buite hierdie riglyne val, maar dit moet nie misbruik word nie, en daar moet duidelikheid wees of en tot watter mate hierdie punte gaan tel). Formele formatiewe assessering bestaan nie net uit toetse as ʼn assesseringsmetode nie. Dosente moet ook alternatiewe, kreatiewe assesseringsmetodes en tegnieke ontwerp vir die vasstelling van die deelnamepunt. Formele formatiewe assessering gaan gepaard met spesifieke assesseringskriteria. Assesseringsgeleenthede (NWU Beleid 6.2) Die aantal formele formatiewe assesseringsgeleenthede per is afhanklik van die krediete en afleweringswyse en moet by die volgende riglyne aansluit:(dit sluit nie eksamens in nie) Voltyds kontak: 8-krediet-s : 3 formele formatiewe assesseringsgeleenthede per 12-krediet-s : 3 formele formatiewe assesseringsgeleenthede per 16-krediet-s : 3-4 formele formatiewe assesseringsgeleenthede per 24- en32-krediet-s :4-5 formele formatiewe assesseringsgeleenthede per SBO: 8-krediet-s : 3 formele formatiewe assesseringsgeleenthede per 12-krediet-s : 3 formele formatiewe assesseringsgeleenthede per Hersiene Assesserings- en Modereringsprosedures van die Fakulteit Opvoedingswetenskappe November

3 16-krediet-s : 3-4 formele formatiewe assesseringsgeleenthede per 24- en32-krediet-s :4-5 formele formatiewe assesseringsgeleenthede per Formele formatiewe assessering vind ook tydens praktiese kontaksessies plaas. Afkampus: Afkampus studente het ten minste een werkopdrag met sekondêre werkopdragte per. Geen enkele assessering mag meer as 40% van die deelnamepunt tel nie. Studente wat nie ʼn assesseringsgeleentheid gebruik nie, kan nie aanspraak maak op ʼn verdere geleentheid of uitstel nie. Dit impliseer dat in sodanige geval uitstel/vrystelling by wyse van hoë uitsondering streng op meriete van die omstandighede (byvoorbeeld siekte) deur die betrokke dosent oorweeg en verleen kan word. Die volgende riglyne geld vir die inhandiging van opdragte: Voltyds voorgraads (kontak): Soos in die studiegids /studiebrief bepaal Voltyds SBO: Soos deur SBO-prosedures bepaal Voltyds/deeltyds nagraads (kontak): Soos in die studiegids/studiebrief bepaal Afkampus: Volgens SVO prosedures Terugvoer en punte vir formele formatiewe assesseringsgeleenthede word binne 15 werksdae (voltyds kontak) en 30 werksdae (SBO), afstand (45) werksdae aan die studente oorgedra, tensy die dekaan en/of skooldirekteur geskrewe toestemming verleen om die tydperk te verleng. Verdere formatiewe assesseringsgeleenthede mag slegs by hoë uitsondering toegestaan word na bekendmaking van die deelnamepunte. ʼn Goed gemotiveerde versoek moet dit vergesel. Dosente moet rekord hou van alle formele formatiewe assesseringsgeleenthede vir bewyslewering. Assesseringsinstrumente moet vir alle formele formatiewe assesseringsaktiwiteite opgestel word en waar van toepassing en aan studente beskikbaar wees (efundi en/of hardekopie). Nasienhulp moet volgens prosedures aangestel en die nasienwerk moet gemodereer word ten einde kwaliteit te verseker en om toe te sien dat die student nie benadeel word nie. Nasieners moet een vlak hoër gekwalifiseer wees as die vlak wat hy/sy moet nasien. 3.4 Summatiewe assessering Summatiewe assessering in alle s word deur die Algemene Akademiese Reëls (spesifiek Reël A.1.60) gereguleer. Summatiewe assessering, in die vorm van ʼn finale eksamen, word gebruik vir die berekening van die punt. Die Fakulteit kan besluit oor die gewigte wat summatiewe assessering in verhouding tot formatiewe assessering moet weeg. (A-reël 5.4) Vakgroepe dui die gewigte in die Jaarboek aan en implementeer dit sodanig. Hersiene Assesserings- en Modereringsprosedures van die Fakulteit Opvoedingswetenskappe November

