DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS!

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS!"

Transcriptie

1 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 21 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS! (MAG VANDAG SE EREDIENSTE GROOT VREUGDE IN JOU LEWE BEWERKSTELLIG.) Nuwe lidmate en gaste: WELKOM GENADE EN VREDE VIR JULLE VAN GOD ONS VADER EN DIE HERE JESUS CHRISTUS HRISTUS.... (Efesiërs 1:2) Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

2 DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE: En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek? (Rom. 10:14 Rom. 10:14) OGGENDEREDIENS 08H00 Liturg: Dr. Pieter Heystek AANDEREDIENS 17H30 Liturg: Dr. Pieter Heystek ONTMOETINGSDIENS ONTMOETINGSDIENS Votum en groetseën Votum en groetseën Lofsang: Skrifb 2-4:1 Lofsang: Skrifb 11-2:1,2 Geloofsbelydenis WOORDDIENS Sing: Lied 184:1,3,4 Gebed van die gemeente VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Sing: Psalm 31:12,13 Wet van die Here: Exodus 20 Skriflesing: Jakobus 1 Sing: Skrifb 14-1:3 Preekteks: Jakobus 1:2,3 WOORDDIENS Preektema: Probleme, probleme, probleme, Gebed van die gemeente Skriflesing: Matteus 22:34-40 Sing: Psalm 146:1,3 Preekteks: Matteus 22:37a DANKDIENS Preektema: Die groot gebod en klein mensie ek.... én die Here én ek! Gebed van die gemeente Sing: Skrifb 15-1:2,3 Liefdegawes DANKDIENS Sing: Skrifb 14-2 Liefdegawes Seën van die Here Sing: Lied 334:1,2,3,4 Amen van die gemeente: Skrifb Seën van die Here Amen van die gemeente: Skrifb SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: (T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4) TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. BY DIE KERKDEURE: 20 JANUARIE : Oggend : Bybelverspreiding Aand : GKSA Sustentasie 27 JANUARIE : Oggend : TOPIA Aand : Evangelisering 3 FEBRUARIE : Oggend : Hulp in Kerkverband Aand : Jeugbediening Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

3 DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 20 Januarie 2013: Oggend : MO2 - Oudl. Flip vd Walt en Diak. Fransie vd Walt Aand : M1 - Oudl. Wynand Steyn en Diak. Gert Smit 27 Januarie 2013: Oggend : M2 - Oudl. Jan Bedford en Diak. Carina Smuts Aand : M3 - Oudl. (vakant) en Diak. Hanlie Bedford 3 Februarie 2013: Oggend : M4 - Oudl. Paul du Plessis en Diak. Koos Pretorius Aand : M5 - Oudl. Daan Strydom en Diak. André Venter KATKISASIE: Laat my lammers wei... (Joh. 21:15) Voorskool Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Ons verdaag direk na die klasse toe. Voorskoolse klassie : Gr Bring jou kleinding. Pappa of mamma kan bysit terwyl tannie Carina Smuts die les aanbied. Ons het die pragtigste werkboekies vir die kleingoed vir ure se plesier. Ons sit na die erediens in die moederskamer. : Woensdag op die gewone tye Gr. 8-17h30-18h00; Gr. 9-18h00-18h40 Gr h40-19h20; Gr h20-20h00 Ondernemingsvorms : Moet so gou doenlik by die hulpkategeet ingehandig word. Hulpkategete : Voorskools: Carina Smuts ( ) Gr. 1: Laetitia van Vreden ( ) Gr. 2: Annelize Minnie ( ) Gr. 3: Tinus J.van Rensburg ( ) Gr. 4: Stephan Prinsloo ( ) Gr. 5: Erika Venter ( ) Gr. 6: D Vida vd Merwe ( ) Gr. 7(1): Louise Ferreira ( ) Gr. 7(2): Lynette Penzes ( ) Gr. 8-11: Dr. Pieter Heystek ( ) KATKISASIEBOEKIES: Voorskool Gr. 7 : R55 per boekie Gr. 8, 10,11 : R55 per boekie Gr. 9 : R80 per boekie Die geld moet vandag of nie later as volgende Sondag in n koevert met die kleinding se naam op vir die hulpkategeet gegee word. Ons maak staat op pappa/mamma se samewerking. Gr. 8-11: Dr. Pieter sal n reëling tref. APPROBASIES: Ter approbasie aan die gemeente voorgehou: As Ouderlinge: Apie Kruger, Raymond Kruger, Dirk Coetzee, William Steinberg, Louis Maartens As Diakens: Elize de Klerk, Nico Allers, Theo-Willem Ligthelm VAN DIE ROEPING ONTHEF: As Ouderlinge: Alex Blaeser, Hennie Kruger, Renier Vierbergen As Diakens: Tippie Enslin, Lucy Erasmus SPAARBLIKKIES: Ons spaar dat dit so klap. Blikkies in die kerkkantoor beskikbaar en moet ASB ook daar ingehandig word. OUDERLINGE EN DIAKENS NUUS: Sr. Retha van Graan vra verskoning in die eredienste vandag aangesien hulle vir die naweek uitstedig is. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

