Farmakologie van algemene hematologiese middels LEERUITKOMSTE

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Farmakologie van algemene hematologiese middels LEERUITKOMSTE"

Transcriptie

1 Farmakologie van algemene hematologiese middels MBChB Hematologie lesings MJ Coetzee 1 LEERUITKOMSTE Aan die einde van hierdie lesing moet die student die volgende kan doen: Verantwoordelik hierdie middels kan voorskryf en monitor op die vlak van n algemene praktisyn. Die farmakologie van die middels, wat vir algemene hematologiese toestande deur dokters in n weie spektrum van dissiplines gebruik word, se farmakologie kan verstaan en verduidelik Hierdie middles sluit die volgende in: Die hematinika: yster, folaat, vitamien B 12 Allopurinol & Prednisoon Antikoagulante Hemostatika 2 1

2 Klasse middels Hemotinika Yster Folaat Vitamien B 12 Allopurinol Prednisoon Antikoagulante Warfarin Heparien Aspirien Hemostatika Faktor VIII en IX Vitamien K Traneksaamsuur 3 Hemotinika = hemoglobien konsentrasie van die bloed 4 2

3 Yster-gebrek anemie Diagnoseer oorsaak en spreek dit aan Draai die kraan toe waardeur die bloed verloor word Die doel van yster-aanvulling Voorsien genoeg Fe om die Hb te normaliseer 1-2 g Verskaf genoeg Fe om Fe-store aan te vul 1 g Roetes van teodiening Oraal IV IM 5 Ystersulfaat-1 Mees algemene, goedkoopste en maklikste vorm van orale Fe IV Fe duur en gevaarlik IM Fe seer en verkleur vel ± 200 mg 65 mg van elementale yster Optimale dosis 200 mg elementale Fe/dag 1 tab tds Patiënte voel beter binne n dag Hb begin binne n paar weke steig Hou vir 3-6 maande aan 6 3

4 Ystersulfaat-2 Newe-effekte Boonste GI-ongemak: dispepsie, diaree Swart verkleuring van stoelgang Absorpsie Beter op n leë maag, maar hierdie veroorsaak meer irritasie Vitamien C bevorder dit, maar nie veel nie Fitate in tee, plantprodukte, ens. mag absorpsie verminder 7 Fe absorpsie (Davidson s) 8 4

5 Ystersulfaat-3 Compliance /Konkordansie Lig die pasiënt in Begin met laer en minder gereelde dosisse Pas die dosis aan volgens die patiënt se newe-effekte Vra die patiënte oor hulle stoelgang Monitor van terapie VBT S-Ferritien as moontlik Veiligheid Fe oxsideer! Desferrioksamien is n cheleerder Hou weg van kinders 9 Vitamien B 12 & folaat 10 5

6 Folaat-1 Indikasies Folaat-gebrek megaloblastiese anemie Probeer om van vitamien B 12 -gebrek te onderskei, anders senuweeskade Nuttig in hemolitiese anemie Voorkom neuraalbuis defekte Absorpsie Geredelik Koste - minimaal 11 Folaat-2 Dosis 5 mg/dag po genoeg vir enige situasie Hou aan vir n paar maande Monitor van terapie Diarree, ens. stop Hb normaliseer Preparate 5 mg tablette beskikbaar in Suid-Afrika Tablette met n kleiner dosis oorsee beskikbaar Newe-effekte Geen Veiligheid geen probleem 12 6

7 Vitamien B 12-1 Indikasies Pernisieuse anemie (terapeuties) Onderskei van folaat-gebrek Gastriese reseksie (voorkomend) Absorpsie IM vinnig in urien uitgeskei, maar genoeg bly om store aan te vul Megadosisse geabsorbeer po (compliance!) Koste Minimaal 13 Vitamien B 12-2 Dosis 1 mg IM elke vir 1 week 1 mg IM elke week vir 1 maand 1 mg IM maandeliks x 4 1mg IM elke 3 maande lewenslank Monitor terapie Gesond voel Hb normaliseer Preparate 10 mg ampules Newe-effekte Geen Veiligheid geen probleem nie 14 7

8

9 Warfarin-1 Meganisme Affekteer karbosilasie van stollingsfaktore II, VII, IX en X Vitamien K-antagonis Indikasies Antistol waar bloedvloei stadig is Veneuse trombose Hartklep-patologie Lang-termyn antistol in geselekteerde toestande, bv. atriale fibrillasie 17 Warfarin-2 Absorpsie Word deur kos, middels, vitamiene, antibiotika beïnvloed Drink altyd op die selfde tyd van die dag (sodat jou dieet omtrent konstant is, bv. ontbyt) Distribusie Bind aan albumien Baie interaksies met middels Ekskresie Lewer Halfleeftyd: 40 uur 18 9

10 Warfarin-3 Dosis Begin met nie meer as 10 mg/dag nie Induseer velnekrose Warfarin het slegs n terapeutiese effek na 3 dae Monitor van INR 40 uur t½ monitor ± weekliks Pas totale weeklikse dosis aan Sprei die totale dosis uit oor die week Moenie die dosis te vinnig aanpas nie, naders wipplank die INR. Probeer net weekliks aanpas. 19 Warfarin dosis-aanpassings Idiaal = 3.5 (kunsklep); 1 tab = 5 mg Day M T W D V S S INR=4 Dosis: 10 tabs/ week Aangepas te dosis: 8.5/week INR

11 Warfarin-4 Newe-effekte Bloeding Geringe INR-vermeerdering: 1-2 mg po vit. K (6 h) Noemenwaardige bloeding FFP (groot volumes, geen inaktivering) Faktor IX konsentraat (klein volumes, virus inaktivering) bevat alle vitamien K-afhanklike faktore Veiligheid Hou weg van kinders Swangerskap Gebruik eers na 1ste trimester Plaas oor op heparien peri-partum

12 Warfarin-5 Middel-interaksies Baie! NB: NSAIDs, antibiotika, aspirien Praktiese benadering Liefs net parasetamol vir analgesie Gaan die INR n week of wat na, nadat medikasie verander is Vertel altyd jou dokter/tandartsdat jy op warfarin is Dra n MedicAlert-bandjie 23 Superwarfarins Vitamin K antagoniste is effektiewe rotgiwwe Chemies gemodifiseerd warfarin nodig om warfarin-bestandheid in rotte te oorkom Superwarfarins (bv. Finale) het n halfleeftyd van maande Rx: Vitamin K vir maande tot die superwarfarin gemetaboliseer is 24 12

13 25 Heparien-1 Indikasies akute antistol veneus of arterieel Profilakse: DVT veral Adminstrasie IV lyne (konstante infusies) Subkutaan Monitor Slegs vir ongefraknioseerde heparien PTT omtrent 6 h na toediening 26 13

14 LMW heparien 27 Ongefraksioneerde heparien Mengsel van baie grootes heparien Minder akkurate dosis-repons korrelasie Gebruik waar LMW heparien nie beskikbaar is nie Newe-effekte Bloeding, osteopenie met lang Rx, KATASTROFIES: heparien geïnduseerde trombositopenie Probleme Moet gedurig dosis titreer 28 14

15 LMW heparien-1 Slegs die kleiner molekulêre massa fraksies word versamel Standaard heparien: komponente van ,000 D met n gemiddelde van 16,000 dalton Meer spesifieke effek op antitrombien Meer spesifieke effek op faktor X Subkut. elke h Geen kliniese indikasie vir monitor van anti-fx effek nie Beïnvloed nie PTT 29 LMW heparien-2 Baie verskillende preparate Algemeen in SA: enoksiparien Heelwat variante & sintetiese analoë Verskillende dosisse DVT profilakse: gewoonlik 12 h pre-op (40 mg bd) DVT Rx: 1 mg/kg bd 5-10 dae Unstable angina Buitepasiënt Rx vir eenvoudige DVT 30 15

16 Aspirien-1 Meganisme Onomkeerbare inaktivering van siklooksigenase TA2 ( plaatjieklomping) Indikasies Verminder tromboses in hoë-vloei areas Arteries Omtrent geen effek op veneuse sirkulasie nie Voorkoming of sekondêre voorkoming van kardiovaskulêre insidente 31 aspirien 32 16

17 Aspirien-2 Farmakokinetika Word maklik geabsorbeer (enteriese bedekking maak sluk makliker) Kort plasma t½ Bind COX onomkeerbaar effek hou vir dae aan Dosis mg/d genoeg vir KVS-effek 33 Aspirien-3 Newe-effekte GI irritasie, bloeding Allergie (meestal met atopie) Interaksies NSAIDs bind omkeerbaar en kompeteer tydelik met aspirien om COX te bind Probleme Nie n soortgelyke effek in elkeen nie aspirien bestandheid 34 17

18 Hemofilie 35 Faktor VIII Indikasies Hemofilie A met akute bloedings Profilakse in die toekoms in SA? Bevat ook Von Willebrand-faktor NB Duur Behandel vroeg! Stop bloeding voor dit gevaarlik word Tuis terapie: pasiënte spuit self 36 18

19 Faktor VIII Dosis 1 E/kg toegedien verhoog 2 E/kg in patient Ligte bloedings: 25 E/kg Erge bloedings (kop, ileopsoas): 50 E/kg 12 uurliks IV Konsulteer jou naaste Hemofilie Sentrum Veiligheid Virus-geïnaktiveer Von Willebrand: 25 u/kg daily 37 Faktor IX Indikasies Faktor IX gebrek (Hemofilie B) Bloeding vanweë warfarin Dosis 1 E/kg/dag IV 30 E/kg in ligte bloedings 50 U/kg in erge bloedings 38 19

20 Vitamien K Indikasies Verhoogde INR a.g.v. warfarin Neonate (lae vitamien K store) Preparate 10 mg tablette kan warfarin-kontrole moelik maak Konakion MM 2 mg po/im/iv Twee orale dosisse vir neonate Effektief om warfarin om te keer 39 Traneksaamsuur Antifibrinolities Indikasies Bloedings van slymvliese Herstel na torakale chirurgie Kontraindikasies UT bleeds DIC Dosis po: 500 mg tds Newe-effekte: trombose 40 20

21 Allopurinol Xantienoksidase inhibeerder verminder uriensuur vorming Leukemië en limfome Groot aantal of neoplastiese selle (tumormassa) Massas purien nukleotiede vrygestel uit kankerselle Tumorlise sindroom met uriensuur nefropatie Allopurinol tot 900 mg/day & +++vloeistowwe vir die eerste paar dae voor chemoterapie Algemeenste newe-effek: pruritis 41 Prednisoon Indikasies Outoimmuun toestande bv. ITP Outoimmuun hemolitiese anemi Gebruik tot 100 mg daagliks om die proses te stop, taper stadig oor maande Leukemië en limfome: hoë dosisse Verpakking: 5 mg tablette (+++ goedkoop) Newe-effekte: Die van glukokortikosteroïede Metaboliseer tot aktiewe prednisoloon in lewer 42 21

22 Newe-effekte van prednisoon Elektroliete Hipertensie, vog retensie Glaukoom Gastriese erosie Immuunonderdrukking Cushingoïede voorkoms, atrofiese vel Aptyt, diabetes, Osteopenie Idiopaties: insomnia, aggressie, psigose Kan deur die plasenta dring en in borsmelk uitgeskei word 43 22