4 (A-reël 5.4.4: Die punt word ooreenkomstig die fakulteitsreëls saamgestel uit die eksamenpunt wat ʼn student in ʼn verwerf het en die deelnamepunt, met dien verstande dat die gewig van die deelnamepunt in die berekening van die punt minstens 40% en hoogstens 70% beloop). In gevalle waar summatiewe assessering op ʼn praktiese opdrag/te, verslag of portefeulje berus word nie ʼn finale eksamen vereis nie en is die toegekende en gemodereerde punt die student se finale (totale) punt vir die (A-reël 1.27). 3.5 Moderering Eksaminatore en moderatore word vir alle summatiewe geskrewe formele assesserings aangestel ooreenkomstig reël A (A-Reël 5.42: Vir elke vraestel van ʼn wat in ʼn skool aangebied word, moet die skooldirekteur een interne eksaminator en een interne of eksterne moderator benoem. Vir elke uittreevlak in die NPOD, GOS, B.Ed., NGOS & Hons B.Ed.: Een/meer interne eksaminator/e (insluitend van ander kampusse), een eksterne moderator. MEd & PhD: Soos deur die M&D-komitee/Navorsingskomitee bepaal en goedgekeur (A-reël 7.5.3). Die verslag van die moderator dek die geldigheid van die assesseringsinstrumente, prestasie van die studente, standaard van studentbevoegdhede, betroubaarheid van die nasienwerk en enige ongerymdhede ten opsigte van Universiteits-/professionele regulasies (A-reël 1.26). 3.6 Mondelinge assessering Mondelinge assessering is nie van toepassing by afkampus nie. Mondelinge assessering word gedoen waar bykomstige bewys van die bevoegdhede van ʼn kandidaat vir bevorderingsdoeleindes vereis word. Dit word deur panele wat deur die Skooldirekteur en/of die Direkteur: Navorsingsfokusarea en/of die Dekaan goedgekeur is, afgeneem. Panele vir mondelinge assessering word vooraf deeglik deur vooraf-vergaderings vir die assesseringsessie voorberei. Mondelinge assessering word aan die hand van goed gestruktureerde vrae en assesseringskriteria (soortgelyk aan ʼn memorandum/nasienskema vir geskrewe assessering) afgeneem deur die interne eksaminator en die eksterne eksaminator/moderator. Die betrokke skooldirekteur (programeienaar) moet ingelig word en bly verantwoordelik vir die kwaliteitbeheer. 3.7 Assessering van werk-gebaseerde of ervaringsleer Assessering van werk-gebaseerde of ervaringsleer vind plaas deur samewerking tussen die Universiteit, die werkgewer, die mentor en die student aangaande die metode, assessering en erkenning na bereiking van die uitkomste (veral van toepassing op SBO). Die betrokke skooldirekteur (programeienaar) bly verantwoordelik vir die kwaliteitbeheer. 3.8 Kondonering van eksamenpunte Hersiene Assesserings- en Modereringsprosedures van die Fakulteit Opvoedingswetenskappe November

5 In die lig van ʼn student se totale prestasieprofiel in die betrokke na die oordeel/in oorleg met die betrokke skooldirekteur (programeienaar) by wie die finale verantwoordelikheid berus, kan die finale punt van 48% kan na 50% (slaagpunt) en 73% na 75% (onderskeidingspunt) gekondoneer word. 3.9 Hernasien van vraestelle Vraestelle word nie hernagesien nie. Vraestelle en antwoordstelle gaan deur ʼn modereringsproses vir kwaliteitskontrole. Studente kan wel insae in hul vraestelle kry in die teenwoordigheid van die dosent. Hersiene Assesserings- en Modereringsprosedures van die Fakulteit Opvoedingswetenskappe November

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

Reglement vir interne en eksterne moderering en die afhandeling van uitslae

Reglement vir interne en eksterne moderering en die afhandeling van uitslae BYLAE 2 Reglement vir interne en eksterne moderering en die afhandeling van uitslae Soos goedgekeur deur die US Senaat op 29 Augustus 2014 en die US Raad op 29 September 2014 Verwysingsnommer van hierdie

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege BELEIDSDOKUMENT Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege 2 Eksamenvraestelle Eksaminator. 1. Dit is die verantwoordelikheid van die eksaminator om toe te sien dat elke lid van die departement die konsepvraestel

Nadere informatie

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS)

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (GRONDSLAGFASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN KEURINGSTELSEL

Nadere informatie

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur /0/2018 Studiebrief 101/0/2018 Taalvaardigheid LPENGPN Jaarmodule Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor u module. STAAFKODE INHOUD Bladsy 1 INLEIDING...

Nadere informatie

Assesseringsreglement

Assesseringsreglement Assesseringsreglement Goedgekeur deur die Fakulteitsraad op 11 Mei 2018 vir implementering vanaf die tweede semester 2018. Faculty of Engineering Fakulteit Ingenieurswese ifakhalthi yezobunjineli Privaat

Nadere informatie

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig

Nadere informatie

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL

Nadere informatie

Eksamenbeleid. Administratiewe beleid. Datum gewysig 2016/05/04. Hersieningsdatum 2017/11/30. Uitvoerende Komitee goedgekeur 2016/11/30

Eksamenbeleid. Administratiewe beleid. Datum gewysig 2016/05/04. Hersieningsdatum 2017/11/30. Uitvoerende Komitee goedgekeur 2016/11/30 Eksamenbeleid Kriterium Administratiewe beleid Datum gewysig 2016/05/04 Hersieningsdatum 2017/11/30 Uitvoerende Komitee goedgekeur 2016/11/30 Toegewysde beampte Registrateur Wysigings Datum Beskrywing

Nadere informatie

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS)

RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS) UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT OPVOEDKUNDE RIGLYNE EN PROSEDURES VIR KEURING: BEd (INTERMEDIêRE FASE ONDERWYS) 1. DOEL EN RASIONAAL 1.1 DOEL VAN DIE FAKULTEIT OPVOEDKUNDE SE INSKRYWINGSBESTUUR- EN

Nadere informatie

AKADEMIESE ORIËNTERING EERSTEJAARS 2012 AKADEMIESE ORIËNTERING & KURRIKULUMKONTROLE

AKADEMIESE ORIËNTERING EERSTEJAARS 2012 AKADEMIESE ORIËNTERING & KURRIKULUMKONTROLE AKADEMIESE ORIËNTERING EERSTEJAARS 2012 AKADEMIESE ORIËNTERING & KURRIKULUMKONTROLE IS JY OP DIE REGTE PLEK? Jy moet hier wees as jy regte swot LLB BA Regte BCom Regte As jy vir iets anders registreer,

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Algemene oorsig Die Jaarlikse Nasionale

Nadere informatie

Laerskool Stellenbosch

Laerskool Stellenbosch Laerskool Stellenbosch Assesseringsbeleid BESTUUR VAN KURRIKULUM Leierspan: Adjunkhoof Departementshoofde Leerareahoofde Opvoeders Pligte: Adjunkhoof Pligte word in opdrag van Leierspan uitgevoer. Sorg

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE

Nadere informatie

Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids

Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids Eerstejaarsakademie Midjaar/Eindjaar-assessering Gebruikersgids Kontak Susan van Schalkwyk (scvs@sun.ac.za, tel nr: 808-3751) Antoinette van der Merwe (advdm@sun.ac.za, tel nr: 808-3074) Gert Young (gyoung@sun.ac.za,

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

GOUDVELD-HOëRSKOOL ASSESSERINGSBELEID

GOUDVELD-HOëRSKOOL ASSESSERINGSBELEID GOUDVELD-HOëRSKOOL ASSESSERINGSBELEID 1. INLEIDING Die Assesseringsbeleid van Goudveld-Hoërskool is gebaseer op die riglyne van die HNKV, die NKV, die Nasionale Protokol vir Assessering, asook die Assesseringsriglyne

Nadere informatie

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit

Nadere informatie

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. B. FAKULTEITSRADE WOORDBEPALING Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: Assessorlid: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie. Fakulteitsraad: Die Raad

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLS EN REGULASIES VIR DIE FONDS VIR VOORGRAADSE KONFERENSIEAANBIEDINGS EN VOORGRAADSE PUBLIKASIE AANSPORINGS 1. DOELSTELLING

Nadere informatie

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) GRAAD 12 2015 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Blaai om asseblief Religiestudies 2 DBE/2015 INHOUDSOPGAWE 1. Inleiding... 3 2. Assessering in

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

Beleid vir die aanbieding van kortkursusse aan die NWU

Beleid vir die aanbieding van kortkursusse aan die NWU Beleid vir die aanbieding van kortkursusse aan die NWU Verwysingsnommer Aanspreeklike bestuurder Eienaar van beleid uitvoerende 8P/8.2 Uitvoerende Direkteur: Onderrig-leer en Adjunkhoof Direkteur: Onderrig-leer

Nadere informatie

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003 A B C Toekenning 15 Februarie 2003 VEREISTES Die jeuglid / volwasselid moet die nodige vereiste punte behaal soos in die tabel hieronder uiteengesit. Daar is vir beide jeuglede en volwasselede n punte

Nadere informatie

DESIGN RELIGIESTUDIES

DESIGN RELIGIESTUDIES DESIGN RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2017 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Religiestudies 2 DBE/2017 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING... 3 2. ASSESSERING IN GRAAD 12... 4 3. UITBREIDING

Nadere informatie

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015 Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;

Nadere informatie

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 11 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 11 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: ONS RYKE

Nadere informatie

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Riglyne vir Steundiensaanstellings

Riglyne vir Steundiensaanstellings Riglyne vir Steundiensaanstellings Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Om riglyne vir steundiensaanstellings neer te lê, onder meer wat betref dokumentasie wat aan die betrokke

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID ALDUS AANVAAR TE OP HIERDIE DAG VAN Beheerliggaamvoorsitter Skoolhoof 1 Hoërskool Swartland SWANGERSKAPBELEID Hoërskool Swartland (hierna die skool ) en sy beheerliggaam

Nadere informatie

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding

BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE. 1. Inleiding BELEID OOR GESLOTEKRINGTELEVISIE 1. Inleiding Hierdie dokument is die Beleid oor Geslotekringtelevisie van (voeg naam van skool in), soos die beheerliggaam dit op (voeg datum in) goedgekeur het. Die beleid

Nadere informatie

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL 1 van 6 DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL Werwingsadvertensies GROOTTE VAN ADVERTENSIE Plasing

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Nuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3

Nuusbrief Okt 2005: Voortgesette Professionele Opleiding Deel 3 DIE SUID-AFRIKAANSE INSTITUUT VAN LANDBOU-INGENIEURS THE SOUTH AFRICAN INSTITUTE OF AGRICULTURAL ENGINEERS POSBUS/P O BOX 912 719, SILVERTON,0127 TEL: (012) 842 4000, FAX: (012) 804 0753 Nuusbrief Okt

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 WISKUNDE STEL 1: 2012 MODELVRAE RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE (ANA) 1. Algemene oorsig Die Jaarlikse Nasionale Assessering

Nadere informatie

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word. Skooltoerbeleid Hierdie dokument is die skooltoerbeleid van Laerskool Rustenburg soos die beheerliggaam dit op 1 Januarie 2017 goedgekeur het. Die beleid is opgestel in ooreenstemming met die toepaslike

Nadere informatie

n Uitkomsgebaseerde model vir die assessering van die ontvangsjaarkind

n Uitkomsgebaseerde model vir die assessering van die ontvangsjaarkind n Uitkomsgebaseerde model vir die assessering van die ontvangsjaarkind Bylaag B Die doel van die model Die doel van die model is om die onderwyser in die ontvangsjaar met n werkbare assesseringspakket

Nadere informatie

HOOFSTUK 9 Regspleging

HOOFSTUK 9 Regspleging HOOFSTUK 9 Regspleging Artikel 78 - Die Regbank (1) Die regterlike gesag berus by die howe van Namibië wat bestaan uit: (a) n Hoogste Hof van Namibië (b) n Hoërhof van Namibië (c) Laerhowe van Namibië

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

LAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID

LAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID Tel.: 023-626 3060 Faks: 023-626 4566 Epos: head@lsrobertson.wcape.school.za Die toelatingsbeleid van Laerskool Robertson fungeer binne die raamwerk van bestaande Nasionale en departementele wette en regulasies.

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net

Nadere informatie

Gestruktureerde MA in Kreatiewe Skryfkuns

Gestruktureerde MA in Kreatiewe Skryfkuns Gestruktureerde MA in Kreatiewe Skryfkuns Die kursus is gerig op (aspirant) skrywers en vertalers wat ʼn manuskrip onder deskundige leiding wil voltooi. Hoewel die vernaamste oogmerk hiervan die ontwikkeling

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

Taalplan van die Universiteit Stellenbosch

Taalplan van die Universiteit Stellenbosch Taalplan van die Universiteit Stellenbosch 2002 US Taalplan met inkorporering van US Raadsbesluite van 16 November 2007 12 Desember 2008 30 November 2009 14 Junie 2010 13 September 2010 1. Inleiding Die

Nadere informatie

ALGEMENE REGULASIES EN REËLS

ALGEMENE REGULASIES EN REËLS ALGEMENE REGULASIES EN REËLS ISBN 978-1-77592-088-5 Algemene regulasies 2015 AFDELING A ALGEMENE REGULASIES Hierdie afdeling bevat die Algemene Regulasies (G-regulasies) wat op alle fakulteite van die

Nadere informatie

Handleiding vir die Skryf van Studiegidse

Handleiding vir die Skryf van Studiegidse Handleiding vir die Skryf van Studiegidse Julie 2011 Akademiese Steundienste Inhoudsopgawe 1 Die Handleiding... 1 1.1 Inhoud en doelstellings... 1 1.2 Uitkomste wat bereik moet word... 1 2 Die ontwikkelingsproses...

Nadere informatie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie

Nadere informatie

PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID

PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID 1 van 6 PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID 1. VERTREKPUNT 1.1 Met die aanvaarding van n personeelontwikkelingsbeleid verbind die Universiteit Stellenbosch hom tot die ontwikkeling van al sy personeel met inbegrip

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH TOETSE EN EKSAMENS: BELEID EN INLIGTING

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH TOETSE EN EKSAMENS: BELEID EN INLIGTING UNIVERSITEIT STELLENBOSCH TOETSE EN EKSAMENS: BELEID EN INLIGTING 2016 NAVRAE OOR DIE TOETS-, EKSAMEN- EN HOOFKLASROOSTERS KAN GEDOEN WORD BY DIE HOOF: ROOSTERS EN LOKALE, IN ADMIN A, KAMER A2070 TEL NO

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

Kandidate moet aan die volgende twee hoofvereistes voldoen: B. toepaslike literêre portefeulje, onderworpe aan interne en eksterne keuring.

Kandidate moet aan die volgende twee hoofvereistes voldoen: B. toepaslike literêre portefeulje, onderworpe aan interne en eksterne keuring. Opdatering vir 2018 en verder Gestruktureerde MA in Kreatiewe Skryfkuns Die kursus is gerig op (aspirant-)skrywers en literêre vertalers wat ʼn manuskrip onder deskundige leiding wil voltooi. Hoewel die

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH TOETSE EN EKSAMENS: BELEID EN INLIGTING

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH TOETSE EN EKSAMENS: BELEID EN INLIGTING UNIVERSITEIT STELLENBOSCH TOETSE EN EKSAMENS: BELEID EN INLIGTING 2013 NAVRAE OOR DIE TOETS-, EKSAMEN- EN HOOFKLASROOSTERS KAN GEDOEN WORD BY DIE HOOF: ROOSTERS EN LOKALE IN ADMIN A, KAMER A2070 TEL NO

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure 1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure AANSOEK- & REGISTRASIEPROSEDURE Die volgende diagram sal u help om die aansoek- en registrasieprosesse beter te verstaan en om die belangrikheid daarvan in te

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR. 7 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 7-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 7-onderwysers aan die leerders, en veral

Nadere informatie

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit

Nadere informatie

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch n Konseptuele Raamwerk Soos op 2 Junie 2006 1. Inleiding Die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word bepaal deur die missiestelling van die Universiteit:

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Studeer by Akademia PROGRAMME TANS AANGEBIED ONDERRIGMODEL. Studiemateriaal. Studente-ondersteuning. Bywoning van kontaksessies.

Studeer by Akademia PROGRAMME TANS AANGEBIED ONDERRIGMODEL. Studiemateriaal. Studente-ondersteuning. Bywoning van kontaksessies. Studeer by Akademia Akademia, ʼn inisiatief van die Solidariteit Beweging, het ten doel om die kulturele en wetenskaplike voordele wat akademiese opleiding inhou binne die Afrikaanssprekende gemeenskap

Nadere informatie

DIE VOORTREKKERS PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS VANAF 2016 PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS 2016: 2015/04/27 BLADSY 1 VAN 9

DIE VOORTREKKERS PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS VANAF 2016 PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS 2016: 2015/04/27 BLADSY 1 VAN 9 PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS VANAF 2016 PRESIDENTSVERKENNER PROSPEKTUS 2016: 2015/04/27 BLADSY 1 VAN 9 1. INLEIDING In 1966 het president CR Swart die eerste keer die Presidentsverkennertoekenning aan

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek

4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek 180 BYLAE 1 Ontwerp van die empiriese ondersoek na die stand van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in Suid-Afrika en motivering van die metodologie gebruik Bladsy 1 Metode... 181 2 Keuse van respondente...

Nadere informatie

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT BERGRIVIER MUNISIPALITEIT KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER POSBUS 60 PIKETBERG 7320 15 JULIE 2016 AAN: ALLE LEDE VAN DIE BURGEMEESTERSKOMITEE RAADSLEDE Uitvoerende Burgemeester Uitvoerende Onderburgemeester

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN 1 SORG EN GETUIENIS RING VAN HUMANSDORP ARMOEDE PROJEK SAAM MET CMR PROJEKPLAN RING VAN HUMANSDORP DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE,

Nadere informatie

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR: GOUDVELD HOëRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE

Nadere informatie

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure 1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure AANSOEK- & REGISTRASIEPROSEDURE Die volgende diagram sal u help om die aansoek- en registrasieprosesse beter te verstaan en om die belangrikheid daarvan in te

Nadere informatie