4 TERREINREËLINGS: Ons moet op n Sondag in die oggend nie later as 09h40 en in die aand nie later as 18h40 van terrein af wees nie. Hierdie reëling is om ons buurgemeente ter wille te wees. Inryhek is die hek aan die Suidekant van die kerkgebou (Hoofhek in Stephanweg). Uitryhekke is die hekke aan die Oostekant van die kerkgebou (Silvergrass str) Eredienstye: Oggend 08h00 Aand 17h30 ONTHOU NTHOU: Sorg dat jy n 2013 gemeente jaarprogram het (In kerkkantoor beskikbaar) Het jy n 2013 Almanak bestel en nog nie in die kerkkantoor gaan afhaal nie? R55 per boek. Kom haal dit asb vandag nog af. Maak seker jy weet wanneer ons jeugdiens het. Het ons jou selnommer en e-pos adres? Ons webwerf het n bron van inligting. Gaan besoek die werf: Dit is verbruikersvriendelik en alles van belang is daar. Is jou offergawesake gereël? DIENSGROEPNUUS: Al die diensgroepe is op die kennisgewingbord. GAAN LOER EN RAAK BETROKKE. GROOT ASB BY DIE JUNIOR EN SENIOR JEUGWERK. OGGEND BYBELSTUDIE: Hou die Poortpos dop vir wanneer ons weer vergader. GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: 19 Februarie om 09h30 Oggendtee by die Pta-Montanapoort en Pta-Magalieskruin gemeentesentrum. ONS UITSTAPPIE: Dam toe en kabelkar ry en iets êrens eet. DV 19 Maart 2013 Ons vertrek per bus om 08h30 SKAKEL VANDAG NOG VIR NEELS STEENKAMP ( ) OM PLEK TE BESPREEK. Koste? Ons laat jou weet. Dit sal sakpas wees. DOPPERDUIMPIES: Hou 15 Februarie van 18-20h00 oop!!! Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

5 KOINONIA OINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG (ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR....) KERKVERBAND: Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is (Matt. ( 5:3 Matt. 5:3) Beroepe: Ontvang Ds PW Kurpershoek van Middelburg [Tvl] na Krugersdorp-Wes/Magaliesburg-kombinasie. GEMEENTEVERBAND: ATTESTATE: Met Attes vertrek na: GK Lichtenburg: Marjodan Diedericks. GK Marble-Hall: sr. Albie van der Merwe. Nuwelinge skakel oudl. Hercules Botha ( ) so gou as moontlik. Ons bedien jou graag. LIDMATE WAT SIEK IS - ONS WEET VAN: (verskoning as iemand se naam uitgeval het. Dit is nie doelbewus nie) Truida de Klerk ( ) wat n operasie ondergaan het. Wiebe van der Laan ( ): sterk tuis aan. Dr. Johannes Bingle ( ) wat weer in die hospitaal opgeneem is. Adri du Plessis ( ): sterk tuis aan. Rita Pieters ( ): sterk tuis aan. Wynand Steyn (jnr) ( ) wat n operasie ondergaan het. Albie van Vreden ( ): sterk tuis aan. Ben van Vreden ( ): gesondheid sukkel so dan en wan. ONS DINK AAN: Al die bejaardes in die gemeente. Julle voorbeeld inspireer ons. Wynand Steyn wat in die VSA is vir werk. GELUK: Die Montanapoorters se gelukwensing aan Ds. Danie en sr. Sarie Snyman van ons buurgemeente met die geboorte van hulle eerste kleinkind Mia. n Dogtertjie uit die hande van die Here! VIR JOU INLIGTING: Klein Erica Burger wie se ouers in n motorongeluk oorlede is, is uit die Montana Hospitaal ontslaan. Indien jy n bydrae tot die begrafniskoste wil maak kan jy: n internet betaling in die Kerkraad se rekening maak met verwysing Erica Burger kontant in n koevert in offergawesakkie gooi - gemerk Erica Burger. VERJAARSDAE: JANUARIE: 21 Adelene Lubbe ( ); Charl Enslin ( ); Johan Gertzen ( ). 23 Nadia Joubert ( ); Minjon Postmus ( ). 24 Tjaart Vorster ( ma); Ben van Vreden ( ); Willie Bosua ( ). 25 Heinrich du Preez ( ); Stephan Schoeman ( ). 26 Deneke Niemann ( ). Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

6 SO IETS VAN ALLES: Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar..... (Rom. 12:10) Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie en nie die Kerkraad van die Geref. Kerk Pta-Montanapoort nie. Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgend sal verskyn. Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat n advertensie geplaas word. Indien jy iets wil adverteer stuur n na die kerkkantoor en gee jou advertensie deur (kerkkantoor@montanapoort.co.za) ESKOM KRAG BESPARINGS PROJEK: Bring al julle 60w en 100w gloeilampe vir ons, inruil vir LED en Energie besparings gloeilampe of ons stuur ons tegnikus na U woning om dit gratis te vervang. Moet nie die geleentheid mis nie! Vir meer ingligting kontak ons gerus by Global TV. Kontak persoon: Adrienne de Kock (c) , (w) MAGDA VISSER BERADINGSDIENSTE: Fooie beloop R per uur, en kan terug gei-eis word vanaf die mediese fonds. Skakel Magda op SINOVILLE LOODGIETERS: Vir al u water probleme soos geysers, waterlekkasies, geblokte rioole, nuwe installasies, geute en lekkende dakke. Kontak Tjaart Vorster by of ANÉL MEYER OOGKUNDIGES: 167 Mirca Laan, Sinoville. Posbus 13969, Sinoville, anel@amoptometrists.co.za / OGGENDPOS MAN OF DAME: (OUDERDOM TUSSEN 35 EN 50) Sekretarieel, skakelwerk en reël van Seminare met lede. Afrikaans en Engels magtig. Indien u belangstel stuur asseblief u CV en kontakbesonderhede na: admin@namasa.co.sa of faks na: GEBAK: Ek bak koeke vir alle geleenthede: verjaarsdae, doopkoeke, ens. Kontak Tina by TIKKER-TOKKER DAGSORG: Soek u dagsorg vir u kleinding ouer as 2 maande? Geregistreerde dagsorg, 28 jaar ondervinding. Veilige omgewing. Beskikbaar oor n gekwalifiseerde kleuterskool onderwyseres. Montana Park (reg agter die Kolonnade). Skakel Rienie by VAKANSIEHUIS TE HUUR: 5km vanaf Loskopdam. Binne natuurreservaat met 4x4 roete. Huis ten volle toegerus. Slaapplek vir 9 mense. Billike tariewe en afslag vir pensionarisse. Kontak Tjaart by of Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

7 GEMEENTEDAGBOEK EMEENTEDAGBOEK: As jy n afspraak met dr. Pieter wil maak, kontak hom gerus: of drpieter@montanapoort.co.za. 20 Januarie : Oordenking: Twee Riviere om 09h00 dr. Pieter : Oordenking: Renaissance om 18h30 dr. Pieter 21 Januarie : Opening: Hoërskool Montana om 08h20 dr. Pieter : Diakonie Dagbestuur om 19h00 22 Januarie : Admin Diensgroep (gesamentlik) om 18h00 24 Januarie : DIAKONIE VERGADERING om 19h00 27 Januarie : JEUGDIENS!!!! KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHEDE ANKBESONDERHEDE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae Vrydae: 08h00-14h00; Tel: ; Faks: ; Admin Beampte: Epos: kerkkantoor@montanapoort.co.za Indien jy n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die kommunikasie vlot verloop. Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: ; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van. Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

8 Datum: Prediker: Skriflesing: Fokusvers: Preeknota s Preektema: Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en n regte lewenswyse te kweek..... (2 Tim. 3:16) Skeurstrokie PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP Naam: Selfoon / Landlyn: 1. Ek/Ons is n nuwe intrekker(s) en sal n besoek waardeer 2. Ek/Ons is n besoekeer(s)/gas(te) en sal n besoek waardeer 3. Ek/Ons wil graag deur n diaken besoek word 4. My/Ons telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander: Nuwe woonadres: Landlyn: Selfoon: Epos: Werkstelefoon: Datum: Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 2012-03-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) TWEE EREDIENSTE.....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN

HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-01-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 18 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! RUSTIGE RUSDAG TOEGEWENS. GUNS EN GENADE. VOLHEID VREUGDE.

HARTLIK WELKOM! RUSTIGE RUSDAG TOEGEWENS. GUNS EN GENADE. VOLHEID VREUGDE. EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-04-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 29 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE EN DAAROM

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE EN DAAROM Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-16 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 38 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE! N MOOI WEEK TOEGEWENS.

HARTLIK WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE! N MOOI WEEK TOEGEWENS. 2012-03-04 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 26 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) HARTLIK WELKOM IN

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS MET DIE GEMEENTE!

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS MET DIE GEMEENTE! 2012-08-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 5 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM IN VANDAG SE

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF), N.C. 15 JAAR LEI ONS TOTDAT U KOM. KOM HERE JESUS, KOM GOU!

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF), N.C. 15 JAAR LEI ONS TOTDAT U KOM. KOM HERE JESUS, KOM GOU! Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-06-01 JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF),. NOMMER 33 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir

Nadere informatie

WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID

WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-10-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 12 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG:

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-10-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 11 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... AAND

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 SPREUKE 4:27

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 SPREUKE 4:27 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-09-09 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM MAG DIE HERE SE VASHOU JOU VEILIG HOU... OGGENDDIENS: 10H00 AANDDIENS: 19H00

HARTLIK WELKOM MAG DIE HERE SE VASHOU JOU VEILIG HOU... OGGENDDIENS: 10H00 AANDDIENS: 19H00 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-10-19 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 10 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-04-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 61 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

.C. SE KWARTAAL 2! STERKTE EN SEËN!

.C. SE KWARTAAL 2! STERKTE EN SEËN! Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-04-10 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 60 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM. STERKTE EN SEËN.

HARTLIK WELKOM. STERKTE EN SEËN. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-05-05 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

VREUGDE EN SEËN VIR DIE WEEK

VREUGDE EN SEËN VIR DIE WEEK EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-09-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 08 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

WELKOM EN SEËN VIR DIE WEEK

WELKOM EN SEËN VIR DIE WEEK EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-09-16 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 9 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

NAGMAAL AS DAGMAAL. FEESDAG EN RUSDAG. WOORD EN WAARHEID.

NAGMAAL AS DAGMAAL. FEESDAG EN RUSDAG. WOORD EN WAARHEID. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-11-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 16 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... AAND

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-08-26 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

EERSTE DAG VAN DIE WEEK! DAG VAN GROOT DINGE VIR MENSE KLEIN VOOR GOD!

EERSTE DAG VAN DIE WEEK! DAG VAN GROOT DINGE VIR MENSE KLEIN VOOR GOD! EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-09-01 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 07 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen!

Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen! EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-09-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 17 NOMMER 5 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE! 2013 KRY KOERS DESEMBERMAAND TOE. STERKTE EN VREUGDE IN DIE HERE.

WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE! 2013 KRY KOERS DESEMBERMAAND TOE. STERKTE EN VREUGDE IN DIE HERE. EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-07-21 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 01 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! (In besonder nuwe lidmate en gaste)

HARTLIK WELKOM! (In besonder nuwe lidmate en gaste) EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-22 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 26 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

VREUGDE IN DIE HERE! GESEËNDE FEESDAG EN FEESDIENS SAAM IN TWEE

VREUGDE IN DIE HERE! GESEËNDE FEESDAG EN FEESDIENS SAAM IN TWEE EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-05-26 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 37 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! VREUGDE

HARTLIK WELKOM! VREUGDE Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-02-28 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 57 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

OPSTANDING VAN JESUS DIE HERE...

OPSTANDING VAN JESUS DIE HERE... Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-09-14 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 7 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG

WELKOM IN ALTWEE VANDAG Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-02-16 JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 22 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS 2012-01-29 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 22 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM IN ALTWEE VANDAG

Nadere informatie

SAAM ONTMOET ONS DIE HERE IN BEIDE EREDIENSTE ÉN ELKEEN AFSONDERLIK ERLIK.

SAAM ONTMOET ONS DIE HERE IN BEIDE EREDIENSTE ÉN ELKEEN AFSONDERLIK ERLIK. 2011-02-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 21 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 146:2)

Nadere informatie

DIE JY IS HARTLIK WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSE AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET DIE GEMEENTE.

DIE JY IS HARTLIK WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSE AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET DIE GEMEENTE. 2011-11-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) D DIE HEER SE WOORD IS SKEPPINGSMAGTIG

Nadere informatie

JAARGANG 12 NOMMER 4. Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat hom dien, Hy hou sy verbond altyd in stand...

JAARGANG 12 NOMMER 4. Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat hom dien, Hy hou sy verbond altyd in stand... 2010-08-15 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 4 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) Genadig en barmhartig is die Here. Hy

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE HERE.

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE HERE. 2011-10-09 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 11 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19 2011-02-06 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 146:2)

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-11-04 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-30 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 40 Soek julle le krag in die Here en

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-23 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 39 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

KWARTAAL 4 : 2018 N.C. HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. MAG DIE

KWARTAAL 4 : 2018 N.C. HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. MAG DIE EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2018-10-14 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 19 NOMMER 13 Wie sou die Heer nie prys nie, as

Nadere informatie

WELKOM HARTLIK VANAAND: JEUGDIENS OM 17H30 ODSONTMOETINGS. WAT TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS N N GENADE!

WELKOM HARTLIK VANAAND: JEUGDIENS OM 17H30 ODSONTMOETINGS. WAT TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS N N GENADE! 2011-07-31 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 02 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) HARTLIK WELKOM TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 03

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 03 2011-08-07 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 03 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) SONDAG ONDAG, FEESDAG, OPSTANDINGSDAG

Nadere informatie

JAARGANG 11 NOMMER 39. Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien... (Ps. 112:1a)

JAARGANG 11 NOMMER 39. Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien... (Ps. 112:1a) 2010-07-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 39 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen

Nadere informatie

JAARGANG 12 NOMMER 6. By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! (Ps. 31:2)

JAARGANG 12 NOMMER 6. By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! (Ps. 31:2) 2010-08-29 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) n Mens beplan sy pad, maar die Here

Nadere informatie

JAARGANG 11 NOMMER 34. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het is hartlik welkom om saam Nagmaal te vier.

JAARGANG 11 NOMMER 34. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het is hartlik welkom om saam Nagmaal te vier. 2010-05-30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) EK WIL DIE LOF VAN DIE HERE VERKONDIG.

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

EK HET DIE HERE MY GOD GEKIES AS MY TOEVLUG! EK SAL VAN AL U WERKE BLY VERTEL... (PS. 73:28B) WELKOM EN SEËN TOEGEWENS VIR DIE WEEK.

EK HET DIE HERE MY GOD GEKIES AS MY TOEVLUG! EK SAL VAN AL U WERKE BLY VERTEL... (PS. 73:28B) WELKOM EN SEËN TOEGEWENS VIR DIE WEEK. EREDIENSTYE OGGEND : 08h15 AAND : 17h30 2009-08-30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 6 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1 Ps. 95:1) WELKOM EN SEËN

Nadere informatie

SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET

SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET 2010-05-23 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 33 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET

Nadere informatie

FEESDAG (AS GEESTELIKE VAKANSIEDAG)

FEESDAG (AS GEESTELIKE VAKANSIEDAG) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-06-21 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 35 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2018-08-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 19 NOMMER 5 Wie sou die Heer nie prys nie, as weer

Nadere informatie

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad...!

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad...! 2010-10-31 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 11 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) U woord is die lamp wat my die weg

Nadere informatie

2 VAN. Gemeentegerigtheid 2011: As medewerkers van God verheerlik ons Hom, bemoedig ons mekaar en bring ons hoop in ons omgewing!

2 VAN. Gemeentegerigtheid 2011: As medewerkers van God verheerlik ons Hom, bemoedig ons mekaar en bring ons hoop in ons omgewing! 2011-05-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 28 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in sta at deur Hom wat my krag gee.... (Ps. 146:2Fil. 4:13) KWARTAAL 2 VAN VAN 2011 STERKTE

Nadere informatie

N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS EN WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE.

N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS EN WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. 2010-03-14 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 25 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1) N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS

Nadere informatie

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Preek 2 Timoteus 3:16-17 1 Preek 2 Timoteus 3:16-17 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 4 September 2016) (Dit was die agste preek van n reeks oor die tema Afrigting vir die lewe) Voor die erediens Sing:

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg 08 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Lofsang: Skb. 15-7: 1 en 4 Votum en

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA- MONTANAPOORT STREEF ONS DAARNA OM DIE

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA- MONTANAPOORT STREEF ONS DAARNA OM DIE 2010-11-07 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 12 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA-

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 8

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 8 EREDIENSTYE OGGEND : 08h15 AAND : 17h30 2009-09-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 8 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1 Ps. 95:1) STERKTE VIR DIE

Nadere informatie

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. 20 Desember 2015 OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. Skriflesing: Matt. 2: 1-12 en Openbaring 22: 6-21 Teks:

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

WELKOM IN DIE EREDIENS!

WELKOM IN DIE EREDIENS! 2010-11-14 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 13 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) WELKOM IN DIE EREDIENS! EREDIENSREËLINGS:

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

WELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE (10VM EN 7NM) AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET SY BRUIDSGEMEENTE.

WELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE (10VM EN 7NM) AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET SY BRUIDSGEMEENTE. 2010-02-28 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 23 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1) WELKOM IN ALBEI VANDAG

Nadere informatie

Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: Sel: Skriba: Br Piet Prinsloo Attes-skriba: Br Neels Taljaard Sustersake: Sr Erica Arnold

Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: Sel: Skriba: Br Piet Prinsloo Attes-skriba: Br Neels Taljaard Sustersake: Sr Erica Arnold GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 16 SEPTEMBER 2018 Nr. 687 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Nuwe intrekkers bly ASB vir n oomblik agter na die erediens

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 26 NOVEMBER 2017 Nr. 657 Predikant: Ds Danie Snyman Tel: 012 548 6228 Sel: 083 299 8629 Skriba: Br Piet Prinsloo Attes-skriba: Br Neels Taljaard Sustersake:

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 13 November 2016 Nr. 613 Predikant & Attes-skriba: Ds Danie Snyman Tel: 012 548 6228 Sel: 083 299 8629 Skriba: Br Piet Prinsloo Tel: 012 567 6109 Sel:

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee Kinderwerf.co.za leesprodukte (2014) Evalueringsvorm Meer inligting Gratis diftongkaart Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Beantwoord die volgende vrae om te kyk of die leesmateriaal op julle van

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Dissipelskap: Skape, wolwe, slange en duiwe. Aanderediens: Ds. Reinder Kingma

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie. Preektema: Dissipelskap: Skape, wolwe, slange en duiwe. Aanderediens: Ds. Reinder Kingma 10 Junie 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie Preektema: Dissipelskap: Skape, wolwe, slange en duiwe Sing: Lied 471 x 2 Votum en groetseën Liefdegawes

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie