WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID"

Transcriptie

1 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 12 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM ELKOM! SEËN EN VREUGDE TOEGEBID BID. IN GOD SE ALMAG LÊ ONS KRAG, ONS SON EN SKILD VAN DAG TOT DAG.... (PS. 84:5) DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE: OGGENDEREDIENS 08H00 Liturg: Prof.Amie van Wyk. Hartlik welkom! AANDEREDIENS 17H30 Liturg: Dr. Pieter Heystek Voorsang: Psalm 84:1 (Cloete) Skriflesing: Heremia 32:1-28 & ONTMOETINGSDIENS Teks: Heremia 32:8 Votum en groetseën Tema: Koop vir jou n stuk grond. Lofsang: Psalm 146:1,2,3 Sing: Psalm 146:1,2,7 & Skrifb. 4-6 WOORDDIENS Skrifb. 12-3:1,2 Gebed van die gemeente Psalm 130:2,4 Sing: Psalm 91:1,6 Psalm 42:1,3,7 Skriflesing: Genesis 37 & Genesis 39:1-3 Skrifb. 18-6:1,2,3,4,5 Preekteks: Genesis 39:2a Skrifb Preektema: Die nabyheid van die Here (en die effek daarvan in die onmoontlikste situasies) DANKDIENS Gebed van die gemeente Liefdegawes KOFFIE/TEE VANOGGEND NA DIE EREDIENS. DANKIE AAN WILNA Sing: Psalm 118:7 Seën van die Here Amen van die gemeente: Skrifb VAN GEER EN HAAR HELPERS. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

2 SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: (T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4) TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. Kom ons gee met dankbaarheid en oorgawe. Die nood is groot. BY DIE KERKDEURE: 20 OKTOBER : Oggend : Bybelverspreiding Aand : Kongo Hulpfonds 27 OKTOBER : Oggend : GKSA Sustentasie Aand : ARSO Lesmateriaal 3 NOVEMBER : Oggend : Evangelisering Aand : Kerkblad DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 20 Oktober: Oggend : P2 - Oudl. Rassie Swanepoel en Diak. Hein du Preez Aand : P3 - Oudl. Raymond Kruger en Diak. Kevin Dobson 27 Oktober: Oggend : S1 - Oudl. Daan Strydom en Diak. Renier Vierbergen Aand : S2 - Oudl. Kobus vd Merwe en Diak. Janet Renke 3 November: Oggend : S3 - Oudl. Rassie Erasmus en Diak. Dawid Willemse Aand : S4 - Oudl. William Steinberg en Diak. Mannetjies Muller KATKISASIE: Laat my lammers wei... (Joh. 21:15) Kleuters Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Ons verdaag direk na die klasse toe. Gr : Afgesluit vir diejaar. Ook nie 30 November soos ooreengekom. BELYDENISKLAS : ONTHOU VAN JULLE GELOOFSGESPREKKE. STERKTE EN SEËN. APPROBASIE: Volgende broers word aan die gemeente voorgehou om in die besondere diens werksaam te wees: Ouderling: Ray Strydom, Barnie van Heerden Diaken: Tommie Bedford Bevestiging vind plaas op 27 Oktober 2013 tydens die oggenderediens. BELANGRIKE DATUMS: Gesamentlike Hervormingsdiens: O.l.v. die Pta-Annlin gemeente 27 Oktober 2013 om 18h30. Liturg Dr. J.L. Venter. GEEN AANDEREDIENS BY MONTANAPOORT NIE. Kerssangdiens o.l.v. Pta Magalieskruin: 10 November 2013 om 18h30 Voorbereiding en aflegging van geloofsbelydenis: 10 November 2013 om 08h00 Nagmaal: 17 November 2013 om 08h00 Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

3 SPAARBLIKKIES: Ons spaar dat dit so klap. Blikkies in die kerkkantoor beskikbaar en moet ASB ook daar ingehandig word. Moet asseblief nie vol blikkies op die tafel neersit of iewers anders as in die kerkkantoor nie. ALMANAK 2014: Die boek het dagstukkies vir elke dag van die jaar asook alle inligting van die Gereformeerde Gemeentes wat jy kan nodig kry. Dit kan nou bestel word deur jou naam op die lys teen die kennisgewing bord te gaan skryf. Koste is R58 per boek. Nog net vandag om jou bestelling op te skryf!!! ONTHOU NTHOU: Het ons jou selnommer en e-pos adres? Ons webwerf is n bron van inligting. Gaan besoek die werf: Dit is verbruikersvriendelik en alles van belang is daar. Dankie Elize van Wyk, ons webmeerster. Die preke van Sondae is ook op die web beskikbaar. Gaan kyk. Jy kan daarna luister as jy op die webwerf ingaan. Is jou offergawesake gereël. Teken n debietorder in die kerkkantoor. Dit werk 100%. Hoe gemaak as jy n CD van die preke wil bestel? In die voorportaal is n boek (vir Montanapoort) skryf jou bestelling in die boek. Op die daaropvolgende Sondag wag in die voorportaal vir Wikus Steyn, hy gee die CD vir jou en jy betaal hom. R20 per CD. ONS FLITSBORDE VOOR IN DIE KERKGEBOU: Indien jy iets wil vertoon namens bv. n Diensgroep, dan geld die volgende: Jou inligting moet voor of op Vrydae deurgegee word aan Marianne Henrico: mari4hen@gmail.com of Carine Vierbergen: vierbcc@unisa.ac.za Aanbieding moet in Powerpoint 2007 wees. Indien n musiekstuk gespeel moet word moet jy vooraf (voor of op Woensdag voorafgaande) met Marianne Henrico skakel by mari4hen@gmail.com. DIENSGROEPNUUS: BYBELSTUDIE: DV 27 November om 09h00 in die Kerksaal. Kom gerus. MANNEMOMENT ETE: Tippie en Charl Enslin nooi jou om hulle gas te wees. GRATIS. Bring net jou eie te drinke. WAAR: The Shack Hoelaat? 17h00 vir 17h30 Adres: Plot 42 Nieshoutstraat Kameeldrift Oos GPS: S O Spyskaart: Hoenderlewer Kerriehoender bunny chow Malva poeding met vla Koffie na smaak Skryf jou naam op die lys teen die kennisgewingbord. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

4 GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: Midweek: Eiland Spa Ons lekkerlui niksdoen ruskansie! DV 27 Oktober 1 November VERTREKTYD: 10h00 vir 10h30 PLEK VAN VERTREK: Montana Pavilion. Silvergrass str. 33 Onthou jou kospakkie om langs die pad te eet. TASSE MOET GEMERK WEES. Onthou jou koffie en te om in die chalet te geniet. VROUE VIR CHRISTUS (VVC): Teeskinkbeurte: 20 Oktober 2013 Wilna van Geer Michelle Bouwer Suzette Schoeman Susan Schoeman Anel Kruger Marietjie Schalekamp Rita Pieters 3 November 2013 Pattie Ligthelm Adri Henning Alida Nieman Elsie Nienaber Adri Scheepers Chane Scheepers Lucille Scheepers November 2013 Spesiale tee vir Dr Pieter se verjaarsdag. Hele Bestuur reël vir eetgoed. 27 Oktober 2013 Elna Pretorius Lizette Cilliers Marietjie Cloete Niki van Eeden Lisette Strydom Ina van der Nest Edna Fourie November 2013 Geen tee as gevolg van Magalieskruin se Nagmaalsviering. 17 Oktober 2013 Geen tee as gevolg van Montanapoort se Nagmaalsviering Annalie le Roux Hantie du Preez Lize Niemann Estelle Spies Louisa Henning Cheryl Henning Magriet van der Sandt Maricke van Vreden Desember 2013 tot 19 Januarie 2013 Geen tee as gevolg van skoolvakansie. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

5 KOINONIA OINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG (ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR....) Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het (Matt. ( 5:3 Matt. 5:3) KERKVERBAND: Beroepe: Ontvang Ds RA Bain van Cachet na Heidelberg. Ds HJ Briel van Boshof/Petrusburg-kombinasie na Newcastle. Bedank Ds JA Berg van Vaalwater na Rietvallei as medeleraar. GEMEENTEVERBAND: LIDMATE WAT SIEK IS: Sterk tuis aan: Laetitia van Vreden ( ); Neels Horn ( ); Marie Smith ( ); Hanli Grabe ( ); Mariëtte Bosua ( ). In hospitaal: Brand van der Walt ( ). ONS DINK AAN: Anja Smuts ( ma) wat Donderdag n operasie ondergaan het. Riet Goede ( ) wat in Engeland onder operasie was en tuis in SA aansterk. Die belydeniskatkisante: Sterkte met die geloofsgesprekke. Manne op die mannekamp. VERJAARSDAE: Oktober: 20 Hendrik Erasmus ( ). 21 Pattie Ligthelm ( ). 22 Rita Broekman ( ); Alida Nieman ( ). 23 Michelle Maritz ( ); Charlene Myburgh ( ). 24 Coenie Groenewald ( ). 26 Ben Fourie ( ). Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

6 SO IETS VAN ALLES: Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar..... (Rom. 12:10) Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie en nie die Kerkraad van die Geref. Kerk Pta-Montanapoort nie. Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgend sal verskyn. Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat n advertensie geplaas word. Indien jy iets wil adverteer stuur n na die kerkkantoor en gee jou advertensie deur (kerkkantoor@montanapoort.co.za) TIKKER-TOKKER DAGSORG: Ons bied geregistreerde dagsorg vir kinders ouer as 2 maande, 28 jaar ondervinding. Veilige omgewing. Beskik oor 'n gekwalifiseerde kleuterskool onderwyseres. Montana Park (reg agter die Kolonnade). Skakel Rienie by KAT EN HONDESALON: Geleë in Derdepark sentrum. Vir die versorging van alle soorte honde en katte. Vir persoonlike aandag aan u gtroeteldier kontak Tina by Vir meer inligting: info@delapooch.co.za SINOVILLE LOODGIETERS: Vir al u water probleme soos geysers, waterlekkasies, geblokte rioole, nuwe installasies, geute en lekkende dakke. Kontak Tjaart Vorster by of BESKUIT EN KOEKIES: Anys, Karingmelk, Semel en R40 per pak Gemengde R30 Vir heerlike tuisgebak kontak Petro by BERADINGSDIENSTE: (Montana Pretoria) Intensiewe Voorbereiding vir Huwelik: Assesering van Verhouding, Kommunikasie en Luister Tegnieke, Konflikhantering Vaardighede, ens. (Minimum 4 sessies, slegs individuele paartjies) Huweliks/Paartjie Berading Huweliksverryking Groepe Egskeidings Berading en Ondersteuning Individuele en Emosionele Probleme Individuele Musiek ontspanning (Stres Hantering) Ondersteuning met Psigiatriese probleme Nasorg en Ondersteuning met Alkohol en Dwelm afhanklikheid Werkverwante probleme o.a. verwysings vanaf EAP/EWP Kontak: Sulet Nieman by HANDGEMAAK: R100 tot R180 R30 Spoegdoek + R50 Bestellings welkom. Petro by ANÉL MEYER OOGKUNDIGES OPTOMETRISTS 167 Mirca Ln/Ave, Sinoville, 0182 Tel: Faks / Fax: Sel / Cell: FATCO CATTERY: Geleë in 'n rustige en vreedsame omgewing, bring jou kat/te na Fatco Cattery om bederf te word! Onlangs geboude Cattery met individuele kompartemente en tuine vir jou kat se huis weg van die huis! Ons ervare bestuur sal na jou kat kyk asof hulle ons eie is! Jou kat is in n veilige liefdevolle en stimulerende omgewing en geniet individuele aandag, gewaarborg. Die Desember skoolvakansie (2013) is op hande en het jy al n besluit oor jou liefdevolle kat? Skakel my gerus: Elize by Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

7 GEMEENTEDAGBOEK EMEENTEDAGBOEK: Afspraak met dr. Pieter Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings. In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR. PIETER TE ENIGE TYD TE SKAKEL ( ). Ons bedien u graag. 20 Oktober : Oordenking: Renaissance 18h30 dr. Pieter 21 Oktober : Deputate TSP en MTC om 11h00 dr.pieter : Geloofsgesprekke vanaf 17h00 22 Oktober : Huisbesoek dr Pieter 23 Oktober : Eksaminering: Teologiese Studente op die PUK dr. Pieter 08h00-15h00 25 Oktober : Kerkafsluiting Sonitus 08h30 dr. Pieter 27 Okt 1 Nov : Vriendekring Toer: Eiland Spa Nuwelinge skakel oudl. Hercules Botha ( ) so gou as moontlik. Ons bedien jou graag. KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHE ANKBESONDERHEDE DE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae Vrydae: 08h00-14h00; Tel: ; Faks: ; Admin Beampte: Epos: kerkkantoor@montanapoort.co.za Indien jy n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die kommunikasie vlot verloop. Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: ; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van. Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: Babafonds se bankbesondehede: ABSA; Rekening naam: GK Montanapoort Diakonie; Rekening nommer: ; Takkode: Vir meer inligiting - Retha van Graan ( ) Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

8 Datum: Prediker: Skriflesing: Fokusvers: Preeknota s Preektema: Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en n regte lewenswyse te kweek..... (2 Tim. 3:16) Skeurstrokie PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP Naam: Selfoon / Landlyn: 1. Ek/Ons is n nuwe intrekker(s) en sal n besoek waardeer 2. Ek/Ons is n besoeker(s)/gas(te) en sal n besoek waardeer 3. Ek/Ons wil graag deur n diaken besoek word 4. My/Ons telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander: Nuwe woonadres: Landlyn: Selfoon: Epos: Werkstelefoon: Datum: Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG:

SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-10-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 11 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... AAND

Nadere informatie

DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS!

DANKIE DAT SPESIFIEK JÝ HIER IS! EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-01-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 21 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! RUSTIGE RUSDAG TOEGEWENS. GUNS EN GENADE. VOLHEID VREUGDE.

HARTLIK WELKOM! RUSTIGE RUSDAG TOEGEWENS. GUNS EN GENADE. VOLHEID VREUGDE. EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-04-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 29 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom

Nadere informatie

NAGMAAL AS DAGMAAL. FEESDAG EN RUSDAG. WOORD EN WAARHEID.

NAGMAAL AS DAGMAAL. FEESDAG EN RUSDAG. WOORD EN WAARHEID. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-11-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 16 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... AAND

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM MAG DIE HERE SE VASHOU JOU VEILIG HOU... OGGENDDIENS: 10H00 AANDDIENS: 19H00

HARTLIK WELKOM MAG DIE HERE SE VASHOU JOU VEILIG HOU... OGGENDDIENS: 10H00 AANDDIENS: 19H00 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-10-19 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 10 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE EN DAAROM

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE EN DAAROM Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-16 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 38 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

VREUGDE EN SEËN VIR DIE WEEK

VREUGDE EN SEËN VIR DIE WEEK EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-09-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 08 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF), N.C. 15 JAAR LEI ONS TOTDAT U KOM. KOM HERE JESUS, KOM GOU!

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF), N.C. 15 JAAR LEI ONS TOTDAT U KOM. KOM HERE JESUS, KOM GOU! Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-06-01 JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF),. NOMMER 33 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir

Nadere informatie

EERSTE DAG VAN DIE WEEK! DAG VAN GROOT DINGE VIR MENSE KLEIN VOOR GOD!

EERSTE DAG VAN DIE WEEK! DAG VAN GROOT DINGE VIR MENSE KLEIN VOOR GOD! EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-09-01 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 07 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS MET DIE GEMEENTE!

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS MET DIE GEMEENTE! 2012-08-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 5 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM IN VANDAG SE

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 2012-03-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 29 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) TWEE EREDIENSTE.....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE! N MOOI WEEK TOEGEWENS.

HARTLIK WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE! N MOOI WEEK TOEGEWENS. 2012-03-04 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 26 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) HARTLIK WELKOM IN

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24

Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 24 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

.C. SE KWARTAAL 2! STERKTE EN SEËN!

.C. SE KWARTAAL 2! STERKTE EN SEËN! Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-04-10 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 60 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-04-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 61 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-08-26 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 6 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN

HARTLIK WELKOM! ONS EREDIENSTYD 08H00 EN 17H30 AS GODSONTMOETINGS MET JÓÚ, GODSKIND EN LIDMAAT VAN EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-01-25 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 18 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE! 2013 KRY KOERS DESEMBERMAAND TOE. STERKTE EN VREUGDE IN DIE HERE.

WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE! 2013 KRY KOERS DESEMBERMAAND TOE. STERKTE EN VREUGDE IN DIE HERE. EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-07-21 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 15 NOMMER 01 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

WELKOM EN SEËN VIR DIE WEEK

WELKOM EN SEËN VIR DIE WEEK EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-09-16 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 9 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 SPREUKE 4:27

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 SPREUKE 4:27 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-09-09 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 8 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG

WELKOM IN ALTWEE VANDAG Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-02-16 JAARGANG 15 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 22 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! (In besonder nuwe lidmate en gaste)

HARTLIK WELKOM! (In besonder nuwe lidmate en gaste) EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-22 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 26 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen!

Montanapoort: n Lewende gemeente wat groei deur die wil van God te doen! EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-09-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 17 NOMMER 5 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM. STERKTE EN SEËN.

HARTLIK WELKOM. STERKTE EN SEËN. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-05-05 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

OPSTANDING VAN JESUS DIE HERE...

OPSTANDING VAN JESUS DIE HERE... Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2014-09-14 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 7 Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM! VREUGDE

HARTLIK WELKOM! VREUGDE Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-02-28 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 57 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

Nadere informatie

VREUGDE IN DIE HERE! GESEËNDE FEESDAG EN FEESDIENS SAAM IN TWEE

VREUGDE IN DIE HERE! GESEËNDE FEESDAG EN FEESDIENS SAAM IN TWEE EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2013-05-26 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 14 NOMMER 37 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

JAARGANG 12 NOMMER 4. Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat hom dien, Hy hou sy verbond altyd in stand...

JAARGANG 12 NOMMER 4. Genadig en barmhartig is die Here. Hy voed die wat hom dien, Hy hou sy verbond altyd in stand... 2010-08-15 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 4 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) Genadig en barmhartig is die Here. Hy

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-30 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 40 Soek julle le krag in die Here en

Nadere informatie

SAAM ONTMOET ONS DIE HERE IN BEIDE EREDIENSTE ÉN ELKEEN AFSONDERLIK ERLIK.

SAAM ONTMOET ONS DIE HERE IN BEIDE EREDIENSTE ÉN ELKEEN AFSONDERLIK ERLIK. 2011-02-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 21 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 146:2)

Nadere informatie

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-11-04 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

Nadere informatie

DIE JY IS HARTLIK WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSE AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET DIE GEMEENTE.

DIE JY IS HARTLIK WELKOM IN VANDAG SE EREDIENSE AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET DIE GEMEENTE. 2011-11-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) D DIE HEER SE WOORD IS SKEPPINGSMAGTIG

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE HERE.

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS MET DIE LEWENDE HERE. 2011-10-09 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 11 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE

Nadere informatie

JAARGANG 11 NOMMER 39. Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien... (Ps. 112:1a)

JAARGANG 11 NOMMER 39. Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien... (Ps. 112:1a) 2010-07-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 39 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-08-23 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 39 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

KWARTAAL 4 : 2018 N.C. HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. MAG DIE

KWARTAAL 4 : 2018 N.C. HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. MAG DIE EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2018-10-14 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 19 NOMMER 13 Wie sou die Heer nie prys nie, as

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad...!

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad...! 2010-10-31 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 11 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) U woord is die lamp wat my die weg

Nadere informatie

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel: PERSONEEL: PERSONEEL: VOORSITTERS VAN KOMMISSIES VOORSITTERS VAN KOMMISSIES Leraar: Koster: Voorsitter: Finansies Voorsitter: Jeug Ds Cobus Niemand Thinus Vermeulen Danie Dahms Jaco Kotze Barrishlaan 11

Nadere informatie

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS

WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE AS 2012-01-29 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 22 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) WELKOM IN ALTWEE VANDAG

Nadere informatie

JAARGANG 11 NOMMER 34. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het is hartlik welkom om saam Nagmaal te vier.

JAARGANG 11 NOMMER 34. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het is hartlik welkom om saam Nagmaal te vier. 2010-05-30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) EK WIL DIE LOF VAN DIE HERE VERKONDIG.

Nadere informatie

JAARGANG 12 NOMMER 6. By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! (Ps. 31:2)

JAARGANG 12 NOMMER 6. By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! (Ps. 31:2) 2010-08-29 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) n Mens beplan sy pad, maar die Here

Nadere informatie

EK HET DIE HERE MY GOD GEKIES AS MY TOEVLUG! EK SAL VAN AL U WERKE BLY VERTEL... (PS. 73:28B) WELKOM EN SEËN TOEGEWENS VIR DIE WEEK.

EK HET DIE HERE MY GOD GEKIES AS MY TOEVLUG! EK SAL VAN AL U WERKE BLY VERTEL... (PS. 73:28B) WELKOM EN SEËN TOEGEWENS VIR DIE WEEK. EREDIENSTYE OGGEND : 08h15 AAND : 17h30 2009-08-30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 6 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1 Ps. 95:1) WELKOM EN SEËN

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19 2011-02-06 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 19 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 146:2)

Nadere informatie

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg

Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg. Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding. Aanderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg 08 April 2018 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Anton Janse van Rensburg Preektema: Die Skrif voorspel Christus se dood en opstanding Lofsang: Skb. 15-7: 1 en 4 Votum en

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 03

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 03 2011-08-07 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 03 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) SONDAG ONDAG, FEESDAG, OPSTANDINGSDAG

Nadere informatie

WELKOM HARTLIK VANAAND: JEUGDIENS OM 17H30 ODSONTMOETINGS. WAT TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS N N GENADE!

WELKOM HARTLIK VANAAND: JEUGDIENS OM 17H30 ODSONTMOETINGS. WAT TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS N N GENADE! 2011-07-31 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 02 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) HARTLIK WELKOM TWEE EREDIENSTE AS GODSONTMOETINGS

Nadere informatie

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Preek 2 Timoteus 3:16-17 1 Preek 2 Timoteus 3:16-17 (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 4 September 2016) (Dit was die agste preek van n reeks oor die tema Afrigting vir die lewe) Voor die erediens Sing:

Nadere informatie

SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET

SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET 2010-05-23 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 33 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) SAAM (EN ELKEEN AFSONDERLIK) ONTMOET

Nadere informatie

FEESDAG (AS GEESTELIKE VAKANSIEDAG)

FEESDAG (AS GEESTELIKE VAKANSIEDAG) Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2015-06-21 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 35 Soek julle krag in die Here en in

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 8

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 8 EREDIENSTYE OGGEND : 08h15 AAND : 17h30 2009-09-13 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 8 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1 Ps. 95:1) STERKTE VIR DIE

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 5 AUGUSTUS 2018 Nr. 681 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

2 VAN. Gemeentegerigtheid 2011: As medewerkers van God verheerlik ons Hom, bemoedig ons mekaar en bring ons hoop in ons omgewing!

2 VAN. Gemeentegerigtheid 2011: As medewerkers van God verheerlik ons Hom, bemoedig ons mekaar en bring ons hoop in ons omgewing! 2011-05-08 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 28 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in sta at deur Hom wat my krag gee.... (Ps. 146:2Fil. 4:13) KWARTAAL 2 VAN VAN 2011 STERKTE

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

JANUARIE 2017 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag JANUARIE 2017 2 3 4 5 6 7 1 Nuwejaarsdag Welkom 8 Diensbeurt: Wyk 6 Kollekte: Sustentasie Thabonggemeentes 9 10 11 Skole Open 12 13 14 15 Diensbeurt: Wyk 7 Tee: Wyk: 6 Katkisasie Opening 16 18:00 Susters

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 26 NOVEMBER 2017 Nr. 657 Predikant: Ds Danie Snyman Tel: 012 548 6228 Sel: 083 299 8629 Skriba: Br Piet Prinsloo Attes-skriba: Br Neels Taljaard Sustersake:

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2018-08-19 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 19 NOMMER 5 Wie sou die Heer nie prys nie, as weer

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING: MAAK N NOTA (OP VERSOEK VAN DIE KERKRAAD) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING: MAAK N NOTA (OP VERSOEK VAN DIE KERKRAAD) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Gereformeerde Gemeente Pta- Montanapoort 2015-03-15 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 25 Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.... (Ef. 6:10)

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

WELKOM IN DIE EREDIENS!

WELKOM IN DIE EREDIENS! 2010-11-14 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 13 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) WELKOM IN DIE EREDIENS! EREDIENSREËLINGS:

Nadere informatie

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA- MONTANAPOORT STREEF ONS DAARNA OM DIE

WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA- MONTANAPOORT STREEF ONS DAARNA OM DIE 2010-11-07 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 12 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) WELKOM IN VANDAG SE EREDIENS. IN PRETORIA-

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 22 JULIE 2018 Nr. 679

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 22 JULIE 2018 Nr. 679 GEREFORMEERDE KERK PRETORIA - MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 22 JULIE 2018 Nr. 679 Ons verwelkom ALLE besoekers saam met ons in die huis van die Here! Predikant: Ds Gert Erasmus Tel: 012 548 6228 Sel: 076 839

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien.

20 Desember OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk. Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. 20 Desember 2015 OGGENDDIENS: Prof. Ben de Klerk Graag verwelkom ons vanoggend vir prof. Ben de Klerk onder wie se leiding ons vandag die Here dien. Skriflesing: Matt. 2: 1-12 en Openbaring 22: 6-21 Teks:

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. waar die Gees lewens en gemeenskappe verander 9 Skole begin JANUARIE 209 Nuwejaar 2 3 4 5 6 (Doop) 7 Kerkkantoor open 8 9 Skole begin 0 Belydenisklaskamp 2 Belydenisklaskamp 3 Kleuterkerk Ouerontmoeting 08:30 Jnr Kategese Ouerontmoeting 09:30 Belydenisklaskamp

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS EN WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE.

N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS EN WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE. 2010-03-14 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 25 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1) N GESEËNDE WEEK TOEGEWENS

Nadere informatie

WELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE (10VM EN 7NM) AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET SY BRUIDSGEMEENTE.

WELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE (10VM EN 7NM) AS ONTMOETINGS VAN DIE LEWENDE HERE MET SY BRUIDSGEMEENTE. 2010-02-28 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 23 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Kom laat ons lofsing voor die Heer, kom laat ons jubel tot sy eer.... (Ps. 95:1) WELKOM IN ALBEI VANDAG

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00 Uitgawe 20/2017 4 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff

Preek Romeine 9:6-7. (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff 1 Preek Romeine 9:6-7 (Preek gelewer tydens erediens van Geref. Kerk Welkom op Sondag 15 Julie 2018) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens: Afkondigings Stilte Erediens: Votum Groetseën Sing:

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE

WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE 2010-05-02 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 11 NOMMER 30 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.... (Ps. 16:1) WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 15

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 15 2011-11-06 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 15 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) TWEE EREDIENSTE IN N LAND MET GODSDIENSVRYHEID....

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie