Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen!

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen!"

Transcriptie

1 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 17 NOMMER 5 Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in n goddelose tyd.... (Ef. 5:16) HARTLIK WELKOM! SEËN VIR DIE WEEK TOEGEBID. Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen! EK PRYS U DAAR MET HART EN VLEES WAAR SELFS DIE MOSSIE TUIS MAG WEES BY U ALTARE HOOG VERHEWE..... (PS 84:2 - CLOETE) GEDAGTE VIR DIE DAG: As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geeër word, is die lede saam bly..... (1 Kor. 12:26) 1

2 DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING OGGENDEREDIENS 10H00 AANDEREDIENS 19H00 Liturg: Dr. Pieter Heystek Liturg: Dr. Pieter Heystek Voorsang: Dienend-Dankend klein voor U ONTMOETINGSDIENS ONTMOETINGSDIENS Votum en groetseën Votum en groetseën Lofsang: Lied 190:1-3 Lofsang: SB 2-4:1 Geloofsbelydenis WOORDDIENS Sing: Psalm 9:7 Gebed van die gemeente VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Sing: Psalm 18:1 Wet van die Here Skriflesing: Johannes 15:1-17 Sing: Lied 530:1,2 Preekteks: Johannes 15:15 WOORDDIENS Preektema: Lewe in God se direkte teen- Gebed van die gemeente woordigheid..... Skriflesing: Markus 10:13-16 Sing: SB 10-2 (gebed van die gemeente) Preekteks: Markus 10:15 DANKDIENS Preektema: Om te ontvang..... so totaal anders Gebed van die gemeente as om te verdien! Liefdegawes DANKDIENS Sing: Psalm 146:1,3,4 Liefdegawes Amen van die gemeente: Skrifb Sing: SB 2-4:1 Seën van die Here Amen van die gemeente: Skrifb DIE KERKRAAD VRA VRIENDELIK DAT JY OP DIE VOLGENDE SAL LET OFFERGAWES: TYDENS DIE EREDIENSTE: (T.W.V. DIE EER VAN GOD EN ORDELIKE GEMEENTE-FUNKSIONERING) Diens van barmhartigheid. BY DIE KERKDEURE: 18 SEPTEMBER : Oggend : Evangelisering Aand : Klassis Hulpfonds 25 SEPTEMBER : Oggend : Klassis Hulpfonds Aand : Pro Ecclesia Fonds 2 OKTOBER : Oggend : Hulp in Kerkverband DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 18 SEPTEMBER : Oggend : MP1 - Oudl. Ben van Vreden en Diak. Martie Visser : Aand : MP2 - Oudl. Marten van Heerden en Diak. Wimpie le Roux 25 SEPTEMBER : Oggend : P1 - Oudl. Eben le Roux en Diak. Theo-Willem Ligthelm : Aand : P2 - Oudl. Rassie Swanepoel en Diak. (Vakant) 2 OKTOBER : Oggend : P3 - Oudl. Raymond Kruger en Diak. Bertus Joubert 2

3 KATKISASIE: Voorskool Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Ons verdaag direk na die klasse toe. Gr : Eerskomende Woensdag op gewone tye. KERKGEBOU: Kom ons hou die kerkgebou én terrein netjies. Let asb veral op die kleedkamers. En na n erediens: Neem jou sneesdoekies en Poortpos saam. Groot asseblief. KLEINGELD WORD GROOTGELD: (SPAARBLIKKIES) Kom haal vir jou n spaarblikkie en neem deel. Alles ten bate van die instandhouding van die erediens. TRANSORANJE INSTITUUT VIR BUITENGEWONE ONDERWYS: Die Instituut is op soek na n afgetrede Christen sakeman/ne om as vrywilliger/s betrokke te raak by die Instituut. Die persoon moet n hart hê vir die kind met n spesiale onderwysbehoefte en dan spesifiek die minderbevoorregte kind. Die hoofdoel sal wees om fondse te werf om die Instituut in staat te stel om die skole vir leerders met doofheid, epilepsie, leergestremdheid, serebraalgestremdheid en blindheid beter te kan ondersteun. Vrywilliger. Geen kantoorure. Skakel direk met die Uitvoerende Beampte. Kontak mev Arina Jooste by / vir meer besonderhede. BYBELVERSPREIDING: Onthou jou bydrae in die koevert verlede Sondag ontvang. Gooi in offergawesakkie van die diakens. Riglyn: ±R70 per lidmaat om 1 Bybel vir iemand wat nie n Bybel het nie, te kan koop. ALMANAK 2017: Plaas jou bestelling én betaal by die Admin Beampte. R75 per eksemplaar. KERSSANGDIENS 2016: Met die oog op hierdie geleentheid DV gaan ons die lied Dienend-dankend klein voor U! n bietjie inoefen. Dankie vir jou mooi gesindheid. DIENSGROEPNUUS OGGEND BYBELSTUDIE: DV 21 September om 09h00 in die kerksaal. Studiestuk 21. WEBWERF: - GAAN LEES EN VERTEL OOK VIR ANDER MENSE. 3

4 NAMIBIA UITREIK: Ons verkoop wildsvleis ten bate van die Namibiese Bedieningsfonds. Wildsbiltong en Droëwors = R190/kg Maalvleis = R50/kg Braaiwors = R60/kg Chilliebites, Hamburgerpatties en nog meer Bestel by Jan Minnie ( ) VROUE VIR CHRISTUS (VVC): 18 September 2016 Elna Pretorius Ria Janse v Rensburg Marie Opperman Olive van der Walt Suzette van Niekerk TEESKINKBEURTE: 25 September 2016 Jana Grobler Joey Botha Lida de Jager Adrienne de Kock Emma Kruger 2 9 Oktober 2016 Geen tee agv skoolvakansie ONS DINK AAN MEKAAR EN GEE OM VIR MEKAAR Geliefdes, ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God (1 Joh. 4:7) GEMEENTEVERBAND: KOM ONS BID VIR SIEKES TUIS OF IN HOSPITALE. BY VOORBAAT VERSKONING INDIEN IEMAND SE NAAM NIE VERMELD WORD NIE. WEES VERSEKER DAT DIT NIE DOELBEWUS IS NIE. LAAT WEET GERUS VIR DR. PIETER VAN ENIGE VOORSPOED OF EINADINGE. VERJAARSDAE: SEPTEMBER 18 Misha Afonso ( ); Yolandi Badenhorst ( ). 19 Minette Botha ( ). 20 Ewoud Malan ( ); Flip vd Walt ( ). 21 Johan Coetzer ( ); Ciska Law ( ); Adri Mulder ( ). 23 Dewald Lineveldt ( ); Adriaan Swart ( ). 24 Dirk Bakker ( ); Luhann Luus ( ); Hanlie v Heerden ( ). IN DIE LIG VAN ONDER ANDERE 1 KORINTIËRS 12:26 SÊ ONS: ALMAL WAT OPERASIES ONDERGAAN HET OF EERSDAAGS MOET ONDERGAAN: Sterkte en word gou gesond. ALMAL WAT TUIS SIEK IS: Beterskap toegebid. ELKEEN WAT HARTSEER IS: Ons verstaan. SO IETS VAN ALLES 4

5 Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar (Rom. 12:10) Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie en nie die Kerkraad van die Geref. gemeente Pta-Montanapoort nie. Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgens sal verskyn. Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat n advertensie geplaas word. Indien jy wil adverteer stuur n epos na die kerkantoor en gee jou advertensie deur (kerkkantoor@montranapoort.co.za) UPTOWN TRADING: Vir alle bouwerk in en om die huis. Verfwerk, Staalwerk, Aanbouings en Veranderings. Kontak: Gert Botha PAFURI-STOFFERING: Vir die oortrek van meubelkussings asook woonwakussing, kontak Elna Pretorius by Heerlike tuisgebakte koekies en beskuit: Soetkoekies, gemmerkoekies, vlakoekies en heerlike tuisgebakte gesondheids-beskuit. Beskuit: R80 per kg Koekies: R80 per kg; R40 per 500g Vir meer inligting kontak Elsie Bakker by ESSA ENGINEERING & CONSTRUCTION: Vir alle elektriese probleme, bv. Nuwe installasies, lugversorging herstel, algemene herstelwerk, vervanging van geysers en nog vele meer. Kontak Riaan du Plessis by of WOONSTEL TE HUUR: 21 Zambesi Estate Grondvloer, 2 slaapkamers, onderdak parkering, vooruitbetaalde krag Beskikbaar vanaf 1 November 2016 R6000 per maand Skakel: Ruan Retief WOONSTEL TE HUUR: MONTANA AFTREE OORD Arend Straat 9I 2 Slaapkamer woonstel met eie afdak. R4800 per maand (water en ligte nie ingesluit) Beskikbaar vanaf 1 Oktober 2016 Skakel: Ansie Howard SPAAR GELD OP U AANKOPE: Kom ons maak n verskil in ons gemeenskap. Besighede in ons omgewing stel ons in staat om afslag te kry op ons aankope. Indien u nie die fondse so verkry alles self kan benut nie skenk n persentasie daarvan aan n liefdadigheidsorganisasie van u eie keuse. Vir inligting kontak Jeff Leslie op epos jeff@excat.co.za Good enuf 2 eat: Spyseniering: Klein of groot geleenthede, Verjaarsdae, Baba Tee s, Kantoor funksies, ens. Kontak: Joey Botha MEDIES, POLIS, LEWENSVERSEKERING: Is jy opsoek na n beskostigbare medies, polis of lewensversekering? Kontak my gerus en ek werk vir jou n kwotasie uit. Riana ajcmmo@gmail.com 5

6 VAKANSIEHUIS TE KRANSPOORT: Geleë 5km vanaf Loskopdam binne natuurreservaat. Selfsorghuis volledig toegerus. 4 slaapkamers vir 8 persone. Gholfbaan en 4 x 4 roetes. Spesiaal R500 per nag vir midweek. Vir navrae skakel Tjaart by of DIE WEEK SE DOEN EN LATE: AFSPRAAK MET DR. PIETER Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings. In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR. PIETER TE ENIGE TYD TE SKAKEL ( ). Ons bedien u graag. 18 September : Oordenking Twee Riviere om 09h00 dr. Pieter 19 September : SBL Sonitus om 18h00 dr. Pieter 20 September : Huisbesoek dr. Pieter 22 September : Huisbesoek dr. Pieter TEE EN KOFFIE VANOGGEND NA DIE EREDIENS. DANKIE AAN ELNA PRETORIUS EN HAAR HELPERS. KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHEDE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae Vrydae: 08h00-14h00; Tel: ; Faks: ; Admin Beampte: Epos: kerkkantoor@montanapoort.co.za Indien jy n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telef 6

7 Datum: Prediker: Skriflesing: Fokusvers: Preektema: Preeknota s Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en n regte lewenswyse te kweek..... (2 Tim. 3:16) Skeurstrokie PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP Naam: Selfoon / Landlyn: 1. Ek/Ons is n nuwe intrekker(s) en sal n besoek waardeer 2. Ek/Ons is n besoeker(s)/gas(te) en sal n besoek waardeer 3. Ek/Ons wil graag deur n diaken besoek word 4. My/Ons telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander: Nuwe woonadres: Landlyn: Selfoon: Epos: Werkstelefoon: Datum: 7

8 TRANSORANJE INSTITUUT VIR BUITENGEWONE ONDERWYS (TOIBO) Posbus 2921 Pretoria 0001 Tel: Epos: NPO Geagte dominee 2017 is n baie belangrike jaar vir die Instituut en meer spesifiek 13 Maart Dan word 7 dekades van OMGEE gevier. Gedurende hierdie tydperk het duisende kinders met spesiale onderwysbehoeftes kwaliteit onderrig ontvang en kon hulle bemagtig word vir die toekoms. U as Stigterslid het n reuse bydrae gelewer. Nie net met u finansiële bydrae nie, maar ook deur u voorbidding. Daarvoor baie baie dankie. BUITENGEWONE VERSOEK Om die 70ste bestaansjaar nog meer spesiaal te maak, wil ons vra of u dit nie sal oorweeg om op Sondag 12 Maart 2017 hierdie mylpaal saam met ons te vier nie? Inligting wat u kan gebruik sal gedurende Januarie 2017 aan u voorsien word. Plaas op Kalender Ontvang inligting Januarie 2017 Erediens 12 Maart 2017 Spesiale kollekte PROJEKTE TEN BATE VAN INSTITUUTSKOLE EN DIE MINDERBEVOORREGTE KIND Projek Sonskyn (R ) Hoofprojek ter ondersteuning van minderbevoorregte kinders op alle terreine soos skool- en koshuisfooie, vervoerkoste, toiletware, skryfbehoeftes, toerusting, klerasie en hulp aan presteerders. Projek Onweer (R50 000) onvoorsiene uitgawes waarvoor nie begroot is nie. Projek Opknap (R ) Finansiering van n kapitaalprojek op n rotasiebasis. Projek Volmagie (Skenkings) hulpverlening met voedselskemas. Projek Warmlyfie (Skenkings) voorsiening van warm klere en skoene vir die winter. WÉÉS die verandering wat jy wil sien! Bankbesonderhede: Transoranje Instituut ABSA Reknr: Takkode: Baie dankie dat u oorweging sal skenk aan die buitengewone versoek en dat ons saam die Instituut se 70ste bestaansjaar iets besonders sal maak uit dankbaarheid vir soveel genade ontvang tot voordeel van die kind met n spesiale onderwysbehoefte. Ons bly in Geloof Veranker. Vriendelike groete Arina Jooste Dr Pieter Heystek 8

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-04-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 61 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

.C. SE KWARTAAL 2! STERKTE EN SEËN!

.C. SE KWARTAAL 2! STERKTE EN SEËN! Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-04-10 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 60 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE EN DAAROM

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE EN DAAROM Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-16 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 38 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM MAG DIE HERE SE VASHOU JOU VEILIG HOU... OGGENDDIENS: 10H00 AANDDIENS: 19H00

HARTLIK WELKOM MAG DIE HERE SE VASHOU JOU VEILIG HOU... OGGENDDIENS: 10H00 AANDDIENS: 19H00 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-10-19 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 10 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! RUSTIGE RUSDAG TOEGEWENS. GUNS EN GENADE. VOLHEID VREUGDE.

HARTLIK WELKOM! RUSTIGE RUSDAG TOEGEWENS. GUNS EN GENADE. VOLHEID VREUGDE. EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-04-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 29 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF), N.C. 15 JAAR LEI ONS TOTDAT U KOM. KOM HERE JESUS, KOM GOU!

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF), N.C. 15 JAAR LEI ONS TOTDAT U KOM. KOM HERE JESUS, KOM GOU! Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-06-01 JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF),. NOMMER 33 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! VREUGDE

HARTLIK WELKOM! VREUGDE Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-02-28 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 57 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

KWARTAAL 4 : 2018 N.C. HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. MAG DIE

KWARTAAL 4 : 2018 N.C. HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. MAG DIE EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2018-10-14 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 19 NOMMER 13 Wie sou die Heer nie prys nie, as

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 2012-03-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) TWEE EREDIENSTE.....

Nadere informatie

DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS!

DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS! EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-01-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 21 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS MET DIE GEMEENTE!

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS MET DIE GEMEENTE! 2012-08-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 5 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM IN VANDAG SE

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE! N MOOI WEEK TOEGEWENS.

HARTLIK WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE! N MOOI WEEK TOEGEWENS. 2012-03-04 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 26 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) HARTLIK WELKOM IN

Nadere informatie

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG:

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-10-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 11 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... AAND

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 SPREUKE 4:27

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 SPREUKE 4:27 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-09-09 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! (In besonder nuwe lidmate en gaste)

HARTLIK WELKOM! (In besonder nuwe lidmate en gaste) EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-22 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 26 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN

HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-01-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 18 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

WELKOM EN SEËN VIR DIE WEEK

WELKOM EN SEËN VIR DIE WEEK EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-09-16 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 9 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

NAGMAAL AS DAGMAAL. FEESDAG EN RUSDAG. WOORD EN WAARHEID.

NAGMAAL AS DAGMAAL. FEESDAG EN RUSDAG. WOORD EN WAARHEID. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-11-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 16 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... AAND

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-30 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 40 Soek julle le krag in die Here en

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-23 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 39 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

OPSTANDING VAN JESUS DIE HERE...

OPSTANDING VAN JESUS DIE HERE... Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-09-14 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 7 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

EERSTE DAG VAN DIE WEEK! DAG VAN GROOT DINGE VIR MENSE KLEIN VOOR GOD!

EERSTE DAG VAN DIE WEEK! DAG VAN GROOT DINGE VIR MENSE KLEIN VOOR GOD! EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-09-01 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 07 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE! 2013 KRY KOERS DESEMBERMAAND TOE. STERKTE EN VREUGDE IN DIE HERE.

WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE! 2013 KRY KOERS DESEMBERMAAND TOE. STERKTE EN VREUGDE IN DIE HERE. EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-07-21 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 01 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID

WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-10-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 12 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-08-26 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

VREUGDE EN SEËN VIR DIE WEEK

VREUGDE EN SEËN VIR DIE WEEK EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-09-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 08 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg 08 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Lofsang: Skb. 15-7: 1 en 4 Votum en

Nadere informatie

FEESDAG (AS GEESTELIKE VAKANSIEDAG)

FEESDAG (AS GEESTELIKE VAKANSIEDAG) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-06-21 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 35 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

DIE JY IS HARTLIK WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSE AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET DIE GEMEENTE.

DIE JY IS HARTLIK WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSE AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET DIE GEMEENTE. 2011-11-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) D DIE HEER SE WOORD IS SKEPPINGSMAGTIG

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-11-04 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM. STERKTE EN SEËN.

HARTLIK WELKOM. STERKTE EN SEËN. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-05-05 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG

WELKOM IN ALTWEE VANDAG Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-02-16 JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 22 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS 2012-01-29 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 22 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM IN ALTWEE VANDAG

Nadere informatie

JAARGANG 12 NOMMER 4. Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat hom dien, Hy hou sy verbond altyd in stand...

JAARGANG 12 NOMMER 4. Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat hom dien, Hy hou sy verbond altyd in stand... 2010-08-15 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 4 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) Genadig en barmhartig is die Here. Hy

Nadere informatie

JAARGANG 12 NOMMER 6. By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! (Ps. 31:2)

JAARGANG 12 NOMMER 6. By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! (Ps. 31:2) 2010-08-29 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) n Mens beplan sy pad, maar die Here

Nadere informatie

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Preek 2 Timoteus 3:16-17 1 Preek 2 Timoteus 3:16-17 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 4 September 2016) (Dit was die agste preek van n reeks oor die tema Afrigting vir die lewe) Voor die erediens Sing:

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

ADVERTENSIES 18 Mei 2017 Nr KONTAKPERSOON *1 Maria 072 782 8462 Elize 083 445 2131 Maria soek werk 2 dae per week (Dinsdag & Donderdag) vanaf 1 Junie. Sunward - Freeway, omgewing. Sy is baie betroubaar en hardwerkend. Vir verwysing

Nadere informatie

JAARGANG 11 NOMMER 39. Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien... (Ps. 112:1a)

JAARGANG 11 NOMMER 39. Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien... (Ps. 112:1a) 2010-07-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 39 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2018-08-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 19 NOMMER 5 Wie sou die Heer nie prys nie, as weer

Nadere informatie

VREUGDE IN DIE HERE! GESEËNDE FEESDAG EN FEESDIENS SAAM IN TWEE

VREUGDE IN DIE HERE! GESEËNDE FEESDAG EN FEESDIENS SAAM IN TWEE EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-05-26 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 37 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad...!

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad...! 2010-10-31 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 11 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) U woord is die lamp wat my die weg

Nadere informatie

SAAM ONTMOET ONS DIE HERE IN BEIDE EREDIENSTE ÉN ELKEEN AFSONDERLIK ERLIK.

SAAM ONTMOET ONS DIE HERE IN BEIDE EREDIENSTE ÉN ELKEEN AFSONDERLIK ERLIK. 2011-02-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 21 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 146:2)

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE HERE.

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE HERE. 2011-10-09 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 11 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

JAARGANG 11 NOMMER 34. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het is hartlik welkom om saam Nagmaal te vier.

JAARGANG 11 NOMMER 34. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het is hartlik welkom om saam Nagmaal te vier. 2010-05-30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) EK WIL DIE LOF VAN DIE HERE VERKONDIG.

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. 20 Desember 2015 OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. Skriflesing: Matt. 2: 1-12 en Openbaring 22: 6-21 Teks:

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3 Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3 Ontmoetingsdiens Intreelied Ps. 9 2: 1,6 Votum seëngroe tloflied Sb 1 1: 1, 2,7. Woorddiens Gebed

Nadere informatie

SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET

SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET 2010-05-23 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 33 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET

Nadere informatie

N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS EN WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE.

N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS EN WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. 2010-03-14 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 25 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1) N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

3 September Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Aanderediens: Ds.

3 September Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma. Aanderediens: Ds. 3 September 2017 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reinder Kingma Preektema: Van uitstel kom afstel! Votum en groetseën Sing: Psalm 116: 1, 5, 7, 10 (p. 569) (Beurtsang)

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA- MONTANAPOORT STREEF ONS DAARNA OM DIE

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA- MONTANAPOORT STREEF ONS DAARNA OM DIE 2010-11-07 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 12 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA-

Nadere informatie

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 9:6-7 (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Afkondigings Stilte Erediens: Votum Groetseën Sing:

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 11:36 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 150-1:1,2,3 Sing: Psalm 99-1:1,2,5 Sing: Psalm

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 8

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 8 EREDIENSTYE OGGEND : 08h15 AAND : 17h30 2009-09-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 8 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1 Ps. 95:1) STERKTE VIR DIE

Nadere informatie

EK HET DIE HERE MY GOD GEKIES AS MY TOEVLUG! EK SAL VAN AL U WERKE BLY VERTEL... (PS. 73:28B) WELKOM EN SEËN TOEGEWENS VIR DIE WEEK.

EK HET DIE HERE MY GOD GEKIES AS MY TOEVLUG! EK SAL VAN AL U WERKE BLY VERTEL... (PS. 73:28B) WELKOM EN SEËN TOEGEWENS VIR DIE WEEK. EREDIENSTYE OGGEND : 08h15 AAND : 17h30 2009-08-30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 6 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1 Ps. 95:1) WELKOM EN SEËN

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

WELKOM HARTLIK VANAAND: JEUGDIENS OM 17H30 ODSONTMOETINGS. WAT TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS N N GENADE!

WELKOM HARTLIK VANAAND: JEUGDIENS OM 17H30 ODSONTMOETINGS. WAT TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS N N GENADE! 2011-07-31 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 02 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) HARTLIK WELKOM TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS

Nadere informatie

2 VAN. Gemeentegerigtheid 2011: As medewerkers van God verheerlik ons Hom, bemoedig ons mekaar en bring ons hoop in ons omgewing!

2 VAN. Gemeentegerigtheid 2011: As medewerkers van God verheerlik ons Hom, bemoedig ons mekaar en bring ons hoop in ons omgewing! 2011-05-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 28 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in sta at deur Hom wat my krag gee.... (Ps. 146:2Fil. 4:13) KWARTAAL 2 VAN VAN 2011 STERKTE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Preek 2 oor gesag (vyfde gebod)

Preek 2 oor gesag (vyfde gebod) Preek 2 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 13 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Voorafsang Afkondiginge Seëngroet Wydingslied = 500: 2 (Sittende) Bevestig met die Skrif uit Ps. 103: 13 Ontferm : omgee,

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie