Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16"

Transcriptie

1 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) HARTLIK WELKOM Spesiale woord van welkom aan nuwe lidmate en gaste. Vreugde vir hierdie feesdag en krag en deursettingsvermoë vir die week. LAAT WAT JY DOEN AAN DIE HERE OOR, DAN SAL JOU VOORNEMENS GELUK (Spreuke 16:3) Moenie vergeet nie!! Volgende Sondag Voorbereiding Jong Christene lê belydenis van hulle geloof af AAND: 18h30 KERSSANGDIENS met ds. Johannes Bingle as liturg en die Magaliesberg kinderkoor. Huib met orrelspel en ook ander kunstenaars wat hom bystaan. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

2 DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE: En hoe kan jy in i Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek? (Rom. ( 10:14 Rom. 10:14) OGGENDEREDIENS 10H00 AANDEREDIENS 18H30 Liturg: Dr. Pieter Heystek Ons verwelkom vir dr. Douw Breed van Waterkloofrand. Lofprysing: Psalm 111:1-4 (Cloete) Skriflesing: Lukas 15 ONTMOETINGSDIENS Teks: Lukas 1,7 Votum en groetseën Tema: In die Vader se soek, sien jy sy Lofsang: Psalm 150:1 hart en word jóú hart getoets. Geloofsbelydenis Gemeentesang: Sb Sing: Skrifb. 1-2:1,2,3 Ps. 51:1, 3, 5 VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Ps. 45:1, 6, 9, 10 Wet van die Here: Exodus 20 Sing: Skrifb. 10-1:1-4 Skrifb WOORDDIENS Gebed van die gemeente Sing: Skrifb. 15-1:1,2 Skriflesing: Sagaria 3; 1 Johannes 1:5-2:2; 1 Johannes 3 Preekteks: 1 Johannes 3:20 Preektema: God weet alles..... (Goeie of slegte nuus?) DANKDIENS Liefdegawes Sing: Psalm 139:1,2,12 Seën van die Here Amen van die gemeente: Skrifb SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: (T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4) TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. BY DIE KERKDEURE: 4 NOVEMBER: Oggend : Evangelisering Aand : Kerkblad 11 NOVEMBER: Oggend : Sangbord Aand : Hulp in Kerkverband 18 NOVEMBER: Oggend : Instandhouding vd Erediens Aand : Bussiefonds Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

3 ONTHOU DIE KERKRAAD SE BESLUIT: (TYDENS DIE EREDIENS) Dankoffer met elke Nagmaalsondag: Soos dit ons gebruik is word daar met Nagmaal twee kollektes onder die erediens gehou: Dankoffer: Vir die instandhouding van die erediens en die aanvul van fondse vir diens in die Koninkryk. (Direk na die preek) Kollekte vir diens van barmhartigheid: Vir mense in nood. (Soos gewoonlik) DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 4 November: Oggend : ZO1 - Oudl. Adriaan van Niekerk en Diak. Retha van Graan Aand : MP1 - Oudl. Ben van Vreden en Diak. Martie Visser 11 November: Oggend : MP2 - Oudl. Marten van Heerden en Diak. (vakant) Aand : MT - Oudl. Martin Untiedt en Diak. Jan Minnie 18 November: Oggend : P1 - Oudl. Eben le Roux en Diak. (vakant) Aand : P2 - Oudl. Rassie Swanepoel en Diak. Hein du Preez KATKISASIE: Laat my lammers wei... (Joh. 21:15) Voorskool Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Ons verdaag direk na die klasse toe. Volgende Sondag is ons katkisasie afsluiting. Gr : Eers weer in 2013 BORG N BYBEL! R52 PER BELYDENDE- OF DOOPLIDMAAT! KON JY AL HIERAAN AANDAG GEE? Indien nie, skakel met die Admin Beampte. R52.00 en jy sorg vir n Bybel vir iemand wat nog nooit een gehad het nie. SPAARBLIKKIES Die sente rol in. Hartlik dankie. Gee jou vol spaarblikkie vir die Admin Beampte in die kantoor. MOENIE DIT ÊRENS ANDERS NEERSIT NIE. HUISBESOEK IN VAKANTE WYKE: (S4, BE1) Verskillende ouderlinge gaan help om die lidmate te besoek. Dankie vir julle begrip en geduld. GROEPSHUISBESOEK: Wyk DW4 (oudl. Wout Klomp en diak. Charl Enslin) DV Saterdag 10 November om 16h00 by Charl op die plot. LEË KOEKBLIKKIES: Die kleingoed wat vir Oom Pieter al koek gebring het..... Julle bakkies is in die kerkkantoor. Gaan haal dit as jy wil. SONDAG 25 NOVEMBER: Die koor van Montana Aftree Oord tree by ons op. Hartlik uitgenooi. JAARPROGRAM 2013: Ons deel dit DV 18 November uit. Een program per gesin. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

4 ALMANAKKE 2013: Ons sal laat weet as die boeke beskikbaar is. R55 per kopie. KERKKANTOOR: Gesluit vir die Kersvakansie van DV 10 Desember 2012 tot 4 Januarie OFFERGAWES TYDENS KERSTYD: Kom ons maak seker dat ons dankoffer op datum is ooreenkomstig 2 Korintiërs 9:6,7. AANDEREDIENSTE ANDEREDIENSTE TYDENS DIE FABRIEKSVAKANSIE 2012/2013: Vanaf 9 Desember 2012 tot 6 Januarie 2013 is ons as Montanapoorters die gaste van Pta- Magalieskruin. Die aanderediens begin 17h45. Motivering: Dit is vakansie en bitter min lidmate kan die erediens bywoon. Gaspredikers (baie keer emeriti) kan nie in die aand meer ry om as liturg voor te gaan nie. Ons behou kontak en skakeling met ons buurgemeente en beleef die gemeenskap van gelowiges. DIENSGROEPNUUS: SANGGROEP: Die Sanggroep het afgesluit vir die jaar en begin eers weer in die nuwe jaar oefen. BYBELSTUDIE: Oggend: 7 November 2012 om 09h00 in die kerksaal. Studiestuk nommer 4. Ons kuier lekker saam en geniet n koppie tee/koffie. GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: Afsluitings ete!! Hartlik uitgenooi. Datum: 27 November 2012 Venue: Deo Gloria Steakhouse Tyd: 12h00 Koste: R90 per persoon Kurkfooi van R10.00 indien jy jou eie drinkgoed wil saamneem. As jy nog nie jou plek bespreek het nie, skakel dan met Neels Steenkamp ( ). MANNEMOMENT: Ons laaste vroegoggend as manne bymekaar. Wanneer: DV 30 November Waar: Kerksaal Hoelaat: 06h00 Ons geniet n vroegontbyt saam. Laat weet of jy kan kom. Skakel vir dr. Pieter Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

5 VROUE VIR CHRISTUS (VVC): Teeskinkbeurte: 4 November 2012 Annalise Joubert Arina du Preez Carin Ischner Lauren Jackson Ansie Kotze Lenie Kruger Yolande le Roux November November 2012 Geen tee as gevolg van Magalieskruin se Nagmaalsviering. 25 November 2012 Speiale tee vir Dr Pieter se verjaarsdag. Hele Bestuur reël vir eetgoed. Annalie le Roux Hantie du Preez Adri Henning Cheryl Henning Charlene Prinsloo Lynn Rivers Lynette Roets Geen tee as gevolg van Montanapoort se Nagmaalsviering. 2 Desember 2011 tot Januarie 2013 Geen tee as gevolg van skoolvakansie. BELANGRIKE DATUMS ATUMS: 8 November : Ouderlinge Verslagvergadering om 19h00 18 November : Nagmaal KERKVERBAND: Beroepe: Ontvang Ds JG Noëth van Kimberley na Vryburg. Aanvaar Ds OJ Struwig van Delmas na Frankfort. Bedank Ds PJ Grové van Wapadrant na Sanveld. KOINONIA OINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is (Matt. ( 5:3 Dink aan verskeie Streeksinodes wat in November vergader. Kuratore in sitting (eersdaags op die PUK) (ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR....) Matt. 5:3) Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

6 WÊRELDVERBAND: Ons dink aan almal wat in die VSA skade gely het na die verwoesting wat orkaan Sandy veroorsaak het. Bid vir guns en genade in elkeen wat aan die Amerikaanse Presidentsvekiesing gaan deelneem. Bid vir orde en vrede in die wêreld. GEMEENTEVERBAND: ATTESTATE: Ons verwelkom graag die volgende lidmate: Met Attes vanaf: GK Louis Trichardt: Ester Malan en een dooplidmaat Suné. Lidmate wat siek is - Ons weet van: (verskoning as iemand se naam uitgeval het. Dit is nie doelbewus nie) Magriet Joubert ( ) se mamma wat in die hospitaal is. Adriaan Dreyer ( ) wat tuis aansterk na n operasie. Ben van Vreden ( ) wat eersdaags n operasie ondergaan. Rita Broekman ( ) wat vir mediese toetse gaan. Truida de Klerk ( ) wat tuis aansterk na n operasie. André Grobler ( ) wat mediese toetse ondergaan het. Apie Kruger wat eersdaags n operasie ondergaan. Francois Cilliers ( ) se pa wat siek is. Nic Maritz ( ) se ma wat ernstig siek is. Lidmate wat tuis siek is: Johan van der Sandt ( ). Bertie Venter ( ). Simpatie: Arina Erasmus ( ) wie se pappa Donderdag begrawe is. Annatjie Henrico ( ) wie se broer in die week oorlede is. Dankie: Ek en Hannie wil graag baie dankie sê vir die blomme wat u Sondag vir ons gegee het. Dit is pragtig. Ons het die grootste waardering daarvoor! Liefde groete, Jan en Hannie Bedford. VERJAARSDAE: NOVEMBER: 4 Annette Nel ( ). 6 Isidor Els ( ma); Reuben Grimsell ( ); Yolandé le Roux ( ). 8 Martie Victor ( ); Jordan Lewis ( pa); Enzo Pelser ( ); Marietjie Lewis ( ). 9 Hester Cowan ( ). 10 Charlene Dobson ( ); Sarie Kruger ( ). ONS WEBWERF EN WEBMEESTER: Het jy al ons Webwerf besoek? Ons webmeester is Elize van Wyk ( ). Kontak haar gerus indien jy iets het om op die webwerf te plaas of as jy meer oor die webwerf wil weet (elize@rfsolutions.co.za). Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

7 GEMEENTEDAGBOEK EMEENTEDAGBOEK: As jy n afspraak met dr. Pieter wil maak, kontak hom gerus: of drpieter@montanapoort.co.za. 5 November : Huisbesoek dr. Pieter : SBL Sonitus 18h00 dr. Pieter 6 November : Kuratorebesoek aan Mukhanyo 13h00 dr. Pieter : Bedieningsdiensgroep 18h00 7 November : Huisbesoek dr. Pieter 8 November : OUDERLINGE VERGADER 19h00 9 November : UK TOIBO 09h00 dr. Pieter Nuwelinge skakel oudl. Hercules Botha ( ) so gou as moontlik. Ons bedien jou graag. TEE EN KOFFIE: Vanoggend na die erediens. Dankie aan Annalize Joubert en haar helpers. KERKKANTOOR ERKKANTOOR: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae Vrydae: 08h00-14h00; Tel: ; Faks: ; Admin Beampte: Epos: kerkkantoor@montanapoort.co.za Indien jy n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die kommunikasie vlot verloop. Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: ; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van. Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

8 TOPIA Oktober 2012 Stap saam met TOPIA op n reis van verandering. Sien die impak van n bybelse lewens- en wêreldbeskouing in mense, gemeenskappe en nasies. Luister hoe die stories ontvou in en deur God se kerk. Ek skryf uit Mosambiek en dink met groot dankbaarheid terug aan die afgelope paar weke. Ek was vir drie weke in Suid-Afrika nadat ek uit Zambië teruggekeer het. - In Suid-Afrika was ek betrokke by opleiding in Hammanskraal, Kakemas, Pofadder en Kanoneiland. Lizanne en die kinders was saam Noord-Kaap toe. Dit was heerlik om weer bietjie tyd saam met hulle te kon deurbring. Daarna het ek in Chiconono in die Niassaprovinsie in die noorde van Mosambiek en by Mitete in die Zambezia-provinsie opleiding gegee. Lees gerus meer daaroor by die Voetspore van Hoop-blog. Wat vir my in Mosambiek baie opgewonde gemaak het, was die vordering van n volgende geslag fasiliteerders. Ds. Estaforte en Ganyali het al verskeie opleidingsessies saam met Hein van Wyk, Danie Murray en myself deurloop. By Mitete het hulle kerngedeeltes van die opleiding gefasiliteer. Wat die inhoud, die praktiese voorbeelde van leuens in hulle kultuur en die toepassings van die waarheid betref, kan ons nou by hulle leer. Hulle is ook in staat om goeie deelname van die deelnemers, te bewerk. Hulle moet net nog oefen om die hele proses mooi te bestuur soos wanneer om gesprek toe te laat en hoe om die deelnemers te stuur om by die doelwitte van die opleiding uit te kom. Ons het ook n baie goeie vergadering met die dagbestuur van die Tumbine sinode van die IRM gehad. Hulle is baie tevrede met die opleiding en die saadjies van hoop en verandering wat reeds in gemeentes en gemeenskappe begin ontkiem. Daar is ook op formele vlak ooreengekom dat TOPIA vir drie jaar met die leiers in IRM-kerke en gemeenskappe sal werk. In Suid-Afrika het Thabiso Moeketsi al drie visiekonferensies bygewoon. Ons was voorheen kollegas saam by Mukhanyo. Hy is n toegewyde kind van die Here, Skrifgetrou en vlymskerp. Dit sal wonderlik wees wanneer hy ook kan begin om self opleidings te fasiliteer. Hy is baie opgewonde oor die opleiding en is oortuig dat die visiekonferensies uiters belangrik is vir kerke en die gemeenskappe wat in Afrika bedien word. Indien iemand in die koninkryk wil belê en hom sou wou ondersteun om hierdie baie belangrike koninkryksboodskap oor te dra, kontak my asseblief. Ek het ook vergaderings met die Evangelical Presbyterian Church van Malawi gehad. Hulle het n afvaardiging na die opleiding in Mitete gestuur en is baie opgewonde oor samewerking met TOPIA. Die ses maande in 2013 wat ons tot ons beskikking het om buite die grense van Suid-Afrika kerke in Afrika te bedien, is dus reeds vol bespreek. Christus het opgestaan in Hom, deur Hom en vir Hom! Gebede: Dank en prys die Here vir wie Hy is. Dank God dat ons as gesin veilig bewaar is. Bid vir die uitbou van God se koninkryk op alle vlakke van die samelewing in Afrika. Bid vir kerke en kerkleiers in Afrika. Dank God vir tweedegeslag opleiers en bid God om ons getrou te ag om nog mense te stuur wat sy boodskap kan uitleef en versprei. Bid vir wysheid om alle voorbereidings betyds af te handel sodat ons in 2013 met twee kindertjies vir ses maande in Afrika kan werk. Voetspore van hoop-blog - Indien jy gereeld TOPIA-nuus en -fotos deur middel van die Voetspore van Hoop-blog wil ontvang, kan jy daarvoor inteken. Die maklikste manier om in te teken, is die volgende: 1. Gaan na die TOPIA-webblad ( 2. Klik op die blog-skakel. 3. Tik jou e-posbesonderhede in die Voetspore van Hoop-blokkie in. 4. Klik op subscribe Koninkryksbelegging Indien God jou roep om by TOPIA n koninkryksbelegging te maak: ABSA tjekrekening, TOPIA Tessa Trust, Takkode: , Rekeningnommer: Johannes Aucamp Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS MET DIE GEMEENTE!

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS MET DIE GEMEENTE! 2012-08-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 5 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM IN VANDAG SE

Nadere informatie

WELKOM EN SEËN VIR DIE WEEK

WELKOM EN SEËN VIR DIE WEEK EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-09-16 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 9 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM MAG DIE HERE SE VASHOU JOU VEILIG HOU... OGGENDDIENS: 10H00 AANDDIENS: 19H00

HARTLIK WELKOM MAG DIE HERE SE VASHOU JOU VEILIG HOU... OGGENDDIENS: 10H00 AANDDIENS: 19H00 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-10-19 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 10 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 2012-03-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) TWEE EREDIENSTE.....

Nadere informatie

DIE JY IS HARTLIK WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSE AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET DIE GEMEENTE.

DIE JY IS HARTLIK WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSE AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET DIE GEMEENTE. 2011-11-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) D DIE HEER SE WOORD IS SKEPPINGSMAGTIG

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 SPREUKE 4:27

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 SPREUKE 4:27 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-09-09 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF), N.C. 15 JAAR LEI ONS TOTDAT U KOM. KOM HERE JESUS, KOM GOU!

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF), N.C. 15 JAAR LEI ONS TOTDAT U KOM. KOM HERE JESUS, KOM GOU! Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-06-01 JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF),. NOMMER 33 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

JAARGANG 12 NOMMER 4. Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat hom dien, Hy hou sy verbond altyd in stand...

JAARGANG 12 NOMMER 4. Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat hom dien, Hy hou sy verbond altyd in stand... 2010-08-15 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 4 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) Genadig en barmhartig is die Here. Hy

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-08-26 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! RUSTIGE RUSDAG TOEGEWENS. GUNS EN GENADE. VOLHEID VREUGDE.

HARTLIK WELKOM! RUSTIGE RUSDAG TOEGEWENS. GUNS EN GENADE. VOLHEID VREUGDE. EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-04-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 29 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom

Nadere informatie

DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS!

DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS! EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-01-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 21 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-30 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 40 Soek julle le krag in die Here en

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM. STERKTE EN SEËN.

HARTLIK WELKOM. STERKTE EN SEËN. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-05-05 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

NAGMAAL AS DAGMAAL. FEESDAG EN RUSDAG. WOORD EN WAARHEID.

NAGMAAL AS DAGMAAL. FEESDAG EN RUSDAG. WOORD EN WAARHEID. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-11-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 16 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... AAND

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! VREUGDE

HARTLIK WELKOM! VREUGDE Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-02-28 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 57 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG:

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-10-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 11 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... AAND

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE EN DAAROM

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE EN DAAROM Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-16 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 38 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG

WELKOM IN ALTWEE VANDAG Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-02-16 JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 22 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE! N MOOI WEEK TOEGEWENS.

HARTLIK WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE! N MOOI WEEK TOEGEWENS. 2012-03-04 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 26 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) HARTLIK WELKOM IN

Nadere informatie

OPSTANDING VAN JESUS DIE HERE...

OPSTANDING VAN JESUS DIE HERE... Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-09-14 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 7 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

SAAM ONTMOET ONS DIE HERE IN BEIDE EREDIENSTE ÉN ELKEEN AFSONDERLIK ERLIK.

SAAM ONTMOET ONS DIE HERE IN BEIDE EREDIENSTE ÉN ELKEEN AFSONDERLIK ERLIK. 2011-02-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 21 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 146:2)

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-04-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 61 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

EK HET DIE HERE MY GOD GEKIES AS MY TOEVLUG! EK SAL VAN AL U WERKE BLY VERTEL... (PS. 73:28B) WELKOM EN SEËN TOEGEWENS VIR DIE WEEK.

EK HET DIE HERE MY GOD GEKIES AS MY TOEVLUG! EK SAL VAN AL U WERKE BLY VERTEL... (PS. 73:28B) WELKOM EN SEËN TOEGEWENS VIR DIE WEEK. EREDIENSTYE OGGEND : 08h15 AAND : 17h30 2009-08-30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 6 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1 Ps. 95:1) WELKOM EN SEËN

Nadere informatie

JAARGANG 12 NOMMER 6. By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! (Ps. 31:2)

JAARGANG 12 NOMMER 6. By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! (Ps. 31:2) 2010-08-29 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) n Mens beplan sy pad, maar die Here

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! (In besonder nuwe lidmate en gaste)

HARTLIK WELKOM! (In besonder nuwe lidmate en gaste) EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-22 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 26 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

4 November OGGENDDIENS: ds Piet

4 November OGGENDDIENS: ds Piet 4 November 2012 OGGENDDIENS: ds Piet Die doop word vanoggend bedien aan Handri, baba van Banie en Ananda van der Walt. Baie welkom aan al die familie en vriende en ons is saam met julle dankbaar vir die

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

VREUGDE IN DIE HERE! GESEËNDE FEESDAG EN FEESDIENS SAAM IN TWEE

VREUGDE IN DIE HERE! GESEËNDE FEESDAG EN FEESDIENS SAAM IN TWEE EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-05-26 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 37 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

.C. SE KWARTAAL 2! STERKTE EN SEËN!

.C. SE KWARTAAL 2! STERKTE EN SEËN! Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-04-10 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 60 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

JAARGANG 11 NOMMER 39. Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien... (Ps. 112:1a)

JAARGANG 11 NOMMER 39. Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien... (Ps. 112:1a) 2010-07-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 39 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID

WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-10-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 12 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19 2011-02-06 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 146:2)

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

EERSTE DAG VAN DIE WEEK! DAG VAN GROOT DINGE VIR MENSE KLEIN VOOR GOD!

EERSTE DAG VAN DIE WEEK! DAG VAN GROOT DINGE VIR MENSE KLEIN VOOR GOD! EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-09-01 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 07 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-23 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 39 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

JAARGANG 11 NOMMER 34. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het is hartlik welkom om saam Nagmaal te vier.

JAARGANG 11 NOMMER 34. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het is hartlik welkom om saam Nagmaal te vier. 2010-05-30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) EK WIL DIE LOF VAN DIE HERE VERKONDIG.

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

VREUGDE EN SEËN VIR DIE WEEK

VREUGDE EN SEËN VIR DIE WEEK EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-09-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 08 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN

HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-01-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 18 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE! 2013 KRY KOERS DESEMBERMAAND TOE. STERKTE EN VREUGDE IN DIE HERE.

WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE! 2013 KRY KOERS DESEMBERMAAND TOE. STERKTE EN VREUGDE IN DIE HERE. EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-07-21 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 01 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE HERE.

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE HERE. 2011-10-09 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 11 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE

Nadere informatie

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad...!

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad...! 2010-10-31 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 11 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) U woord is die lamp wat my die weg

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen!

Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen! EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-09-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 17 NOMMER 5 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET

SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET 2010-05-23 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 33 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET

Nadere informatie

2 VAN. Gemeentegerigtheid 2011: As medewerkers van God verheerlik ons Hom, bemoedig ons mekaar en bring ons hoop in ons omgewing!

2 VAN. Gemeentegerigtheid 2011: As medewerkers van God verheerlik ons Hom, bemoedig ons mekaar en bring ons hoop in ons omgewing! 2011-05-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 28 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in sta at deur Hom wat my krag gee.... (Ps. 146:2Fil. 4:13) KWARTAAL 2 VAN VAN 2011 STERKTE

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80 1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80 Votum en seën Psalm 23 : 1, 3 Gebed Skriflesing: 1 Korintiërs 10:1-13 (AV 1983) Belydenis: HK 29:78-30:80 Teks: 1 Korintiërs 10:4 Psalm 105 : 21, 22 Preek: Die Heilige Gees

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2018-08-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 19 NOMMER 5 Wie sou die Heer nie prys nie, as weer

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS 2012-01-29 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 22 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM IN ALTWEE VANDAG

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) 1 Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 6 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind 1 Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Mei 2016) Voor die erediens Sing: Psalm 71-1:1,9,12

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 03

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 03 2011-08-07 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 03 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) SONDAG ONDAG, FEESDAG, OPSTANDINGSDAG

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 9:6-7 (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Afkondigings Stilte Erediens: Votum Groetseën Sing:

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Wat beteken Christus is die einde van die wet (Romeine 10:4)? Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6:12-20 TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1 TEMA: Ook ons liggame behoort aan die Here Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 104 : 8, 9, 20 Skrifberyming 24 (1-1) : 7 2 Party mense

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 15

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 15 2011-11-06 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 15 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) TWEE EREDIENSTE IN N LAND MET GODSDIENSVRYHEID....

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA- MONTANAPOORT STREEF ONS DAARNA OM DIE

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA- MONTANAPOORT STREEF ONS DAARNA OM DIE 2010-11-07 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 12 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA-

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo! 1 Ons is baie bly en dankbaar saam met Myrna van Eyssen en Ruan Kotze wat vandag geleentheid kry om hulle geloof te bely en Ruan wat ook die doop as teken van God se verbond met hom ontvang. Tema: God

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol SKRIFLESING: 1 Korintiërs 15:1-20 TEKS: 1 Korintiërs 15:20a TEMA: Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol Psalm 33 : 2 Psalm 33 : 11 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Ook: Sb 27 : 1, 3 1 Weet u

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie