08/06/2011. Uitkomste. Beskryf n rasionele benadering tot die patogenese, diagnose en hantering van anemie. , Folaat, B12

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "08/06/2011. Uitkomste. Beskryf n rasionele benadering tot die patogenese, diagnose en hantering van anemie. , Folaat, B12"

Transcriptie

1 1

2 Uitkomste Beskryf n rasionele benadering tot die patogenese, diagnose en hantering van anemie., Folaat, B12 2

3 ANEMIE IS NIE N DIAGNOSE NIE Moenie blindelings transfuseer nie Moenie blindelings yster, Vit B12 of folaat voofskryf nie Dit vertraag die diagnose van die oorsaak van die anemie Waar is die rooi selle? Verlies Hemolise Verminderde produksie 3

4 Hoe groot is die probleem? Wat van Afrika 4

5 Geskiedenis Is daar enige siektes wat kan bydra tot die anemie? Aanvang onlangs gewoonlik verworwe Lewenslank gewoonlik oorgeerf Etniese groep talassemie Medikasie Bv aspirin en enige Anti-inflammatoriese middels Geskiedenis Vorige Bloed transfusies of yster Rx Bloedskenkings Familie geskiedenis Blootstelling aan toksiene Dieet Bejaardes Alkoholiste 5

6 Kliniese ondersoek Bleëkheid Sensitiwiteit 19-70% Spesifisiteit % Geelsug (Lig of diep?) Hepato +/- splenomegalie Limfadenopatie Spesiale ondersoeke Volbloedtelling en Bloedsmeer Retikulosietproduksie indeks Ysterstudies Vitamienstudies Beenmurgaspiraat en biopsie Spesifieke ondersoeke om die oorsaak vas te stel 6

7 VOL BLOED TELLING Retikulosiet telling en retikulosiet produksie index (RPI) Verhoogde (RPI>2) Bloed verlies Hemolise Verlaagde (RPI<1) Produksie defek ( BM/stimulus/nutriente ) Kommentaar op die Bloed smeer spesifieke morfologiese kenmerke Ander sellyne Bi- of pansitopenie 7

8 Klassifikasie van anemie Morfologie Meganisme Morfologie mikrositêr normositêr makrositêr GKV < 80 GKV GKV > 100 (GKV= Gemene korpuskulere volume) 8

9 Perifere smeer van n pasiënt met ystergebrek toon klein bleek selle Mikrositêr-lae GKV < 80 Verlaagde yster beskikbaarheid yster gebrek anemie van chroniese siekte Verlaagde globien sintese talassemie Verlaagde heem sintese Lood vergiftiging sideroblastiese anemie 9

10 Normositêr Normositêr - normale GKV= anemie van chroniese siekte vroeë yster gebrek gekombineerde yster + B12/folaat gebrek nierversaking anemie van hipoendokriene toestande sideroblastiese anemie aplastiese anemie BM infiltrasie Akute Bloeding Hemolise 10

11 Perifere smeer toon makroovalositose in n pasiënt met vitamien B12 gebrek 11

12 Makrositêr hoë GKV > 100 Ovaal: Vit B12 Folaat Rond: Hipotiroiedisme Lewer siekte Alkoholisme Retikulositose Miëlodisplasie 12

13 Meganisme van die anemie Basiese meganismes: 1. Verlaagde produksiein BM ( FABRIEK/STIMULUS/NUTRIENTE ) 2. Vermeerderde verlies(bv. Bloeding) 3. Vermeerderde afbraak(bv. hemolise) Meganisme van die anemie Basiese meganismes: 1. Verlaagde produksiein BM ( FABRIEK/STIMULUS/NUTRIENTE ) 2. Vermeerderde verlies(bv. Bloeding) 3. Vermeerderde afbraak(bv. hemolise) Die RETIKULOSIETTELLING IS WAARDEVOL OM TUSSEN DIE OPSIES TE ONDERSKEI 13

14 Retikulosiete reflekteer beenmurgaktiwiteit Jong rooibloedselle Bevat RNA-en ribosoomreste Retikulosiete is groteras rooiselle Mag dus GKV verhoog Gerapporteer as polichromasie op die Bloedsmeer Retikulosiete Retikulosiete (blou pyl) is groter, het n blou kleur, en geen sentrale area van bleëkheid is teenwoordig nie. 14

15 Pêrel: Tempo van Hb daling Totale staking vanbeenmurg produksie sal lei tot n Hb daling van 1-1.5g/dl/wk N daling VINNIGERas dit dui op Bloeding of hemolise 15

16 Pêrel Vinnige aanvang anemie Onderliggende kardiale, long, neurologiese siekte meer simptome as verwag vir n gegewe Hb waarde! Oorsake van anemie FABRIEK: normale beenmurg STIMULUS: Eritropoetin/EPO (niere tubulere selle) Hipoksie stimuleër EPO-sekresie NUTRIENTE: Yster Vit B12 Folaat normale rooisel vernietiging in die RE- sisteem (milt) 120 dae 16

17 Oorsake: Verlaagde produksie Beenmurg VBT pansitopenie (gewoonlik) beenmurg infiltrasie aplastiese anemie Normochrome/normositêre anemie of Hipochrome/mikrositêre anemie anemie van chroniese siekte Beenmurg beenmurg infiltrasie Leukemie, Limfoom Metastases Mielofibrose aplastiese anemie (STAMSEL PROBLEEM) GM Chemoterapie Chlooramfenikol Antitiroied GM Chemikaliee Benzeen Tradisionele middels Radioterapie Virale infeksies (HIV, HBV, EBV, CMV) 17

18 Beenmurg anemie van chroniese siekte (Sitokiene) chroniese inflammasie chroniese infeksie neoplasie ONTHOU Se-Ferritin is n Akute Fase reaktant en sal gewoonlik drie maalverhoog word deur inflammasie Oorsake normo/normo anemie chroniese niersiekte Hipotiroiedisme Addison's siekte Paratiroied siekte STIMULUS 18

19 Oorsake NUTRIENTE yster-gebrek Hipo/mikro anemie Vit B12-gebrek Folaat gebrek Ovaal makrosiete gehipersegmenteerde neutrofiel Gevalle studie 1 n 30jr oue moeder van n gesonde neonaat presenteer met moegheid en palpitasies. Klinies is sy bleëk en het n tagikardie sowel as enkeledeem. FBC: HB 5.1 GKV 77 GKH RPI Verlaag Verlaag 19

20 Yster-gebrek Bloed verlies SVK Geskiedenis Menses Volledige ondersoek Onvoldoende inname vegetariërs wanabsorpsie verhoogde aanvraag gastrektomie Verlaagde maagsuur (PPI, H2RA, atrofiese gastritis) Swangerskap Puberteit YSTER STUDIES Se-Ferritien Verlaag Beenmurg yster store Verlaag Se- yster Se-transferriensaturasie TYBK (totale yster bindingskapasiteit) Varierend Verlaag Hoog 20

21 ONTHOU Sluit ALTYD n SVK-Bloeding uit as n oorsaak van n ystergebrek anemie veral as Enige SVK-simptome, overte bloeding of melena pasiënte > 50jr Mans Gewigsverlies Familiegeskiedenis van kolon ca Stoelgang okkulte bloed Gastroskopie Ba-enema en/of kolonoskopie Behandeling Ondersoek en Behandeling van onderliggende oorsaak Behandel anemie en herstel yster store: 6 Maande orale yster IV yster (Venofir) IM yster 21

22 Beste orale preparaat FeSO4 - goedkoop en effektief Swak samewerking is algemeen wanneer yster terapie begin word met vol doserings weens newe effekte Begin laag en titreer stadig op FeSO4 200mg 1/d, dan bd, dan tds Beste op n leë maag Gee ten minste 6 ure uitmekaar As die newe-effekte onaanvaarbaar Naarheid Abdominale pyn Hardlywigheid Diarree Gee tablette met kos Verlaag dosis Volg op vir n voldoende retikulosiet respons Hb moet toeneem met 2g/dl elke 3 weke 22

23 Wat as pasiënt nie op orale ysterterapie reageer nie? Skakel eers ander oorsake hiervoor uit voordat IVI yster gegee word 1. Teenwoordigheid van ander siekte wat BM response vertraag infeksie inflammasie (bv. RA) Maligniteit Meegaande B12 of Folaat gebrek BM suppressie van ander oorsaak 23

24 2. Diagnose is verkeerd talassemie (Hoe RBS telling) anemie van chroniese siekte Loodvergiftiging Koper gebrek 3. pasiënt neem nie medikasie Newe effekte Onvolledige voorligting aanvanklik 24

25 4. Medikasie word geneem, maar nie geabsorbeer Enteries bedekte (stadig-vrystellend) produkte Bedekkingslaag los nie op nie Wanabsorpsie van yster Medikasie of kos wat saam met yster ingeneem word meng in met absorpsie Teensuur, Tetrasikliene, Tee, Fitate 5. Voortgaande yster (Bloed) verlies of ysterbehoeftes groter as dit wat oraal ingeneem word Behandelbare oorsaak van bloed verlies peptiese ulkus Onbehandelbare oorsaak van bloed verlies Osler-Weber-Rendu (Ooorerflike telangiektase) Groter ysterbehoeftes nierversaking op EPO-terapie IV yster 25

26 Indikasies IV yster wanneer yster store Vinnig herstel moet word Laat Swangerskap Hemodialise EPO terapie wanneer orale yster oneffektief is aktiewe Crohn s siekte Intravenous yster (Venofir ) Hematologiese response tot parenterale yster is nie vinniger as tot voldoende dosisse van orale yster MAAR store herstel vinniger 26

27 Genoeg Yster? Ferritin > 100 Transferrin saturasie > 20% 27

28 Gevalle studie 2 n 42jr vrou presenteer met moegheid en n balansversteuring. Met ondersoek is sy gering geelsugtig en het n rooi, pynlike tong. Sy het verlies van posisie sin en n sensoriese neuropatie in haar bene. FBC: HB 6 GKV 102 (Ovaal makrosiete) Vit B12-gebrek wanabsorpsie Gastriese oorsake gastrektomie Verlaagde maag suur (PPI, H2RA, atrofiese gastritis) Pernisieuse anemie Intestinale oorsake Crohn's of reseksie van terminale ileum Bakteriele oorgroei»anatomiese blindelus met stase»funfsionele blindelus (skleroderma, diabetes) Onvoldoende inname (raar) vegetariërs Se-B12 28

29 Geen sindroom van verhoogde B12 verbruik of verlies Gebrek neem ten minste 2 jaar om te ontwikkel as geen Vit B12 ingeneem word nie Pernisieuse anemie Auto-immuun aanval op maag mukosa Atrofie en verdunning maagwand Achloorhidrie Intestinale metaplasie Maagkarsinoom Anti-parietaal sel antiliggame Anti-IF antiliggame 29

30 Pernisieuse anemie Kliniese assosiasies Vroue > Mans Blou oe Vroeg grys Noord Europese afkoms Familieel Bloed groep A Auto-immuun assosiasies Vitiligo Tiroied siekte Miksedeema Hashimoto siekte Tirotoksikose Addison s siekte Hipoparatiroiedisme Behandeling van B12-gebrek 1000mcg (1ml) B12 IM/dag x 1 week 1000mcg B12 IM/week x 4 weeks 1000mcg B12 IM/maand lewenslank 30

31 Moet n megaloblastiese anemie transfuseer word? (gewoonlik n GEKOMPENSEERDE anemie) Bejaardes het n risiko vir kardiale versaking weens vogoorlading As erg anemies en pasiënt krites siek Gee een eenheid gepakte selle stadig iv in kombinasie met n diuretikum Isovolemiese uitruiltransfusie kan gedoen word Een eenheid van die pasiënt se bloed word verwyder terwyl hy n eenheid gepakte selle ontvang B12 neuropatie Progressiewe sensoriese neuropatie Perifere sensoriese senuwees Simmetries en tas onderste ledemate > boonste ledemate aan Pt klavan brandendevoete, met verliesvan sensasie Verlies van posisiesin post kolomme van spinaalkoord Pt kla van balansversteuring veral snags Raar optiese atrofie of erge psigiatriese Sx DIT IS EEN VAN DIE BEHANDELBARE OORSAKE VAN DEMENSIE!! 31

32 Neurologiese simptome Verbeter geleidelik oor 6 Maande met Behandeling van gebrek Graad van herstel omgekeerd eweredig aan duur en graad van neurologiese aantasting Folaat gebrek Onvoldoende inname Geen vrugte/groente verhoogde aanvraag Swangerskap Hemolise wanabsorpsie GM Alkohol Antikonvulsante Metotreksaat E-Folaat 32

33 Behandeling Folaat gebrek Folaat 1-5mg/d po vir 1-4 Maande of tot hematologiese herstel As onderliggende toestand onomkeerbaar bv oorerflike hemolitiese toestande gee folaat lewenslank Folaat kan van die hematologiese manifestasies van B12 gebrek omkeer, MAAR neurologiese simptome mag vererger ALTYD Gee B12 en Folaat saam tot bloed resultate beskikbaar is Moenie folaat blindelings begin sonder om vir n B12 gebrek te toets nie 33

34 34

Farmakologie van algemene hematologiese middels LEERUITKOMSTE

Farmakologie van algemene hematologiese middels LEERUITKOMSTE Farmakologie van algemene hematologiese middels MBChB Hematologie lesings MJ Coetzee 1 LEERUITKOMSTE Aan die einde van hierdie lesing moet die student die volgende kan doen: Verantwoordelik hierdie middels

Nadere informatie

TOKSIKOLOGIE OORSIG. Dr. P.M. van Zyl Departement Farmakologie 2012

TOKSIKOLOGIE OORSIG. Dr. P.M. van Zyl Departement Farmakologie 2012 TOKSIKOLOGIE OORSIG Dr. P.M. van Zyl Departement Farmakologie 2012 Braking Vinger in die keel Ipecacuana (15-30 ml) + water (500-1000 ml).kontroversiëel: VERSIGTIG: Kardiotoksies, uitgestelde reaksie VERSIGTIG:

Nadere informatie

Die Muskuloskeletale sisteem HIV en ander infeksies

Die Muskuloskeletale sisteem HIV en ander infeksies Die Muskuloskeletale sisteem HIV en ander infeksies Johan van Rensburg HIV EN DIE MUSKULOSKELETALE SISTEEM 1 Belangrike konsepte by HIV en die muskuloskeletale sisteem Betreffende die HIV infeksie HIV

Nadere informatie

MOE O I E LIKE E DI D AGN G OS O E

MOE O I E LIKE E DI D AGN G OS O E Pulmonale embolisme Dr. JM Nel Departement Pulmonologie Pulmonale embolisme Insidensie Etiologie Risiko faktore Kliniese beeld Spesiale ondersoeke Hantering Prognose 1 Insidensie Pulmonale embolisme (PE)

Nadere informatie

TIN KOLLOIED LEWER-MILT FLIKKERGRAM DR M G NEL DEPT KERNGENEESKUNDE UNIVERSITAS HOSPITAAL BLOEMFONTEIN

TIN KOLLOIED LEWER-MILT FLIKKERGRAM DR M G NEL DEPT KERNGENEESKUNDE UNIVERSITAS HOSPITAAL BLOEMFONTEIN TIN KOLLOIED LEWER-MILT FLIKKERGRAM DR M G NEL DEPT KERNGENEESKUNDE UNIVERSITAS HOSPITAAL BLOEMFONTEIN 1 Porta hepatis = is die skeidings area tussen die R en L lobbe. Bevat Hepatiese arterie 2 portale

Nadere informatie

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika. Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike

Nadere informatie

Balans en duiseligheidsvraelys

Balans en duiseligheidsvraelys Balans en duiseligheidsvraelys Naam: Geboortedatum: Datum: Beskryf in u eie woorde, die sensasie wat u ervaar sonder om die woord duiselig te gebruik Omkring die simptoom wat u vandag hierheen laat kom

Nadere informatie

08/09/2011. Johan van Rensburg KRISTAL GEINDUSEERDE ARTRITIS

08/09/2011. Johan van Rensburg KRISTAL GEINDUSEERDE ARTRITIS Johan van Rensburg KRISTAL GEINDUSEERDE ARTRITIS 1 TIPES Mononatrium uraat monohidraat Kalsium pirofosfaat Kalsium hidroksieapatiet Cholesterol URIENSUUR POEL Endogene Eksogene Uitskeiding Niere (2/3)

Nadere informatie

Paraneoplastiese sindrome:

Paraneoplastiese sindrome: Paraneoplastiese sindrome: Endokriene sindrome Hematologiese sindrome Neurologiese sindrome Dermatologiese sindrome Paraneoplastiese endokriene sindrome Hiperkalsemie in pasiënte met maligniteite 1, 2

Nadere informatie

KERNGENEESKUNDIGE INFEKSIE BEELDING

KERNGENEESKUNDIGE INFEKSIE BEELDING KERNGENEESKUNDIGE INFEKSIE BEELDING Patogenese van inflammatoriese proses LIGGAAM SE VERDEDIGINGS MEGANISMES TEEN INFEKSIES EERSTE LINIE: ( oppervlaks beskerming) deur vel, mukosale membrane en ander selle

Nadere informatie

Kanker wat mans affekteer

Kanker wat mans affekteer Kanker wat mans affekteer Die top kankers wat mans (in SA) affekteer: Prostaatkanker Kaposi Sarkoom (VIGS-verwante kanker) Longkanker Kolorektale kanker Ander kankers wat mans affekteer: Testikulêre kanker

Nadere informatie

Asma is omkeerbaar. Die inflammasie en bronchospasma veroorsaak deur asma is. omkeerbaar!

Asma is omkeerbaar. Die inflammasie en bronchospasma veroorsaak deur asma is. omkeerbaar! Asma is omkeerbaar Aan die einde van 2011 was ongeveer 330 miljoen mense geaffekteer deur asma. 250 000 mense sterf wereldwyd elke jaar aan die siekte. Asma is meer algemeen in seuns as in dogters en meer

Nadere informatie

HOOFSTUK 1 PROBLEEMSTELLING EN DOEL VAN DIE ONDERSOEK

HOOFSTUK 1 PROBLEEMSTELLING EN DOEL VAN DIE ONDERSOEK HOOFSTUK 1 PROBLEEMSTELLING EN DOEL VAN DIE ONDERSOEK 1.1 INLEIDING Fibromia1gie is 'n toestand wat gekenmerk word deur veralgemeende pyn en teerheid. Daarmee saam gaan simptome soos moegheid en spierstyfheid,

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

Urinêre inkontinensie: Kliniese presentasie, diagnose en hantering

Urinêre inkontinensie: Kliniese presentasie, diagnose en hantering Afdeling 5 Urinêre inkontinensie: Kliniese presentasie, diagnose en hantering Inleiding Urinêre inkontinensie is wanneer die pasiënt onwillekeurig uriene verloor of lek. Dit is moontlik vir geneeshere

Nadere informatie

AUTO-IMMUNITEIT. Wat gaan verkeerd?

AUTO-IMMUNITEIT. Wat gaan verkeerd? AUTO-IMMUNITEIT Johan van Rensburg Wat gaan verkeerd? Weefselskade as gevolg van antiliggame T selle Gerig teen Self antigene Etiologie: multi-faktoriaal Omgewing Geneties Spesifieke HLA genotipes HLA

Nadere informatie

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS 2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS 1 Voeding en Voere : Berekenings Koëffisiënt van verteerbaarheid ; Dit is n maatstaf van die verteerbaarheid van die droë voer en word uitgedruk in n persentasie

Nadere informatie

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. CAPS Persoonlike- en Sosiale Welstand Vraestel 7 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B. Kolom A 1.1 Oordraagbare siektes A 1.2 Voorkoming B Kolom B Stowwe wat

Nadere informatie

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015 Aansoekvorm April 2015 Inkomstebeskermer Unwrap 2015 Veldtog Hierdie aansoek vervang die gesondheidsverklaring in Aanhangsel 4(A), asook die verklarings in Aanhangsel 5(A) en (B) van die verkorte aansoekvorm

Nadere informatie

Wat is Movember? 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker.

Wat is Movember? 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker. Verkoopshulpmiddel November 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Wat is Movember? Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Wat is die moontlike komplikasies? Op wattermanniereword die pasientse funksionering beinvloed?

Wat is die moontlike komplikasies? Op wattermanniereword die pasientse funksionering beinvloed? Johan van Rensburg Watter orgaansisteem is betrokke? Wat is die patologie? Wat is die moontlike etiologie? Geneties Omgewingsfaktore Wat is die moontlike komplikasies? Op wattermanniereword die pasientse

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

Waarskuwingstekens van velkanker - ABCD

Waarskuwingstekens van velkanker - ABCD Wat is velkanker? Velkanker is 'n siekte van die liggaam se vel selle en is gewoonlik as gevolg van vel selbeskadiging Dit begin in die onderste laag van die epidermis (die buitenste laag van die vel)

Nadere informatie

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314

SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314 SPEKTRALE WEERKAATSING VAN PLANTEGROEI, GROND EN WATER LWR314 Elektromagnetiese Spektrum Energie oordrag van een liggaam na n ander in die vorm van elektromagnetiese golwe n Fundamentele eienskap van straling

Nadere informatie

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger ouderdomme aan die onderkant van die grafiek. Data oor mans

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek

Nadere informatie

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so

Nadere informatie

Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee?

Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee? Blou-oorsiekte by varke Deur dr. FAFFA MALAN en dr. ANDREW TUCKER Vraag: Vanoggend gehoor van blouoorvarksiekte oor die radio. Kan jy ons meer inligting oor die siekte gee? Antwoord: Huidiglik is daar

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING ONS IS MET JOU AS DIT TYD IS OM TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING # OMfightback VERHAAL 1 WAT IS DIE GEHEIM VAN N VOL LEWE? DANE, 29, HODGKINS-LIMFOOM Kanker-oorwinnaar en bekroonde advertensieskepper

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

Inflamatoriese dermkanaal siekte. Objectives/Doelwitte

Inflamatoriese dermkanaal siekte. Objectives/Doelwitte Inflamatoriese dermkanaal siekte Objectives/Doelwitte Understand the pathogenesis of inflammatory bowel disease Know the differences between Chrohn s disease and ulcerative colitis Have an approach to

Nadere informatie

Haai, ons gee om! So, jy het kanker... KankerSorg. Hanteringsgids n program om mense te help om die uitdagings van n kankerdiagnose te oorbrug

Haai, ons gee om! So, jy het kanker... KankerSorg. Hanteringsgids n program om mense te help om die uitdagings van n kankerdiagnose te oorbrug KankerSorg Hanteringsgids n program om mense te help om die uitdagings van n kankerdiagnose te oorbrug So, jy het kanker... Wat nou? Haai, ons gee om! Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za Die KankerSorg

Nadere informatie

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk 1 Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk VERWELKOMING Ons land is op baie maniere stukkend. Op maniere wat ons almal seermaak. Daarom wil ons graag vanjaar periodiek so saamkom

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad

AFRIKAANS HT GEDIGTE GRAAD 10. Geneem vanaf Sacai se webblad GEDIG 8 Geneem vanaf Sacai se webblad Herinneringe Koos du Plessis 1. Jou beeld is n verflenterde foto 2. in n skewe, versplinterde raam 3. en n sestal geskommelde letters 4. spel jou tweelettergrepige

Nadere informatie

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende. FlitsFeit Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte Plus-voordele Die Omvattende Ernstige Siektevoordeel is deel van Sanlam se Impak-reeks van voordele

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika Eenheid 8: Ruilhandel Afrika-boere het nie afgesonder van mekaar geleef nie. Hulle het geweet waar verskillende opperhoofde se nedersettings was - selfs dié

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer.

By Morvet word n verskeidenheid van produksiedier geasosieerde veeartseny dienste gelewer. BK/CC 2003/051339/23 Dr. G.M. Ferreira (BVSc. M.Med Vet Bov) Veearts/Veterinarian. (Produksiedier Spesialis) Potchefstroom. Tel: (018) 285-1156. Sel: 079-9615651. Posbus 6020, Baillie Park 2526. Geleë

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

BARRETT SE TAKSONOMIE

BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak en gevolg, verhoudings, karaktereienskappe. Wie? Wat? Waar? Wanneer? Hoekom?

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel Ontwikkeling van die luistersiklus n Hulpmiddel 3 4 Basiese gebruik 5 Vir gemeentes Vir groepe Die luistersiklus gee struktuur aan ons gesprek: Dit is n handvatsel om aan vas te hou. 6. Vir gesprekke met

Nadere informatie

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Optimaliseer voordele en bestuur u premies Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u

Nadere informatie

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR. 4 2015 Doel: Die koördinering en monitering van alle graad 4-huiswerk op n daaglikse basis. Duidelike kommunikasie vanaf die graad 4-onderwysers aan die leerders, en

Nadere informatie

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys. Lae Spiertonus Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys. Dit n tendens van die tyd is waarin ons leef. Baie meer kinders word met lae spiertonus geidentifiseer as 20 of 30 jaar terug. Ko-ordinasie

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Pasiënt inligting ivm Heup Chirurgie.

Pasiënt inligting ivm Heup Chirurgie. DR JAN DE VOS Ortopediese Chirurg Tel: 012 8070335 Wilgers Mediese Konsortium Faks: 0128070337 Algemene Inligting: Pasiënt inligting ivm Heup Chirurgie. 1. U moet n magtigingsnommer vir die operasie van

Nadere informatie

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan. BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per

Nadere informatie

TIROIED FLIKKERGRAFIE

TIROIED FLIKKERGRAFIE TIROIED FLIKKERGRAFIE INHOUD Anatomie en selstruktuur Fisiologie en Hormoon produksie Tiroied se hantering van jodium Siekte toestande v/d tiroied nl hiper en hipo tireose tiroied nodules kropgeswelle

Nadere informatie

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) 9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) Die wonder van die menslike liggaam Ons menslike liggaam is niks minder nie as n wonder van God. Ons menslike verstand kry dit nie reg om alles te verstaan oor die liggaam

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES GESKIEDENIS VRAESTEL 2 FINALE EKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 6 PUNTE: 40 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. 78 THE DAIRY MAIL MAY 2012 Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie. TEGNOLOGIE Super stelsels vir megakuddes deur Johan Heunis Hedendaagse elektroniese bestuurstelsels maak

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, insluitende

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 9 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 50 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP

Nadere informatie

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous

VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Junie 2018 No. 85 VALS DRAADWURM RIG SKADE AAN Izané Leygonie-Crous Vals draadwurmlarwes het vanjaar onverwags kop uitgesteek in beide die Swartland en Suid-Kaap. Die graad van skade wat aangerig is deur

Nadere informatie

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008 Voorafsang Afkondiginge Seëngroet Wydingslied = 500: 2 (Sittende) Bevestig met die Skrif uit Ps. 103: 13 Ontferm : omgee,

Nadere informatie

Depressie en Angsversteuring

Depressie en Angsversteuring Depressie en Angsversteuring Informasie Gids Wat is depressie? Tekens van depressie Oorsake van depressie Behandeling van depressie Wat is angsversteuring? Tekens en gevolge van angsverseuring. Behandeling

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal Wanneer ons lewens in gevaar is Die Here sal jou beskerm soos n hen haar kuikens onder haar vlerke beskerm, Hy bly dieselfde, Hy sal vir jou wees soos n skild, soos n sterk muur om n stad. Psalm 91:4,

Nadere informatie

Hoofstuk 11- Desibelstelsel

Hoofstuk 11- Desibelstelsel Hoofstuk 11- Desibelstelsel In amateurradio gebruik ons dikwels drywingsverhoudings. Byvoorbeeld: die wins van n versterker is die verhouding van sy uitsetkrag tot sy insetkrag. Hierdie verhouding kan

Nadere informatie

Bladsy 2 VRYWARING. INDEKS 1. Wat is Diabetes? Tipe 1 Diabetes Tipe 2 Diabetes Gestasionele Diabetes. 2. Simptome van Diabetes

Bladsy 2 VRYWARING. INDEKS 1. Wat is Diabetes? Tipe 1 Diabetes Tipe 2 Diabetes Gestasionele Diabetes. 2. Simptome van Diabetes VRYWARING Inligting en advies wat in hierdie e-boek gepubliseer is, het ten doel om nuttig en handig te wees vir diabete in die algemeen. Die skrywer en maatskappy diagnoseer nie enige gesondheidsprobleem

Nadere informatie

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES:Skryf jou naam en van op elke antwoordblad en jou nommer 1. Voltooi al die vrae. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord.

Nadere informatie

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE 20 Natuurlike grondvormingsprosesse, bewerking en bemesting is onder andere die oorsaak dat die ph van langbougrond nie altyd aan die vereistes van gewasse voldoen nie. konsentrasie van die OH - vanaf

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

CLOSTRIDIUM BOTULINUM CLOSTRIDIUM BOTULINUM Annelien Pienaar Ek het onlangs n praatjie op Pretoria Fm gedoen oor Bottellering en gehoor van n mamma wat ver swanger was en die baba verloor het omdat sy gebottelde aartappelslaai

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

ALLE GRAPPIES OP ʼn STOKKIE

ALLE GRAPPIES OP ʼn STOKKIE ALLE GRAPPIES OP ʼn STOKKIE ALLE GRAPPIES OP ʼn STOKKIE 301 SKOON LEKKERLAG GRAPPE VIR JOU PLESIER MARTYN DEMAS CruGuru ALLE GRAPPIES OP ʼn STOKKIE Kopiereg 2009 MARTYN DEMAS ISBN: 978-1-920265-89-2 Alle

Nadere informatie

Nie menslike vermoëns nie, maar God bepaal die uitkoms van sake.

Nie menslike vermoëns nie, maar God bepaal die uitkoms van sake. SKRIFLESING: Prediker 9:1-12 TEKS: Prediker 9:11 TEMA: Nie menslike vermoëns nie, maar God bepaal die uitkoms van sake. Psalm 90 : 1 Psalm 127 : 1, 2 Psalm 33 : 8, 9 2 Die Heilige Gees gebruik die Prediker

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Natuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1)

Natuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1) Vraestel 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1) 3.Noem ʼn verskeidenheid mikro organismes en die kenmerke van elkeen? (21) 4.Noem ʼn paar siektes wat

Nadere informatie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL ) Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.

Nadere informatie

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

LYDINGSREIS. Paasweek 2011 LYDINGSREIS Paasweek 2011 U Word uitgenooi om saam met Jesus sy laaste reis mee te maak. Ons gaan u laat nadink en stil word by 12 verskillende stasies. Oordink die betekenis van Jesus se lyding vir jouself.

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens

Baie welkom by vanoggend se erediens Baie welkom by vanoggend se erediens Kerklike jaar: Lydenstyd Hoekom moes Jesus so ly? Jes 53 Jesaja - drie in een I - Jes 1-39 Verval voor ballingskap Jesaja II - Jes 40-55 Ballingskap in Babilonië III

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar Onderwerp 6: Metale en nie-metale Ons gebruik grondstowwe om: produkte te vervaardig ander bruikbare materiale mee te maak Metale = grondstowwe in rotse wat ons uit die aarde myn Rotse wat metale bevat

Nadere informatie

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 1-EKSAMEN NOVEMBER 017 GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA Tyd: uur 00 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie